09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens"

Transcriptie

1 Jaargang 4 #9 09:30 Oggenddiens 11:30 International Service Prof Ben de Klerk Theme: The focus of your eye of faith shows whether you have entered the Kingdom of God Scripture reading: John 3:1-21 Text verses: John 3:3,5,14,15 Ouderlinge en Diaken aan diens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Van Kruisdood tot in die Paradys onverwagse, onverdiende en tydige redding Ouderlinge: George Lotter & Daniël Maritz Diaken: Ina vd Walt 8 Maart 2015 Ds Willem Steyn Tema: Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie! Sing: Lied 159:1 Sing: Ps 118-2:1,5,7 Sing: Ps 110-2:1,2 (Kleuterbegeleiding) Sing: Ps 99-1:1 Skriflesing: Lukas 23: Teks: Lukas 23:34 Sing: Sb 5-2:3,10 Sing: Sb 5-3:4-5 Amen: Sb 13-1 Sing: Lied 470:1,4 Sing: Lied 464:1-4 Sing: Lied 329 Skriflesing: Lukas 23:26-43 Teks: Lukas 23:43 Sing: Sb 4-7:1,2 Sing: Sb 3-4:1,2,3,5 Amen: Sb 13-2

2 oppispotkamp Maart Manzini kampterrein Kostes: R100 Benodighede: eie braaivleis vir Vrydagaand, eetgerei en beddegoed. Ons vertrek DV 16:00 van G5 Koffiekamer af. WhatsApp jou oppispot vrae vir Willem of Gerhardus (of gooi dit in die vrae boks in die koffiekamer) G5 Bultbediening Gebed vir mense op die Bult: Informele Handelaars Hulle is oral waar jy ry. Smouse. Informele handelaars. Ons kom hulle teë wanneer ons in ons motors sit en wag om ʼn beurt te kry om regs te draai by die robot. Ons ry by hulle verby waar hulle hul selfgemaakte goedere langs die Wasgoedspruit uitstal. Elke oggend en elke aand laai hulle hul vrag op stootwaentjies om dit vir die nag êrens te gaan stoor al is dit onder ʼn boom. Waar slaap die mense? Waarheen gaan hulle vir gewone daaglikse behoeftes? Waar maak hulle hulself skoon? Wie is hulle? Is die meeste van hulle buitelanders? Waar is hulle gesinne? Ken hulle die Here? Die allerminste wat ons kan doen is om vir die mense te begin bid. Te bid dat die Here vir hulle in hulle omstandighede vrede, versorging en vervulling sal gee. Te bid dat hulle kan volhard en nie deel van die misdaadstatistiek in ons land word nie. Deur vir hulle te bid word hulle vir ons mense wat in ons harte en gedagtes kom en word hulle deel van ons bedieningsterrein hier op die Bult. 2 Liefdegawes by die deure 8 Maart Oggend: Christelike Onderwys ARSO Aand: Meelewingsfonds 15 Maart Oggend: Simonversorgingstrust Aand: Meelewingsfonds 22 Maart Oggend: GKSA Sustentasiefonds Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik? Christelike Onderwys Bevordering van onafhanklike Gereformeerde skole en onderwys. Admin Buro riglyn: R5 per lidmaat per jaar. (Een kollekte per jaar.) Stemmingsprogram rondom Paasgebeure Jy word hartlik uitgenooi na n Stemmingsprogram rondom die Paasgebeure met woord en musiek. Die program sal DV op 14 Maart om 19:00 begin. (Nie 21 Maart soos op die Kalender aangetoon nie.) Dit gaan in ons kerkgebou aangebied word en sal ongeveer n uur duur. Kom luister na Dirkie Nell (Verteller); Antoinette Olivier (Sopraan); Human Coetzee (Tjello) en Jetty van Rensburg (Orrel).

3 Baie dankie Verjaarsdae Die blomme was vir my n groot verrassing want ek het myself nie siek genoeg geag vir so n bederf nie. Dit het my egter baie moed gegee vir die gesukkel op een been. Wat n wonderlike gevoel om soveel liefde uit die gemeente te ervaar! Baie dankie Santie Eloff Liewe Bult familie Baie dankie vir die mooi, mooi blomme. Ons waardeer dit so! Dit troos so baie. Maar weet julle wat? Ons pragtige kind het nie gesterwe nie, ons kind is dood! Ons harte is gebreek, in duisend stukke. Kyk na die blomme, so onskuldig, kleurvol, wonderlik. Maar hulle sal ook doodgaan...! Wat gaan in die wêreld aan? Dis gebroke en so seer... want o God ons kind het nie gesterwe nie, sy is dood. Ons hét haar gesien, sy is dood! Kyk weer na die blomme. Skepping van God en hier om te troos. Ons kind het só van pragtige blomme gehou! Maar God het die dood oorwin, en die angel van die dood. Is menslike foute deel van die angel van die dood. Nee! Maar o God ons kind het nie gesterwe nie, sy is dood! En ons besef skielik, sy het nie gesterwe nie want haar gees lewe in heerlikheid. Ag dankie God. Maar hier op aarde is sy dood en sal ons haar nie weer sien nie. Kyk na die pragtige blomme van God. In die hemel gaan hulle nie dood nie. Dankie Bult familie. God is hier, loof Hom. Want Tertia het nie gesterf nie, sy LEEF! Charles en Elsimarie Williams n Lidmaat van ons Internasionale diens benodig n strykyster en n verwarmer. Kontak asseblief die kerkkantoor as jy hiermee kan help. 3 Vandag, 8 Maart Jannie Brink Chanté Roos Johan Rost Helene van der Walt Maandag, 9 Maart Liez Rost Alta Verster Marié Wissing Dinsdag, 10 Maart Anneke du Toit Ingrid van der Walt Donderdag, 12 Maart Johnry Ford Soné Muller Johan Reynecke Lusilda Schutte Martha van der Walt Vrydag, 13 Maart Elsje Werkman Onthou om asb vroegtydig jou foto vir die kerkkantoor te stuur as jy volgende week verjaar. Dan kan ons dit op die dataprojeksiebord wys. Op hierdie manier leer ons mekaar maklik ken! Teeskinkbeurte 8 Maart Wyk 26 (Maritha de Jager ) Wyk 27 (Marina Grobler ) 15 Maart Wyk 28 (Retha van Wyk ) Wyk 30 (Jacoba van Rooy ) 22 Maart Wyk 31 (Elsa Reinecke ) Wyk 33 (Wilma Herbst ) Baie dankie!

4 Meelewing Ons leef in die tyd saam met Charles en Elsimarie Williams ( ). Hulle dogter Tertia het verlede week onverwags in die Here ontslaap nadat ʼn bloedklont uit haar been losgeraak en in haar longe beland het. Alhoewel sy ʼn geruime tyd aan depressie gelei en onder behandeling daarvoor was, het niemand so iets verwag nie. Ons dank hulle reeds vir die troos van die Here en bid dat sy vrede, wat ons nie kan verstaan nie, oor harte en gedagtes die wag sal hou. Ons is dankbaar vir twee babas wat in die laaste week gebore is. Baie geluk aan Erik en Louise Wyma ( ) met die geboorte van Francois, en aan Izak en Willemijn de Kock ( ) met die geboorte van Henrieke. Baie geluk aan Koos en Daleen Grobler ( ) wat nog n kleinkind ryker geword het. Ons is dankbaar saam met Shama Louwrens ( ), wat vandag die geleentheid kry om belydenis van haar geloof te doen. Mag die Here jou ryklik seën in jou verhouding met Hom. Preke vir Gr. 1-3 kinders Ons het gaan luister na ons ouers met Gr.1-3 kinders oor die kinders se deelname aan die eredienste, asook hulle verstaan van die preke. Ons wil hierdie groep van 23 kinders help deur die preke tydens ere dienste te tolk tot op hulle verstaansvlak. Ons het laas week ons eerste begeleiding gehad met 11 kinders, en dit was sommer baie lek ker! Ons het n diensgroep vir hierdie bedie ning begin: prakties beteken jou deelname, dat die predikant die preek vir jou stuur voor Sondag, sodat jy dit kan lees, waarna jy dan die kinders tydens die preek help om te lui ster deur hulle aandag te vestig op wat die predikant sê en of vir hulle te verduidelik wat die hoofgedagte van die preek is. Kontak asb vir ds Willem of Henriëtte van der Zwan (henriettevdz@gmail.com). 4 Die diensgroep wil meehelp dat lidmate, wat van Potchefstroom tot by Venterskroon opgelaai word, met die Woord en (waar van toepassing) sakramente opgebou, onderrig, versterk en vertroos word. So word die opdrag om die evangelie oor die Bult uit te dra nagekom. Die bydrae wat die diensgroep hiertoe lewer is om finansiële ondersteuning te gee sodat die bedienaar van die Woord (prof Letsosa) en die deelnemers aan die erediens na n sentrale punt vervoer kan word. Verder om met woorde en dade die dienswerk daar te ondersteun. Maandeliks word n gesprek met prof Letsosa en sy vrou gevoer oor die vreugde en behoefte van die bediening aan die lidmate. Daar is vir minstens 50 van die 52 Sondae vanjaar lidmate en besoekers van plase en vanuit Ikageng na die sentrale punt vervoer sodat hulle aan eredienste en kategetiese werk kon deelneem. Van die lidmate op plase het gesinne wat ter wille van skoolonderrig in Ikageng moet bly. Lidmate kom ywerig kerk toe en in hulle armoede het hulle as wyk van Cachet in 2014 R30000 as kerklike bydrae afgedra. Plaaslike Bybelverspreiding Besit jy Bybels wat nie meer gebruik word nie en dalk ook in n gehawende toestand (selfs met ontbrekende bladsye) is? Dit word herstel en versprei onder behoef tige persone in Promosa en onder gevang enes. Selfs Engelse Bybels en ander geestelike boeke is welkom. Gee dit asb af by die kerkkantoor voor 29 Maart.

5 Liturgiese Werkgroep Die belewing van die gemeenskap deur ons lidmate saam in en van die erediens vereis dat ons op n gereelde grondslag oor alle aspekte hiervan sal besin. Hiervoor het ons die ondersteuning van al ons lidmate nodig en die Liturgiese Werkgroep is n forum hiervoor. Daarom word alle lidmate uitgenooi hulle belewenis te deel op enigeen of almal van die volgende maniere: Kom word deel van die Liturgiese Werkgroep wat sowat drie keer per jaar ontmoet by die Kerksaal van 19:00 tot 20:30 en die volgende ontmoeting is op 16 Maart Kom neem net deel aan die gesprek van die Liturgiese Werkgroep om spesifieke sake te bespreek. Die Liturgiese Werkgroep sal ook graag wil hoor van julle ervarings, behoeftes en bydraes om die belewenis van die erediens op Sondae die belewenis van die erediens van ons lewens te maak. Dit sal tot voordeel wees van die die intense groei in die geloofsgemeenskap in ons lidmate! Skakel met die kerkkantoor of Lou van Wyk ( ). Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor Welkom hier! Hendrik Janse van Rensburg Gerrit, Susan, Elsuné en Mienke Els / Johandi Ebersohn Valerie Louw Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting. GESOEK: OUDERLINGE Word deel van die Musiekbediening Indien jy n instrument bespeel of n sterk sangstem het, het ons jou nodig! Kontak Hanlie Steyn ( ) as jy belangstel. Ons gemeente het in die laaste jaar amper met 100 lidmate gegroei. Daar word dus gereeld nuwe wyke geskep en dit beteken dat ons n tekort aan ouderlinge het. Ons benodig 5 ouderlinge vir wyke, en 4 ou derlinge vir kleingroepe. As jy van iemand weet wat die gawes ontvang het om in die gemeente te dien deur n ouderling te wees, kan jy met die predikante daaroor gesels of die kerk kantoor kontak. Ons het reeds n paar name ontvang, maar daar is nog geleentheid om name deur te gee! Geskenkpakkies vir Venterskroon Onthou om klere of enige items wat jy nie meer gebruik nie na die kerkkantoor te bring. Ons gaan op die 16e Mei geskenkpakke maak vir die gemeente in Venterskroon. 5

6 ADVERTENSIES VAKANSIE DRAKENSBERGE Houtchalet in Drakensberge in Cathkin-vallei, naby Drakensberg Sun. Slaap 8 persone. Pragtige uitsig en staproetes. Helikopter ritte en glybaan in bos beskikbaar. R690 per dag en minimum van 3 dae. Beskikbaar van 23 Maart tot einde Skakel Dewey by of bel of SMS na Arie en Marié de Kruijff van die Melaatse Sending in Mosambiek wil graag die volgende verkoop: - Elektriese pottebakkerswiel in goeie toestand. Sluit verskeidenheid van pottebakkerstoebehore in. Prys R Campmor Safari Bowtent met skullcap - 2,4 X 2,4 m, in goeie toestand. Prys R3000 Navrae: Cobus vd Walt, sel Vir kunsklasse of raamwerk kontak Celia Kruger by Kontak ons Kerkkantoor (tel) (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: Cashier Wanted at Hello Sushi at Canal Crossing. R4000 p/m. Working time: 12:00-21:00. Off day: Once a week (every Tuesday). Contact no: Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skribas: Ig Vorster: Jaap Verhoef: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Annatjie Verhoef: Koster (Molenstraat): Piet van Maarleveld: Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: Kassier: Paul Delicado: Internasionale diens: Ray Everson: Diakonie: Elsa Els: Katkisasie: Braam Pieterse: Kleuterbediening: Marida Coetzee: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Tolkdienste: Kerkkantoor: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Judie Coetzee: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Finansiële kommissie: Carools Reinecke: Eiendomskommissie: Johan van Dijk: Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing Jaargang 3 #7 23 Februarie 2014 09:30 Oggenddiens Daniël Maritz Tema: Deur geloof in Christus is ons vry om nie onder ʼn slawejuk te buig nie, maar vrugte van dankbaarheid te dra. Sing: Lied 203:1-3 Sing:

Nadere informatie

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors Jaargang 3 #8 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ekonomiese taal Armes word skatryk 2 Maart 2014 Sing: Ps. 111-2:1,2,3,4 Geloofsbelydenis (12 artikels) Sing: Ps.36-1:2 (Kinderbegeleiding) Sing: Sb.2-1:1,2,3,4,5

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Jaargang 6 #17 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 28 Mei 2017 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Sb 12:13

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #4 09:30 Oggenddiens Prof Ben de Klerk Tema: Jy is deel van die deurbrekende en deurdringende werking van die Koninkryk Sing: Sb 1-2:1,2,3 Sing: Lied 428:1,4 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Matteus

Nadere informatie

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye Jaargang 4 #12 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gaan en lewe in die geloof op pad na jou Vaderland Sing: Ps 48-2:1,3,4 Sing: Sb 2-4:1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Sing: Sb.9-1 Skriflesing: Hebreërs

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar Jaargang 6 #05 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 12 Februarie 2017 Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie. Johannes

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig Jaargang 2 #38 09:30 Oggenddiens 24 November 2013 Ds Willem Steyn Tema: Jesus het gekom om verlore mense te soek en te red Sing: Sb.12-3:1,2 Loflied: Ps.107-1:1; 107-2:3 Sing: Ps.107-1:4 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid Jaargang 3 #28 09:30 Oggenddiens 31 Augustus 2014 Ds Willem Steyn Tema: As ek my sonde bely, bely ek Jesus is my Verlosser Danklied oor verlossing: Ps 126-1: 1,2 Verootmoediging- en versoeningsdiens Verootmoedigingsgebed:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy. Jaargang 6 # 08 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 05 Maart 2017 Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën Markus 10: 16 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Jaargang 6 #18 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 4 Junie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Skriflesing: Handelinge 2:1-13 Lied 434:1,2,3 Sb 8-3 (Kleuterbegeleiding)

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Jaargang 5 #16 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 15 Mei 2016 09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Ps 66-1: 1,6,7 Sb 8-1:

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Jaargang 5 #37 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 6 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Lied 200: 1-3 Sb 12-3:1, 2 + Sb

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens Jaargang 3 #34 Bu Bederfdag 19 Oktober 2014 Die Bult gemeente word DV op 31 Oktober drie jaar oud. Saam met dit het ons die behoefte om dankie te sê vir al die seëninge wat ons as Bult gemeente ontvang.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God Jaargang 3 #4 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God 11:30 International Service 2 Februarie 2014 Dr Raymond Potgieter Theme: Weakness is no excuse

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is... Jaargang 6 #02 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 22 Januarie 2017 Gee leiding aan n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. Spreuke

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 2 #37 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Ons Vader wat in die hemel is Sing: Ps. 111-2: 1, 2, 4 Sing: Ps. 66-2: 1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Joh 6:37-40 Sing: Ps. 146-1:3, 146-2:5 Skriflesing:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed? Jaargang 6 #06 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 19 Februarie 2017 U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit Psalm 104: 30 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #22 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Keusegeloof Sing: Ps 84-2:1,2,4,5 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Romeine 12:1-2,13:8-14 Sing: Lied 308:1,2,3,4 Skriflesing: Hebreërs 11:23-30 Teks:

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Jaargang 2 #18 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Oor ons oortredings is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Jaargang 5 #39 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 20 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Lied 188:1-3 Ps 71-1: 1, 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet Jaargang 3 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Hervorming Verbondsvernuwing Omkeer Sing: Ps.46-2:1,3 en Ps.33-1:5,7,11 (Kinderbegeleiding tydens vs 11) Wetlesing: Sb.9-1:1,2 (sing), 3-9 lees en

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. 1 Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. Vooraf losprysing Sb 12-6: 1, 2, 3, 4 en 5 Lied 525: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied: Lied 163: 1 Votum Seën;

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se Raak brokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) OP die Bult (Die Here se stukkie aarde wat ons die Bult noem) OOR die Bult (Die Here se hele wêreld)

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 Jaargang 6 # 13 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 April 2017 Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Jaargang 3 #13 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Geseënde vervloektes Sing: Ps. 67-2:1,2,3 Geloofsbelydenis(12 Artikels) Sing: Lied 190:1,2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps.51-1:1,5 HK vr &antw 39 Skriflesing:

Nadere informatie

1 TESSALONISENSE 5:25

1 TESSALONISENSE 5:25 1 TESSALONISENSE 5:25 Votum Seën Psalm 9 : 1, 8 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20 : 1-17 (AV 1983/91) Psalm 1 : 4 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:12-28 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep

Nadere informatie