Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Vergelijkbare documenten
21. Soogdiere: karnivore Week 21

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

FAKTORE EN VEELVOUDE

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

WISKUNDE / MATHS 24 STRATEGIE HANDLEIDING. Opgestel deur A J Lamprecht

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

2 nd Chances... Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde Graad 4. November 2016

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Meganiese stelsels en beheer:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Paulus en sy vriende vertel ander van God

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

Tema 8: Mense wat ons help

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

1 Waar ek vandaan kom

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Lees en Leesgereedheid

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

8 Die mens in die ruimte

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Transcriptie:

Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien wie van die leerlinge getalle omruil. tweesyfergetalle). Leerlinge moet die getal hardop lees. Skryf dan die getalnaam langs die getal en laat die leerlinge dit daarna lees. So stel u leerlinge stelselmatig bekend aan herken, lees en skryf van getalname. verbeter. 11

2. My anatomie: uitwendige organe Week 2 Werkkaart 1 12 bekendstelling van plekwaardes en rangskikking van getalle, sodat leerlinge wat met omruiling sukkel weer op hoogte kan kom. 12

3. My anatomie: inwendige organe Week 3 Voorbeeld: 27 + 16 = 7 + 6 = 13 20 + 10 = 30 43 476 + 359 = 6 + 9 = 15 70 + 50 = 120 400 + 300 = 700 835 te maak. afronding tot die naaste 10. Werkkaart 1 7 handeklap, ensovoorts. Leerlinge geniet dit om aktief betrokke te wees en leer vind speel-speel plaas. getalle druk tussen 0 50. Hulle tel dit dan bymekaar en wys dit aan klasmaats. afbreking, begin weer met tweesyfergetalle. Leerlinge wat sukkel, raak baie vinnig agter en ook gebruik van kleur, byvoorbeeld ene - blou, tiene - groen, honderde - geel. leer om hoeveelhede vinnig op te tel. 13

4. Gesonde eetgewoontes Week 4 Voorbeelde: 1 76 + 29 = 105 1 4 1 76 + 359 = 8 3 5 totaal, altesaam en som van. Doen probleemoplossings met twee- en driesyfergetalle. Werkkaart 1 12 tweesyfergetalle en gee vir leerlinge blokkiespapier. Leerlinge moet leer om die getalle korrek ondermekaar te skryf, sodat die optel en oordrag korrek plaasvind. Blokkiespapier help ook vir die leerling met koördinasieprobleme, leerlinge wat slordig skryf en leerlinge wat nog onseker is oor wat is ene, tiene en honderde. NB!! Begin by eenvoudige probleme tydens probleemoplossing. Leerlinge moet van die begin af leer om nie net die antwoorde te gee nie, maar die volle getalsin, sodat hulle daaraan gewoond raak om hulle denke te verduidelik. Leerlinge mag hierdie vaardigheid aanvanklik moeilik vind, maar met oefening verbeter hul vermoë en vaardigheid. 14

5. Siektes Week 5 Hoofrekene: Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot minstens 50. Voorbeeld: 15 9. Behandel hoeveel meer of minder. Voorbeeld: hoeveel meer is 17 as 8 of 20 minder as 716. Plekwaarde. Ruimte en vorm Beskryf, sorteer en vergelyk 2D-vorms met hoeke, sye en rondings. Werkkaart 1 11 gee aan elk 20 tellers. Laat elke leerling sy eie hoeveelheid uitpak. Vra dan vrae soos: Hoeveel meer of minder het jou maat as jy? Tel dit bymekaar of trek dit af. omdat altwee vier sye en vier hoeke het. Twee se sye almal ewe lank is. Maak ook seker dat vierhoek kan enige vorm wees solank dit vier hoeke het. addisionele vorms te teken. 15

6. Siektes Week 6 Hoofrekene: Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot minstens 50. Behandel hoeveel meer of minder. Aftrek van heelgetalle tot minstens twee- en driesyfergetalle deur dit af te breek. Ruimte en vorm Stel 3D-vorms se name aan leerlinge bekend en wys op voorbeelde in die alledaagse gebruik. Beskryf, sorteer en vergelyk 3D-vorms. Werkkaart 1 7 moet die twee aftrek. kenmerke. die leerlinge elk een vorm trek en dan volgens die vorm wat hulle getrek het in groepe verdeel. Laat die leerlinge in groepverband die vorm teken en al die kenmerke neerskryf. 16

7. Persoonlike higiëne Week 7 Hoofrekene: Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot minstens 50. Behandel hoeveel meer of minder. Aftrek van twee- en driesyfergetalle met leen. Ruimte en vorm Beskryf en vergelyk 2D-vorms op 3D-vorms. Werkkaart 1 9 blokkiespapier gedoen word. hoeveel 2D-vorms hulle kan tel bv. hoeveel 17

8. Veiligheid binne die huis Week 8 Hoofrekene: Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot minstens 50. Behandel hoeveel meer of minder. Skat die atwoord deur middel van afronding tot die naaste 10. Ruimte en vorm Bou 2D- en 3D-vorms uit afvalmateriaal of papier. Werkkaart 1 5 neerskryf. leerlinge om te skat hoeveel hulle sien. U hou skat. Die groep wat die naaste aan die korrekte metode om die somme te doen. 18

9. Veiligheid buite die huis Week 9 Hoofrekene: Trek eensyfergetalle af van tweesyfergetalle tot minstens 50. Behandel hoeveel meer of minder. Groter as, kleiner as en gelyk aan. Doen probleemoplossing in konteks en maak gebruik van woordeskat soos die verskil, minder as en meer as met twee- en driesyfergetalle. Ruimte en vorm Hersien al die vorms, 2D- en 3D-vorms. Werkkaart 1 5 leerlinge het die vaardigheid bemeester om die getallesin ook te gee. 19

10. Hersiening Week 10 In week 10 word hersiening gedoen van die kwartaal se werk. Die werkkaarte kan gebruik word vir hersiening en assesseringsopdragte. Werkkaart 1 31 20