JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE 2018 09:00 12:00 GEOGRAFIE V1 2018 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 ure Die bylaag bestaan uit 10 bladsye.
Geography P1 2 June 2018 FIGUUR 1.2: TIPES RIVIERE BRON: Verwerk vanhttp://geologylearn.blogspot.co.za/2015/12/groundwater-flow.html FIGUUR 1.3: SINOPTIESE WEERKAART BRON: Verwerk vanw.google.co.za/search?q=consecutive+sinoptic+maps+south
Geography P1 3 June 2018 FIGUUR 1.4: SATELLIETBEELD VAN `N WEERVERSTEURING BRON: Verwerk van:saweatherservice@saweatherservicttpstwitter.com FIGUUR 1.5: DREINEERSISTEME BRON: http://slideplayer.com/slide/7545380/ Verwerk deur eksaminator
Geography P1 4 June 2018 FIGUUR 1.6 GEVALLESTUDIE: BELANGRIKE KWESSIES AANGAANDE BESTUUR VAN OPVANGSGEBIED Vyf- en- sestig persent van Suid-Afrika ontvang minder as die gemiddelde 500mm jaarlikse reënval, wat beteken dat droogte 'n ewige teenwoordige risiko is. Toekomstige projeksies dui aan dat die land se waterbehoeftes die aanbod teen 2025 sal oorskry tensy dringende stappe gedoen word om die hulpbron volhoubaar te bestuur. Daar is reeds groot probleme van aanbod en kwaliteit, vir ongeveer 8 miljoen Suid-Afrikaners wat tans nie toegang tot draagbare water het nie. Dit is teen hierdie agtergrond dat die Suid-Afrikaanse regering, in samewerking met WWF en ander organisasies, opvanggebiedbestuursprogramme begin het. Dit sluit die beheer van waterdorstige uitheemse plante in asook die herstel van vleilande regoor die land, onder die baniere 'Werk vir Water' en 'Werk vir Vleilande'. Werk vir Water, wat in 1996 begin is en gelei word deur die Departement van Waterwese, is daarop gemik om die voorsiening van water te verbeter deur eksotiese boomspesies by riviere te verwyder (hoofsaaklik afkomstig van Australië en Suid-Amerika). Diè boomspesies gebruik baie meer water as inheemse plantegroei. By Werk vir Vleilande is daar tans 50 vleilandrehabilitasie- projekte aan die gang. Byvoorbeeld, Rietvlei lewer byna 20 persent van Pretoria se water en word deur die munisipaliteit besit. By Rietvlei vloei die water deur die vleiland wat `n natuurlike en gratis watersuiweringsdiens bied. Verwerk van: Working for wetlands: mrwworkingforwetlandscs.pdf FIGUUR 2.1 BEWEGENDE VERSTEURINGS IN SUID-AFRIKA. BRON: verwerk van www.researchgate.net/profile/davidherbert
Geography P1 5 June 2018 FIGUUR 2.2: STADIUMS VAN `N RIVIER Verwerk van: Profantasy'sMap-makingal 2010Profantasy ssoftwareltddesignby Wellesley. FIGUUR 2.3: HOE OM `N TROPIESE SIKLOON TE KEER BRON: Verwerk van HUFFINGTON post
Geography P1 6 June 2018 FIGUUR 2.4: INVERSIELAAG IN `N VALLEI EN OP DIE LYKANT VAN `N BERG BRON: Verwerk van http//www.isuestate.ed/aber/mud/es/hith210/sonelight.htm FIGUUR 2.5: STROOMROOF BRON: Eksaminator se skets [Nie volgens skaal]
Geography P1 7 June 2018 FIGUUR 2.6 RIVIERTERRASSE BRON: http://jimbobian.tumblr.com/ #artistsoninstagram #watercolor #asia #landscape #vietnam #artoftheday painting #rice #farming #sunset #illustration #art #drawing FIGUUR 3.2 VERSTEDELIKING EN STEDELIKE GROEI IN AFRIKA BRON: Verwerk deur eksaminator
Geography P1 8 June 2018 FIGUUR 3.3 `N NEDERSETTING IN KWA ZULU NATAL BRON: jpg. Traditional settlement in KZN
Geography P1 9 June 2018 FIGUUR 3.4 ARTIKEL OOR GRONDHERVORMING IN GAUTENG Grondhervormingskomitee veroordeel beweerde grondgryp. Groepe mense arriveer in Nellmapius, Pretoria om gratis grond te eis waarop hulle, hul eie huise kan bou. PARLEMENT - 'n Mediaverklaring van die Portefeuljekomitee oor Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het die poging tot grondgryp in Nellmapius, oos van Pretoria, veroordeel. `n Opstand het in Nellmapius plaasgevind toe munisipale grond onwettig beset was om 'n "Malemaville" -dorpie daar te vestig. In die verklaring het die komiteevoorsitter, Phumzile Ngwenya-Mabila, gesê: "Onwettige besetting van grond wat aan iemand anders behoort, is in Suid-Afrika ongrondwetlik en betreurenswaardig. Die Komitee beskou die aksies in 'n ernstige lig. "Dit is roekeloos vir enigiemand om 'n ander persoon se eiendom in te neem en onteiening te eis; Daar moet wettige beredenering en openbare belang wees om te onteien." Ngwenya-Mabila het die Komitee se geloof in die regering se grondverspreidingsprogramme bepleit en gevra dat Suid-Afrikaners geduldig moet wees. Sy het gesê: "Die Komitee moedig mense aan om die wetlik beskikbare platforms en prosesse te gebruik om grond te bekom, hetsy vir menslike nedersettings of landbou-doeleindes. Ons land kan nie nou selfvernietigend op so 'n kritiese kwessie soos grond, optree nie. " BRON: FOTO Pretoria East Rekord. ARTIKEL Adapted by examiner from SAPA
Geography P1 10 June 2018 FIGUUR 3.5 DIE ORDE VAN GOEDERE EN DIENSTE IN DIE SSG BRON: http:www.citylife.ergo/arv.traders/depot/street/goods FIGUUR 3.6 KWESSIES AANGAANDE SNELLE VERSTEDELIKING BRON: verwerk deur eksaminator