Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg"

Transcriptie

1 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en Seën Sing: Ps. 147: 1 en 4 (p. 709/10) Geloofsbelydenis: Sing Skb. 12-2: 1, 2 en 3 Die Wet: (Ef. 4:20 - Ef. 5:5) Sing: Skb. 9-3: 1 en 2 Sing: Lied 168: 1, 2 en 3 Woordbediening Skriflesing: Luk 24: Teksverse: Verse Tema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Sing: Ps. 119: 16 en 18 (p.603) Liefdegawes Sing: Skb.5-3: 1 en 2 Seën van die Here Amen Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Christus oorwin die dood en skenk ons die lewe. Sing: Sk. 4-2: 1 en 2 Votum en Seën Sing: Ps. 68: 1 en 12 (p.330/5) Sing: Sk. 5-3: 1, 4 en 5 Skriflesing: Jona 2 en Mat. 12: Woordbediening Teksverse: Vers 40 Tema: Christus oorwin die dood en skenk ons die lewe. Sing: Lied 184: 1, 3 en 4 Liefdegawes Sing: Skb. 4-6: 1 Seën van die Here Amen

2 MAAND: April 2018 (08/04 13/04) ALLE HOSPITALE Anke Dette Indien u weet van enige siektegevalle, skakel gerus die Chrisante vir n besoek! KOLLEKTES: VANDAG: l Sondag 15 April: Diakonale Kas en TSP Studentekas l Diakonale Kas en Huis Boland Vandag: DIENSBEURTE Son 15 April: Oudl. Kerneels Lion-Cachet Oudl. Henk Lubbe Diak. Hennie Kruger Diak. Hendrikjan Mosca TEESKINK: Vandag: VAKANSIE Son 15 April: GF 17 en GF18 Dagboek 8 April 15 April Datum: Byeenkoms: Waar: Tyd: VANDAG sgroep skamer 8:30 Woe 11 April Mediakomitee Mediateek 18:00 Do 12 April Ouderling Toerusting Gemeentesentrum 19:30 Vry 13 April Vrolike Veterane Houtbaai Vanaf die kerkgebou 8:30 Sat 14 April Dames High Tea Gemeentesentrum 10:00 So 15 April Huisgeloof 3 4 jr Gemeentesentrum Na die oggenderediens So 15 April Dagbestuur Gemeentesentrum 17:30 Meelewing Mariet Aucamp se rugoperasie het baie goed afgeloop. Ons is saam met haar en Piet die Here baie dankbaar vir Sy beskermende hand en ons bid haar n spoedige herstel toe. Bybelstudie Ons nooi u hartlik uit na ons weeklikse Bybelstudie op Woensdagoggende om 10:30 in die gemeentesentrum. Ons stap deur die hele Bybel en behandel dan ook elke week n volgende boek. Daarom kan u enige tyd by ons inval. Op die 11de April kyk ons na 1 en 2 Kronieke, en op die 18de April bespreek ons die 400 jaar tussen die Ou en die Nuwe Testament. Al die Bybelstudiestukke is op die webwerf se tuisblad by te kry.

3 Huisgeloof Sondag 15 April is daar Huisgeloof Toerusting vir ons ouers met kinders van 3 4 jaar. Dit vind plaas net na die oggenderediens in die gemeentesentrum. Die tema van hierdie toerusting is Gaan Groen en het ten doel om ouers te help om hul kinders te leer dat ons oor die aarde heers, en dat ons die aarde moet oppas. Rouzelle Gryffenberg en Clara Genade is die aanbieders. Jaarlikse Wegneemete Kom ondersteun ASSEBLIEF hierdie baie belangrike fondsinsamelingsprojek vir ons barmhartigheidsdiens binne die gemeente en jy kry n free to pass your kitchen kaartjie op die koop toe!! Heerlike Nagereg (Malva Poeding) te R20 per kaartjie. Baie dankie aan die Graad 11 s vir hierdie baie mooi gedagte om te help met die fondsinsameling! Ondersteun asseblief hierdie inisiatief!! Vrolike Veterane Die Vrolike Veterane gaan rondry! Ons herinner u daaraan dat die Veterane besluit het om na die skoolvakansie met die oopdek-bus op 'n daguitstappie Houtbaai toe te gaan om vis en skyfies te proe. Om vir die afslag te kwalifiseer, moet ons op 'n Vrydag gaan. Neem asseblief kennis dat die uitstappie DV vir 13 April beplan word. Die ritkoste is R per persoon. Neem ook geld saam vir die ete. Om ons getalle reg te kry, moet jy asseblief voor of op 11 April laat weet of jy saamgaan. Ons kom om 8:30 by die kerk bymekaar en vertrek om 9:00 op die laatste. Bel Ds. Anton.

4 Ons Spens Lekker vars Spinasie te koop by Joy Farms! Joy Farms is n nie-winsgewende groenteplaas in die hartjie van die Kaapse Vlakte. Ondersteun hul projekte deur by hul lekker vars spinasie te bestel teen R5 per bos. Perfek vir sop, bredies, slaai en om gesond te bly vir die winter wat kom. Bestellings kan geplaas word by Mareli Mosca of joyfarms.p@gmail.com Verjaarsdae Baie geluk aan al ons lidmate wat hierdie week verjaar. Ekstra spesiale gelukwensings gaan hierdie week aan Annetta van Niekerk, Reint Berg en Philma Moolman. Baie seën vir die nuwe lewensjaar word julle toegebid. Mag julle almal n besondere dag hê omring met vriende en familie! 08/04 VANDAG ADÉLE DU TOIT GF09 DEWALD ENGELBRECHT GF18 RIA-MARÍ HANEKOM VR5 HERMAN LUBBE VR1 ANNETTA VAN NIEKERK OA1 09/04 Ma REINT BERG KU2 DENISE COETZEE VR6 FEDDE MARTENS BR5 JÚAN PIO ST3 WINA VAN DER WALT GF15 10/04 Di KARL-DIETER LAHNER KU1 ZEA VISZOLAI BR5 12/04 Do ANELLE DE LANGE GF03 JANDRé MOOLMAN TY2 RIANA VAN DER WALT GF01 13/04 Vr PHILMA MOOLMAN KR2 CORNé NAUTA GF26 14/04 Sa HANDRI BLIGNAUT KU2 CHRISTIE FOURIE GF08 STEPHAN ZANDBERG GF12

5

15 April Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Chris Coetzee. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma

15 April Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Chris Coetzee. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma 15 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Chris Coetzee Preektema: Die modelbegrafnis Lofsang: Ps. 146-1:1-3 Votum Sing: Ps. 138-1:1 Seën: Op. 1: 4, 5 Geloofsbelydenis:

Nadere informatie

3 September Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Aanderediens: Ds.

3 September Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Aanderediens: Ds. 3 September 2017 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma Preektema: Van uitstel kom afstel! Votum en groetseën Sing: Psalm 116: 1, 5, 7, 10 (p. 569) (Beurtsang)

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Dissipelskap: Skape, wolwe, slange en duiwe. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Dissipelskap: Skape, wolwe, slange en duiwe. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma 10 Junie 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Dissipelskap: Skape, wolwe, slange en duiwe Sing: Lied 471 x 2 Votum en groetseën Liefdegawes

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Lewe met hoop in SA: Juis vir n tyd soos dié in n konstante veranderde wêreld.

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Lewe met hoop in SA: Juis vir n tyd soos dié in n konstante veranderde wêreld. 4 Maart 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Lewe met hoop in SA: Juis vir n tyd soos dié in n konstante veranderde wêreld. Gemeenteroeping

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Preektema: Om Jesus te volg vra dat Hy alles in jou lewe word! Aanderediens: Ds.

Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Preektema: Om Jesus te volg vra dat Hy alles in jou lewe word! Aanderediens: Ds. 17 Junie 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma Preektema: Om Jesus te volg vra dat Hy alles in jou lewe word! Votum en groetseën Sing: Psalm 118:1, 12 (p.

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds Reynold Fourie. Preektema: Die roeping van Matteus...die tollenaar. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma

Oggenderediens: Ds Reynold Fourie. Preektema: Die roeping van Matteus...die tollenaar. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma 11 November 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reynold Fourie Preektema: Die roeping van Matteus...die tollenaar Sing: Lied 286 Votum en groetseën Lofsang: Ps. 146:1,6,8

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Aan God alleen al die eer (Soli Deo Gloria) Aanderediens: Ds. Reinder Kingma

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Aan God alleen al die eer (Soli Deo Gloria) Aanderediens: Ds. Reinder Kingma 19 November 2017 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Aan God alleen al die eer (Soli Deo Gloria) Votum en groetseën Lofsang: Ps. 75:1, 4 (p.377/8)

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Preektema: Nagmaalviering: Jesus Christus bedien ons! Aanderediens: Ds. Reynold Fourie

Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Preektema: Nagmaalviering: Jesus Christus bedien ons! Aanderediens: Ds. Reynold Fourie 27 Mei 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma Preektema: Nagmaalviering: Jesus Christus bedien ons! Votum en groetseën Sing: Lied 191:1, 2, 3 Geloofsbelydenis

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Roeping reeks: Jesaja: Geheilig, Geroep en Gestuur. Aanderediens: Ds.

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Roeping reeks: Jesaja: Geheilig, Geroep en Gestuur. Aanderediens: Ds. 28 Oktober 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Roeping reeks: Jesaja: Geheilig, Geroep en Gestuur Sing: Lied 169:1,2,3 Votum en groetseën Lofsang:

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

21 Oktober Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Aanderediens: Ds.

21 Oktober Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Aanderediens: Ds. 21 Oktober 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma Preektema: n Geroepene of net n toeskouer? Sing: Psalm 118:12 (p. 579 Totius) Votum en groetseën Sing:

Nadere informatie

13 April Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reynold Fourie. Aanderediens: Ds Reinder Kingma

13 April Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reynold Fourie. Aanderediens: Ds Reinder Kingma 13 April 2014 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reynold Fourie Preektema: Christenskap is gemeenskapslewe Sing saam: Lied 165 : 1 en 2 (op die melodie van Sb 9-4) Ontmoetingsdiens

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Die teenmiddel vir vrees. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Die teenmiddel vir vrees. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma 16 September 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Die teenmiddel vir vrees Sing: Ps. 23:1, 2 (p. 107:Totius) Gebed Votum en groetseën Lofsang:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

23 Februarie Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reinder Kingma. Aanderediens: Ds Reynold Fourie

23 Februarie Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reinder Kingma. Aanderediens: Ds Reynold Fourie 23 Februarie 2014 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Reinder Kingma Preektema: God se duur genade moenie goedkoop gemaak word nie. Ontmoetingsdiens Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense. 1 Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense. Vooraf sang Lied 241:1,2; Nuwe Sb: God spreek deur sy Seun vers 1,2 (Mel Lied 271) Intreelied: Lied 151:1,2 Votum Seëngroet Lofsang: Lied

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. 1 Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God. Vooraf sang Lied 334: 1,2,3,4 Lied 530: 1,2,3. Ontmoetingsdiens Intreelied Sb 3 4: 1,5 Votum Seën Lofsang Ps. 18 1: 1,20 Woorddiens Gebed

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Vervul met die Christus-Woord van die Gees sing ons die Psalmwoorde van Christus en sy Gees Efesiërs 5:15-21 en

Nadere informatie

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees 1 Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees Voordrag gehou by die konferensie oor Skrifgesag op 24 September 2014 by die Gereformeerde Kerk

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 46 23 November 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 21 & 22 Oudle.: Johan Stronkhorst Douw Breed jnr. Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag: Wyk 23 & 1 Oudle.: Ruaan van Wyk Corrie Skinner

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds Johan van Heyningen

Oggenderediens: Ds Johan van Heyningen 29 Maart 2015 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds Johan van Heyningen Preektema: Verhouding met God: Weet ek, omhels ek, leef ek dit en kan ek dit oorvertel? Votum en groetseën

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Lees: Psalm 51; Rom.5:12-21 Teks: Psalm 51:7 H.K.: Son.3:6-8, Son.14 Datum: 18 Desember 2005 (Rooiwal & Kandelaar)

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Charles Horn Diaken: Dian van der Walt Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linde

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 9 2: 1,6 Votum seëngroe tloflied Sb 1 1: 1, 2,7. Woorddiens Gebed

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 1 12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15 Tema Jesus het die Heilige Gees gestuur om ons te help. Agtergrond en interpretasie Hierdie ontmoeting sluit by die voriges aan. Een artikel van

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 2012-03-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) TWEE EREDIENSTE.....

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. 1 Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood. Vooraf losprysing Sb 12-6: 1, 2, 3, 4 en 5 Lied 525: 1, 2 Ontmoetingsdiens Intreelied: Lied 163: 1 Votum Seën;

Nadere informatie

Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken.

Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken. 1 Tema: Bely jou geloof in Christus te midde van baie stemme wat Hom ontken. Vooraf sang: Sb 12-3: 1,2 Lied 486: 1,4. Ontmoetingsdiens Intreelied Ps 97-2: 5 Votum: Ps. 18:3 Seën Loflied Psalm 31-2: 1,2,3,9.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees.

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees. van DIE KERKKLOK 14 Oktober 229182018 n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees. Kerksaal, Eerstelaan 38 om 08:30 Dr. Chris Malan lei die diens. Mattheus

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Die Groot Muur van Nehemia

Die Groot Muur van Nehemia Bybel vir Kinders bied aan Die Groot Muur van Nehemia Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 35 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol SKRIFLESING: 1 Korintiërs 15:1-20 TEKS: 1 Korintiërs 15:20a TEMA: Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol Psalm 33 : 2 Psalm 33 : 11 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Ook: Sb 27 : 1, 3 1 Weet u

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3. MATTEUS 7:12 Votum en seën Psalm 34 : 2, 4 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3 Gebed Skrifberyming 53 (14-3) : 4 Skriflesing: Matteus 7:7-23 (AV 1983/91) Teks:

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4 1 Die doop word vanoggend bedien aan Ilani Grobler, baba van Dawie en Marike Grobler. Ons heet graag al hulle familie en vriende welkom. Baie geluk ook aan die oupas en oumas en ook die grootoupa s en

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier SAWA - Gebied Goeie Hoop - 100 Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier 1 Die kampterrein vir ons 100 plus is geboek. In jou kop weet jy nou al die krag is n probleem, dan weet jy

Nadere informatie

7 April Verootmoedigingsdiens Wet fokus op 7 de gebod; H Kat Sondag 41 en Lees Efesiërs 5: 21-33; Sing Sb 9 2: 6; Gebed. OGGENDDIENS: ds Piet

7 April Verootmoedigingsdiens Wet fokus op 7 de gebod; H Kat Sondag 41 en Lees Efesiërs 5: 21-33; Sing Sb 9 2: 6; Gebed. OGGENDDIENS: ds Piet 7 April 2013 OGGENDDIENS: ds Piet Skriflesing: Psalm 1 Teks: Psalm 1: 1-3 Tema: Jou lewe met Christus bring geestelike groei. Alles in ons lewe is daarop gemik om een of ander doelwit te bereik. Ek studeer

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,

Nadere informatie