Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die brief aan die Filippense

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Paulus en sy vriende vertel ander van God

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

Reëls vir God se familie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Pragtige Koningin Ester

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Welkom by Die Storie God se storie

Jesaja sien die Toekoms

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

FAKTORE EN VEELVOUDE

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

16. Die Israeliete soek ʼn koning 1 Samuel 8:1-22

Jakkals lê eendag heerlik en

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die Groot Muur van Nehemia

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Griekeland). Ek is n besigheidsvrou. Ek maak, koop en verkoop duur purper / pers materiaal, soos julle sien. Wyding

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

God eer Josef die slaaf

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Ontmoeting 39. Welkom. Wyding. Woord. een het nie en laat almal in n ry staan. Plaas n leier voor in die ry.)

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

n Tempel Leier besoek Jesus

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

26. Kies wysheid 1 Konings 3

Goeie Konings, Slegte Konings

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

'n Man gestuur deur God

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

1 Waar ek vandaan kom

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Abu Ali tel sy donkies

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Van Vervolger tot Prediker

Om n hindernisbaan te bou: Die hindernisbaan gaan die hoogte en laagtepunte in Josef se verhaal voorstel. Potifar se vrou

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

God sien jou raak; sien jy Hom? Die voorspelling van Jesus se geboorte aan Maria en Simeon se verhaal

Jona en die Groot Vis

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Van Vervolger tot Prediker

Antonieme en sinonieme

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jona en die Groot Vis

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Hoe lyk jou binnekant?

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Transcriptie:

Debora Vertrou op God in alle omstandighede. Teks: Rigters 4:1-24. Hulpmiddels: n Houertjie vir elke kind wat deelneem aan die tweede speletjie by Welkom Appels en 1 patat Blinddoeke en items om n hindernisbaan te bou vir speletjie 3 by Welkom Plastiekblaar om in sensoriese bottel te sit 3 besempoppe of maskers of akteurs met die volgende bykomstighede: Debora kan n band/koord om haar kop hê Barak kan n swaard vashou Jael kan n doek om haar kop hê Die aanbieder is self die verteller Kopieë van die inkleurprent Toiletrolletjies, 3 prente van blare per kind, 1 prent van Debora per kind Kopieë van die boekmerk Kopieë van die blokkiesraaisel Welkom Follow the leader : Die leier kan goeie goed doen soos op en af spring, n high five gee, ens. Begin om goed te doen soos tong uitsteek en lelike gesigte trek Kyk wat die kinders se reaksie is; kyk of iemand besluit om dit eerder nie te doen nie. Gee vir elke kind n bakkie of glasie met twee klein stukkies appel in, net in een bakkie of glasie sit jy een stukkie appel en een stukkie patat. Vra almal om albei te proe. Vra nou almal wie se stukkie soos n appel proe, moet opstaan. Vra nou almal wat een het wat nie soos n appel proe nie, moet opstaan. Kyk of daardie een kind opstaan. Ek wonder wie van julle hou daarvan om anders te wees tussen ander. Ek wonder wie hou daarvan om n goeie leier te wees. Hindernisbaan: Maak n paar spanne van twee elk. Een kind van elke span word geblinddoek. Die siende maat moet die maat wat geblinddoek is, deur die hindernisbaan lei deur opdragte te gee. Die opdrag wat die span kry, is: Kry die geblinddoekte maat aan die ander kant van die hindernisbaan, maar niemand mag aan mekaar raak nie. (As daar dus n kind is wat die hindernis uit sy maat se pad haal, of hom bv. buite om die baan stuur en nie deur die baan nie, is dit nie verkeerd nie. Moenie hierdie opsies vooraf vir hulle gee nie.) Ek wonder watter maats het die beste saamgewerk. Ek wonder hoekom hulle so lekker saamgewerk het. Ek wonder of dit nog so lekker sou werk as die kind wat geblinddoek was vir die ander maat die pad moes verduidelik. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1. Woord Hierdie kwartaal gesels ons oor vreemde vroue in die Bybel. Kan julle onthou wat enige van die 5 vreemde name was van die sussies waaroor ons verlede keer gesels het? Vandag ontmoet ons nog n vreemde vrou Sy het nie n vreemde naam nie, maar sy het n baie vreemde werk gedoen wat vroue in daardie tyd nie eintlik gedoen het nie. 1

Verteller Twintig jaar is n baie lang tyd. Vir 20 jaar lank was die Israeliete slawe vir n vreemde koning. Hierdie koning se naam was Jabin en die hoof van sy weermag se naam was Sisera. Hulle het die Israeliete vreeslik sleg behandel. Die mense het gebid en die Here gevra om hulle te red uit hulle vyande se hande. Toe stuur God n rigter wat ook n profetes was om hulle te red. Ek wonder wie van julle kan vir my sê wat n rigter is. (Rigters is leiers wat God aangestel het in die tyd voordat daar konings in Israel was. En n profetes? ( n Profetes is n vrou wat n boodskap van God af kry en dit aan die volk vertel.) In die tyd van die Bybel het mense gedink n vrou is onbe-langrik en dat net mans leiers kan wees. Vrouens moes altyd onder n man se leiding wees. Maar God werk natuurlik anders. In die storie wat ons nou gaan hoor, gebruik Hy juis vrouens. Heel eerste ontmoet ons vir Debora, die leier en profetes. Sy het altyd onder n palmboom gesit en die Israeliete het daarheen gekom sodat sy hulle kon raad gee met hulle probleme. Sy was baie slim. Eendag het God vir haar n opdrag gegee om n man met die naam Barak te roep en vir hom n boodskap te gee. Debora Dis reg, Here, ek sal doen wat U vra en vir Barak laat roep. Debora (Draai nou na Barak se kant toe.) Barak, die Here, die God van Israel, gee vir jou n opdrag. Hy sê jy moet 10 000 mans vat en na Taborberg toe gaan. Die Here sal self vir Sisera in n lokval lei. Die Here sal hom, sy 900 yster strydwaens en sy troepe in jou hande oorgee. Barak Maar Debora, Sisera en sy weermag is baie sterker as al die Israeliete saam! Ons het nie 900 strydwaens soos hy nie. As jý saam met my gaan, sal ek gaan, maar as jy nie saamgaan nie, gaan ek ook nie. Debora Dis reg, ek sal saam met jou gaan. Maar omdat jy nie op God vertrou het nie, gaan jy nie vir Sisera doodmaak en die eer kry daarvoor nie. Sisera sal deur n vrou doodgemaak word en sy sal al die eer kry. Verteller (Fluister agter hand na gehoor toe:) Barak het nie juis op God vertrou nie, nè, maar Debora het ten volle op God vertrou al het sy geweet dat Jabin se weermag baie sterker as hulle is. Barak Ek sal die 10 000 mans bymekaarkry om saam te gaan. (Stap kamma weg en kom weer terug.) Ons is reg om te gaan baklei, Debora. Debora Kom ons gaan nou. Die Here gaan vandag dat ons vir Sisera sal verslaan. Hy sal self saam met ons gaan; ons moet net op Hom vertrou. (Sit die Debora pop neer as jy n pop gebruik, andersins stap die akteur weg.). Barak Manne, laat ons nou gaan en teen Sisera veg in die naam van die Here. Verteller Terwyl Barak en die soldate op pad was na Sisera se weermag, het iets fantasties gebeur iets wat net God kan doen. Barak Kyk, Sisera se strydwaens en manskappe het skielik vreeslik bang geword. Hulle is besig om uitmekaar te spat. Die Here self is besig om te veg! Jaag agter hulle aan, manne. Kyk, Sisera het sy strydwa net hier gelos en per voet weggehardloop. Hy sal nie baie ver kom nie. Kry hom! Verteller Terwyl Barak agter Sisera aangaan, sien hy n vrou voor n tent sit. Barak Jy daar by die tent. Wie is jy? Jael My naam is Jael en ek is Heber se vrou. Kom kyk hier in my tent ek sal vir jou die man wys wat jy soek. Barak Het jy hierdie man doodgemaak? Jael Ja. Barak Weet jy wie hierdie man is wat jy doodgemaak het? Dis Sisera die hoof van die weermag. Debora Barak, nou moet ons die Here prys en sing, want vandag het Hy ons gered. Ons moet oral waar ons gaan vir mense van God vertel. 2

Die kinders kry tyd om oor die verhaal te dink: 1. Ek wonder hoe Debora gevoel het toe sy sien Barak vertrou nie op God nie. 2. Ek wonder hoe Barak gevoel het toe Debora vir hom sê dat n vrou vir Sisera gaan doodmaak en die eer daarvoor kry. 3. Ek wonder wie jou gunsteling karakter in die storie was. 4. Ek wonder hoekom is dit nie altyd maklik om n goeie leier te wees nie. 5. Ek wonder wat die belangrikste ding is om te onthou wanneer ons n goeie leier wil wees of wanneer ons in moeilike situasies kom. Vandag se vreemde vrou Debora herinner jou ook dat elkeen van ons deur God gebruik kan word; of jy n dogtertjie of seuntjie is, maak nie saak nie. Dit maak ook nie saak hoe oud jy is nie! Werskaf Debora onder die palmboom: Gee vir elke kind n toiletrolletjie (dit kan bruin ingekleur word vir die palmboom se stam) asook n paar blare uit groen papier. Die groter kinders kan op die blare die name van die karakters in die verhaal skryf of enigiets wat hulle uit die verhaal geleer het. Die blare word dan in die een opening van die stam geplak om soos n palmboom te lyk. Elke kind kry ook n prentjie van Debora om in te kleur, uit te knip en dan teen die stam van die palmboom te plak. Die kinders kan boekmerkies maak deur Ps 27:14 daarop te skryf: Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Vul die regte antwoorde in op die blokkiesraaisel. Skryf dan die naam neer wat deur die gemerkte blokkies gevorm word. Gebruik die karaktergesigte (wat ook gebruik word vir die besempoppe/akteurs) om in te kleur of maskers te maak deur wol, watte, ens. daarop te plak. Gebruik dit in samehang met die wonderstellings. Laat die kind dan daardie karakter versier en die verhaal by die huis gaan vertel. Inkleurprent Sluit af met die seënbede soos by ontmoeting 1. 1. Die Israeliete was weer in die moeilikheid, en daarom het hulle weer tot God _ vir hulp. 2. God stuur toe n profetes om hulle te _. 3. Sy gee opdrag aan _ om op te trek en teen Jabin se leër. 4. Alhoewel sy nie die offisier was nie, het sy die gegee om die ander volk aan te val. 5. se manne en hyself het so bang geword dat hulle gevlug het. 6. is die vrou wat die man mislei en hom doodgemaak het. Die woord wat ons soek is.

4 Ps 27:14 Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed!

Barak

Jael

Debora