18:00 Aanddiens. Kontak ons

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "18:00 Aanddiens. Kontak ons"

Transcriptie

1 Jaargang 2 #14 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Die Here is ons Herder 5 Mei 2013 Sing: Ps. 95-2:1,3 Sing: Ps. 28-2:5 (Kinderbegeleiding) Skriflesing: Markus 6:30-44 Verootmoedigingsdiens (Herderloos) Fokusdeel: Markus 6:34 Sing: Ps :63 Versoeningsdiens (Herder gevind) Fokusdeel: Markus 6:34b, Nagmaal Sing: Sb.17-2:5,6 Sing: Ps.32-1:1,4 Antwoorddiens (Herderskap bedien) Fokusdeel: Markus 6:35-39 Sing: Ps.23-1:1,2,3 Amen: Sb :30 English Service Rev Fanie Coetzee Theme: Fallen man and the risen Lord Scripture reading: Luke 22:54-62; 24:1-12 & Focus verse: Luke 22:62 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Volgelinge van Jesus neem verantwoordelikheid vir ander mense Voora ang Tema: Juig, God is op sy Heilige troon Lied 547:1-3 Al julle volke klap julle hande Flam 21 v1-4 In die hemel is die Heer Ps 47-2:1,2 Juig o volke saam Lied 163:1 Soos n wildsbok Kontak ons Kerkkantoor (tel) (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: Sing: Lied 169:1-3. Heidelbergse Kategismus V&A 56 Sing: Ps. 32-2: 1, Ps. 32-1:6 Skriflesing: Lukas 17:1-10 Teks: Lukas 17:1-3a. Sing: Sb. 9-4:1, 4. Amen: Sb Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com

2 Katkisasie Vir die wintermaande vind die Sondagkatkisasie vir alle skoolkinders na afloop van die oggenddiens plaas. Volgende Sondag oggend kom die ouers van die kinders saam met die kinders vir gesinstoerusting. Sean Shin en sy gesin is op soek na n meenthuis of huis om te huur. Hulle soek n plek met minstens twee slaapkamers, n tuintjie en nie meer as R4500 per maand nie. Laat weet asseblief die kerkkantoor as u van enigiets weet. Musse vir die Sopkombuis Ons gaan moreoggend vir almal by die Sopkombuis n mus of serp of warmding uitdeel. As jy nog gou n skenking wil bring bring dit asseblief voor 09:00 na die kerkkantoor. Musiek met mening Hiermee nooi die NWU Puk Simfonie orkes almal hartlik uit na MUSIEK MET MENING. Hierdie gaan n aangeleentheid wees vir ieder en elk. Danse van dwars oor die wereld gaan gespeel word, van Strauss na Grieg tot Noorweegse danse. Musiek met mening is n fondsinsamelingskonsert, en alle winste sal geskenk word aan Huis Hebron, n arm blanke gemeenskapsprojek. Hoop om u daar te sien. Wanneer: Saterdag, 11 Mei Plek: POK saal (Potch Kampus) Koste: R100 (Kaas en Wyn ingesluit) Vir kaartjies of meer inligting skakel vir: Olivia Conradie Die Admin Buro het n groot aantal begeleiersboeke (Psalm & Skrifberymings) wat hul gratis weggee. Gaan kry joune nou! 2 Stap Liefdegawes by die deure 5 Mei Oggend: Bolandse Bediening Aand: Meelewingsfonds 12 Mei Oggend: Sustentasie Aand: Meelewingsfonds 19 Mei Oggend: Pro Ecclesia Aand: Meelewingsfonds en Piekniek Wanneer: Saterdag, 25 Mei 2013 Tyd: 9:00 Waar: Schoemanshof, Vredefort Koepel Hoe ver: Ongeveer 3 ure se stap Wie: Enigiemand wat wil Bring saam: jou eie alles, piekniekgoed wat nie n vuur nodig het nie, stoel / kombers, water, ens. Kry mekaar voor kerksaal om 8:30 as jy nie weet waar dit is nie. Meer inligting: Hesmé Die Engelse diens gaan skink ook tee na hulle diens (Wintertyd). Dit is daarom nie nodig om die teetrollie te bêre nadat daar vir die Afrikaanse diens tee geskink is nie. Teeskinkbeurte 5 Mei Wyk 28 (Retha van Wyk) & Wyk 30 (Jacoba van Rooy) 12 Mei Wyk 31 (Elsa Reinecke) & Wyk 33 (Wilma Herbst) 19 Mei KG 1 (Anna Fick) & Wyk 1 (Petro van der Vyver) Baie dankie!

3 G5 Koffiekamer is oop! Kom maak Woensdag- en Sondagaande n draai en geniet n lekker beker koffie saam goeie geselskap. Sien jou daar. Getuienis Ek het die waarde van Spreuke 4:23 hierdie week besef:..wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan want dit bepaal jou hele lewe. - Louisa van der Walt #gkbult #potchg5 Bid G5 Liturgiese Werkgroep Die volgende vergadering van die Liturgiese Werkgroep is op Maandag, 20 Mei 2013 in G5 Koffiekamer van 19:00 tot 20:30. Die hoofdoel van hierdie byeenkomste is om die betekenis, toepassing en belewing van die Liturgie vir elke lidmaat nog meer sinvol te maak sodat ons werklik die almal meer in die Liturgie en die res van ons lewe die eer van God kan besing en uitleef. Al ons lidmate word genooi om hieraan deel te neem hetsy om hulle insette self te kom lewer en saam n koppie koffie te drink of om vir ons voorstelle te stuur wat ondersoek kan word. Ons sal enige deelname baie waardeer. Kom ons werk almal saam om ons Liturge ook te ondersteun! Skakel gerus met Fransa by die Kerkkantoor of met Lou van Wyk by louvw@intekom.co.za of by Ons gebedsgroep kom elke Vrydag oggend 06:30-07:15 bymekaar by die koffie kamer. Kom bid saam met ons vir ons gemeente en ons gemeente se bediening binne die konin kryk van die Here. Almal is welkom! 3 Praat How to train your god. Dink jy ons het die Bybel nodig om te weet wie God is? Is die Bybel regtig nog relevant tot ons verhouding met God? Kom gesels saam Woensdagaand 19:00 by die koffiekamer. Bring gerus jou vriende saam. byeenkoms vir NUWE INTREKKERS Woensdag 15 Mei om 18:00 is daar n ontmoetingsgeleentheid vir al ons nuwe intrekkers wat van Januarie af by ons ingeskakel het. Kom kuier saam, en hoor sommer bietjie meer oor Die Bult gemeente en al ons aktiwi teite en bedieninge.

4 Verjaarsdae Vandag, 5 Mei Zabeth Robinson Kleingroep Wihan Sarakis 19 Nuwe lidmaat Nico van der Merwe Wyksgroep Maandag, 6 Mei Maritha de Jager Wyksgroep Aiden Pretorius 6 Wyksgroep Jan Swanepoel Wyksgroep Dalene van der Walt Wyksgroep Henriette van der Zwan Nuwe lidmaat Dinsdag, 7 Mei Martea van Belkum Wyksgroep Woensdag, 9 Mei Abiola Mbamalu Wyksgroep Donderdag, 10 Mei Marilize Richter Wyksgroep Gert de Beer - Mesmaker Maak messe, skêre en ander snygoed skerp. R10 per item (ten bate van die diakonie) Tel: / Kursus in pastoralebediening vanaf 16/04/13 Dinsdagaande 19:00-20:00 Het jy al magteloos gevoel omdat jy graag iemand wou bystaan en jy het nie geweet hoe nie? Hierdie gratis kursus wil jou toerus om met iemand te gesels en te begelei tot oorwinning oor probleme. Onderwerpe wat onder andere aangespreek word is: Bybelse beginsels van pastoralebediening. Begeleidingstegnieke. Stappe in die beradingsproses. Die dinamika van verandering. n Verskeidenheid pastorale probleme word ook behandel soos depressie, verslawing, mense wat hulleself beseer, eetversteurings. Die kursus word aangebied as inisiatief van GK Die Bult en GK Cachet en die aanbieders is prof Gert Breed en Dr Frans Minnie e.a. Dit vind plaas by die gemeentesentrum van die GK Cachet in Hoffmanstraat. Navrae: Gert Breed , gert.breed@nwu.ac.za Meelewing Dit gaan goed met Elsa Reinecke ( ) na die operasie aan haar hand, alhoewel sy steeds baie pyn het. Ons dink steeds aan jou, en ook aan Charles wat jou bystaan in hierdie tyd! Baie geluk aan Japie Spoelstra ( ) en Corlene le Grange ( ) wat onlangs verloof geraak het. Mag hierdie tyd in jul lewe vol seën wees! Esmé Snyman ( ) en Mark Daniel is Vrydag in die huwelik bevestig. Ons is bly saam met julle, en bid die Here se seën op jul lewenspad toe. 4

5 HEMELVAARTDIENSTE Donderdag vier ons saam met die kerk van die Here oor die hele wêreld die HEMEL- VAART van ons Here. Ons belydenis (HK Sondag 18) verklaar die betekenis van die hemelvaart soos volg: 1. Ten eerste dat Hy in die hemel ons Voorspraak by die Vader is 2. Ten tweede dat ons ons menslike natuur in die hemel as n betroubare waarborg het dat Hy, as die Hoof; ook ons, sy lede, na Hom toe sal neem. 3. Ten derde dat Hy sy Gees as waarborg na ons toe stuur deur wie se krag ons soek na wat daar bo is, waar Christus is en aan die regterhand van God sit, en nie na wat op die aarde is nie Om die wonderlike gebeurtenis te vier word daar twee geleenthede gereël. Dit is ons voorreg om Laerskool Mooirivier om 8 uur in ons kerkgebou vir ʼn diens te ontvang EN ons kom as gemeente die aand om 19:00, saam met Oos en Mooirivier hier in ons kerkgebou bymekaar vir ʼn erediens. Biltong ees Mooirivier gemeente se jaarlikse biltongfees vind DV Vrydagaand 17 Mei (18:00 vir 18:30) in die Banketsale plaas. Kom ons ondersteun hierdie verdienstelike projek van hulle; ons doen n beroep op almal om deel te hê aan hierdie fees (dit is een van die gemeente se grootste jaarlikse fondsinsamelings). Kom eet jou knuppeldik aan alle soorte biltong, vars brode en heerlike konfyte. Dit is altyd n volmaak(te) fees. Die koste beloop R120 per persoon., maar slegs R50 vir laerskoolkinders en R10 vir voorskoolse kinders. Kaartjies is by Retha van Wyk beskikbaar ( of ). Laat weet so spoedig moontlik sodat ons tafels vroegtydig kan bespreek. (Verlede jaar was kaartjies vroeg reeds uitverkoop). Biltong word ook te koop aangebied maar geen brakkiesakkies mag weggedra word nie. Ontbyt vir 70-plussers Word jy vanjaar 70 of is jy alreeds? Dan word jy (en almal ouer as 70!) hartlik uitgenooi om Donderdagoggend 16 Mei, om 9 uur saam te kom kuier in die kerksaal terwyl ons heerlik ontbyt eet! Wederhelftes wat nog nie 70 is nie, is ook baie welkom. Laat weet asseblief of jy kan kom! Indien jy enige vrae het, kan jy vir Fransa by die kerkkantoor, of vir Ans by kontak. Pakkies vir koepelmense Op Saterdag 18 Mei maak ons pakkies vir die gemeente van Venterskroon. Hul huise het slegs die heel basiese items, daar is nie n verwarmer, lopende water, stort, yskas of stoof nie. Jy kan dus seker wees dat enige klere, skoene, truie, jasse, musse, serpe, komberse, enigiets, vir mans, vrouens en kinders met groot vreugde ontvang sal word. Kom gee gerus af by die kerkkantoor (weeksdae 08:00-13:00). 5

6 n BOODSKAP UIT GK WORCESTER Liewe broeders en susters van die Bult Die GK Worcester word diep getref deur die siekte van ons predikant, ds Paul Geertsema. Hy is nou al vir langer as sewe maande so siek dat hy nie sy normale pligte kan nakom nie. Omdat ons Doppers maar dun gesaai is hier in die Wes-Kaap (ons besef nie aldag dat daar in die hele Kaapse metropool minder Gereformeerde Kerke is as in Potchefstroom nie) beteken dit dat ons op leesdienste aangewese is. n Leesdiens is n erediens soos enige wat deur n predikant waargeneem word (ja soms selfs beter, maar meermale nie heeltemaal nie), maar as dit nou al vir sewe maande en langer al is wat daar is begin lidmate verlang na n ware erediens. Die lesers se preke raak ook al op, want daar kom nie baie nuwe preekbundels op die rak nie en dan moet mens maar so tussen die oues soek na een wat die gemeente hopelik nie meer onthou nie. Dit is nou waar u in die prentjie kom. Ons is baie dankbaar vir gemeentes soos u wat u preke op die internet plaas. Die gewone leesdiens word nou soms afgewissel met n mediadiens waar ons n hele diens van die internet aflaai en aan die gemeente voorspeel of die leser behartig die hele liturgie en speel dan net die preek voor. Baie dankie dat ons belydenis dat ons glo aan die gemeenskap van die heiliges ook op hierdie manier tot uiting kan kom. Verspreid-wonende lidmate, soos ons wat meer as 60km van die kerk af bly en nie elke Sondag gou kan kerk toe gaan nie, geniet ook op die manier die voorreg om deel te wees van n gereformeerde erediens. Dopper groete Jan en Linda van Wyk de Vries (uit Tulbagh) Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor 6 Nagmaal Mag die Woordbediening en die viering van die nagmaal ons nie net in die geloof versterk nie, maar ook aan spoor om die boodskap van Jesus Christus deur woord en daad te verkondig. Het jy geweet? Die ouderlinge vergader jaarliks agt keer. Vier van hierdie vergaderings is verslagvergaderings, en die ander vier is kerkraadsvergaderings. Daar word van n ouderling verwag om vier keer n jaar huisbesoek te doen -- meestal net voor n verslagvergadering. Om hierdie rede besoek n ouderling nie n lidmaat noodwendig voor elke Nagmaal nie -- veral ook omdat ons agt keer n jaar Nagmaal vier. Die volgende verslagvergadering is 2 Junie SKOOLVERLATERSKAMP AS JY N GROEPLEIER WIL WEES OF OP DIE KOSSPAN WIL WEES, KONTAK VIR: HARDUS : OF JG: ONDERHOUDE VANAF 7-9 Mei 17h30 19h00 Baie dankie! Elke Sondag word ons Afrikaanse dienste na Engels toe getolk. Graag wil ons dankie sê aan die volgende lidmate wat so getrou hierdie dienswerk verrig: Elma de Kock, Elma van Wyk, Orrie Oosthuizen, Susan Conradie, Da Niel Smit, Chrissie Reinecke, George Lotter, Jos Coetzee en Wouter Jooste.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Jaargang 2 #18 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #4 09:30 Oggenddiens Prof Ben de Klerk Tema: Jy is deel van die deurbrekende en deurdringende werking van die Koninkryk Sing: Sb 1-2:1,2,3 Sing: Lied 428:1,4 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Matteus

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Jaargang 6 #17 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 28 Mei 2017 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Sb 12:13

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Jaargang 6 #18 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 4 Junie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Skriflesing: Handelinge 2:1-13 Lied 434:1,2,3 Sb 8-3 (Kleuterbegeleiding)

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar Jaargang 6 #05 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 12 Februarie 2017 Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie. Johannes

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 1 12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 Tema Jesus het die Heilige Gees gestuur om ons te help. Agtergrond en interpretasie Hierdie ontmoeting sluit by die voriges aan. Een artikel van

Nadere informatie

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra SKRIFLESING: Jeremia 31:23-40 TEKS: Jeremia 31:33b HK 49 TEMA: God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra Psalm 103 : 10, 11 Psalm 131 : 2, 3 Skrifberyming 14 (8-1) : 1, 2 Ook: Ps. 40 :

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou Brood en wyn word in die banke uitgedeel soos die mense inkom dus vanaf so 08:40. Ronel van

Nadere informatie

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors Jaargang 3 #8 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ekonomiese taal Armes word skatryk 2 Maart 2014 Sing: Ps. 111-2:1,2,3,4 Geloofsbelydenis (12 artikels) Sing: Ps.36-1:2 (Kinderbegeleiding) Sing: Sb.2-1:1,2,3,4,5

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk 1 Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk VERWELKOMING Ons land is op baie maniere stukkend. Op maniere wat ons almal seermaak. Daarom wil ons graag vanjaar periodiek so saamkom

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Die Kerk se Geboorte

Die Kerk se Geboorte Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk se Geboorte Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 55 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye Jaargang 4 #12 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gaan en lewe in die geloof op pad na jou Vaderland Sing: Ps 48-2:1,3,4 Sing: Sb 2-4:1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Sing: Sb.9-1 Skriflesing: Hebreërs

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. SKRIFLESING: Psalm 37 : 1-11 TEKS: Psalm 37:4 TEMA: Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. Psalm 150 : 1, 2 Psalm 139 : 1, 3 Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 33 : 11

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 Votum en seën Psalm 23 : 1, 3 Gebed Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-13 (AV 1983) Belydenis: HK 29:78-30:80 Teks: 1 Korintiërs 10:4 Psalm 105 : 21, 22 Preek: Die Heilige Gees

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #9 09:30 Oggenddiens 11:30 International Service Prof Ben de Klerk Theme: The focus of your eye of faith shows whether you have entered the Kingdom of God Scripture reading: John 3:1-21 Text

Nadere informatie

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. 1 Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. Vooraf losprysing Sb 12-6: 1, 2, 3, 4 en 5 Lied 525: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied: Lied 163: 1 Votum Seën;

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy. Jaargang 6 # 08 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 05 Maart 2017 Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën Markus 10: 16 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing Jaargang 3 #7 23 Februarie 2014 09:30 Oggenddiens Daniël Maritz Tema: Deur geloof in Christus is ons vry om nie onder ʼn slawejuk te buig nie, maar vrugte van dankbaarheid te dra. Sing: Lied 203:1-3 Sing:

Nadere informatie

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR. Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

SKRIFLESING: Lukas 17:1-10. TEKS: Lukas 17:10 HK 24. Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1. Skrifberyming 24 (1-1) : 2.

SKRIFLESING: Lukas 17:1-10. TEKS: Lukas 17:10 HK 24. Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1. Skrifberyming 24 (1-1) : 2. SKRIFLESING: Lukas 17:1-10 TEKS: Lukas 17:10 HK 24 TEMA: Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1 Skrifberyming 24 (1-1) : 2 Psalm 40 : 4 1 Kan dit regtig wees dat al die goeie dinge wat ons

Nadere informatie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. SKRIFLESING: Johannes 3:11-21 TEKS: Johannes 3:15, 16b HK 7 TEMA: God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. Psalm 31 : 3, 5 Psalm 31 : 15, 17 Skrifberyming 27 (12-2) : 1, 4 2 Wie word gered? Dis

Nadere informatie

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol SKRIFLESING: 1 Korintiërs 15:1-20 TEKS: 1 Korintiërs 15:20a TEMA: Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol Psalm 33 : 2 Psalm 33 : 11 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Ook: Sb 27 : 1, 3 1 Weet u

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar! L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar,

Nadere informatie

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman Die basis van ons verhouding met ander is dieselfde as die basis van ons verhouding met God en mekaar: GENADE.

Nadere informatie

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier SAWA - Gebied Goeie Hoop - 100 Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier 1 Die kampterrein vir ons 100 plus is geboek. In jou kop weet jy nou al die krag is n probleem, dan weet jy

Nadere informatie

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17 2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17 Tema Jesus, ons Onderwyser of Leermeester, laat ons saam drome droom om siek (sondige) mense by die Dokter uit te bring; om hulle in te trek tot in die binnekring

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Ondervoorsitter: Danie Momberg

Ondervoorsitter: Danie Momberg Taknuus Desember 2017 Landlyn/line Sel / cell Voorsitter : Pieter de Beer: 011 5743000 083 6275749 Ondervoorsitter: Danie Momberg 082 9012067 Ronel : Takkantoor: 011 7441525 Die Storms het gekom en gegaan.

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie