Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017"

Transcriptie

1 Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Waarom u heeltyd moet belê al is die JSE gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte. 3. Ons voorspelling vir finansiële markte. 4. Beleggings wat tans waarde bied. 1. Waarom u heeltyd moet belê al is die JSE gevaarlik Selfs al is die JSE tans met meer as 50% oorwaardeer, behoort u steeds 'n deel van u kapitaal op die beurs te belê. Daar is 2 redes daarvoor. Inflasie Die eerste rede om op die JSE te belê, is omdat inflasie in Suid-Afrika jaar na jaar die koopkrag van u kapitaal verteer. Oor lang tydperke is die rente wat by 'n bank verdien kan word, altyd minder as die rente op spaargeld. Die banke hanteer dit so, om soveel wins as moontlik te kan maak. Indien inflasie byvoorbeeld 10% per jaar beloop, soos al dikwels in die verlede die geval was, sal 'n persoon wat nie minstens 'n deel van sy of haar kapitaal teen inflasie beskerm nie, byvoorbeeld oor 5 jaar van nou af minder as 60% se goedere kan koop, van wat hulle vandag kan koop. Die enigste oplossing om die koopkrag van u kapitaal te beskerm, is om dit teen 'n hoër koers as inflasie te belê. Die JSE beleggings wat Prestige Bulletin gereeld aanbeveel, is ideaal om die koopkrag van u kapitaal te behou. Oor die afgelope bykans 30 jaar van Prestige Bulletin se bestaan, het ons aandeelaanbevelings jaar na jaar met meer as 22% per jaar gegroei ver meer as inflasie! Bou super rykdom Die tweede rede om op die JSE te belê, is omdat die regte genoteerde beleggings op die regte tyd, super rykdom kan bou. 1 Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

2 Kom ons noem vir u twee voorbeelde van hoe Prestige Bulletin se aandeelaanbevelings super rykdom gebou het. 'n Paar jaar gelede het ons Tiger Brands as 'n koop aanbeveel teen R55.54 per aandeel. Op 'n stadium het Tiger Brands die Spar groep uit hul maatskappy ontbondel. Spar is toe vir die eerste keer op die JSE genoteer. Die fantastiese voordeel wat Prestige Bulletin intekenaars ontvang het, is dat hulle NIKS vir hul Spar aandele betaal het nie! Terselfdetyd besit intekenaars steeds hul Tiger Brands aandele. Vandag is elkeen van die Spar aandele wat intekenaars gratis ontvang het, % meer werd as wat dit oorspronklik was! Bogenoemde super rykdomskepping sluit nie eers die dividend in, wat jaarliks op Spar aandele ontvang word nie! 'n Tweede voorbeeld van hoe Prestige Bulletin se aandeelaanbevelings super rykdom gebou het, is met Bidvest aandele. Bidvest het onlangs Bidcorp uit hul maatskappy ontbondel. Bidcorp is toe vir die eerste keer op die JSE genoteer. Die fantastiese voordeel wat Prestige Bulletin intekenaars weereens ontvang het, is dat hulle NIKS vir hul Bidcorp aandele betaal het nie! Terselfdetyd besit intekenaars steeds hul Bidvest aandele. Vandag is elkeen van die Bidcorp aandele wat intekenaars gratis ontvang het, 789% meer werd as wat dit oorspronklik was! Weereens sluit bogenoemde super rykdomskepping nie die dividend in, wat jaarliks op Bidcorp aandele ontvang word nie. Wat 'n belegger hier uit kan leer, is dat deurlopende beleggings op die JSE op Prestige Bulletin se advies nodig is, om super rykdomskeppende meevallers soos bogenoemde te kan ontvang. Hoe om op die JSE te belê Baie beleggers is huiwerig om op die JSE te belê omdat hulle bekommerd is dat die aandeelmark in duie kan stort. Prestige Bulletin waarsku tans juis dat die JSE met meer as 50% oorwaardeer is en op 'n stadium hard gaan val. Onthou egter dat as u nie deurlopend op die JSE belê nie, sal u nooit die super rykdom kan bou waarna ons hierbo verwys nie. Selfs al begin u vandag met ons nuutste aanbevelings, sal u portefeulje ook oor meer as 5 jaar so indrukwekkend lyk, soos dié van Prestige Bulletin wat ons elke maand, in elke uitgawe, publiseer. 2 Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

3 Die manier om u risiko te hanteer, is om nooit al u kapitaal op die JSE te belê nie. Dit is slegs nodig om 'n gedeelte van u kapitaal in fyn uitgesoekte aandele, soos dié in Prestige Bulletin se groei-portefeulje, te belê. Die gedeelte wat u in aandele belê kan byvoorbeeld net 20% van u kapitaal wees, of enige ander persentasie waarmee u gemaklik is. Hou boonop in gedagte dat die kwaliteit aandele in Prestige Bulletin se groei-portefeulje na 'n groot val op die beurs sal herstel, selfs al neem dit meer as 5 jaar. Maak net seker dat u vir minstens 5 jaar 'n afswaai in u kapitaal wat u op die beurs belê, sal kan hanteer. 2. Verlede week op aandeelmarkte Meeste van die aandeelmarkte wat Prestige Bulletin volg, het verlede week gestyg, soos u hieronder kan sien. Beurs Sluitingsprys Vrydag 13/01/2017 Beweging verlede week Huidige P/V JSE Algehele Indeks % 23.8 VSA Dow Jones Nywerheidsindeks % 21.6 VSA Dow Jones Vervoerindeks % 16.9 VSA S&P % 22.8 VSA Nasdaq Composite % 26.5 VK FTSE % 26.4 Frankryk CAC % 22.0 Duitsland DAX % 20.5 Indië Sensex % 19.5 Japan Nikkei % 23.4 Australië ASX All Ordinaries % 24.3 Suid-Korea Kospi % 17.9 China Shanghai Composite % 15.3 So byvoorbeeld het die JSE Algehele Indeks verlede week met 3% gestyg. In die loop van die volgende paar weke, kan die JSE 'n nuwe aanslag op die vorige hoogtepunt van maak. Meer daaroor verderaan. 3. Ons voorspelling vir finansiële markte Alhoewel die JSE tans besonder oorwaardeer is en moontlik later vanjaar hard kan val, het dit korttermyn stygpotensiaal, maar sien bladsy 4 oor Trump. Sodra Prestige Bulletin se ontledings 'n sterk sein toon dat 'n groot beursineenstorting op hande is, sal Maandagoggend Vooruitsig dit onmiddellik onder u aandag bring. Tot dan, is ons van mening dat winste nog gemaak kan word. 3 Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

4 Volgens Maandagoggend Vooruitsig se ontledings kan die JSE Algehele Indeks oor die volgende paar weke moontlik met ongeveer 10% styg. Na korttermyn regstellings op die JSE, lê verdere stygings moontlik vanjaar voor. Ons sal u deurlopend op hoogte hou, wat ons berekeninge van tyd tot tyd toon. Daghandelaars wat vir stygings op die JSE belê, behoort knap daalstoppe van byvoorbeeld 2% te hou, indien die aandeelmark skielik sou begin daal. Langtermyn beleggers behoort ook streng by hul daalstoppe van byvoorbeeld 15% te hou, om moontlike verliese te beperk. Wat die buitelandse aandeelmarkte betref, toon ons ontledings dat die Dow Jones Nywerheidsindeks sukkel om deur te breek. Net so sal die Dow Jones Vervoerindeks, die S&P 500, die Nasdaq Composite, die Indië Sensex, die Nikkei 225, Australië ASX All Ordinaries, die Suid-Korea Kospi en die Shanghai Composite ook almal sukkel om hoër hoogtepunte oor die volgende paar weke aan te teken. Die markte en ons hier by Maandagoggend Vooruitsig neem 'n wag en sien houding in, om te sien wat presies Trump in Amerika kan vermag. Daarom kan die markte vir 'n paar weke sywaarts bly dryf met 'n ietwat afwaartse tendens. Kommoditeite en ons voorspellings Die bewegings en ons voorspellings vir kommoditeite verskyn hieronder. Die goudprys in dollar het verlede week gestyg. Vir verlede week was die styging 1.2%. Ons ontledings toon dat die goudprys, na 'n aanvanklike daling oor die volgende paar maande kan styg tot $ Verlede Vrydag het die goudprys op $1 197 gesluit. Die goudprys in rand het verlede week met 0.4% gestyg. Verlede Vrydag het dit op R gesluit. Oor die volgende paar weke kan die goudprys in rand tussen R en R beweeg. Dit bly raadsaam om 'n deel van u kapitaal, ongeveer 5%, in fisiese goud soos Krugerrande of NewGold op die JSE te belê. Suid-Afrika se onsekerhede sal dit 'n goeie belegging oor die langtermyn maak. Die platinumprys in dollar het verlede week met 1.5% gestyg. Verlede Vrydag het platinum op $981 gesluit. Ons ontledings toon dat die platinumprys, na 'n aanvanklike daling, geleidelik kan begin styg oor die volgende paar maande. Ons teiken vir die platinumprys is $ Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

5 Die Brent ru-olieprys het verlede week met 2.4% gedaal. Verlede Vrydag het Brent op $55.59 gesluit. Ons teiken vir Brent oor die korttermyn is ongeveer $45, waarna dit oor die volgende paar maande tot $70 kan styg. Die CRB Indeks het verlede week met 2% gestyg. Verlede Vrydag het die CRB op $ gesluit. Na 'n aanvanklike korttermyn daling, kan die CRB geleidelik begin styg oor die volgende paar maande. Ons teiken vir die CRB is $470. Valuta en ons voorspellings Wat valuta betref, het die dollar baie versterk oor die afgelope paar jaar. 'n Korttermyn verswakking in die dollar is moontlik oor die volgende paar weke. Ons voorspelling die afgelope paar jaar dat die dollar die sterkste geldeenheid sou wees, was reg. Verlede week het die dollar egter ietwat gedaal. Hierdie tendens behoort net vir 'n paar weke voort te duur. Die rand het verlede week met 1% teen die dollar versterk, tot die huidige waarde van R Die rand kan oor die volgende paar weke tussen R13.40 en R14.50 vir 'n dollar beweeg. Langtermyn sal die rand verswak, daarom is dit belangrik om nou buitelandse beleggings te maak, terwyl die rand relatief sterk is. Die euro het verlede week met 0.1% teen die dollar versterk. Verlede Vrydag het dit $1.06 vir 'n euro gekos. Oor die volgende paar maande kan die euro so verswak dat dit net $1 vir 'n euro kan kos. Die pond het verlede week teen die dollar verswak met 2%. Verlede Vrydag het dit $1.22 vir 'n pond gekos. Oor die volgende paar maande kan die pond so verswak dat dit minder as $1.10 vir 'n pond kan kos. Die jen het verlede week teen die dollar versterk met 0.6%. Verlede Vrydag het dit vir 'n dollar gekos. Oor die volgende paar maande kan die jen verswak tot 130 vir 'n dollar. Wat die dollar verder betref, sal enige swakheid wat oor die volgende paar weke mag voorkom, volgens Maandagoggend Vooruitsig se ontledings, tydelik van aard wees. Oor die volgende paar jaar kan die dollar heelwat sterker word teen alle geldeenhede, insluitend die rand, euro, pond en jen. Gevolglik bly die dollar na ons mening die beste geldeenheid om u langtermyn beleggings in te maak. 5 Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

6 4. Beleggings wat tans waarde bied Belê tans net hoë risiko kapitaal in genoteerde aandele, hetsy plaaslik of oorsee. Dit moet kapitaal wees waarmee u vir 'n hele paar jaar, selfs vir meer as 5 jaar, 'n afswaai sal kan hanteer. Die volgende aandele bied tans 'n koop vir hoë risiko beleggers. Vir Prestige Bulletin se groei-portefeulje Dis-Chem is een van S.A. se populêrste apteekgroepe en is geliefd vir sy uitmuntende verskeidenheid en lae pryse. Dis-Chem is in 1978 gestig deur Ivan en Lynette Saltzman. Die eerste winkel is in Mondeor oopgemaak met 'n skrale R kapitaal. Die besigheid het intussen gegroei na 'n groep met 101 winkels en 'n jaarlikse omset van R15 miljard. Die Saltzman familie het in November 2016 'n deel van hulle aandele aan die publiek verkoop en dié aandele is direk daarna op die JSE genoteer. Die notering bied private beleggers nou die geleentheid om aandele in hierdie uitmuntende besigheid na hartelus op die JSE te koop, en te verkoop. Die Saltzman familie besit nogsteeds 53% van die aandele. Teen 'n P/V van 30 is die aandele duur, gesien vanuit 'n korttermyn perspektief. Maar vir ware langtermyn beleggers wat in 'n snelgroeiende groep wil belê, bied dit 'n aantreklike geleentheid. Dis-Chem beplan om hulle aantal winkels te verdubbel in die volgende 5 tot 8 jaar. Winste behoort dus baie sterk te groei. Dis-Chem bied ook die voordeel van 'n resessie-bestande sektor. 'n Aandeel om vir die langtermyn weg te bêre. Vir Prestige Bulletin se spekulatiewe portefeulje Phumelela is 'n unieke onderneming met bykans monopolistiese eienskappe. Die groep domineer die perdewedrenbedryf in Suid-Afrika. Phumelela besit die totalisator ("tote") in 7 van Suid-Afrika se 9 provinsies. Verder is Phumelela 'n uitvoerder van lewendige wedren-beeldmateriaal na ander lande (41 in totaal!). Die groep se fokus op internasionale bedrywighede en sport-weddenskappe lewer vrugte op. Verdienste per aandeel het in die laaste jaar met 41% gestyg. Die groep genereer groot hoeveelhede kontant en betaal sappige dividende. Phumelela is skuldvry en in 'n groei-fase. Die Phumelela-aandele is baie redelik geprys teen 'n P/V van 13 en 'n dividendopbrengs van 5% en bied uitstekende stygpotensiaal. 6 Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

7 Belangrike aankondigings vir die week wat voorlê Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag, 16 Jan Jan Jan Jan Jan 2017 Markte in Amerika is gesluit om Martin Luther King Dag te herdenk Geen belangrike aankondigings VSA inflasie bekendstelling: Geen belangrike aankondigings Geen belangrike aankondigings Inflasie is belangrik. Dit bepaal die tempo van toekomstige rentekoersverhogings in Amerika Klik hier (1) Om ons terugvoer oor nuus, wat maatskappye gedurende verlede week vrygestel het, te lees. (2) Ons aanbevelings oor aandele wat tans waarde bied, na aanleiding van maatskappynuus, verskyn ook by hierdie skakel. Die volgende Maandagoggend Vooruitsig Ons volgende Maandagoggend Vooruitsig sal u op 23 Januarie 2017 bereik. Vriendelike groete Erika van der Westhuizen Kliënteskakeling Prestige Bulletin (Edms) Bpk sainfo@saconsult.co.za Tel (012) Vrywaring Die inligting hierin vervat word in goeie trou deur Prestige Bulletin (Edms) Bpk, uitgewers van Maandagoggend Vooruitsig, gegee maar die korrektheid daarvan kan nie gewaarborg word nie. Prestige Bulletin (Edms) Bpk aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skade deur enige iemand gely as gevolg van die inligting hierin vervat nie. Prestasies van die verlede is nooit 'n aanduiding van toekomstige groei nie. Alle beleggings op die markte hou altyd risiko in en daar is 'n gevaar van kapitaalverlies. Markte styg nie net nie, hulle daal ook. Raadpleeg 'n gemagtigde adviseur voor u enige belegging maak of enige saketransaksie aangaan. 7 Kopiereg 2017 SA Konsultgroep (Edms) Bpk Alle regte voorbehou

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 In hierdie week se uitgawe van Maandagoggend Vooruitsig, bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Advies hoe om u beleggings nou te maak, sodat die Desember-effek

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wat verlede week op die finansiële markte gebeur het en wat voorlê. 2. Verlede week

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 In hierdie week se Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Die rand val met 7.8% na afdanking van Minister van Finansies maar ons advies

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

Ekonomieseen Beleggingsoorsig. Drikus Combrinck

Ekonomieseen Beleggingsoorsig. Drikus Combrinck Ekonomieseen Beleggingsoorsig Drikus Combrinck Maar Spanje is nie Griekeland nie Klassieke run on the banks Source: Bianco Research Nie n sovereinekrisisniemaar n bank krisis Source: Bianco Research

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan: VRAAG 1 52 punte Ignoreer belasting op toegevoegde waarde (BTW) PharmSure Bpk ( PharmSure ) is n Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy wat die Suid-Afrikaanse rand (ZAR) as sy funksionele en aanbiedingsgeldeenheid

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Bateklasprestasie (per jaar) tot einde November 2013

Bateklasprestasie (per jaar) tot einde November 2013 Die Maand Wat Was Desember 2013 Sakegesprek Beleggings Nuusbrief Bateklasprestasie (per jaar) tot einde November 2013 Bron: Credit Suisse Bron: PlexCrown/I-Net Bridge Die primêre bepaler van beleggingsprestasie

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET? Jou rol in die onderrig van Rekeningkunde moet wees om die leerders te begelei om te ontdek. Dit is n baie beter opsie as om die leerders te leer om te doen.

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13 TEKS: 1 Korintiërs 13:8 TEMA: Die liefde bly vir ewig Psalm 103 : 1, 2 Psalm 102 : 11, 12 Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 33 (2-4) : 2 2 U ken

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No. MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die R62 miljoen wat ten opsigte van 2004 volgens mediaberigte as bonus aan die melkverwerker en verspreider,

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die eerste verslag van 2013. POLITIEK Tydens die Mangaungkongres is die magsbasis van die regerende party se president baie duidelik uitgestippel. Die vraag is hoe vloeibaar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Die Groot Muur van Nehemia

Die Groot Muur van Nehemia Bybel vir Kinders bied aan Die Groot Muur van Nehemia Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 35 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Pretoria- 14 Augustus 2011

Pretoria- 14 Augustus 2011 1 Skriflesing: Prediker 3:1-15 Teks: Prediker 3:1-2a Sing- Ps.118:1,2; Ps.64:1,6,7; Ps. 104:1,12; Ps. 31:1,12 Broeder en suster- Ons lewe mag vir ons lyk soos n groot legkaart, waar ek baie keer voel dat

Nadere informatie

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6 26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6 Tema Wanneer jaloerse mense ander mense met mag gebruik om jou geloof te probeer ondermyn, ontdek jy die Here is en bly getrou. Agtergrond en interpretasie Kyk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 3 Aspek 1: Fisieke groei... 4 Aspek 2: Geheue... 5 Aspek 3: Lees... 5 Aspek 4: Skryfwerk... 6 Aspek 5: Taal... 6 Aspek 6: Logika... 8 Aspek 7: Retoriek... 9 Aspek 8: Algemene

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie