ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening"

Transcriptie

1 Die Kandelaar 17 Junie 2018 Telefoon en faks: Finansies Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: , Bankkode: E-pos: WEBADRES: / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Maandtema: Oefen geloofsgewoontes ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks: Filippense 3:10-16 Tema: Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. 18:00 Chris (Teologiese Student) Teks: Tema: Matteus 6:25-34 en Matteus 18:12-14 ʼn Goeie Vader Volgende Sondag 09:00 Thania 18:00 Thania 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

2 VERJAARDAE Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar. 17 Jun Aletta Connoway Pieter Sevenster Jun Coreen Güldenpfennig Lea Kotze Trudie Spalding Jun Derek Litthauer Ivana Smith Marietjie vd Berg Jun Devinn Greyling Werner Landman Dian Langner Eduan Naude Frans Potgieter June v Deventer Magdalena Watson Jun Jenéleigh Duffield Lianke Fick John-William Johnson Jun AJ Annandale Jana Grobler Dalene Theron WELKOM AAN DIE VOLGENDE NUWE LIDMATE Franceske Ströh, , het oorgekom vanaf NG Gem Moreletapark. Johan Jacobus Enslin, Anna Maria Heyman, Jaco Enslin en Lelani Enslin, , het oorgekom vanaf NG Gem Kimberley Harmonie. Johanna Catharina de Waal, nou Theron, , het oorgekom vanaf NG Gem Berg-en- Dal. Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. Baie geluk aan Connie Bruwer en Elsa Milstein wat eerskomende Saterdag in die huwelik tree. My pa het vir my die grootste geskenk denkbaar gegee... hy het in my geglo. Jim Valano 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

3 LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Marita Maartens in Bloemcare Cindy van Schalkwyk gaan eersdaags vir nekoperasie Annelize Nel het begin met kankerbehandeling. Nicolene van der Merwe kry kankerbehandeling. Hilda Human het ʼn rugoperasie ondergaan. Sy is in Rosepark-Hospitaal. Alwyn Labuschagne is in Universitas Hospitaal na ʼn hartaanval. Sea Scholtz gaan hierdie week hospitaal toe vir ʼn rugoperasie. Marie Rheeder ontvang tans kankerbehandeling. *** Ons dink met meegevoel aan die volgende persone en hulle uitgebreide gesinne: Anna Liebenberg se broer Tommie is oorlede. Louise Badenhorst se skoondogter Nolien is oorlede. Eve Kruger se ma is oorlede. Gebedsbediening Kom, o Heilige Gees, kom wys v ir my waar daar sonde in my lewe is. Ek stel my oop dat U my kan oortuig van wat reg en verkeerd is. Amen Uit: Leef n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy Hilda Bejaardesorgbediening. Die gemeente het ongeveer 40 ouer mense waarna ons omsien. Ek het onlangs by Marie Jacobs oorgeneem en wat ʼn voorreg. Maar alleen kan ek onmoontlik nie by almal uitkom sonder om iemand dalk af te skeep nie. Daarom doen ek ʼn beroep op julle om my asseblief by te staan in hierdie voorreg. Indien jy hieroor gebid het en jou weg oopsien om my te help sal ek dit baie waardeer en glo en vertrou dat die Vader ʼn paar engele sal stuur. Seëngroete Gerida NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

4 Kom vier die 110de herdenking van Vrystaat-Versorging in Aksie se bestaan! Die lewe is 'n hindernis wedloop met teleurstellings, onsekerhede en vrese. Kom kry suurstof vir die wedloop saam met Myan Subryan, 'n bekende lewensafrigter en motiveringspreker. Sy verklaring van hoop is: Ek is waardevol, God het 'n groot plan vir my lewe, selfs as jy dink daar is nie meer hoop nie inspireer Hy jou om nie tou op te gooi nie. Datum: 3 Augustus 2018 Tyd: 12:00 13:00 Venue: A-Lodge, Van Blerklaan, Groenvlei, Bloemfontein. Ligte middagete en wyn/sap Koste: R150 per persoon of R1 250 per tafel van 10 RSVP: Elmari VVA Hoofkantoor Tel: Epos : region@freestatecare.org.za!!advertensies!! Indien jy ʼn produk/geleentheid vir eie belang aan die gemeente wil bekend stel, is jy welkom om die advertensie na Rooikerk@gmail.com te stuur. Ons sal dit vir jou op die kennisgewingborde sit. Groete Die Bemarkingspan 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

5 Lidmate word GROOT ASSEBLIEF gevra om vir GEEN persoon wat bedel by die kerkgebou of hier naby geld te gee nie. Die geld word wanbestee. As jy wil gee, gee dan eerder vir die gemeente om dit aan te wend binne die opheffingswerk wat vanuit die gemeente geskied. Die motorwagte se geld word in die bussies by die deure gegooi en daarvandaan aan hulle gegee. Dit help dat mense hulle nie buite voordoen as motorwagte nie. Dankie vir julle samewerking. Junie se spesiale koevertinsameling gaan vir die Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies FINANSIëLE SAKE FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART MEI 2018 (Striata ingesluit) Begroot tot op datum Werklik tot op datum Verskil tot op datum INKOMSTE Min: UITGAWES * Bedryfsuitgawes (-R21,170.97) * Gemeente Visie/ Sending en Uitreikaksies * Salarisse en Lone (-Tekort) / Surplus (-R45,983.54) (-R21,726.34) Kontak Cobus vir enige navrae. 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

6 Ek weet dat Hy my skild en my beskerming is. Hy sal my nooit verlaat nie, selfs al is die hele wêreld teen my. Christene in is gewoonlik te bang om vervolging te rapporteer. Baie vroue wat van Islam bekeer, word seksueel aangerand of gedreig. Party word selfs ontvoer en uitgehuwelik aan Moslemmans. Christene ervaar vervolging bloot omdat hulle hul eie besighede besit, en word gereeld deur die polisie ondervra. Party gelowiges kan tot 12 jaar in die tronk sit, bloot omdat hulle ʼn ongeregistreerde kerk bygewoon het. Met vervolging wat toeneem, het baie Christene geheime gelowiges geword. Die Komitee vir Geloofsake (KGS) maak dit ook baie moeilik om ʼn Christen in Tadjikistan te wees. Elke preek moet eers goedgekeur word voordat dit gedeel mag word. Kerke moet ook toestemming kry om saam te aanbid of om ʼn gebou te koop. Om Christelike materiaal en kerkbyeenkomste te registreer is moeilik. Maar daarsonder is selfs die besit van ʼn Bybel onwettig. Die KGS voer gereeld klopjagte op ongeregistreerde kerke uit. Dikwels maak hulle die kerke toe, beboet en sal hulle selfs die lidmate arresteer. Baie Christene het versigtig geraak, en om die Evangelie te versprei is baie gevaarlik. Geopende Deure voorsien onmiddellike hulp aan gelowiges in Sentraal-Asië wanneer hulle gevange geneem word, verstoot word uit hulle families en gemeenskappe, en ontneem word van bestaansmiddele en werk, oor hulle geloof in Christus. Ons versterk die vervolgde Kerk in Sentraal-Asië hoofsaaklik deur die verspreiding van Christenliteratuur, gebedsondersteuning, Bybelse opleiding, vrouebediening, beroepsopleiding, en meer. 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

7 Leiersopleiding Datum: Tema: Plek: 13 en 14 Julie Herontdek God se opdrag vir die Rooikerk en Striata. Rooikerkkerksaal. Kontakpersoon: Steyn van Aswegen Bevestig asb by die Kerkkantoor voor op of 9 Julie 2018 indien jy dit gaan bywoon. Ons benodig dringend hulp met die volgende: Iemand wat kan help met die ordening van die geestelike boeke wat ons ontvang het, sodat ons dit weer kan beskikbaar stel aan dié wat wil lees; Iemand wat op ʼn weeklikse basis die opgeneemde preke op die webtuiste kan laai. Iemand wat kan help om die Powerpoint op te stel wat Sondae op die televisie vertoon word. Skakel Lisma indien jy kan help. Kommunikasie en Bemarking 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

8 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

9 STRIATA-KERKPROGRAM SONDAG 17 JUNIE VADERSDAG-EREDIENS Word gelei deur Roelf, met die tema: Abba - ons Vader, uit Romeine 8:1-17. DINSDAG 19 JUNIE SAALBYBELSTUDIE Tema: Ek wag..., uit Psalm 130. SONDAG 24 JUNIE EREDIENS Word gelei deur Roelf. Striata AlgemeneJaarvergadering, Donderdag 21 Junie om 09:00. Ons siekes Ons bid saam vir al ons siekes in die wintertyd. 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

10 Geluk met die volgende verjaarsdae! Maandag 18 Junie Bill Walker van NW38 Maandag 18 Junie Minnie Cloete van H138 Dinsdag 19 Junie Martin v Vuuren van H39 Woensdag 20 Junie Henna Barrow van H40 Saterdag 23 Junie word Wilna Vorster van NW5 90! Só bly saam met jou, Wilna. Welkom Ria van Heerden van H77 wat nou by ons gemeente inskakel! Wyksnuus: Wyk 9: Baie dankie Hester Hattingh vir jou dienstyd. Wyk 9 is tans vakant. Wyk 6: Ria Maritz (H177), wyksleier van wyk 12b, skuif oor na Wyk 6. Marie Thuynsma kan ook nou weer haar diens hervat in Wyk 6, saam met Ria. Ons is só dankbaar saam met jou Marie. Wyk 12b is dan tans vakant. Annaleen Graham (H73), wyksleier van wyk 6, skuif oor na Wyk 7, saam met Hester Röll. Baie dankie Ria en Annaleen dat julle bereid is om ons gemeente te help met nuwe werk! 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis) Die Kandelaar 24 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp Die Kandelaar 6 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes Die Kandelaar 8 Julie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen. Die Kandelaar 1 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE Die Kandelaar 29 April 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. Die Kandelaar 27 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding. Die Kandelaar 16 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 22 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Die Kandelaar 20 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef. Die Kandelaar 12 Augustus 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan... Die Kandelaar 6 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes Die Kandelaar 18 September 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie. Die Kandelaar 30 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

Die Kandelaar 5 Maart 2017

Die Kandelaar 5 Maart 2017 Die Kandelaar 5 Maart 2017 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20 Die Kandelaar 7 Oktober 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership Die Kandelaar 17 Julie 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele. Die Kandelaar 20 Januarie 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie. Die Kandelaar 25 November 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds Die Kandelaar 19 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening Die Kandelaar 21 Augustus 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 29 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Die Kerk se Geboorte

Die Kerk se Geboorte Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk se Geboorte Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 55 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November Die Kandelaar 12 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente. Die Kandelaar 5 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL Die tweede element van ons gemeentevisie is dat ons n hegte en insluitende geloofsfamilie sal wees. Hierdie reeks fokus op hierdie uiters belangrike deel van dissipelskap: Hoe

Nadere informatie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. SKRIFLESING: Johannes 3:11-21 TEKS: Johannes 3:15, 16b HK 7 TEMA: God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. Psalm 31 : 3, 5 Psalm 31 : 15, 17 Skrifberyming 27 (12-2) : 1, 4 2 Wie word gered? Dis

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 58 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET! DIT STAAN NIE IN DIE BYBEL DAT KINDERS GEDOOP MOET WORD NIE. Dit is waar, daar staan nie êrens dat klein babatjies van gelowige ouers gedoop moet word nie.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:

Nadere informatie

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het. 1 Preek: 1 Korintiërs 13:1-13 Teksverse: 1 Korintiërs 13:7 Tema: Die Heilige Gees rus jou toe om met ware liefde te leef! Inleiding Geliefde gemeente, ons het afgelope Donderdag op n besondere manier aan

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James 06-11-2016 Wat dink jy is die 10 grootste redes waarom mense in Suid-Afrika skei? n Bekende prokureursfirma in Kaapstad het 500 se redes

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop Christo Nel het n brief geskryf aan alle predikante in Reformatoriese

Nadere informatie