Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop."

Transcriptie

1 Die Kandelaar 2 Desember 2018 Telefoon en faks: Finansies Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: , Bankkode: E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za WEBADRES: / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie. ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks:: Johannes 1:1-13 Tema: Om weer lig te sien. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds. Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk asook Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe nie. 09:00 Carel Teks:: Johannes 1:1-13 Tema: 09:00 Carel 18:00 Carel Om weer lig te sien. Volgende Sondag WELKOM AAN Pieter Pretorius het oorgekom vanaf NG Gem Langenhovenpark. Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. Hannes en Rolyn du Plessis word op 13 Januarie 2019 bevestig as die nuwe leraarspaar by die gemeente. Hou die spasie dop vir verdere inligting. 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

2 VERJAARDAE Spesiale geluk aan Ria Nel wat Dinsdag haar 80ste verjaardag vier. Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar. 2 Des Christo Joubert Lizanne Vorster Lourie Jonker Retha Greyling Wilma J v Rensburg Des Henco Steyn Mienke Coetzee Petru de Villiers Des Hennie Stephens Marthinus Verwey VERJAARDAE (VERVOLG) 5 Des Archibald Markgraaff Bianca Du Preez Estee Greeff Pieter Bruwer Rita-Marie Jansen Des Div Lamprecht Des Chris Pietersen Paula Stephens Ruan Truter Des Anika Sanders Sakkie Wannenburg Werner Senekal Die Stilweesretreate van 8 Desember is gekanselleer agv die Rooihart- Kersmark wat daardie middag gaan plaas vind Baie geluk aan Vossie en Lizanne Vorster met die doop van JJ vanoggend. Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop. Esmé is aan diens vanaf 21 tot 27 Desember en Johannie vanaf 28 tot 2 Januarie. Carel is met verlof vanaf 3-5 Desember 2018 Die pastorale kantoor sluit 14 Desember 2018 Die Kandelaar verskyn volgende week die laaste keer vir die jaar. 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

3 Eredienste gedurende Desember Sondag 9 Desember: 09:00 en 18:00 Sondag 16 Desember: 09:00 en 18:00 Sondag 23 Desember: Slegs 09:00. Geen aanddiens! Kersdag 25 Desember: 08:00 Sondag 30 Desember: Slegs 09:00. Geen aanddiens! Oujaarsdiens 31Desember: 18:00 en 23:15 Tiendemaanddankoffers kan gegee word tot en met die einde van die jaar. Ons doen ʼn beroep op lidmate om hieroor ernstig te bid. se spesiale koevertinsameling gaan vir die Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies 3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

4 Kontak Cobus vir enige navrae. 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

5 Opsoek na ʼn Kersgeskenk? Die Rooikerk-CD is nog beskikbaar teen R100 na die diens en in die Kerkkantoor. 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

6 Op 8 Desember 2018 kuier ons weer lekker saam by die Rooihart- Kersmark. Hierdie jaar word dit aangebied ten bate van Carpe Diemseunshuis. Baie dankie vir almal wat hulself bereidwillig verklaar het om te help by die Mark, ons kort egter nog vele skenkings en hande. Veral: Rys Stampmielies Kerrie Chutney Meel Olie Gis Poeding (baie poeding, warm en koud) vla (boksie en self gemaak) Kaneel Suiker Filterkoffie Enige een wat bereid is om te help Enige ander donasies Enige voorstelle om die mark uit te brei Enige buite uitstallers Om meer inligting te bekom, skakel my gerus by Groete, Lizelle de Reuck Hilda Om nasies weer op hulle voete te kry, moet ons eers neersak op ons knieë. Billy Graham 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

7 Die STRANDDIENSspan wat na Stilbaai gaan Desember 2018 benodig nog die volgende: Koffie (ons kort nog so 1 blik); Ontbytpappe (ons kort nog so 2 bokse, ons het reeds baie All Bran.) Melk (ons kort nog ʼn paar bokse van 6L) 24 Skaaptjops & 3 kg Skaapnek 24 Hamburger patties; 24 Varktjops 3 kg kaas Aanmaakkoeldrankstroop of enige ander koeldrank Skenkings kan by die kerkkantoor afgegee word. BAIE DANKIE VIR DIE SKENKINGS WAT ONS REEDS ONTVANG HET!! Ons waardeer dit sooooo baie! Vir meer inligting kontak vir Thania Onthou ons karwag, Johan Lange. Jy kan ʼn bydrae vir hom in die houtkassie by die deure gooi. 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

8 45 Azerbaidjan Soms verloor ons moed, maar ander kere, wanneer ons God se wonderwerke sien, voel ons bemoedig en gereed om berge te versit. Christene in Azerbaidjan ervaar die meeste vervolging aan die hand van regeringsamptenare op verskeie vlakke dit wissel van die land se sentrale regering, wat baie beperkende wetgewing toepas, tot plaaslike outoriteite en polisie wat klopjagte op godsdienstige byeenkomste uitvoer, gelowiges aanhou, en godsdienstige materiale konfiskeer. Alle Christelike gemeenskappe ervaar ʼn sekere mate van vervolging. Die Russiese Ortodokse kerke ondervind die minste probleme van die regering af, want hulle probeer nie gewoonlik om uit te reik na die res van die bevolking nie. Dit is plaaslike Christene, met ʼn Moslemagtergrond, wat die ergste graad van vervolging verduur, beide aan die hande van die staat en familie, vriende en die gemeenskap. Offisieel is die land ʼn sekulêre staat, en godsdiens word verdra. Die vlak waartoe mense egter dopgehou word in Azerbaidjan is so hoog dat Christene nie weet wie hulle kan vertrou nie. Baie min inligting kom voorhand uit dié land. Geopende Deure voorsien onmiddellike hulp aan gelowiges in Sentraal-Asië wanneer hulle, vir hul geloof in Christus, gevange geneem word, uitgesluit word van families en gemeenskappe en ontneem word van bestaansmiddele. Ons versterk die vervolgde Kerk in Sentraal-Asië hoofsaaklik deur die verspreiding van Christelike literatuur, gebedsondersteuning, Bybelse opleiding, vouebediening, beroepsopleiding, en meer. 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

9 Terwyl jy hierdie brief lees is jou gedagtes sekerlik al aan die dwaal na die opkomende blaaskans in Desember. Ek hou dit daarom kort, en deel graag net enkele laaste dinge voor die jaar se horlosie leegloop. 'n Besoek wat ons nog lank sal bybly Ons dink met groot waardering terug aan ʼn baie geseënde drie maande saam met Carina se ouers, Tobie en Annalie de Wet. Hulle het ons oorlaai met bemoedigende samesyn, en ons dag-vir-dag gedra met konkrete ondersteuning. Van wasgoed, skottelgoed en tuisskool-hulp, tot by meelewende kerk-inskakeling, saam bid en Bybelleestye en talle uitstappies saam. Die kans om bedien te word met hulle liefdevolle en begripvolle teenwoordigheid, was kosbaar. Terselfdertyd was die afskeid swaar en die is die gemis nou ekstra diep. Maar ons dankbaarheid ken nie grense nie, want as dit nie vir hulle was nie, sou die afgelope 3 maande se uiters besige werkskedule 'n veel groter tol geëis het. Die hele storie, uit 'n ander 'venster' beskou Tydens hulle besoek het (skoonpa) Tobie 'n paar briewe geskryf met baie interessante perspektiewe op Japan en hulle ervaring hier. Lees dit alles deur hier te kliek, en deel in die seën. Opgewonde oor wat voorlê in 2019 Elmar en Nadine du Rand is amptelik deur Missie Japan aanvaar as nuwe sendeling-kandidate, en hulle kom DV einde Maart 2019 reeds na Kobe vir hulle eerste paar van Japannese taalstudie ens. Ons is baie opgewonde oor dié vooruitsig, waarvoor Missie Japan ondersteuners saam met ons vir baie lank gebid het. Lees asb. hier verder. Ons gebedsitems volg hieronder. BAIE dankie vir jou meelewing en ondersteuning tydens Daarsonder sou ons dit nooit kon maak tot hier nie. Mag jy 'n baie geseënde Kersfees beleef met Christus in die sentrum! Vrede en vreugde vir jou en jou naastes. Stéphan, Carina, Annlie (11), Cornelius (9), Lodewyk (7) en Stephan (5) Indien jy verder wil lees, stuur n boodskap na Rooikerk@gmail.com met Japan in die onderwerplyn, dan e-pos ek graag die link aan jou. 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

10 Vandag is 2 Desember 2018 Teks: 1 Korinthiërs 13 Tema: Hoop is die Anker Eerste Sondag van die nuwe kerklike jaar fokus ons op die Hoop wat Christus se geboorte aan ons bied, beide vir NOU en die TOEKOMS Die Christelike hoop is nie ʼn geestelike kragtoertjie of ʼn kulkunsie waarmee vaardige beoefenaars haas ongelooflike prestasies kan behaal nie. Dit is die rus-in-god, of beter: die klou-aan-god van die aangevegte mens wat alte dikwels stukkend geslaan word deur die skynbare vernietiging van al hulle drome. Dirkie Smit Die ware hoop is om werklik op niks anders nie as op God alle te hoop. Ware hoop is om die punt te bereik waar ons geen ander inhoude aan die hoop gee nie as God self. Sodra ons hoop op wat God gee, ontstaan die gevaar dat dit valse hoop, selfs afgodediens mag word. Ons enigste ware troos is uiteindelik dat ons aan Jesus Christus behoort... dit is al. Maar dit bly ʼn uiters pynlike weg wanneer dit die Here behaag om alle sekerhede en alle vorme van troos en hoop af te takel totdat net Hy, die ware hoop, oorbly. Dirkie Smit. ` 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

11 Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te begin dans. Charles Allen Hoop is die droom wat aanhou, selfs al word ons wakker. Aristoteles Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. Hebreërs 10:23 Vir hulle wat God nie ken nie, is hoop hulle enigste hoop. James Montgomery Elke nuwe baba wat gebore word, bevestig dat God die mensdom nog ʼn kans gee. Carl Sandburg KOM ONS MAAK ADVENT SPESIAAL Advent is nie net ʼn voorbereidingstyd op Christus se eerste koms nie, maar ook op die tweede. In die Adventstyd leef daar iets van die spanning dat Christus reeds gekom het, maar ook dat Hy weer sal kom. Advent is die tyd waartydens ons onsself opnuut inleef in die wonder van die menswording van Christus. Ons berei ons opnuut voor om die Verlosser in ons lewens te verwelkom. Ons leef ook in die verwagting dat die Verlosser weer gaan kom en daarom is ons gebed: Maranata (kom tog gou, Here!). Ons viering hiervan staan dus nie in die teken van boetedoening nie, maar van vreugde en afwagting. Ons vier fees in ʼn gees van voorbereiding en geduld. Dit maak van Kersfees self ʼn ryker ervaring. Advent is dus ʼn tyd van herinnering en verwagting. Temas: 9 Desember: Vreugde 16 Desember: Vrede 23 Desember: Liefde 25 Desember: Christusfees! 11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

12 GELUK MET JOU VERJAARSDAG Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees Rom 15:13. Maandag 3 Desember Heila Dippenaar N/W 19 Dinsdag 4 Desember Piet van de Vyver Aluvera 03 Mathilda Oberholzer E/W 9 Donderdag 6 Desember Philip Smith Striata n/w 35 Ons doen voorbidding vir Elmarie van der Merwe, Tertius Snyman, Grace Serfontein, Marieta van Niekerk, Anna Rossouw (Woning 113), Ans Pretorius (Woning 88), Babs Simes (W58), Doreen van Antwerpen (NW11), asook Apie Ria Pretorius (Woning 112), Kom ons bid ook vir elkeen wat jy van weet wat siek is en spesiaal ook vir die mense in die versorgingseenheid GESAMENTLIKE BYBELSTUDIE het eers gestaak tot volgende jaar. INDIVIDUELE BYBELSTUDIE gaan asseblief voort soos gewoonweg. Terwyl jy die Bybel lees, kan jy die hele tyd vir jouself sê: Dit is God wat met my praat. Wat hier staan, gaan oor my. (Kierkegaard ) 12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie. Die Kandelaar 25 November 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp Die Kandelaar 6 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes Die Kandelaar 8 Julie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan... Die Kandelaar 6 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie. Die Kandelaar 30 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE Die Kandelaar 29 April 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding. Die Kandelaar 16 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles

Nadere informatie

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Die Kandelaar 20 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis) Die Kandelaar 24 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 22 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele. Die Kandelaar 20 Januarie 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

DIE BRIEF AAN FILEMON

DIE BRIEF AAN FILEMON DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Die Kandelaar 5 Maart 2017

Die Kandelaar 5 Maart 2017 Die Kandelaar 5 Maart 2017 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 58 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25 1 6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25 Tema Ons glo in Jesus Christus, die God-mens, ons Here wat ons verlos. Agtergrond en interpretasie Ons is besig om oor die Apostoliese

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20 Die Kandelaar 7 Oktober 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. Die Kandelaar 27 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening Die Kandelaar 17 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek SKRIFLESING: 1 Johannes 2:28 3:10 TEKS: 1 Johannes 3:8b TEMA: Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek Psalm 45 : 1, 3, 5, 6 Psalm 79: 5, 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1, 2 Skrifberyming

Nadere informatie

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen. Die Kandelaar 1 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. SKRIFLESING: Psalm 37 : 1-11 TEKS: Psalm 37:4 TEMA: Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. Psalm 150 : 1, 2 Psalm 139 : 1, 3 Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 33 : 11

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 1 12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 Tema Jesus het die Heilige Gees gestuur om ons te help. Agtergrond en interpretasie Hierdie ontmoeting sluit by die voriges aan. Een artikel van

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin 1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin MEI 2015 Here, laat my lewe deur die Gees. NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Hoop elkeen het n geseënde Paastyd

Nadere informatie

Die Kerk se Geboorte

Die Kerk se Geboorte Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk se Geboorte Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 55 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar! L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar,

Nadere informatie

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het. 1 Preek: 1 Korintiërs 13:1-13 Teksverse: 1 Korintiërs 13:7 Tema: Die Heilige Gees rus jou toe om met ware liefde te leef! Inleiding Geliefde gemeente, ons het afgelope Donderdag op n besondere manier aan

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November Die Kandelaar 12 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. 1 BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. Openbaring 1:1-8: In die eerste verse vind ons die oorsprong van die boek Openbaring: God self! Hy het dit aan Jesus Christus gegee om dit verder deur te

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Jesus het aan Petrus gesê: en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk, net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel Les 6 vir 11 Augustus 2018 Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel deur na verskillende plekke

Nadere informatie

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds Die Kandelaar 19 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie