KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Welkom by Die Storie God se storie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

n Tempel Leier besoek Jesus

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Die brief aan die Filippense

Van Vervolger tot Prediker

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Pragtige Koningin Ester

Toe God alles gemaak het

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Goeie Konings, Slegte Konings

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Toe God alles gemaak het

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Die Groot Gebod dennis de wet

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Die Kerk se Geboorte

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Jona en die Groot Vis

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Van Vervolger tot Prediker

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

God eer Josef die slaaf

1 Johannes 5: /03/2014

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Groot Muur van Nehemia

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Simson, God se sterk Man

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Transcriptie:

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens word deur Hom. Vandag gaan ons gesels oor die hemel en wat ek moet doen om eendag in die hemel te kan woon. Verlede week het ons gesels oor hoe spesiaal ons vir God is en dat God anders na ons kyk as ander mense. Ander mense kan dalk lelike dinge vir ons sê, maar ons moet eerder glo wat God van ons sê. Ysbreker: Teken n huisie: Gee vir elke kind n blaai en gems, kryte of kokis. Hulle moet nou hulle huis/woonstel teken so goed as wat hulle kan. Kry terugvoering. Vra: Wat doen julle graag by julle huise? Sê: Weet julle dat God ook n spesiale plek het waar Hy woon? Waar dink julle is dit? Dis die hemel. Wie dink julle bly saam met God in die hemel? Wat dink julle is als in die hemel? (Laat kinders antwoord en jy kan prentjies kry van Jesus, strate van goud, gelukkige mense, ens Openbaring 21 kan help). Die Bybel vertel ons dat die strate van goud gemaak is en dat almal in die hemel gelukkig sal wees. Ons sal by God, Jesus en die Heilige Gees woon vir altyd. Wat dink julle is nie in die hemel nie? (Laat kinders antwoord en jy kan ook prentjies kry van iemand wat siek is, iemand wat huil en iemand met n kwaad gesig). Ons kan ook weet dat niemand siek, hartseer of kwaad sal wees in die hemel nie. Niemand sal ooit met n honger magie hoef te gaan slaap nie of koud kry omdat hulle nie warm klere het nie. Aktiwiteit: Gee uitdeelstuk vir elke kind. Ons is nie heeltemal seker presies hoe die hemel gaan wees nie, maar kom ons imagine bietjie die hemel. Maak n sirkel om die dinge wat julle graag sal wil doen in die hemel. Kry terugvoering.

Vra: Hoeveel dink julle sal dit kos om in die hemel te kom? (Kry so vyf prentjies bv selfoon, rekenaar, kar, huisie, vliegtuig, wat jy gaan vir die kinders wys en hulle moet raai of die prys van die item dieselfde prys kan wees wat jy gaan moet betaal om in die hemel te kom). Kyk of hulle kan saamstem oor die item. Sê: Gedurende Jesus se tyd op aarde, het baie mense Hom hoor praat oor die Hemel. Dit was duidelik dat die lewe op aarde baie anders is as die lewe wat Jesus van gepraat het. Eendag, het n ryk jong man na Jesus gekom om te hoor wat hy kan doen om in die Hemel te kom. Dalk wou hy n kaartjie koop hemel toe, want hy het baie geld gehad. Ons gaan bietjie lees wat gebeur het Lees Mattheus 19:16-26 en probeer in jou eie woorde die verhaal vertel. Eendag het n ryk jong man na Jesus gekom met n belangrike vraag. Wat moet hy doen om in die hemel te kom. Jesus het hom gevra of hy die Tien gebooie ken. Die man het ja geantwoord en ook dat hy hard probeer om nie iets verkeerd te doen nie. Hy is eintlik n baie soet jong man. Jesus het geweet dat die man eintlik n probleem het. Hy is bietjie te lief vir sy geld en nie so lief vir Jesus nie. Jesus het vir hom gesê dat hy al sy goed moet verkoop en vir Jesus moet volg en dit sal die manier wees hoe hy kan seker wees hy gaan hemel toe. Die ryk jong man het baie hartseer van Jesus weggestap, want hy wou nie van sy goed ontslae raak en Jesus volg nie. Al het daardie jong man baie geld gehad, sou dit nooit vir hom n kaartjie hemel toe kon koop nie. Weet julle hoekom? Die hemel is verniet! Ek het nie geld nodig om in die hemel te kom nie. Ek het net nodig om my hartjie vir Jesus te gee en te leef soos Hy wil hê. Jesus verwag nie van ons om al ons goed te verkoop nie, maar wel dat ons Hom die liefste moet hê end at ons hartjies aan Hom moet behoort. Al daai mooi van die hemel is dan myne. Aktiwiteit: Indien daar tyd is, gee vir die kinders blaaie met krale, knopies, gom, gems of kryte ens sodat hulle n prentjie kan maak van alles wat hulle vandag gehoor het oor die hemel om vir mamma en pappa te gaan wys. Sluit af met gebed in groepe.

Wat sal ek graag om die Hemel wou doen: