S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro"

Transcriptie

1 S/euro wisselkoers 1. VSA Federale Reserwee verhoog rentekoers tot 0.25% 2. $ versterk op positiewee ekonomiese data en voortdurende kommer oor die Euro 3. $ volg swakker Yen weens verwagtinge dat die Bank van Japan sy monitêre beleid strenger kan maak. 4. Federale Reserwe hou rentekoerse laag om die VSA ekonomie se herstel te versnel. 5. $ versterk teen die Euro wat ʼn 3 weke laagte punt bereik kommer oor die vermoë dat eurosone beleidmakers met ʼn reddings pakket vir Griekeland gaan opkom. 6. $ verswak teen die Euro EU keer ʼn reddingsplan vir Griekeland goed. 7. Hoop dat die VSA werkloosheidsyfer verbetering sal toon en moontlik tot hoër rentekoerse aanleiding kan gee. 8. Griekeland aanvaar nie die IMF stimulus pakket nie gee daartoe aanleiding dat banke in die land onder likiditeit geplaas word. 9. $ verswak nadat EU leiers ooreengekom het om $54 miljard reddingspakket aan Griekeland toe te staan die grootste multilaterale reddingspakket nog. 10. Euro verswak weens Griekeland se kommer oor sy vermoë om die lening terug te kan betaal. 11. VSA $ volg swakker euro oor Griekeland se skuld probleme asook kommer oor moontlike vertragings om die reddings pakket te implementeer. 12. Positiewe huisverkoop data in die VSA maar vrees dat Sjina ekonomiese groei wil beperk strem egter verdere $ versterkings.

2 DJIA-indeks 1. DJIA-indeks word ondersteun deur optimisme tot ekonomiese herstel en die omvang van finansiële hulp wat die omloop van geld in die VSA se ekonomie vergroot. 2. Federale Reserwe positief oor ekonomiese herstel spandering deur besighede op toerusting en sagteware neem toe. 3. Beleggers glo dat die aandele mark bodem bereik het en op die reis tot herstel is. 4. DJIA indeks onder druk weens die Japannese Industriële produksie syfer wat vir die eerste keer in 12 maande laer toon wek kommer oor die tempo van herstel in die OECD-lande. 5. Teleurstelling nadat die Federale Reserwe aankondig dat rentekoerse vir nog ʼn wyle laag moet bly behoort dit binnekort te verhoog. 6. DJIA word ondersteun deur goeie vervaardigings syfers en goeie verdienstes deur JP Morgan en Intel. 7. Verbeterde nuwe huisverkope in die VSA met ʼn groei van 5.5% maand tot maand. Ruolieprys 1. Ruoliepryse onder druk weens sterk VSA $ en lae goudpryse 2. Verslae toon laer ruolie voorrade in die VSA vraag na ruolie herstel 3. ʼn Herstel van die aandele markte bied ondersteuning aan ruoliepryse vraag na ruolie neem toe. 4. Ruolie pryse word ondersteun deur optimisme oor die herstel van die wêreld ekonomie en die groeiende vraag na ruolie asook ʼn swakker VSA $.

3 5. Ruoliepryse word, ten spyte van hoër voorrade, ondersteun deur die vinnige tred van herstel in die VSA ekonomie werksgeleenthede is aan die toeneem. 6. ʼn Sterker VSA $ en hoër ruolie voorraadsyfers in die VSA. 7. Swakker aandele markte en ʼn sterker VSA $. ʼn Sterker VSA $ maak ruolie vir lande met ʼn swakker wisselkoers as die VSA $ duurder. 8. Groter as verwagte toename in gas voorrade asook ʼn groei in die werkloosheidvoordeel-eise in die VSA. 9. Ruoliepryse word ondersteun deur die vinnige aanplantings tempo van mielies en sojabone in die VSA asook die voortsetting van vlugte vanuit die EU na die vulkaan uitbarsting. JSE Algehele Indeks 1. Markte onder druk weens kommer oor Griekeland se vermoë om sy skuld te vereffen 2. JSE word ondersteun deur hoër VSA aandelemarkte werkloosheideise in die VSA is laer 3. JSE ondersteun deur buitelandse kopers van RSA verbande ter waarde van R737 miljoen 4. Inflasie binne teiken van 3-6% weens ʼn toename van 5.7% jaar-jaar in die verbruikersprys indeks in Februarie wat toon dat spandering toeneem. 5. JSE word ondersteun deur die hoër DJIA indeks asook hoër ruoliepryse. 6. Nuwe belangstelling in konstruksie aandele nadat die wêreldbank $3.75 miljard lening aan Eskom toegeken het vir die opgradering en uitbrei van sy kragstasies. 7. Sjinese ekonomie toon buitengewone groei syfers. 8. Winsneming op die JSE, swakker Asiatiese- en VSA markte en hoër werkloosheid eise in die VSA.

4 R/$ wisselkoers 1. Rand verswak weens sprake dat Griekeland se skuld vereffen gaan word euro versterk. 2. Euro verswak weens verwagtinge dat rentekoerse tot einde 2010 laag sal bly 3. Rand versterk weens kommer dat Asië sy monitêre beleid strenger kan maak 4. Rand versterk na 50 basis punt verlaging in die rente koers. 5. Rand volg sterker euro weens verligting oor Griekeland se skulddelgings vermoë. 6. Rand volg sterker euro nadat die EU en die IMF ʼn 12 maande verband lening aan skuldbelaaide Griekeland toegestaan het. 7. Rand versterk weens vooruitsigte vir wêreldwye ekonomiese groei en die goedkeuring van ʼn lening deur die wêreldbank aan Eskom. 8. Na verwagtinge behoort die rand oor die korttermyn sterk te bly weens die FIFA- 9. Rand volg euro Griekeland se probleme domineer wêreld markte. 10. Die rand versterk na sprake die Sjinese regering ekonomiese groei wil sokkertoernooi asook RSA se gunstige ruilvoet en betalingsbalans. strem. VSA mielieprys 1. Weer voorspellings dui op oormatige reënval in die VSA wat tot moontlike vloed skade in die lente kan lei en aanplantings kan vertraag. 2. WASDE verslag toon ʼn 5.9 miljoen ton toename in wêreld produksie Argentinië 3.8 miljoen ton hoër en RSA 2 miljoen ton hoër. VSA uitvoere is laer weens toenemende kompetisieie vanaf groot uitvoerlande VSA voorrade neem toe.

5 3. Hoër ruoliepryse, swakker VSA $ en kommer dat aanplantings vertraag kan word weens nat toestande. 4. Genoegsame VSA en wêreld voorrade, swak weeklikse uitvoersyfers en laer ruoliepryse. Warmer temperature in die VSA lei tot minder kommer oor aanplantings vertragings. 5. VSA se voorneme om te plant op miljoen hektaar, 3% hoër as die vorige jaar, weens laer as verwagte koring aanplantings. Dit sal die tweede grootste hektare aangeplant wees sedert Warmer temperature in die VSA is gunstig vir die aanplant van mielies. 7. Beerlike USDA verslag toon op groot VSA mielie voorrade (11% hoër as in 2009) en groot verwagte aanplantings in 2010 (grootste aanplantings sedert 1946 en 3% hoër as in 2009 weens laer koring aanplantings.) 8. Produsente in die VSA weerhou mielie en sojaboon verkope weens te lae pryse. Sprake dat Sjina 2 miljoen ton mielies moet invoer om hoë plaalike pryse te onder druk weens vroeë droogte toestande. 9. WASDE verslag dui op hoër VSA voorrade weens laer voer en etanol verbruik. Gunstige toestande bevorder die aanplant van mielies in die VSA. Laer ruoliepryse en ʼn sterke VSA $ onder druk pryse verder. 10. Swakker VSA $ en moontlike mielie uitvoer na Sjina ondersteun pryse. 11. Hoër as verwagte weeklikse VSA uitvoere en moontlike reën wat aanplantings kan vertraag. VSA verkoop mielies aan Japan, Suid Korea en Mexiko. 12. Gunstige aanplantings toestande in die VSA, laer ruoliepryse, ʼn sterker VSA $ en ʼn afname in die ekonomiese groei van die EU plaas druk op pryse. 13. Produsente traag om mielies te verkoop vestig hul aandag op die aanplanting van mielies en sojabone.

6 VSA sojaboonprys 1. Gunstige Suid Amerikaanse produksie toestande kan tot ʼn rekord oes lei 2. VSA sojaboon pers laer weens toenemende kompetisie vanuit Brasilië wat VSA sojaboon meel uitvoere beperk 3. Sjina koop ton VSA sojabone. 4. Sterker VSA $, laer ruoliepryse, groeiende Brasiliaanse sojaboon oes (67.5 miljoen ton) en nat toestande wat mielie aanplantings kan vertraag en hektare na sojabone kan verskuif 5. Sprake dat Sjinese invoere na VSA kan verskuif weens betogings in Brasilië en Argentinië se sleutel hawens wat uitvoere vertraag en die lande se vervoer, stoor en uitvoer vermoeë onder druk plaas. Beperkte verkope in die VSA ondersteun pryse verder. 6. Onsekerheid oor die moontlike groot VSA sojaboon aanplantings mielie hektare kan weens ongunstige aanplantings toestande na sojabone verskuif. 7. Argentynse vervoer maatskappye tree toe tot die betogings vragte kan nie afgelaai word nie weens beperkte stoorspasies. Sjina bevestig die uitbreek van bek-en-klouseer wat daartoe kan lei dat kwaliteit standaarde strenger gemaak kan word vir ingevoerde sojabone. 8. USDA verslag dui op groter as verwagte VSA eindvoorrade en rekord verwagte VSA aanplantings (2% hoër as in 2009). Gunstige toestande kan tot hoër as verwagte opbrengste in Argentinië lei. 9. Verwagtinge dat die uitvoere van sojabone binnekort na die Suidelike halfrond lande kan verskuif. 10. Vraag na sojameel in Sjina neem af vark boerderye ondervind siektes. Sjina verbied Argentynse soja-olie invoere weens sanitêre redes nadat hexane in sojabone gevind is. 11. WASDE verslag verhoog die verwagte VSA uitvoere na rekord syfers. Groter verwagte uitvoere na Thailand 2 nuwe sojaboon pers aanlegte is voltooi. 12. Voortdurende kommer oor knap VSA voorrade, sterk vraag vanuit Sjina, tekort aan produsente verkope in die VSA en Suid Amerika gekoppel met logistieke probleme in Brasilië vir uitvoere ondersteun pryse. VSA verkoop ton sojabone aan Sjina. 13. Drie maande hoogtepunt vlak op tegniese aankope en onsekerheid oor die 2010 VSA aanplantings en groei seisoen. Slegte weersomstandighede kan mielie hektare na sojabone verskuif. 14. Beperkte produsente verkope in die VSA en Suid Amerika plaas druk op voorrade 15. Sprake dat Argentynse produsente vanaf 3 Mei sojaboon verkope gaan stop sit en verdere betogings teen die 35% uitvoerbelasting gaan opneem asook sterk

7 Sjinese sojaboon invoere (dubbel die gewone tempo van invoere). VSA sojaboon aanplantings die vinnigste sedert 2004 plaas egter druk op pryse VSA HRW koringprys 1. Laer verwagte wêreld koring produksie in 2010 weens genoegsame voorrade. 2. Sneeu in die VSA kan winter koring bevoordeel. 3. Irak koop Kanadese en Russiese koring VSA uitvoere nie kompeterend nie weens bykomende kompetisie vanuit Indië, Argentinië en Kansas. 4. WASDE verslag dui op hoër VSA voorrade weens laer voedsel verbruik. ʼn 2.1 miljoen ton toename in wêreld voorrade weens hoër beginvoorraad in Rusland en hoër produksie in Argentinië. 5. VSA voorrade op ʼn 22 jaar hoogtepunt vlak. Egipte koop Russiesee en Franse koring. Wêreld voorrade op 8 jaar hoogtepunt vlak. Sterker VSA $ plaas verdere druk op uitvoere. 6. Koring volg mielie en sojaboon pryse aangesien die fundamentelee faktore nie ondersteunend is vir pryse nie. 7. USDA verslag dui op groot verwagte voorrade van 25.9 miljoen ton. Die verwagte aanplantings is egter 9% laer as in 2009 weens genoegsame voorrade en lae pryse. 8. VSA winter koring word as 65% goed-tot-uitstekend gesien wat tott verdere groot voorrade kan lei. 9. Irak koop ton koring vanaf die VSA. 10. Uitstaande seisoenale toestande in Australië lei tot hoër verwagte koringoes van 21.8 miljoen ton.

8 11. WASDE verslag dui op laer VSA eindvoorrade weens hoër as verwagte plaaslike verbruik en uitvoer. Wêreld voorrade is egter hoër weens groter produksie in Turkye en Afganistan. 12. Wêreld koring voorrade is die hoogste sedert 2002 weens ʼn 34% toename in die gesamentlike oes van Australië en Rusland. VSA se aanplantings is die laagste in 39 jaar met slegs ʼn 19% uitvoeraandeel in die wêreld (die laagste in 5 dekades). 13. Tegniese aankope en verkope asook motivering aan VSA produsente om ʼn deel van hul koring nou te verkoop teen die huidige hoër pryse. 14. VSA uitvoere traag weens goedkoper koring vanuit die Swart See. Sterker VSA $ plaas druk op pryse. 15. Moontlikheid dat koringpryse hul laagtepunt bereik het vir die volgende 3 maande tot die stroop seisoen van die EU en Rusland begin vir verdere prys aanduidings. VSA uitvoerpariteit van geelmielies 1. Hoër aandele markte bied ondersteuning aan kommoditeitspryse 2. Verwagte hoeveelheid beeste op voerkraal bly laag weens koue weersomstandighede. 3. Beerlike fundamentele faktore met ʼn negatiewe WASDE verslag wat dui op hoër voorrade en swak uitvoere 4. Groot sneeu neerslae in die VSA kan tot rekord oorstromings lei wat die aanplantings seisoen kan verkort. 5. Argentynse mielie oes word hoër verwag op 21 miljoen ton weens ʼn 55% toename in die verwagte opbrengs sedert die vorige jaar.

9 6. VSA mielie verkope van ton aan Suid Korea. 7. WASDE verslag dui op hoër wêreld produksie van mielies weens ʼn 2.5 miljoen ton en ʼn 0.5 miljoen ton toename in Brasilië en Suid Afrika onderskeidelik op gunstige produksie toestande. 8. Sjinese vraag vir mielies en DDG s bied ondersteuning. 9. Twyfel of pryse enigsins laer kan daal aangesien die helfte van die VSA oes nog geplant moet word en die groeiseisoen nog voorlê en moontlik deur weersomstandighede beïnvloed kan word. SAFEX geelmielieprys 1. Sterker Rand/$ wisselkoers asook ʼn groot verwagte Argentynse mielie oes van tussen 19 en 21 miljoen ton (46% toename jaar-jaar) 2. Swak uitvoere van witmielies van slegs ton asook laer ruoliepryse 3. Groot verwagte RSA mielie oes van 12.8 miljoen ton kan tot groot eindvoorrade van oor die 3 miljoen ton lei 4. Verwagtinge dat lae plaaslike mieliepryse uitvoere na Afrika en die diepsee kan ondersteun. 5. Reënerige toestande in Argentinië vertraag die stroopproses van mielies en sojabone. 6. Zimbabwe voer 5423 ton se mielies in weens droogte toestande wat 11% van hul oes vernietig het. GM mielies word ten spyte van groot tekorte nog verban. 7. ʼn ton RSA mielie vrag word opgehou by Kenia se hawe Mombasa Keniaanse regering verbied GM mielie invoere. 8. RSA geelmielie uitvoere styg nadat Maleisië ton se mielies gekoop het. 9. SAFEX pryse volg hoër CBOT mieliepryse.

10 EU Invoerpariteit van sonneblom 1. Swak reënval in Maleisië se palmolie produksie gebied kan opbrengs potensiaal verlaag kan moontlik die vraag na ander plantaardige olies soos sonneblom skuif. 2. Sonneblomolie behaal ʼn premie bo soja-olie weens ʼn afname in die internasionale sonneblomproduksie. 3. Verwagtinge dat wêreld sonneblom voorrade teen September 2010 ʼn tekort kan toon. 4. Sonneblom produksie in Argentinië, RSA, Rusland, EU-27 en Oekraïne is laer. 5. Palm olie produksie in Maleisië bereik sy toppunt weens kommer oor die ontbossing van hul woude. Nestlé skrap ook sy kontrak met palm olie verskaffers om gebrandmerk te word as groen. 6. Sonneblom aanplantings in die Oekraïne na verwagting ha laer as die vorige jaar. 7. Reënerige toestande in Rusland vertraag sonneblom aanplantings. 8. ʼn Tekort aan arbeid in Maleisië verlaag die palmolie ekstraksie tempo invoerlande gebruik ander plantaardige olies as ʼn substituut.

Die graanmark in perspektief

Die graanmark in perspektief 21 Mei 2010 tot 22 Julie 2010 BARRETT SCHOEMAN, LANDBOU-EKONOOM: MARKOMGEWING, GRAAN SA Die VSA se departement van Landbou (USDA) se maandelikse vraag-aanbod-projeksie (WASDE-verslag) op 9 Julie het prysvlakke

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wat verlede week op die finansiële markte gebeur het en wat voorlê. 2. Verlede week

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die eerste verslag van 2013. POLITIEK Tydens die Mangaungkongres is die magsbasis van die regerende party se president baie duidelik uitgestippel. Die vraag is hoe vloeibaar

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 6 December 218 24 Nov 218 3 Nov 218 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 24 January 219 12 Jan 219 18 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 17 January 219 5 Jan 219 11 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

MAART 2012 PSG KONSULT

MAART 2012 PSG KONSULT MAART 2012 PSG KONSULT Marius Cornelissen Derik Prinsloo Martin Louw Magdeleen Cornelissen Gerda Potgieter Marina Prinsloo (012) 368 1778 WĚRELDMARKTE LYK BETER DUITSLAND : HERSTEL & HOOP JSE : STEWIGE

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

AHI Ekonomiese Barometer

AHI Ekonomiese Barometer AHI Ekonomiese Barometer Geborg deur Third Circle Batebestuur Januarie 212 Risikos in 212 bly hoog Europa hou steeds die sleutel tot n matige globale herstel of nog n resessie In hierdie uitgawe: Inflasie

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 In hierdie week se Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Die rand val met 7.8% na afdanking van Minister van Finansies maar ons advies

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

Ekonomieseen Beleggingsoorsig. Drikus Combrinck

Ekonomieseen Beleggingsoorsig. Drikus Combrinck Ekonomieseen Beleggingsoorsig Drikus Combrinck Maar Spanje is nie Griekeland nie Klassieke run on the banks Source: Bianco Research Nie n sovereinekrisisniemaar n bank krisis Source: Bianco Research

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 In hierdie week se uitgawe van Maandagoggend Vooruitsig, bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Advies hoe om u beleggings nou te maak, sodat die Desember-effek

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015. Op 11 April is Brigitte as die nuwe Minister van Huishoudelike Sake en Welsyn, Sport en Ontspanning in die Joubert huishouding aangestel in die plek van Marina wat

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014. verleen, maar sommige oudgesetenes

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014. verleen, maar sommige oudgesetenes Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014 POLITIEK Die Midde-Ooste is weereens in n warboel! Die aanduidings is dat Irak aan die versplinter is en dalk in drie state verdeel kan word. Wat die impak hiervan

Nadere informatie

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is Die Pad Saam wil met hierdie boek aan elkeen van ons lede (en hul gesinne) die kans bied om n geskenkbewys van R5 000 van VKB of NTK te wen deur hierdie boek as gesin saam te voltooi. Elke blad in die

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die tweede verslag van 2013. POLITIEK Alhoewel die plaaslike politieke toneel die afgelope maand rustig was, het die RSA steeds in die internasionale nuusarena gebly weens moorde,

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger ouderdomme aan die onderkant van die grafiek. Data oor mans

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No. MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A (Verpligtend) VRAAG 1 1.1 1.1.1

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

13 APRIL 2010 PSG KONSULT

13 APRIL 2010 PSG KONSULT 13 APRIL 2010 PSG KONSULT Marius Cornelissen Derik Prinsloo Martin Louw Magdeleen Cornelissen Gerda Swanepoel Melissa Janse van Rensburg (012) 368 1778 BRIC LANDE DRYF GROEI BRIC LANDE DIE GROEI KATALIS

Nadere informatie

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek

Nadere informatie

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. First National Bank n afdeling van FirstRand Bank Beperk. n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en Krediet (NCRCP20). Inleiding

Nadere informatie

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. Daar is baie faktore wat die finansiële opbrengs van jou oes kan beïnvloed. Met n Voor-Plant Kontrak (PPC) van

Nadere informatie

IS DIE BAKKERS SE BROOD AAN ALBEI KANTE GEBOTTER? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

IS DIE BAKKERS SE BROOD AAN ALBEI KANTE GEBOTTER? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO IS DIE BAKKERS SE BROOD AAN ALBEI KANTE GEBOTTER? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die broodprys is die afgelope tyd redelik in die nuus. Eerstens was daar n ontbloting van n broodkartel

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM GRAAD 6 PUNTE: 40 VRAAG 1 1. Weer 2. Bevolkingsdigtheid 3. Ontbossing 4. Trekfaktore 5. Klimaat (5) VRAAG

Nadere informatie

NUUSBRIEF (2014/02) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) Fax: +27 (12)

NUUSBRIEF (2014/02) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) Fax: +27 (12) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF (2014/02) SUID-AFRIKA: DANS IN DIE DONKER Ek en Magdeleen het onlangs die

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL: AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 TYD: 60 minute TOTAAL: 100 punte NAAM EN VAN : SLEUTEL: ONDERWYSERS: Me M. De Vos Mnr P. Joynt VRAAG 1 PRODUKSIEKOSTESTAAT,

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die R62 miljoen wat ten opsigte van 2004 volgens mediaberigte as bonus aan die melkverwerker en verspreider,

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Nadere informatie

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1 TERMYN SPESIFIKASIES TERMYN- ATS-kode WMAZ 100 ton WNCI 10 ton YMAZ 100 ton YNCI 10 ton WOPT WEAT / CAPE SUNS SOYA SORG GM1 SGBT GH1 Handelsure 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG PUNTE 1 50 2 5 3 35 0 5 80 6 50 TOTAAL 300 1 bladsye 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

UITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED

UITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED UITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED (insluitend die seisoenale aard van roumelkproduksie) EN STAPPE WAT GENEEM KAN WORD OM UITVOERPRESTASIE TE VERBETER 1. INLEIDING

Nadere informatie