SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Antieke Egipte en die Nylrivier

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

FAKTORE EN VEELVOUDE

Die Wêreld en Suid-Afrika

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

7. Lengte en breedtelyne

Die klimaat van SA: Temperatuur

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 Leerderboek P Ranby

Meganiese stelsels en beheer:

Welkom by Die Storie God se storie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

10 Die bou van n plant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Migrasie: voëls wat trek

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

12. Minerale hulpbronne

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Foto-redigering vir sun.ac.za

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke Fisiese kenmerke riviere, mere, berge en heuwels. Verskillende kleure Kusvlakte, platorand, plato Hoë plato s in die binneland weg van die see Vrystaat. Lae kusvlaktes Kwazulu-Natal Nuwe woorde: Fisiese kenmerke: dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en berge. Plato: Hoë, plat binnelandse dele van n land. Kus: Waar die see en land bymekaar kom. Kusvlakte: Laagliggende land naby die see. Platorand: n Steil helling tussen n plato en n laer gebied. (Bv Drakensberge) Eenheid 2: Fisiese Kenmerke Berge, bergreekse, valleie en heuwels, riviere, watervalle, kuslyne kape en baaie. Baai inham of duik in die kuslyn. Kaap n stuk hoë land wat in die see inloop (die teenoorgestelde van n baai). Bergreeks n groep of ketting van berge. Bergpiek / bergspits die hoogste punt van n berg, heel bo. Heuwel n hoër gebied wat nie so groot soos n berg is nie. Vallei n lae gebied tussen heuwels of berge. Ligging van n paar fisiese kenmerke in Suid-Afrika Plekname Rots met n skerp punt in die ukhahlamba-drakensberge word Duiwelstand genoem. Tafelberg in Kaapstad. As n wok die hele berg bedek word dit die wolkombers genoem. ukhahlamba beteken die versperring van spiese in Zoeloe. Die bergreeks staan ook bekend as die Drakensberge. Hole in the Wall n gat in n baie groot krans in die see langs die Oos- Kaapse kus. Word izi Khaleni genoem in Xhosa wat beteken plek van donder. Eenheid 3: Riviere Waar riviere begin en eindig Rivier se oorsprong (waar hy begin) en mond (waar hy eindig) kan gesien word op n kaart. Oorsprong altyd hoog en mond altyd laag. Konsep van rivierstelsels Spruitjies kan aansluit by mekaar en riviere vorm. Kleiner riviere kan n groter rivier vorm. n Spruit of rivier wat in n groter rivier invloei, word n sytak genoem. Riviere en spruite wat by mekaar aansluit, is almal in dieselfde opvanggebied. Al die riviere en spruite in n opvanggebied vorm saam n rivierstelsel. Nuwe woorde: Oorsprong: die begin van n rivier of spruit. Mond: Waar n rivier in die see vloei. Spruit: n Klein riviertjie. Sytak: n Spruit of rivier wat in n groter rivier vloei. Opvanggebied: Die gebied waaruit n rivier en sy sytakke water kry. Rivierstelsel: Al die riviere en spruite in n opvanggebied. Belangrikste riviere van Suid-Afrika Gariep-Oranjerivier sytakke na Caledon, Vaalrivier, Hartsrivier, Rietrivier en Kraairivier. Limpoporivier Olifantsrivier. Tugelarivier Umfolozirivier Umkomaas rivier Mzinmulul rivier Sondagsrivier Sosiale Wetenskappe - Geografie: Graad 5 Inhoudsopgawe en Leeruitkomstes Kwartaal 2. Bladsy 1 van 2

Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite Skakels tussen fisiese kenmerke, waar mense woon en wat hulle doen. Menslike aktiwiteite is die dinge wat mense doen werk, skool toe gaan, visvang, na kinders kyk ens. Fisiese kenmerke van n gebied bepaal die menslike aktiwiteite jy kan slegs visvang op n plek waar daar water is. Heuwels beeste oppas Vallei mielies kweek Grond effens skuins om huise te bou Rotsagtige kuslyn om vis te vang Baai branderplankry. Rivier om klere te was Berge voetslaan / stap Kusvlakte boer met piesangs Maniere waarop menslike aktiwiteite fisiese landskappe verander. Paaie, spoorlyne, geboue, mynskagte, opgaardamme, brûe Sosiale Wetenskappe - Geografie: Graad 5 Inhoudsopgawe en Leeruitkomstes Kwartaal 2. Bladsy 2 van 2

Onderwerp 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Suid-Afrika is aan die suidpunt van die Afrika-vasteland. Sleutelwoorde: fisiese kenmerke plato kus kusvlakte platorand dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en berge hoë, plat binnelandse dele van 'n land waar die see en die land bymekaarkom laagliggende land wat naby die see is 'n steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied Hoë plekke en lae plekke Dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en berge Die land het: hoë plekke lae plekke plat plekke heuwelagtige plekke Riviere vloei van die berge oor die land en af na die see. Suid-Afrika het 'n lang kuslyn wat aan die Atlantiese EN die Indiese Oseaan grens. Nie al Suid-Afrika se provinsies het 'n kuslyn nie. Alle provinsies het riviere en ander fisiese kenmerke. Hierdie () is 'n fisiese kaart. Dit wys fisiese kenmerke soos: riviere mere berge heuwels Verskillende kleure word gebruik om die hoë en lae plekke aan te dui. Bl 1 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1 Bl 2 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1

Kusvlakte, platorand, plato Die hoë plato's is in die binneland en weg van die see af. 'n Groot deel van die Vrystaat is op die Hoëveldplato. Die lae kusvlaktes is hoofsaaklik in die noorde van KwaZulu-Natal. Blokkiesraaisel 1 1 2 3 2 3 4 5 Die ukhahlamba-drakensberge vorm 'n platorand tussen die kusgebiede en die binnelandse plato. 'n Platorand is 'n steil, bergagtige helling wat 'n laer gebied van 'n hoër gebied skei. Leidrade: Af: 1. In watter land woon ons? 2. Die kus is waar die en die land bymekaarkom. Verskillende kleure op 'n fisiese kaart word gebruik om die hoë en 3. plekke aan te dui. Dwars: kenmerke is dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en 1. berge. Riviere en is voorbeelde van fisiese kenmerke (dinge in die 2. natuurlike omgewing) 3. 'n Steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied. 4. 'n Groot deel van die is op die Hoëveldplato. 5. Die lae kusvlaktes is hoofsaaklik in die noorde van -Natal. Bl 3 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1 Bl 4 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1

Woordsoek d g k e n m e r k e r n b r k l t o w m e w s s g i a d a r a h e r k e n j n k n t g a f e s k l h m n e l a a g l i g g e n d e n s e o u k a l l o s t l s t a d e r g f h y u k a b y m e k a a r k o m n n e f p l a t o r a n d r e l e i e n k g l u f s g t t p u b m n o o r d e e k u g b g r c s e e s e h o e v e l d p l a t o d Waar of Onwaar Waar Onwaar 1. Fisiese kaarte wys dinge soos riviere en berge. 2. Die ukahlamba-drakensberge vorm 'n platorand tussen die kusgebiede en die binnelandse plato. 3. Mere en heuwels is nie voorbeelde van fisiese kenmerke nie. 4. Die lae kusvlaktes is hoofsaaklik in die suide van KwaZulu-Natal. 5. Verskillende vorms word gebruik om die hoë en lae plekke op 'n kaart aan te dui. 6. 'n Platorand is 'n steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied. 7. Waar die land en die see bymekaarkom, word die kus genoem. 8. 'n Kusvlakte is hoogliggende land wat naby die see is. 9. Die hoë plato's is in die binneland en weg van die see af. 10. 'n Groot deel van die Vrystaat is op die Hoëveldplato. Leidrade: Fisiese is dinge in die natuurlike omgewing soos riviere en 1. berge. 2. 'n Plato is 'n hoë, plat deel van 'n land. 3. 'n Kus is waar die see en die land. 4. 'n Kusvlakte is land wat naby die see is. 5. = 'n steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied. 6. 'n Groot deel van die Vrystaat is op die. 7. Die lae kusvlaktes is hoofsaaklik in die van KwaZulu-Natal. Die ukahlamba- vorm 'n platorand tussen die 8. kusgebiede en die binnelandse plato. Bl 5 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1 Bl 6 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1

Pas A by B 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. fisiese kenmerke plato kus kusvlakte platorand Hoëveldplato lae kusvlaktes ukahlamba- Drakensberge Waar die see en die land bymekaarkom 'n Groot deel van die Vrystaat is hier. Hoë, plat binnelandse dele van 'n land Hoofsaaklik in die noorde van KwaZulu-Natal Vorm 'n platorand tussen die kusgebiede en die binnelandse plato. Laagliggende land wat naby die see is Dinge in die natuurlike omgewing, soos riviere en berge 'n Steil helling tussen 'n plato en 'n laer gebied Bl 7 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 1

Onderwerp 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika Eenheid 2: Fisiese kenmerke Berge, bergreekste, valleie en heuwels, riviere, watervalle, kuslyne - kape en baaie Fisiese kenmerke Foto Begrip Beskrywing Baai Inham of duik in die kuslyn Kaap 'n Stuk hoë land wat in die see inloop (die teenoorgestelde van 'n baai). Bergreeks 'n Groep of ketting van berge. HIerdie () kaart wyss sommige van Suid-Afrika se vernaamste berge, riviere en fisiese kenmerke langs die kus. Dit wys ook natuurlike gebiede soos: Groot-Karoo Namakwaland Hoëveld en Laeveld Elkeen van hierdie gebiede lyk anders. Bergpiek/Bergspits Heuwel Die hoogste punt van 'n berg, heel bo. 'n Hoër gebied wat nie so groot soos 'n berg is nie. Vallei 'n Lae gebied tussen heuwels of berge Bl 1 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2 Bl 2 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2

Ligging van 'n paar fisiese kenmerke in Suid-Afrika Plekname Baie plekke kry name wat hulle fisiese kenmerke beskryf. 'n Rivier wat dikwels droog is, word dalk "Sandrivier" genoem. Daar is 'n rots met 'n skerp punt in die ukahlamba-drakensberge "Duiwelstand" genoem. Daar is berge op baie plekke in die wêreld wat "Tafelberg" genoem word. Die beroemdste is Tafelberg in Kaapstad. Soms bedek 'n wolk die hele berg. mense noem dit die wolkombers. ukahlamba beteken "die versperring van spiese" in Zoeloe. Die naam beskryf die hoë kranse oor die groot platorand wat die laer kusvlaktes en heuwels van die hoë binnelandse plato skei. Vroeë Nederlandse ontdekkingsreisigers het hierdie bergreeks die "Drakensberge" (berg van drake) genoem. "Hole in the wall" is 'n gat in 'n baie groot krans in die see langs die Oos-Kaapse kus. Dit is veroorsaak deur branders wat vir duisende jare daarteen gebreek het. Dit breek vandag nog só teen die krans. In Xhosa: "izi Khaleni" = plek van donder Bl 3 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2 Bl 4 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2

Blokkiesraaisel 1 2 3 2 Woordsoek b e r g s p i t s g h b v a s d r g g h j k b j g a x f k a a p f g h j l b a 4 5 r t a f g h b n m d l a l 3 k f r g k e t t i n g a r a e o t y u i h k l w i i a w o c f g h j k l e r v 4 p e r k w a z u l u r g i 5 s e t h j k u i i f r j e t f g s h e u w e l w d r Leidrade: Af: 1. 'n _ is 'n groep of ketting berge. 2. Tafelberg kyk uit oor Kaapstad en die _ Oseaan. 3. Port Elizabeth se hawe is in _. 4. Die Kruger Nasionale Park is 'n natuurreservaat in die _-veld. 5. 'n is 'n lae gebied tussen heuwels of berge. Dwars: 1. 'n Inham of duik in die kuslyn word 'n genoem. 2. Vanaf Barrydale in die Klein-Karoo kan jy die -berge sien. is gewoonlik droog en sanderig, maar in die lente is 3. daar baie veldblomme. 4. 'n Stuk hoë land wat in die see inloop word 'n genoem. 5. ukahlamba beteken in Zoeloe "versperring van ". Leidrade: a a s e d f g h k n s g m d s a n d e r i g e r g j d f g h j j u i o l p d e 1. Die hoogste punt van 'n berg, heel bo. 2. Barrydale is geleë in die klein 3. 'n is 'n hoër gebied wat nie so groot soos 'n berg is nie. 4. 'n is die teenoorgestelde van 'n baai. 5. 'n Inham of duik in die kuslyn word 'n genoem. Namakwaland is gewoonlik droog en maar in die lente is 6. daar baie veldblomme. Die St. Lucia-meer is op die kusvlakte in die noorde van - 7. Natal. 8. Die beroemdste van al die "tafelberge" is geleë. 9. 'n Bergreeks is 'n groep of berge. 10. Watter rivier vloei oor die Hoëveldplato? Bl 5 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2 Bl 6 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2

Waar of Onwaar Waar Onwaar 1. 'n Baai is 'n stuk hoë land wat in die see inloop. 2. Jy kan die Langeberge vanaf Barrydale in die Klein-Karoo sien. 3. 'n Heuwel is 'n gebied tussen berge. 4. 'n Bergreeks is 'n groep of ketting berge. 5. Die Kruger Nasionale Park is 'n natuurreservaat in die Hoëveld. 6. ukahlamba beteken "versperring van spiese" in Nederlands. 7. Daar is net een berg in die wêreld wat "Tafelberg" genoem word. 8. Tafelberg kyk uit oor die Indiese oseaan. 9. Port Elizabeth se hawe is in Algoabaai. 10. Die Vaalrivier vloei oor die Hoëveldplato. Pas A by B 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Baai Kaap Bergreeks Bergpiek Heuwel Vallei Namakwaland Kruger Nasionale Park St. Lucia-meer Vaalrivier Vloei oor die Hoëveldplato, Is op die kusvlakte in die noorde van KwaZulu-Natal. 'n Natuurreservaat in die Laeveld. In die lente is daar baie veldblomme. 'n Lae gebied tussen heuwels of berge. 'n Hoër gebied wat nie so groot soos 'n berg is nie. Die hoogste punt van 'n berg. 'n Groep of ketting berge. Teenoorgestelde van 'n baai 'n Inham of duik in die kuslyn. Bl 7 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 2

Onderwerp 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika Eenheid 3: Riviere Waar riviere eindig en begin Dit is maklik om hoë en lae plekke op 'n kaart te sien as mens 'n rivier van sy oorsprong in die berge tot by sy mond waar hy in die see eindig, volg. omdat water altyd van hoë na lae plekke vloei. Konsep van rivierstelstel Klein spruitjies kan by mekaar aansluit om riviere te vorm. Kleiner riviere kan in 'n groter rivier invloei. 'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier invloei, word 'n sytak genoem. 'n Rivier kry water van sy verskillende sytakke. Riviere en spruite wat by mekaar aansluit, is almal dieselfde opvanggebied. Hulle is in dieselfde groot kom van berge en heuwels wat die water "opvang" soos dit afdraand vloei. Al die riviere en spruite in 'n opvanggebied word saam 'n rivierstelsel. Sleutelwoorde: oorsprong mond spruit sytak opvanggebied rivierstelsel die begin van 'n rivier of spruit waar 'n rivier in die see vloei 'n klein riviertjie 'n spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei die gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry al die riviere en spruite in 'n opvanggebied. A Die oorsprong van hierdie rivier is in die berge. B 'n Spruit is 'n klein riviertjie. C Hier vloei die rivier oor 'n waterval. D Dit is 'n sytak van die groter rivier wat daarin vloei. E Die spruite en riviere vloei teen valleie teen die heuwels af. F Die rivier vloei oor die plat kusvlakte. G Hierdie plek waar die rivier in die see vloei, is die rivier se mond. H Hierdie inham in die kuslyn word 'n baai genoem. I Al die riviere is in dieselfde opvang gebied. J Al die riviere in dié prent vorm een rivier stelsel. Bl 1 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3 Bl 2 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3

Blokkiesraaisel 1 1 2 4 3 2 5 3 Die Gariep-Oranjerivier het sy oorsprong in Lesotho. Die Gariep-Oranjerivier het die volgende sytakke: Caledon Vaalrivier Hartsrivier Rietrivier Kraairivier Dit is die langste rivier in Suid-Afrika. Hierdie rivier is op die grens van die Noord-Kaap provinsie. Die Limpopo-rivier is in die Noordwes provinsie. Dit vloei na die noordooste. Daarna vloei dit oos langs die Suid-Afrikaanse grens met Zimbabwe. Uiteindelik vloei dit af tot in Mosambiek. Hier sluit dit aan by die Olifantsrivier. Hierdie rivier is 'n sytak van die Limpoporivier. In KwaZulu-Natal is die Tugelarivier, Umfolozirivier, Umkomaas rivier, Mzinmulul rivier. Hierdie riviere se oorsprong is in die Drakensberge. Die riviere vloei teen steil hellings af van die hoë berge na die see, dis die rede hoekom daar so baie watervalle is. Die mond van die Sondagsrivier is in Algoabaai. Leidrade: Af: 1. 'n Klein riviertjie word 'n genoem. 2. 'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei. _ 3. Riviere vloei oor die plat kus- tot in die oseaan. 4. Water vloei altyd van 'n _ plek na 'n lae plek. 5. Waar 'n rivier in die see vloei, word die genoem. Dwars: 1. Die begin van 'n rivier of spruit. _ 2. Al die riviere en spruite in 'n opvanggebied. _ 3. Die gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry. Bl 3 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3 Bl 4 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3

Woordsoek w e d n o o r d w e s g o a r k i o p u y t f e f p s i w e d r t s j k m l v d v g a r i e p h g d v a f i p o i j y r t y g f n h e s d f f g u b h j j g j r s e r f h i s e f t g k v f g h s y t a k g v e l d e r f t h u k l o p b j m o n d b i n v l o e i m a g f h g k l h y u k e k f g a a n s l u i t n d Waar of Onwaar Waar Onwaar 1. Dit is moeilik om die hoë en lae plekke op 'n kaart te sien wanneer mens 'n rivier van sy oorsprong tot waar hy uitmond in die see, volg. 2. 'n Rivier kry sy water by verskillende sytakke. 3. Klein spruitjies kan nie by mekaar aansluit om riviere te vorm nie. 4. Die mond van 'n rivier is waar hy begin. 5. 'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei word 'n sytak genoem. 6. Die opvanggebied is al die riviere en spruite in 'n rivierstelsel. 7. 'n Spruit is 'n klein riviertjie. 8. Die Limpopo-rivier is die langste rivier in Suid- Afrika. 9. Die oorsprong is die begin van 'n rivier of spruit. 10. Water vloei altyd van hoë plekke na lae plekke. r i v i e r s t e l s e l Leidrade: 1. Die oorsprong is die begin van 'n of. 2. Waar 'n rivier in die see in vloei. 3. 'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei. 4. Die gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry. Al die riviere en spruite in 'n opvanggebied vorm saam 'n 5.. 6. Klein spruitjies kan by mekaar om riviere te vorm. 7. Kleiner riviere kan kan in 'n groter rivier. 8. In watter provinsie is die Limpopo rivier? 9. Die -Oranjerivier is die langste rivier in Suid-Afrika. Bl 5 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3 Bl 6 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3

Pas A by B Oorsprong Waar 'n rivier in die see 1. vloei. Mond Al die riviere en spruite in 2. 'n opvanggebied. Spruit Is die begin van 'n rivier of 3. spruit. 4. Sytak Rigting waarin water vloei. 5. Opvanggebied Inham in 'n kuslyn. 6. Rivierstelsel Langste rivier in Suid-Afrika. Limpopo-rivier 'n Spruit of rivier wat in 'n 7. groter rivier vloei. Gariep- Die gebied waaruit 'n rivier 8. Oranjerivier en sy sytakke water kry. Hoë plekke na Geleë in die Noordwesprovinsie. 9. lae plekke 10. Baai 'n Klein riviertjie. Bl 7 van 7 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 3

Onderwerp 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite Skakels tussen fisiese kenmerke, waar mense woon en wat hulle doen Fisiese kenmerke het baie te doen met waar mense woon. Dit is moeilik om 'n nedersetting teen 'n steil of rotsagtige berghelling te bou. Dis makliker om op gelyke of effens skuins plekke te bou. Menslike aktiwiteite is dinge wat mense doen: werk skool toe gaan visvang na kinders kyk Grond is effens skuins Om huise te bou. Rotsagtige kuslyn Om vis te vang. Fisiese kenmerke het baie te doen met menslike aktiwiteite kan bv. net visvang op 'n plek waar water is. Sleutelwoorde: menslike aktiwiteite die dinge wat mense doen Baai Branderplankry. Prent Fisiese kenmerk Menslike aktiwiteit Rivier Om klere te was. Heuwels Om beeste op te pas. Berge Voetslaan/stap. Vallei Om mielies te kweek. Kusvlakte Om met piesangs te boer. Bl 1 van 6 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 4 Bl 2 van 6 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 4

Maniere waarop menslike aktiwiteite fisiese landskappe verander Sonder mense sou die wêreld baie anders gewees het. Mense het paaie en spoorlyne oor die grond gebou. Hulle het geboue opgerig en diep mynskagte onder die grond gesink. Hulle het opgaardamme in riviere gebou. Menslike nedersettings soos 'n dorp verander die landskap bome, bosse en natuurlike plantegroei word verwyder sodat daar gebou kan word. Die helling van 'n landskap word soms verander deurdat grond verwyder word sodat paaie gebou kan word. Brûe word gebou om vir mense en voertuie toegang tot gebiede te gee, sodat ontwikkeling kan plaasvind en vir mense om later toegang tot hierdie gebiede te kry. Blokkiesraaisel 1 2 1 2 4 3 4 Leidrade: Af: 1. _ is geskik vir staproetes. 2. _ kenmerke het baie te doen met waar mense woon. 3. Baie mense gebruik die water in 'n om hulle klere te was. 4. aktiwiteite is die dinge wat mense doen. Dwars: Dit is moeilik om 'n nedersetting teen 'n steil of 1. berghelling te bou. 2. het goeie grond vir die kweek van gewasse. 3. Piesangs groei goed op -vlaktes. 4. Mens kan beeste oppas in gebiede. Bl 3 van 6 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 4 Bl 4 van 6 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 4

Woordsoek Leidrade: m e n s e f g t h u f w o w r e p r t g h y u i m p a w r o r t g w e r s g g k s y o d e e f r t i b a t d h r e d l g h y e l a i t n l s f y p o r s u r w g m y n s k a g t e j d i j g n s w y u n h j k a t m g e b o u e t y u i m e l t a d e g t y h j u m i o r b h j k u s l y n e t p e t y u i o p a s d f e a s v f g n h j k i l n 1. Sonder sou die wêreld 'n baie ander plek wees. 2. Mense het paaie en oor die grond gebou. 3. Mense het en diep onder die grond gesink. 4. Hulle het ook in riviere gebou. 5. Mense hou daarvan om langs rotsagtige vis te vang. 6. kenmerke het baie te doen met waar mense woon. 7. Menslike is die dinge wat mense doen. Dit is makliker om 'n nedersetting op 'n of effens skuins plekke 8. te bou. Waar of Onwaar Waar Onwaar 1. Fisiese kenmerke het baie te doen met waar mense woon. 2. Dit is moeilik om 'n nedersetting op 'n gelyke plek te bou. 3. Menslike aktiwiteite is dinge wat mense doen. 4. Visvang is 'n voorbeeld van 'n menslike aktiwiteit. 5. Mense kan wel langs 'n rotsagtige kuslyn visvang. 6. Piesangs groei goed op kusvlaktes. 7. Sonder mense sou die wêreld nie juis anders gewees het nie. 8. Mense het geboue opgerig en diep mynskagte onder die grond gesink. Pas A by B 1. Fisiese kenmerke Dinge wat mense doen. Menslike Moeilik om nedersettings 2. aktiwiteite hier te bou. Rotsagtige Voorbeeld van hoe mense 3. berghellings die wêreld waarin ons leef verander het. Opgaardamme Ideale plek vir stappers om 4. te gaan stap. Vallei Het goeie grond om 5. gewasse te kweek. Berge Het baie te doen met waar 6. mense woon. Bl 5 van 6 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 4 Bl 6 van 6 SW Geografie Graad 5 (K2) Onderwerp 2; Eenheid 4