18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing"

Transcriptie

1 Jaargang 3 #7 23 Februarie :30 Oggenddiens Daniël Maritz Tema: Deur geloof in Christus is ons vry om nie onder ʼn slawejuk te buig nie, maar vrugte van dankbaarheid te dra. Sing: Lied 203:1-3 Sing: Sb 12-2:4 en 5 (Kinderbegeleiding) Sing: Sb 9-3:1-2 Skriflesing: Galasiërs 5:1-12 Teks: Galasiërs 5:1,6 Heidelbergse Kategismus: Sondag 24 Sing: Psalm 92-1:1-3 Sing: Sb 14-1:1-3 Amen: Sb :30 International Service Dr Raymond Potgieter Theme: And who knows but that you have come to position for such a time as this? Scripture reading: Esther 4 Focus verses: Esther 4:14b Lofpr ing 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Loof die Here omdat Hy hier teenwoordig is Lied 159:1,2 God is hier teenwoordig Lied 519:1-4 Wees stil en weet: Ek is die Heer Lied 227: Sing, loof en prys die Heer Sing: Ps 33-2: 1, 2, 7. Sing: Ps 119-2: 4 Skriflesing: Johannes 2:1-12 Teks: Johannes 2: 11 Sing: Lied 525: 1, 3 Amen: Sb 13-2

2 Verjaarsdae Vandag, 23 Februarie Liza Lemmer Willem Lessing Maandag, 24 Febraurie Chrissie Reinecke Sean Shin Petrus Steyn Betsie vd Westhuizen Dinsdag, 25 Februarie Jonél Schouwstra Woensdag, 26 Februarie Vianca du Toit Gerhard Oosthuizen Lizelda van Dalen Vrydag, 28 Februarie Fanie Kruger Gawie van der Walt Saterdag, 1 Maart Rouxlene Gouws Monré Jacobs Marna van der Schyff Amanda van der Walt Boeta van der Walt Welkom hier! Jaco en Liza Lemmer / Jandré du Plessis Germari Kruger Chris Vorster Marisa Botha Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting. 2 Liefdegawes by die deure 23 Februarie Oggend: Emeritaatsfonds Aand: Meelewingsfonds 2 Maart Oggend: ARSO Aand: Meelewingsfonds 9 Maart Oggend: Teologiese Studentekas Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik? Emeritaatsfonds Om die emerituspredikante, - weduwees en wese van die Gereformeerde Kerke met lewensonderhoud en mediese bystand eervol te help versorg. Riglyn van die Admin Buro: R20 per belydende lidmaat per jaar. (Daar is sewe kollektes hiervoor per jaar.) Gesamentlike Jeugbediening Vanaand vind daar weer ʼn gesamentlike erediens en jeugbediening in die kerkgeboue van Potch Oos plaas. Die laerskoolen hoërskooljeug begin om kwart voor 6 en die erediens om 6 uur. Omdat die studentebediening vir ons ʼn prioriteit is, vind hier in ons kerkgebou op die gewone tyd ʼn erediens plaas. Die laerskoolkinders se tema vir hierdie jaar is: Die Kerk Werk Wêreld Wyd. Ons gaan hierdie Sondag saam Israel toe en ons gaan meer leer oor hoe ons God se liefde aan ander kan gee. Hoërskool jongmense, ons gaan verder leer oor wat dit beteken om n dissipel van Jesus te wees. Ons gaan hierdie keer stil staan by die opdrag om dissipels van Jesus te maak. Soos laas gaan daar ook hierdie keer iets lekker vir die kinders wees en is almal welkom om na die erediens saam n koppie koffie of tee te geniet.

3 Van die Diakonie... Na die vergadering van die diakens op 2 Februarie wil ons graag die volgende aan die gemeente deurgee: Baie dankie vir die gereelde dankoffers wat u vir die werk van die diakens bring. Ons kan met groot dankbaarheid teenoor die Here getuig dat Hy sodanig voorsien dat ons ook nog genoeg kan hê om aan mense buite die gemeente te kan gee. Die kollektes tydens ons dienste word gebruik vir die versorging van gemeentelede sowel as vir instansies wat ons vir hulp nader. Die organisasies wat gereeld hulp ontvang is onder andere: Bet Ezer, Koningskinders, Venterskroon, Diakonie Promosa en Kinderhuise in die kerkverband. Tans beloop die gereelde uitbetalings ongeveer R Indien die inkomste groter is, wat tans wel nog so is, word daar van tyd tot tyd spesiale toekennings deur die diakonie gemaak. Die MEELEWINGSFONDS, waarvoor die aandkollektes by die deure gegee word, is vir ʼn fonds waaruit gemeenteaksies wat met meelewing te make het bestem. Hieruit word kostes soos verversings vir begrafnisse, bydraes tot gemeente-etes, jeugaksies, verversings by gemeentefunksies en kampe gemaak. Daar word van die diakonie onder neem om meer gereeld met u oor die werk van die diakens te #gkbult #potchg5 Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Diaken: Lappies Labuschagne Ruan Steyn George Lotter Meelewing Baie geluk aan Jonél Schouwstra ( ) met haar verlowing aan Janco Jordaan. Mag julle vreugde en groei beleef in die voorbereidingstyd tot julle huwelik. Mias en Lowisa Smit ( ) het hul eerste kleinkind gekry baie geluk! Mag sy vir julle baie vreugde bring! Teeskinkbeurte 23 Februarie KG 8 (Ans Geertsema) & Wyk 8 (Alta Verster) 2 Maart KG 9 (Elsa Els) & Wyk 9 (Belinda Coetzee) 9 Maart KG 10 (Petro Steyn) & Wyk 10 (Cora de Beer) Baie dankie! Ons wil graag almal wat verjaar se foto s op die dataprojeksiebord wys. Dit is tog lekker om almal op hierdie manier te leer ken. Stuur asseblief jou foto vir die kerkkantoor, of as jy nie n foto het nie, sal Fransa een van jou kom neem. Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê 3 Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

4 Studente- Bybelstudies Ons studente Bybelstudies is weer aan die gang, jy is welkom om by enige van hierdie groepe in te skakel: Woensdae 21:00 Kontak: Ruan Steyn ( ) Donderdae 19:00 Kontak: Rudi de Lange ( ) Woensdae 18:15 Kontak: JC Potgieter ( ) Kontak die kerkkantoor vir meer inligting vir werkende wesens en senior studente (Naby Champagne Castle in die Drakensberge) Kontak Erna Dreyer by

5 Kom kamp saam! #oppi-spot Laaste kans!!! Vandag is die laaste dag om jou naam op die lys te skryf as jy saam wil kom kamp. (Ons moet more die getalle aan Thabela Thabeng deurgee.) Onthou ook om jou eie beddegoed en messegoed saam te bring. Beroepe BEROEPE ONTVANG Ds WJ Botha van Bloemfontein-Noord na Walvisbaai / Swakopmund / Hentiesbaai. Proponent MH le Roux na Newcastle. Proponent ID de V Potgieter na Rietvallei as medeleraar. Ds LJE Venter van Hoedspruit na Kimberley. Proponent DJ de Bruyn na Barkly-Oos/Maclear-Elliot-kombinasie. BEROEPE AANVAAR Ds DJA Booyens van Dendron/Magalakwin na Koster. BEROEPE BEDANK Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Rustenburg-Wes as medeleraar. Ds CJ van Vuuren van Hartbeespoort na Phalaborwa. The first service that one owes to others in the fellowship consists of listening to them. Just as love of God begins with listening to his word, so the beginning of love for our brothers and sisters is learning to listen to them. Bonhoeffer 5 Bultskoonmakers Kom help asseblief om die strate in die omge wing van ons kerkgebou, en verder skoon te maak! Datum: Woensdag, 26 Februarie Tyd: 17:15-18:00 Plek: By die kerksaal Bring saam: een swartsak en n paar tuinhandskoene Navrae: Jacques Tredoux: Erediensbegeleiding Omdat ons kinders vir ons belangrik is en omdat dit goed en lekker is om hulle saam met ons in erediens te hê deel ons elke Sondagoggend vir die laerskoolkinders ʼn EREDIENS-BEGELEIDINGSBLAD- JIE UIT. Daar is verlede Sondag aan elkeen van die kinders ʼn sakkie met ʼn knipbord daarin oorhandig. Ons vra dat julle asb die sakkies, waarop die name van die kinders aangebring is, in die portaal onder die toring ophang. Ons gaan voortaan die begeleidingsbladjies in daardie portaal sit. Buitediens Dankie vir Jaco, Dané, Willie en Annemarie vir die gasvryheid verlede Sondagaand tydens die buitediens. Hierdie geleentheid is verrykend vir ons geloof in God die Skepper, wat ons Vader is in Jesus Christus. Deur in die natuur te vergader het die sang van voëls en die pragtige laatmiddag-atmosfeer ʼn kerkgebou geskep waarin ons die Here se teenwoordigheid anders kon ervaar. Dankie ds Willem dat jy ons daarop gewys het dat God lief vir die lewe is en daarom vir alles en vir ons sorg. Die saamkuier na die tyd was besonder gesellig.

6 Ouderlinge en diakens Die volgende lidmate is met die onlangse Kerkraadsvergadering ter approbasie voorgestel. Die bevestiging sal DV tydens die aanddiens van 9 Maart 2014 plaasvind. Ter approbasie as ouderling: Wilhelm Rost, Daniël Maritz, Hein Venter, Fanie Kruger, Gert Kruger, Fanie van Wyk, Charles Reinecke, Gert van der Merwe, Jan de Kock, Estiaan Klem. Ter approbasie as diaken: Rudi van der Merwe, Nico van der Merwe (jnr), Olivia Conradie, Leentjie van Jaarsveld, Johan Reynecke, Francois van den Berg, Doretha Rost, Judie Coetzee, Lusilda Schutte, WD Schutte, Eunice Stoltz, Wiida Bisschoff, Willemijn de Kock, Elsa Reinecke, Mercia Venter, Heidrie Greyling, Suzanne Coetzer, Pieter van der Zwan, Henriette van der Zwan, Johan Rousseau, Rina van Wyk ADVERTENSIES ADVERTENSIES ADVERTENSIES President Kruger Kinderhuise hou op 15 Maart 2014 n groot fondsinsameling, genoem Hartklop Fees. Bekende kunstenaars Bobby van Jaarsveld, Riana Nel en Bok van Blerk gaan optree. Kaartjies wissel tussen R 90 R180. Die Fees sal plaasvind by NG Moreleta Ouditorium. Kaartjies beskikbaar by Het jy dalk naaldwerk-patrone wat jy nie meer wil hê nie? Stuur sommer n sms na en ek sal dit van jou hande afneem! Kontak ons Kerkkantoor (tel) (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: Die Admin Buro van die GKSA (langs die kerkgebou in Molenstraat) het n reuse aantal Begeleiersboeke wat gratis weggegee word. Kry sommer vir elkeen in jou gesin een, en moenie van jou familielede vergeet wat nie so gereeld in Potchefstroom kom nie! Ek het my Bybel vermoedelik in die koffiekamer vergeet. Dit is n familiebybel in leer gebind met my naam voor in. Ek sal dit baie waardeer as iemand hom dalk gevind het. GP Schoeman Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skribas: Ig Vorster: Jaap Verhoef: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Annatjie Verhoef: Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: Kassier: Paul Delicado: Internasionale diens: Ray Everson: Diakonie: Elsa Els: Katkisasie: Braam Pieterse: Kleuterbediening: Marida Coetzee: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Tolkdienste: Kerkkantoor: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Judie Coetzee: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Finansiële kommissie: Carools Reinecke: Eiendomskommissie: Johan van Dijk: Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors Jaargang 3 #8 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ekonomiese taal Armes word skatryk 2 Maart 2014 Sing: Ps. 111-2:1,2,3,4 Geloofsbelydenis (12 artikels) Sing: Ps.36-1:2 (Kinderbegeleiding) Sing: Sb.2-1:1,2,3,4,5

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #4 09:30 Oggenddiens Prof Ben de Klerk Tema: Jy is deel van die deurbrekende en deurdringende werking van die Koninkryk Sing: Sb 1-2:1,2,3 Sing: Lied 428:1,4 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Matteus

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #9 09:30 Oggenddiens 11:30 International Service Prof Ben de Klerk Theme: The focus of your eye of faith shows whether you have entered the Kingdom of God Scripture reading: John 3:1-21 Text

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid Jaargang 3 #28 09:30 Oggenddiens 31 Augustus 2014 Ds Willem Steyn Tema: As ek my sonde bely, bely ek Jesus is my Verlosser Danklied oor verlossing: Ps 126-1: 1,2 Verootmoediging- en versoeningsdiens Verootmoedigingsgebed:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God Jaargang 3 #4 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God 11:30 International Service 2 Februarie 2014 Dr Raymond Potgieter Theme: Weakness is no excuse

Nadere informatie

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye Jaargang 4 #12 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gaan en lewe in die geloof op pad na jou Vaderland Sing: Ps 48-2:1,3,4 Sing: Sb 2-4:1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Sing: Sb.9-1 Skriflesing: Hebreërs

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Jaargang 6 #17 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 28 Mei 2017 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Sb 12:13

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig Jaargang 2 #38 09:30 Oggenddiens 24 November 2013 Ds Willem Steyn Tema: Jesus het gekom om verlore mense te soek en te red Sing: Sb.12-3:1,2 Loflied: Ps.107-1:1; 107-2:3 Sing: Ps.107-1:4 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens Jaargang 3 #34 Bu Bederfdag 19 Oktober 2014 Die Bult gemeente word DV op 31 Oktober drie jaar oud. Saam met dit het ons die behoefte om dankie te sê vir al die seëninge wat ons as Bult gemeente ontvang.

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy. Jaargang 6 # 08 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 05 Maart 2017 Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën Markus 10: 16 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar Jaargang 6 #05 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 12 Februarie 2017 Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie. Johannes

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Jaargang 5 #16 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 15 Mei 2016 09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Ps 66-1: 1,6,7 Sb 8-1:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Jaargang 2 #18 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Jaargang 6 #18 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 4 Junie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Skriflesing: Handelinge 2:1-13 Lied 434:1,2,3 Sb 8-3 (Kleuterbegeleiding)

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 2 #37 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Ons Vader wat in die hemel is Sing: Ps. 111-2: 1, 2, 4 Sing: Ps. 66-2: 1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Joh 6:37-40 Sing: Ps. 146-1:3, 146-2:5 Skriflesing:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet Jaargang 3 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Hervorming Verbondsvernuwing Omkeer Sing: Ps.46-2:1,3 en Ps.33-1:5,7,11 (Kinderbegeleiding tydens vs 11) Wetlesing: Sb.9-1:1,2 (sing), 3-9 lees en

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is... Jaargang 6 #02 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 22 Januarie 2017 Gee leiding aan n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. Spreuke

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Jaargang 5 #37 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 6 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Lied 200: 1-3 Sb 12-3:1, 2 + Sb

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Jaargang 3 #13 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Geseënde vervloektes Sing: Ps. 67-2:1,2,3 Geloofsbelydenis(12 Artikels) Sing: Lied 190:1,2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps.51-1:1,5 HK vr &antw 39 Skriflesing:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed? Jaargang 6 #06 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 19 Februarie 2017 U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit Psalm 104: 30 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #22 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Keusegeloof Sing: Ps 84-2:1,2,4,5 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Romeine 12:1-2,13:8-14 Sing: Lied 308:1,2,3,4 Skriflesing: Hebreërs 11:23-30 Teks:

Nadere informatie

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Oor ons oortredings is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Jaargang 5 #39 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 20 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Lied 188:1-3 Ps 71-1: 1, 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 Jaargang 6 # 13 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 April 2017 Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. Kontak ons

18:00 Aanddiens. Kontak ons Jaargang 2 #14 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Die Here is ons Herder 5 Mei 2013 Sing: Ps. 95-2:1,3 Sing: Ps. 28-2:5 (Kinderbegeleiding) Skriflesing: Markus 6:30-44 Verootmoedigingsdiens (Herderloos)

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Jaargang 4 #7 09:30 Oggenddiens Marnus Venter 22 Februarie 2015 Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit die geloof met geloof in geloofsvolharding te lewe Sing: Ps 131:1,2 Sing: Ps 31-1:1,2,3 Sing: Ps 31-1:12

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het Jaargang 5 #38 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 13 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het Ps 105-2: 1,2,10 Ps 105-1: 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12 SKRIFLESING: Jesaja 6 TEKS: Jesaja 6:3 HK 8 TEMA: Voor die drie-maal heilige God buig ons laag Psalm 99 : 1, 2 Psalm 81 : 11, 12 Skrifberyming 45 (18-7) : 8, 9 Ook: Skrifberyming 54 (2-6) : 5 2 Die Heidelbergse

Nadere informatie

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie Deurkollekte: Studentekas Gasvryheid: Wyk D50 09:00 Bybelstudie gemeente 06:00 Vroegoggend volgelinge Bybelstudie Deurkollekte:

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se Raak brokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) OP die Bult (Die Here se stukkie aarde wat ons die Bult noem) OOR die Bult (Die Here se hele wêreld)

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Preek 2 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 2 oor gesag (vyfde gebod) Preek 2 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 13 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie