Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Vergelijkbare documenten
WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Wiskunde Graad 4. November 2016

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Antieke Egipte en die Nylrivier

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

8 Die mens in die ruimte

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

6. Die Weer: natuurverskynsels

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Antonieme en sinonieme

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Jakkals lê eendag heerlik en

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

7. Lengte en breedtelyne

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Week 21: Soogdiere: Karnivore

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Die planeet aarde beweeg

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Tema 8: Mense wat ons help

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Welkom by Die Storie God se storie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

1 Waar ek vandaan kom

n Tempel Leier besoek Jesus

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Toe God alles gemaak het

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

10 Die bou van n plant

Transcriptie:

Wolke Werkkaart 1 Datum Bereken die volgende Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit gereën? Die skool kom 1330 uit. Rugby oefening begin om 1500. Hoeveel tyd het ek om my huiswerk te doen? Die toets begin om 0800. Ek het 3 ure om dit te voltooi. Hoe laat gaan ek klaar wees? Die wind waai vir die afgelope 72 uur. Hoeveel dae waai die wind? Ma was die wasgoed en hang dit om 0900 op die draad. Die wolke kom op en dit begin reën om 1200. Hoe lank was die wasgoed op die draad? Dit is Vrydagmiddag en ons gaan na n sentrum. Ma laai ons 1500 af en sy kom laai ons weer om 1730 op. Hoe lank was ons by die sentrum? Ek word 0400 wakker Woensdagoggend. Ek moet 0730 by die skool wees. Hoelank het ek om reg te maak vir skool? 58

Werkkaart 2 Datum 1. Hoeveel halfure is daar in 8 ure? 2. Hoeveel kwart-ure (kwartiere) is daar in 6 ure? 3. Hoeveel uur het verloop a. Vanaf 8-uur tot 9-uur in die oggend. b. Vanaf 1 1-uur tot 1-uur. 4. Jou skool begin om 8-uur en sluit om 2-uur. Hoeveel uur duur die skooldag? Omkring watter een van die volgende tye is die naaste aan die regte tyd a. n Gesonde graad 3-kind slaap elke nag 5 ure; 10 ure; 3 ure. b. Die wiskunde les duur gewoonlik n kwartier; 1 uur; halfuur. c. n Laerskool rugbywedstryd duur n halfuur; 1 uur; 3 ure. d. In die winter kom die son om 1 1-uur; 8-uur; 7-uur op. e. Gedurende die somer skyn die son omtrent vir 1 1 ure; 8 ure; 15 ure op n dog. f. As die kort wyser van n horlosie van die 1 1 tot by die 3 geloop het dan het die lang wyser 2 keer, 4 keer, 8 keer reg rondom geloop. Mnr. Wolk is op sy landswye reis. 1. Hoe lank het hy gery vanaf Pretoria na Durban? 2. Hoe lank het hy gery vanaf Welkom na Kimberley? Vertrek vanaf Pretoria 0800 Aankoms in Durban 1330 Vertrek vanaf Welkom 1200 Aankoms in Kimberley 1415 Vertrek vanaf Bloemfontein 1 100 Aankoms in die Kaap 2000 3. Hoe lank het hy gery vanaf Bloemfontein tot in die Kaap? 59

Werkkaart 3 Horisontaal 1. 60 minute is n. 2. Hoeveel kwartiere is in een uur? 3. Die horlosie wys die tyd 1600. 4. Daar is weke in n jaar. 5. Daar is maande in n halfjaar. 6. Daar is halfure in 6 ure. 7. Na twaalfuur vandag is dit n 8. Afkorting vir n uur is Datum Vertikaal 1. Daar is dae in n vol week. 2. Die wyser wys die ure aan. 3. Daar is sekondes in n minuut. 4. Daar is minute in n halfuur. 5. Hoeveel kwartiere in 2 ure? 6. Afkorting vir voormiddag. 7. Afkorting vir minuut. 8. Die wyser wys die minute aan. 9. Ek kyk hoe laat dit is op my L 6 8 1 3 R 7 6 5 N M G 4 D E 4 2 9 H E G M V R 8 7 2 G 1 5 3 S D I T E T 60

Werkkaart 4 Datum Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai na vriend Wolk toe. Hy kom 2 uur die middag by Wolk aan. Hoe lank het Wind gewaai? Mnr. Reëndruppel moet elke dag 3 ure oefeninge doen. Hoeveel ure oefen hy in 1 week? Windpomp staan vanaf half 1 1 tot half 4 in die son. Hoe lank het hy in die son gestaan? Mnr. Wolk staan kwart voor 8 op. Hy moet 12 uur by n reën-ete wees. Hoeveel tyd het hy om gereed te maak?. Dit neem Wind 30 minute om een keer om Wolk te waai. Hoe lank sal dit hom neem om 15 keer om Wolk te waai? Dit is nou kwart voor 2 op mnr. Wolk se horlosie. Mnr. Wind kyk op sy horlosie en sien dit is half 9. Wat is die verskil tussen die twee se tye op hulle horlosies? 61

Werkkaart 5 Datum Vul die korrekte tye in 410 10 05 Voltooi die volgende 1 minuut = sekondes 1 uur = minute 1 dag = uur 1 week = dae 1 jaar = maande 1 jaar = weke Vul voormiddag of namiddag by die volgende in Ek gaan slaap om 800. Ek staan om 630 op. Ek eet om 700 my ontbyt. Ek eet om 200 my middag-ete. 62

Werkkaart 6 Datum Voltooi eers die wyserplate deur die tye daarop in te vul 3 15 kwart voor 5 9-uur 10 30 14 30 18 30 kwart oor 12 21 00 15 15 23 45 Dui die tye op die digitale wyserplate aan Die eerste twee is vir jou gedoen 1300 0750 63

Werkkaart 7 Datum middernag middag middernag vm. 24 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 1 1 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 middernag middag middernag nag 7-uur 1 1-uur 3-uur 7-uur 12-uur Teken prente in die blokke van die dinge wat jy gedurende hierdie tye van die dag en nag doen. Werk saam met jou maat om vas te stel hoe laat dit op hierdie horlosie is. 1500 (namiddag) (namiddag) vm. (voormiddag) vm. (voormiddag) (namiddag) (namiddag) 64

Werkkaart 8 Datum 4 + 20 + 3 20 20-6 8 + 1 1 5 + 20-2 20-6 19-18 - 17 1 1 4 + 7 19 20-8 Help gou die bosbouer om die somme te doen halveer 20 2 x 8 + = 19 20-2 = Bome word afgekap en met trokke vervoer 7 x 2 + = 20 3 + 6 = = 19 8 + + 3 = 19 20-7 = Groot stompe word afgelaai Toiletpapier 3 + = 16 Masjiene kap dit fyn Hoe laat is dit? 15 + = 19 Boeke Verdubbel 10 2 + 18 = 19-7 = 8 + = 19 2 groepe van 10 = Fabriek - 8 = 12 Papier Pulp word gebleik en suiwer gemaak. Dit word gepars en gedroog. 65