Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes"

Transcriptie

1 Die Kandelaar 8 Julie 2018 Telefoon en faks: Finansies Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: , Bankkode: E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net. WEBADRES: / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Maandtema: Oefen geloofsgewoontes ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: Ps. 11: 1-7 Tema: God ag opregtheid belangrik Deurkollekte: Alimentasie Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. 18:00 Thania Teks: Kol. 2:18-25 Tema: Met n opregte hart Volgende Sondag 09:00 Jean van Biljon 18:00 Jean van Biljon 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

2 WELKOM AAN DIE VOLGENDE NUWE LIDMATE Frans Oosthuizen en Marlene Grobbelaar [nou Oosthuizen], , het onderskeidelik oorgekom vanaf Thaba Nchu-Tweespruit en Promosa Potchefstroom Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. VERJAARDAE Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar. 07/08 Miemie Bouwer /08 Anilda Kotze /08 Erna Labuschagne /08 Sandra Olivier /08 Winnette Scholtz /08 Winnie Warricker /09 Hester Heymans 07/09 Lienka Stevens 07/10 Joze Ebing /10 Rudi Fourie /10 Herman Greyling /10 Antonie Meyer /10 Edith Naude /10 Anél Potgieter /10 Annemarie Wille /11 Willem Daffue /12 Louwrien Pretorius /12 Lizelle Rörich /13 Christelle Coetzee /13 Retha Jacobs /13 Heila Nicolaisen /13 Charlene Pretorius 07/13 Hannes Steynberg /13 Danie Strauss /14 Gert Naude /14 Devan Oosthuizen /14 Maryke Williams LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Lize Ferreira herstel tuis nadat sy haar regterknie gekraak het met n val. Annelize Nel kry kankerbehandeling. Johan Henning kry kankerbehandeling Nicoline vd Merwe kry kankerbehandeling. Heidi Steyl kry kankerbehandeling. Marie Rheeder kry kankerbehandeling. Winnie Warricker kry kankerbehandeling. Cindy van Schalkwyk gaan vir ʼn nekoperasie. Janna Gunther herstel tuis na operasie. Hilda Human het ʼn rugoperasie gehad. Sea Scholtz het ʼn rugoperasie gehad. Mona Erasmus is uit die hospitaal ontslaan en sterk tuis aan. Daar word dringend na iemand gesoek wat die notules van vergaderings by Huis Carpe Diem kan doen. Kontak Alta by NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

3 Lidmaat- en Leierverryking FINANSIëLE SAKE FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART MEI 2018 (Striata ingesluit) Begroot tot op datum Werklik tot op datum Verskil tot op datum INKOMSTE Min: UITGAWES * Bedryfsuitgawes (-R21,170.97) * Gemeente Visie/ Sending en Uitreikaksies * Salarisse en Lone (-Tekort) / Surplus (-R45,983.54) (-R21,726.34) Kontak Cobus vir enige navrae. Julie se spesiale koevertinsameling gaan vir die Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies Datum: Tema: Plek: 20 en 21 Julie Herontdek God se opdrag vir die Rooikerk en Striata. Rooikerkkerksaal. Kontakpersoon: Steyn van Aswegen Bevestig asb by die Kerkkantoor voor op of 16 Julie 2018 indien jy dit gaan bywoon of per WhatsApp NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

4 Ons benodig dringend hulp met die volgende: Iemand wat kan help met die ordening van die geestelike boeke wat ons ontvang het, sodat ons dit weer kan beskikbaar stel aan dié wat wil lees; Iemand wat op ʼn weeklikse basis die opgeneemde preke op die webtuiste kan laai. Iemand wat kan help om die Powerpoint op te stel wat Sondae op die televisie vertoon word. Ons gee opleiding. Skakel Lisma indien jy kan help. Kommunikasie en Bemarking Lidmaatondersteuning BAIE DANKIE vir die skenkings ontvang om n seun se droom van stap n werklikheid te maak. Onthou die uitdaging om iemand vir koffie te nooi gedurende die vakansie. Verhoudings word gebou as ons na mekaar uitreik. 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

5 GEBEDSBEDIENING As jy kan leer om God in elke situasie te loof, sal jy n muur van lofprysing rondom jou lewe oprig waardeur selfs die duiwel nie kan dring nie. Keuses wat jou lewe kan verander: Rick Warren Hilda Human NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

6 Rooikerk-Dagboek Julie Julie Skole open 17 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Jeug 18:00 Gasvryheid 18:00 Omgee 19:00 Omgewingsake 19:00 Drama en Kuns 18 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 17:15 Carpe Diem 17:30 Vrouediens 19 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 LLO Julie Lidmaat- en Leierontwikkeling (Sien bl 3) 23 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 17:30 Eiendomme 18:00 Ondersteuningsdienste 18:00 Luisterspan 18:30 Liturgie en Musiek 19:00 Tegnies 19:00 Gestuurdheid 19:00 Bemarking en Kommunikasie 24 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Dagbestuur 26 Julie DIENSGROEPVERGADERINGS 18:00 Finansies 26 Julie 1-Dag Stilweesretraite Julie Finalejaarskamp Rooikerk-Dagboek Augustus Augustus 40-Daeveldtog begin. 10 Augustus Laaste dag waarop die diensgroepverslae ingedien kan word. 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

7 Nepal was nie verlede jaar op die Wêreldwaarnemingslys nie, maar die land se telling het aansienlike opgetel (met 11 punte) en dit is nou in die Top 50 vir Vervolging vloei hoofsaaklik van radikale Hindoes, met etniese spanning in die agtergrond wat verdere druk veroorsaak. Die situasie vir Christene in Nepal het in die algeheel erg agteruitgegaan, en dit is as gevolg van ʼn verhoogde sin van godsdienstige nasionalisme. Regeringsamptenare, Hindoe-priesters, politiese Hindoe-partye, asook familie, vriende en die gemeenskap voeg almal tot die verhoogde druk op Christene. Die hoofrede vir die vervolging van Christene in Nepal is radikale Hindoe-groepe wat die land weer in ʼn Hindoe-staat wil verander. Hierdie radikale Hindoe-groepe het noue bande met Hindoetva-groepe in naburige Indië. Vervolging is voorheen nie deur die regering uitgeoefen nie, maar sedert 2015 is ʼn nuwe konstitusie in plek wat godsdienstige vryheid beperk. Op 8 Augustus 2017, het die Nepalese parlement ook wetgewing, wat anti-bekering is, goedgekeur en dit is in effek sedert 16 Oktober 2017 nog ʼn teken van verslegtende omstandighede vir Christene. Geopende Deure, deur kerkvennote en vrywilligers, fokus op die voorsiening van Bybels en Christelike literatuur, dissipelskap, gemeenskapsontwikkeling, geletterdheidsopleiding, dringende noodleniging en hulp vir vervolgde Christene. 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

8 Het iets vasgesteek? Jakobus 2:15 18 Sê nou daar is n broer of suster wat nie klere het nie en dag vir dag honger ly, en sê nou een van julle sou vir hulle sê: Mag dit met julle goed gaan; gaan trek julle warm aan en eet genoeg, maar julle gee nie vir hulle wat hulle nodig het om van te lewe nie, wat help dit dan? So gaan dit ook met geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood. Maar iemand kan miskien sê: Die een het die geloof en die ander het die dade. Goed, wys dan vir my jou geloof wat sonder dade is, en ek sal jou my geloof wys uit my dade. Was jou geloof iewers sigbaar die week gemeet aan jou dade? 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

9 STRIATA-KERKPROGRAM SONDAG 8 JULIE Ons vakansie-erediens word vandag deur Roelf gelei uit 2 Korintiërs 6:1-7, met die tema: Onberispelike optrede...? Paulus, is jy regtig ernstig? SONDAG 15 JULIE Erediens word deur Roelf gelei. Hester Oberholzer van EW7 is oorlede. Ons dink in ons gebede aan die groter gesin. Roelf het die begrafnisdiens Vrydag gelei. Ons dink aan almal wat hierdie koue winter siek is. Ons bid dat julle sal ondervind dat die Here naby julle is - en sy krag ervaar. Ons Saalgroep-bybelstudie is Juliemaand rustend. Ons eerste byeenkoms is weer DV op 7 Augustus. 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

10 Geluk met jou verjaarsdag Kobie Theunissen van H158 het Sondag 1 Julie verjaar. 8 Julie Miemie Bouwer van NW12 8 Julie Anilda Kotzé van H157 9 Julie Hettie Heymans van H Julie Louwrien Pretorius H Julie Lina van Deventer van DW9 ONBEKENDE BEKENDES Dit is ons ideaal dat elke lidmaat en ons nuwe intrekkers - en vriende van ons gemeente wat hier inskakel - bekend sal wees aan sy/haar wyksleier. Ons wil nie hê dat iemand geruisloos en gesigloos as 'n onbekende bekende deel van ons sal wees nie. Ons liefde wil verder as dit strek. As jy weet ons weet nié van jou nie, meld dan asseblief persoonlik by die leraar aan ná 'n erediens. Wag net so 'n minuut agter in die saal totdat die konsistorie-afsluiting verby is. Ons wil jou graag ontmoet. In die reël sal Rolien Lindeque of 'n ander helper reeds daar wees om julle te ontvang voordat die konsistorie uit is. Hierdie geleentheid maak ons nou 'n gereëlde instelling. 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen. Die Kandelaar 1 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis) Die Kandelaar 24 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp Die Kandelaar 6 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening Die Kandelaar 17 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie. Die Kandelaar 30 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE Die Kandelaar 29 April 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef. Die Kandelaar 12 Augustus 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes Die Kandelaar 18 September 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00

Nadere informatie

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan... Die Kandelaar 6 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 22 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership Die Kandelaar 17 Julie 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding. Die Kandelaar 16 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Die Kandelaar 20 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. Die Kandelaar 27 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 5 Maart 2017

Die Kandelaar 5 Maart 2017 Die Kandelaar 5 Maart 2017 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00

Nadere informatie

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20 Die Kandelaar 7 Oktober 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening Die Kandelaar 21 Augustus 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele. Die Kandelaar 20 Januarie 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November Die Kandelaar 12 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds Die Kandelaar 19 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie. Die Kandelaar 25 November 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 29 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente. Die Kandelaar 5 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

SIMBAAL PREKE VANDAG. LIEDERE WAT IN DIE EREDIENSTE GESING WORD Sondag 10 Junie Jaargang 7 Sondag 10 Junie2012 Nommer 18 BYBELSTUDIE GROEPE

SIMBAAL PREKE VANDAG. LIEDERE WAT IN DIE EREDIENSTE GESING WORD Sondag 10 Junie Jaargang 7 Sondag 10 Junie2012 Nommer 18 BYBELSTUDIE GROEPE 8. SIMBAAL 10 Junie 2012 LIEDERE WAT IN DIE EREDIENSTE GESING WORD Sondag 10 Junie 2012 SIMBAAL Oggenddiens 09:30 Aanddiens 18:00 Lied Bladsy Lied Bladsy 1. Psalm 95:1 Bl.477 Psalm 138:1 Bl.670 2. Psalm

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin 1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin MEI 2015 Here, laat my lewe deur die Gees. NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Hoop elkeen het n geseënde Paastyd

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop. Die Kandelaar 2 Desember 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Die Kandelaar 11 Februarie Deurkollekte: Fonds vir Teologiese Fakulteit UV NUWE LIDMATE BAIE WELKOM AAN: 09:00 Carel

Die Kandelaar 11 Februarie Deurkollekte: Fonds vir Teologiese Fakulteit UV NUWE LIDMATE BAIE WELKOM AAN: 09:00 Carel Die Kandelaar 11 Februarie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né. 1 Matteus 11 d2 Wh 16 Lees Matteus 11:25-29 Is jy slim of eenvoudig? Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Ek onthou hoe ek baie keer met `n eenvoudige rapport by die huis gekom het, en alles

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. 1 BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. Openbaring 1:1-8: In die eerste verse vind ons die oorsprong van die boek Openbaring: God self! Hy het dit aan Jesus Christus gegee om dit verder deur te

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie. Januarie NUWEJAARSDAG : Geen Aanddiens KERKKANTOOR OPEN 4 DOOP 0 SKOLE OPEN 4 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Registrasie en Ouergesprek (HS Jeug) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie