ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding."

Transcriptie

1 Die Kandelaar 16 September 2018 Telefoon en faks: Finansies Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: , Bankkode: E-pos: WEBADRES: / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Maandtema: Ons is deelnemers aan God se reisplan. 09:00 Carel Teks: Filippense 4:15-23 Tema: ROOIKERK-EREDIENSTE Luister en leef ʼn hart-tot-hart ontmoeting. Deurkollekte: Predikantebegeleiding. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie (hulle vorm gedurende die 40 dae-veldtog deel van die erediens.) 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe Spesiale Leiersraadvergadering Volgende Sondag 09:00 André Odendaal 18:00 Chris Wheeler (teologiese student) 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

2 VERJAARDAE WELKOM AAN Natasha Joubert wat vanaand belydenis van geloof aflê. Stefan Taljaard (vanaf NG Gem Colesberg) en Elaine Taljaard (vanaf NG Gem Uitsig). Nooientjie vd Berg het oorgekom van NG Gem Monument. Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. Almal word uitgenooi ná die Gospelfees om 18:00 vanaand. Heerlike koffie en muffins onder die hemeldak na die tyd. Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar. 16 Sept Cherese Laubscher Hannes Blom Jadine Lubbe Jodi Steyl Lia Opperman Marilize Langner Weymie Moolman 17 Sept Jurie Bekker Jurie Beukes Mercia Pretorius Sept Ariena Matthys Dirk Oosthuizen Elsa Oosthuizen Liando Swanepoel 19 Sept Anhelé Malan Christa Pieterse Corni Geyer Elsa Milstein Johan Booysen Lettie v Tonder Stephan Malan Strys Strydom Sept Annatjie vd Walt Conrad de Reuck Hendrik Kotzé Petra Claassens Sept Luther Moolman Willem Vrey Sept Bertus Venter Gerard Nel Jacques Barnard Logan Landman Die Kerkkantoor sal gesluit wees op Maandag 24 September. 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

3 LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne. Die volgende persone ontvang tans behandeling vir kanker: Johan Henning, Winnie Warricker, Marie Rheeder, Annelize Nel, Heidi Steyl, Nicolene vd Merwe Anette van Rensburg Ria Nel is ontslaan uit Hillandale en sterk tuis aan, maar dit gaan glad nie goed met haar nie.. Schalk vd Merwe is steeds baie siek in Medi-Clinic Petaai van Rensburg is steeds Medi-Clinic. Tienie Delport kry hierdie week ʼn skoueroperasie in Medi-Clinic. Ons innige meegevoel met Chrisjan en Annelie Immelman met die afsterwe van hulle dogter. Gebedsbediening Gees van God, wys my as ek afdwaal, en vervul my weer en neem opnuut die beheer van my lewe oor. Amen Uit: Leef n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy Hilda NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

4 September se spesiale koevertinsameling gaan vir die Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART AUGUSTUS 2018 (Striata ingesluit) Werklik tot op datum Begroot tot op datum Verskil tot op datum INKOMSTE 1,349, ,409, , Min: UITGAWES 1,373, ,402, , * Bedryfsuitgawes 455, , , * Gemeentevisie / Sending- en Uitreikaksies 170, , , * Salarisse en Lone 747, , , (-Tekort) / Surplus ( ) 6, Kontak Cobus vir enige navrae. 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

5 Thania lei die 1-dag stilweesretraite op Saterdag 22 September. Navrae en inskrywings by Thania Op 14 Oktober vind die jaarlikse matriekdiens plaas tydens die aanddiens. Ons vra die gemeente se hulp om alle matrieks en hulle maats te nooi. Marius, die studenteleraar, sal daardie aand die diens waarneem. Op 14 Oktober gaan die finalejaarkatkisante na die Rivers of Life Church in Grasland saam met Past Johannes Thaele. Daar word ʼn erediens bygewoon sowel as ʼn besoek aan die plakkerskamp gebring. Alle gemeentelede is welkom om saam te gaan. Laat weet asb vir Carel ( ) voor einde September as julle wil saamgaan. Die 1 dag-stilweestetraite van 18 Oktober verval in die lig van die naweekretraite in November (verwys bl 6) en ook die vertrek van die span na die GLS in Port Elizabeth. 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

6 Silent Retreat 9-11 November 2018 Daar word beoog om op 9 tot 11 November ʼn "Silent Retraite" te hou op Menuha. Jy word uitgenooi om hierdie spesiale geleentheid by te woon en sodoende ʼn wonderlike ervaring met God te hê. Daar is plek vir 20 persone en die koste is R750 per persoon. Indien jy belangstel, betaal asb ʼn deposito van R375 (nie terugbetaalbaar) voor die einde van September om jou plek te verseker. Navrae en inskrywings by Carel Sal absoluut wonderlik wees om jou daar te ontvang. TEGNIESE DIENSGROEP Die tegniese span is op soek na betroubare lede wat graag wil inskakel op Sondae. Kontak Jaco by Ons benodig ook ʼn leier vir die Kommunikasie- en Bemakingsdiensgroep. Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, vir Carel ( ) of Johannie ( ) in die kerkkantoor skakel nie? 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

7 Hierdie fondsinsamelingsprojek is ten bate van Carpe Diem-Jeugsorgsentrum Goeie more almal, ons hou die funksie om 'n ekstra geldjie in te kry asook om debietorders geteken te kry daardie aand. Elke versorger moet vier tafels se kaartjies verkoop (40 kaartjies) om dan aan die einde hulle regverdige bedrag te kry, ons het ook die bestuur gevra om te help asook gemeentes. Ek wil vra dat julle asb sal help hiermee omdat daar nog nie 'n versorger is by Carpe diem wat leiding kan neem nie. Kontak Alta NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

8 Sommige van my familielede bel my en is verras om te hoor dat ek nog lewe. SAR, ʼn land sonder ʼn seehawe, is sedert die 2013 krisis erg verdeeld. Die burgeroorlog het die houdings van beide Christene en Moslems verander, en daar is nou baie wantroue tussen die twee groepe. Een van die hooffaksies wat oorlog voer is die Séléka-groep, wat Moslems gemobiliseer het vanuit ʼn deel van die land wat historiese misgekyk is. Die konflik is hoofsaaklik tussen die Séléka en die anti-balaka (ʼn militantegroep wat bestaan uit animiste en nominale Christene), en dit is ʼn bron van die vervolging wat Christene ervaar. Christene is hoofsaaklik aangeval en geïntimideer deur die Séléka, maar ook deur die anti-balaka. Kerke en pastore is die hoofteikens. Christene met ʼn Moslemagtergrond, in gedeeltes van die land waar Moslems oorheers, ervaar ook druk van hul familie en gemeenskap as gevolg van hul Christengeloof. Die konflik en onstabiliteit in die land maak dat bekeerling veral kwesbaar is vir geweld en vervolging. Sedert 2013 word Geopende Deure se programme oorheers deur ondersteuning vir die Kerk in krisis, dit volg na die staatsgreep, uitgevoer deur die Islamitiese Séléka in Maart Ons werk nie net om die toestand van die Kerk in die land te beklemtoon nie, maar ook om die Kerk by te staan deur die voorsiening van emosionele en fisieke verligting vir Christene wat deur geweld geteiken word. 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

9 16 September 2018 Erediens word gelei deur Chris Wheeler. Teks: Filippense 1:27-30 en Filippense 4:4-8 Tema: Luister en leef! SONDAG 16 SEPTEMBER GELUK MET JOU VERJAARSDAG: Hannetjie Botha (W45), Kelly Burger (W152) MAANDAG 17 SEPTEMBER Anna Rossouw (W113), Daleen Visser (W2), Frans Le Roux (W65), Stienie van Wyk (W167), Sarah Swanepoel W4) DINSDAG 18 SEPTEMBER Helena Scott-Myburgh (VE) DONDERDAG 20 SEPTEMBER Irma Venter (W14) VRYDAG 21 SEPTEMBER Anette Boshoff (W108), Ella Marais (W5) SATERDAG 22 SEPTEMBER Louw Kotze (W86), Eunice Pheifer (W130), Santa Pretorius 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

10 KOM ONS KUIER SAAM Bybelstudie oor Psalm 8: Dinsdag 10:00, almal is welkom. Die WYKSBYEENKOMSTE vind as volg plaas: 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet Kleinhans by Saal 14 3 Oktober Maxi Oosthuizen W26 Ons vra voorbidding vir Indien jy ʼn behoefte het dat ons spesiaal vir jou sal bid, kontak asseblief jou wyksleier of WhatsApp vir Frans by Onthou dat julle enige tyd name en sake vir voorbidding kan deurgee aan Hilda sodat sy dit vir gebedsbediening kan deurgee. Die gebed van ʼn gelowige het ʼn kragtige uitwerking (Jak 5:16b). Jy kan die Here op Sy woord vat! Marita van Niekerk Striata 47. Kom dank die Here vir beterskap. Marita herstel tuis. 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

11 AGTERGROND VAN "LORD OF THE DANCE" WAT DIE KOOR SONDAG 9 SEPTEMBER GESING HET Die lied begin by die Skepping toe God as 't ware tussen die son en die maan "gedans" het en alles in aansyn geroep het. Dan kom Hy af na ons toe (Betlehem) vir sy geboorte. Hy beweeg tussen die Fariseërs, maar hulle wou Hom nie volg nie. Vervolgens gaan hy na die vissers (James en John in Afrikaans Jakobus en Johannes) en hulle het Hom gevolg. Dan "dans" hy tussen die siekes en maak gesond op die Sabbat terwyl die sogenaamde "heilige mense" sê dis ʼn skande ("a shame"). Hy word gegesel, gemartel en gekruisig op die Vrydag en "the sky turned black". Hy word begrawe en hulle het gedink Hy is dood, maar "I am the Lord and I still go on". Hy het opgestaan en leef vir ewig in ons as ons in Hom bly. Daarom bly Hy die Heer van die Skepping en die "dans" gaan aan Hy bly "the Lord of the dance" wat met ons is en bly waar ons ook al is. 11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie. Die Kandelaar 30 September 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20 Die Kandelaar 7 Oktober 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: riana@nguniversiaswes.org.za.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp Die Kandelaar 6 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes Die Kandelaar 18 September 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00

Nadere informatie

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes Die Kandelaar 8 Julie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis) Die Kandelaar 24 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE Die Kandelaar 29 April 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef. Die Kandelaar 12 Augustus 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen. Die Kandelaar 1 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening Die Kandelaar 17 Junie 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan... Die Kandelaar 6 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

Die Kandelaar 5 Maart 2017

Die Kandelaar 5 Maart 2017 Die Kandelaar 5 Maart 2017 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00

Nadere informatie

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Die Kandelaar 20 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 22 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele. Die Kandelaar 20 Januarie 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

LIEF EN LEED WELKOM AAN. Die Kerkkantoor sal gesluit wees op Maandag 24 September. VERJAARDAE. 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

LIEF EN LEED WELKOM AAN. Die Kerkkantoor sal gesluit wees op Maandag 24 September. VERJAARDAE. 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar 9 September 2018 Telefn en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesnderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkde: 334134 E-ps: riana@nguniversiaswes.rg.za.

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. Die Kandelaar 27 Mei 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership Die Kandelaar 17 Julie 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening Die Kandelaar 21 Augustus 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie. Die Kandelaar 25 November 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds Die Kandelaar 19 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November Die Kandelaar 12 November 2017 Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net.

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Die Kerk se Geboorte

Die Kerk se Geboorte Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk se Geboorte Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 55 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Simson, God se sterk Man

Simson, God se sterk Man Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Die Kandelaar 29 Oktober 2017 NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode:

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk 1 Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk VERWELKOMING Ons land is op baie maniere stukkend. Op maniere wat ons almal seermaak. Daarom wil ons graag vanjaar periodiek so saamkom

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:

Nadere informatie

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 Votum en seën Psalm 23 : 1, 3 Gebed Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-13 (AV 1983) Belydenis: HK 29:78-30:80 Teks: 1 Korintiërs 10:4 Psalm 105 : 21, 22 Preek: Die Heilige Gees

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan L 269:2 God bly met u, waar u ook mag gaan. Deur sy sterke hand behoed Hy, daagliks

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop. Die Kandelaar 2 Desember 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: Admin@nguniversitaswes.org.za

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Groot Muur van Nehemia

Die Groot Muur van Nehemia Bybel vir Kinders bied aan Die Groot Muur van Nehemia Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 35 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie