Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05"

Transcriptie

1 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) (072) You need to be aware of what others are doing, applaud their efforts, acknowledge their successes, and encourage them in their pursuits. When we all help one another, everybody wins. Jim Stovall. Verwagte prysbeweging Nabymaand Vêrmaand Mielies: Sonneblom: Sojabone: Makelaars: Norman Botma (018) (083) norman.botma@senwes.co.za Marcel Lombard (018) (082) marcel.lombard@senwes.co.za Corn Jul17 Corn Dec17 SRW Wheat Jul17 HRW Wheat Jul17 MGEX Wheat Jul17 Soya Jul17 Soya Nov17 Koring: Internasionale Indekspryse 2017/05/ /05/04 Netto 06:00 12:00 Indeks Markinligting: Thys Grobbelaar (018) thys.grobbelaar@senwes.co.za Wisselkoerse ZAR/USD ZAR/EUR ZAR/GBP USD/EUR 2017/05/ /05/04 Netto 06:00 12:00 % % % % % Hansie Swanepoel (018) hansie.swanepoel@senwes.co.za o0o Belangrike Datums SAGIS Maandelikse Produksie Data USDA Oesvordering Weeklikse In- en Uitvoere 2017/05/ /05/ /05/09 Teken In Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app Navrae : market@senwes.co.za /

2 Mielies Internasionaal VSA pryse het gister laer verhandel en die Julie kontrak het weer onder sleutel bewegende gemiddeldes inbeweeg. Laer koringpryse het die pas aangegee na oestoer ramings oor dele van Kansas dui op opbrengste bo die 5-jaar gemiddeld. Voorspellings van droëer en meer gunstige plant weer oor die naweek en vir volgende week het waarskynlik ook kommer oor aanplanting vordering besweer en die mark het kalmeer vir die oomblik. Die mark sal egter sensitief bly vir weervoorspellings en veral vir reënverwagtings in die komende tyd wat kan veroorsaak dat vroeë aanplantings oorgedoen sal moet word. Weeklikse uitvoersyfers was verder aan die laer kant van die markverwagting vir beide ouen nuwe seisoen uitvoere, met ou-seisoen uitvoere wat laer was as die week vantevore. VSA mielie uitvoere het sterk afgeneem die afgelope maand met April se syfer wat heelwat laer was as Maart en minder as die helfte van verlede jaar se syfer vir April. Die hoof rede vir die afname is Suid-Amerikaanse mielies wat tans geredelik beskikbaar is in die mark. Hierdie realiteit en voldoende wêreldvoorraadvlakke behoort aggressiewe VSA prysstygings te beperk. Mieliepryse het gister aanvanklik sterk opwaarts verhandel in lyn met die pariteitsbeweging. Pryse was veral ondersteun deur die Rand wat sedert die aanvang van die sessie verswak het. Verkoopsdruk het wel later in die sessie ʼn rol begin speel en pryse kon nie naby die dag se hoogtepunte afsluit nie. e pryse sal dienooreenkomstig vir die komende tydperk hoofsaaklik beïnvloed word deur die verwagting van surplus produksie, die wisselkoers en VSA prysreaksies tydens hul planttydperk. Verwagte surplusse en verkoopsdruk kan pryse onder druk hou tot na strooptyd, terwyl die rand en CBOT skielike volatiele bewegings teweeg kan bring. Weeklikse leweringsyfers is gister vrygestel met mt witmielies en mt geelmielies wat vir die week gelewer was. Kumulatiewe lewerings (vroeë lewerings sedert 1 Maart ingesluit) is mt witmielies en mt geelmielies tot 28 April. Die Rand verhandel sedert gister 12:00 sowat 20 sent swakker. Die verwagte pariteitsbeweging, gegewe die laer VSA prysbeweging, behoort sywaarts te wees met markopening. Pariteite WM - Invoerpariteit YM - Invoerpariteit VSA Mei17 VSA Jul17 Mex VSA Mei17 VSA Jul17 Arg PMB: PMB: RFN: RFN: WM - Uitvoerpariteit YM - Uitvoerpariteit Mei17 Jul17 Dec17 Jul17 - Arg Jul17 Dec17 DBN: DBN: RFN: RFN: Safex Mieliepryse 2017/05/04 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WMAZ May WMAZ Jul WMAZ Dec YMAZ May YMAZ Jul YMAZ Dec Opsiepryse WM YM Jul Jul Dec Dec Mar Mar Jul Jul Dec Dec Mar Mar

3 Oliesade Internasionaal VSA sojaboonpryse het gister sywaarts na effens swakker verhandel, met 'n algemene verkoopsdruk wat op kommoditeite was. Die voorspellings vir reënval dui op droeër weer wat verwag kan word in die komende weke. Die verwagte droeër weer asook verkope in koring plaas markte onder druk. Die weeklikse uitvoerverkope is laer as in vorige weke, maar steeds in lyn met die verwagtinge. Private analiste skat die Suid-Amerikaanse oes steeds groter as wat die USDA verwag, maar sê terselfdertyd dat daar steeds sowat 70% van die oes daar nog nie bemark is nie. Die optimale plantvenster vir VSA mielies en sojabone begin nou alhoe vinniger verklein. Die neerslae wat tans verwag word kan dus aanplantingsvordering belemmer. Daar is ook onsekerheid oor die impak wat dit op die oes se potensiaal en gehalte kan uitoefen. Die markte hou die ontwikkelings in aandele en finansiële markte ook dop, met onsekerheid oor die Franse verkiesing wat volatiliteit in pryse veroorsaak. Die verkiesing word 7 Mei gehou. verhandel oliesade gister sterker, met die daling in die rand wat pryse ondersteun. Sonneblompryse maak aanvanklik sterk oop, maar kom onder druk deur die oggend - waarskynlik as gevolg van produsente verkope na die onlangse stygings wat gesien is. Sojaboonpryse styg steeds skerp, maar kan in vandag se sessie druk begin ervaar. Die stroopproses is in volle swang, wat tot produsent verkope lei. Persmarges is egter sterk en pryse behoort ondersteuning te kry sodra die verkoopsdruk afneem. As daar na seisoenale tendense gekyk word, behoort die stroopdruk af te neem in die komende week of twee en behoort pryse daarna ondersteuning te kry. Mei '17 sonneblom sluit R22/ton hoër op R4610/ton. Mei '17 sojabone sluit R84/ton hoër op R4718/ton. Pariteite Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil PMB: DBN: RFN: RFN: Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit Invoerprys: Invoerprys: Huidige persmarge (R/ton): Huidige persmarge (R/ton): Safex Oliesaadpryse 2017/05/04 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag SUNS May SUNS Jul SUNS Dec SOYA May SOYA Jul SOYA Dec Opsiepryse Sonneblom Sojaboon Jul Jul Sep Sep Dec Dec Jul Jul Sep Sep Dec Dec

4 Koring Internasionaal VSA pryse verhandel sterk onder druk sedert gister met die omvang van skade wat kleiner blyk te wees na die afgelope sneeustorm en swaar reënneerslag. Die afgelope week is ʼn toer in Kansas gedoen om die omvang van skade te bepaal. Die opbrengs word egter nog steeds op 46.1 skepel per akker geskat wat bo ʼn vyf jaar gemiddeld van 41.6 skepel per akker is. In die nuutste VSA kondisieverslag word 54% van die oes in die goed tot uitstekende kategorie gesien, 33% word as gemiddeld gesien. Winterkoring se kondisie is onveranderd gelaat maar is die naweek se koue en sneeu skade nie in berekening gebring nie. Lentekoring is 31% geplant teenoor die gemiddelde tempo van 46%. Weeklikse uitvoere gerapporteer was bo verwagtinge met 258,000ton ouseisoen voorraad en 563,000ton nuwe seisoen voorraad wat verkoop is. sluit pryse vir Mei 17 Donderdag R115 afwaarts teen ʼn vlak van R4360. Die eerste intensie om te plant verslag dui ʼn afname in oppervlakte van hektaar teenoor die vorige seisoen. Hektare vir die komende seisoen word geskat op hektaar. Dit vergelyk met hektaar die vorige seisoen. In die mees onlangse winteroesskatting word die verwagte oes 16,150 ton groter geskat op ton. Die opbrengs word geskat op 3.75 ton/ha teenoor verlede seisoen se 2.98 ton/ha en oesgrootte van 1,440,000 ton. In die nuutste in en uitvoerverslag (3 Mei'17) is 8,919ton invoere gerapporteer waarvan die oorsprong Duitsland en die VSA was. Progressiewe invoere staan tans op 461,480 ton vir die 2016/2017 bemarkingsjaar wat 1 Oktober 2016 afgeskop het. In die nuutste leweringsverslag (4 Mei 17) is lewerings van 1,506 ton gerapporteer. Progressiewe lewerings vir die seisoen staan op miljoen ton wat 96.70% van die 2016 oesskatting beloop. Pariteite Koring Invoerpariteit VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland Paarl deur Kaap: RFN deur DBN: Safex Koringpryse 2017/05/04 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WHEAT May WHEAT Jul WHEAT Sep Opsiepryse Koring Koring Jul Jul Dec Dec Mar Mar

5 Weer RSA : 7-dag neerslae RSA : 14-dag neerslae RSA : 7-dag temperatuur RSA : 14-dag temperatuur Internasionaal - VSA VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae VSA : 7-dag temperatuur VSA : 14 dag temperatuur

6 Finansiële Nuus Indeks Vandag Gister Dow Jones % S&P % Nasdaq % FTSE % DAX % HangSeng % Vandag Gister % Goud - ZAR % Goud - $ % Brent ru-olie % Indeks Vandag Gister Internasionale Ekonomiese Aanwysers Netto Netto % e Ekonomiese Aanwysers Netto % JSE Algeheel % JSE Top % Ekonomiese Nuus Die rand het gister heelwat teenoor vernaamste geldeenhede verswak. Die rand het tussen R13.67 tot R13.39 teenoor die VSA dollar verhandel voordat dit op R13.64 gesluit het. Tegnies sal die volgende teiken vir 'n swakker rand rondom R14.00 wees, waarna R14.50 die volgende teiken sal wees. Die VSA dollar verhandel tans naby aan $1.10 teenoor die euro. e data wat vrygestel was het aangedui privaat sektor aktiwiteit vir die eerste keer in nege maande gekrimp het. Die VSA Federale Reserweraad het vroeër die week hul rentekoers hersien. Dit was onveranderd gelaat op 1% wat inlyn was met verwagtinge. Die fokus sal nou oorskuif na môre se indiensnamesyfers wat 'n indikasie kan gee van die stand van die VSA ekonomiese groei verwagtinge. Vanmiddag word die indiensnamsyfers (non-farm payroll) vir April vrygestel. Die verwagting is dat 175,000 werksgeleenthede geskep was wat heelwat hoër is as Maart se 98,000. Tesame hiermee word die werkloosheidskoers ook vrygestel. Daar word verwag dat werkloosheid gedurende April effens gestyg het na 4.7%. Dit sal 0.2% hoër wees as Maart se 4.5%. Sondag is die tweede rondte van die Franse verkiesing. Daar word tans verwag dat Emmanuel Macron as wenner sal uittree. Indien die ander kandidaat Marine Le Pen sou wen, kan dit tot groot volatiliteit in wisselkoerse lei. Brent ru-olie het onder sterk druk verhandel en naby aan $47 per vat gesluit.. Die VSA Energie Inligtings Administrasie het aangedui dat voorraadvlakke slegs met 930,000 vate verminder het na 527.8miljoen. Die verlaging was heelwat swakker as verwagtinge van 2.3miljoen vate. Die JSE se indeks vir alle aandele het onder druk verhandel en op 53,406 gesluit. USD/ZAR Grafiek

7 Kontakbesonderhede en vrywaring Frans Dreyer (018) (079) Bestuurder Susari Geldenhuys (018) (072) Opsieskrywer Makelaars Norman Botma Marcel Lombard (018) (018) (083) (082) Markinligting Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel (018) (018) (083) (083) Vrywaring Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 6 December 218 24 Nov 218 3 Nov 218 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 24 January 219 12 Jan 219 18 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 17 January 219 5 Jan 219 11 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro S/euro wisselkoers 1. VSA Federale Reserwee verhoog rentekoers tot 0.25% 2. $ versterk op positiewee ekonomiese data en voortdurende kommer oor die Euro 3. $ volg swakker Yen weens verwagtinge dat die

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Die graanmark in perspektief

Die graanmark in perspektief 21 Mei 2010 tot 22 Julie 2010 BARRETT SCHOEMAN, LANDBOU-EKONOOM: MARKOMGEWING, GRAAN SA Die VSA se departement van Landbou (USDA) se maandelikse vraag-aanbod-projeksie (WASDE-verslag) op 9 Julie het prysvlakke

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wat verlede week op die finansiële markte gebeur het en wat voorlê. 2. Verlede week

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1 TERMYN SPESIFIKASIES TERMYN- ATS-kode WMAZ 100 ton WNCI 10 ton YMAZ 100 ton YNCI 10 ton WOPT WEAT / CAPE SUNS SOYA SORG GM1 SGBT GH1 Handelsure 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 In hierdie week se uitgawe van Maandagoggend Vooruitsig, bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Advies hoe om u beleggings nou te maak, sodat die Desember-effek

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. First National Bank n afdeling van FirstRand Bank Beperk. n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en Krediet (NCRCP20). Inleiding

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. Daar is baie faktore wat die finansiële opbrengs van jou oes kan beïnvloed. Met n Voor-Plant Kontrak (PPC) van

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Waarom u heeltyd moet belê al is die JSE gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte.

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 In hierdie week se Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Die rand val met 7.8% na afdanking van Minister van Finansies maar ons advies

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND LANDBOUADVIESDIENSTE Wesgraan, n afdeling van Kaap Agri Voortrekkerweg 65, Posbus 22, Malmesbury, 7299 2017/04/19 INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS Beskrywing: Die dokument bevat vertakkingbegrotings

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die eerste verslag van 2013. POLITIEK Tydens die Mangaungkongres is die magsbasis van die regerende party se president baie duidelik uitgestippel. Die vraag is hoe vloeibaar

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND LANDBOUADVIESDIENSTE Wesgraan, n afdeling van Kaap Agri Voortrekkerweg 65, Posbus 22, Malmesbury, 7299 2017/10/17 INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS Beskrywing: Die dokument bevat vertakkingbegrotings

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die R62 miljoen wat ten opsigte van 2004 volgens mediaberigte as bonus aan die melkverwerker en verspreider,

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is Die Pad Saam wil met hierdie boek aan elkeen van ons lede (en hul gesinne) die kans bied om n geskenkbewys van R5 000 van VKB of NTK te wen deur hierdie boek as gesin saam te voltooi. Elke blad in die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die tweede verslag van 2013. POLITIEK Alhoewel die plaaslike politieke toneel die afgelope maand rustig was, het die RSA steeds in die internasionale nuusarena gebly weens moorde,

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

S ukses. << SENWES Scenario >>

S ukses. << SENWES Scenario >> 8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie