09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is..."

Transcriptie

1 Jaargang 6 #02 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 22 Januarie 2017 Gee leiding aan n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. Spreuke 22:6 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Kind en pa en ma en oupa en ouma - luister en vertel van die Here Psalm 100-1:1,2,3,4 Lied 547:1,2,3 Lied 341:1,2,3(Kleuterbegeleiding) Deut.5:5b-21 en 6:4-9 Sing: Ps.34-1:6 Skriflesing: Ps.78:1-8 Teks: Ps.78:3,4 (Geen preekbegeleiding) Sb.1-1:1,2 Sb.16-1:1,2,3 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is... SB 1-2:1-3 Lied 169:1-3 Ps 45-2: 1, 3. Ps 119-2: Skriflesing: Kolossense 2:20; 3:1-17 Teks: Kolossense 3:1 Ps 25-1: 2, 4. Lied 308:1-4 SB 7-2: 1, 2. SB 13-1

2 11:30 International Service Rev Willem Steyn Scripture Reading: Jeremiah 29:7 Focus Verse: Jeremiah 29:7 Theme: Seek for the peace of the city that God has brought you to. Verjaarsdae die week Ons dink steeds aan oom Tjaart van der Walt is in die hospitaal is. Geluk aan Piet en Gretchen van Wyk met die geboorte van hul kleinseun gedurende die vakansie. Ons is saam met julle dankbaar vir klein Pieter. Gedurende die vakansie is twee verbondskinders gebore: Geluk aan Eddie en Fransa Vorster met die geboorte van Vida Geluk aan Ro-An en Miquet van Tonder met die geboorte van Benroux Wil jy graag hier n lidmaat word? Gaan an hier natoe en volg die stappe of vul dié vormpie in... Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... E-posadres:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor Vandag, 22 Januarie Natie Klopper Daan van den Berg Maandag, 23 Januarie Peet Duvenhage Jeanette Malan Emma Rost Dinsdag, 24 Januarie Christene Venter Woensdag, 25 Januarie Andrè Hattingh Karen Kruger Donderdag, 26 Januarie Michael vd Berg Braam de Villiers Tonette du Preez Judie Coetzee Christene Postma Vrydag, 27 Januarie Henrico Heystek Janike Kotze Cornelia Wessels Saterdag, 28 Januarie Marlida de Oliveira Eric Malan Elri Schoeman Neem gerus n OnderOnsie by die deure. Dit is ons gemeenteboekie met lidmaatinligting. 2

3 Teeskinkbeurte 22 Januarie KG 4 & WYK 4 Janien Linde en Alida Schutte KG5 en Wyk 5 29 Januarie Lizelle le Roux en Kobie Blom Baie dankie! Liefdegawes 15 Januarie 22 Januarie 22 Januarie by die deure Oggend: TS Biblioteek Aand: Meelewingsfonds Oggend: TS Kas Aand: Meelewingsfonds Oggend: Emeritaatsfonds Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Martie Geertsema Mediese Hulpfonds MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening Vir meer inligting kan die kerkkantoor ( ) of die voorsitter van die diakonie, Elsa Els ( ) gekontak word. Meds4Martie Baie dankie vir die donasies wat reeds begin inkom het vir die Martie Geertsema Mediese Hulpfonds. Klein en groot maak alles n verskil tot lewenskwaliteit. Welkom hier! Wihan Nienaber (GK Rooihuiskraal) Li-Xanthè Heynecke (GK Rustenburg-Wes) Johannes Markgraaff (GK Potch Oos) Anna-Mart Viljoen (GK Bellville-Oos) Petra Maritz (GK Potch Oos) Hendri Coetsee (GK Stellenbosch) Kleuterbegeleiding Ons kerk bied op Sondae die geleentheid om die Evangelie te verkondig aan volwassenes, kinders en selfs aan kleuters, op die vlak wat hulle dit verstaan. Die kleuterbegeleiding vind tydens die erediens in n aparte lokaal plaas. Daar word met hulle lessies behandel om n sekere tema/ boodskap oor te dra. Die kleuters geniet dit, en hierdeur neem hulle ook aan die eredienste deel. Die lessies is vooraf uitgewerk en baie deeglik uiteengesit. Dit is beskikbaar vir enige iemand wat graag saam met die kinders daardeur wil werk. Ons het egter hulp nodig met die aanbied hiervan. Dit is elke jaar moeilik om mense te kry wat hulself vir die hele jaar kan verbind. Ons vra daarom u hulp vir ten minste een Sondag in die jaar. Die lesse en aktiwiteitshulpmiddele is reeds uitgewerk en gedupliseer, dus is die voorbereiding minimaal. Daar is hierdie Sondag n skietlys in die kleuterbegeleidinglokaal (agter die ou moederskamer). Kom skryf asb jou naam op, al is dit net vir een Sondag in die jaar. Kontak gerus vir Marida van Eeden vir verdere inligting:

4 Eerstejaars wat tydens die R & O vervoer benodig vanaf die koshuise of bevestiging van KH om dienste by te woon kontak asb vir Ds Willem ( ) Baie netjiese woonstel te huur naby NWU kampus- gemeubileerd: R 2700 pm; ongemeubileerd: R 2300 pm Kontak: n Lidmaat van ons Internasionale Gemeente- Cleophas Zindova soek werk, hy is bereid om enige werk te doen hy het al oa tuinwerk, paving, en verkope gedoen. Vlot engelssprekend ( / ) Simon Paul ( ) wat ook die Internasionale diens bywoon is dringend opsoek na n werkspos, sy CV is beskibaar by die kerkkantoor. Hy is n passievolle skrywer en het jare se ervaring as ver koopsman. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong getroudes op Hoewe naby universiteit; 1 km vanaf Veritas/Patria. Doodstil en baie rustig. Ruim een- en twee-kamer huisies te huur. Internet beskikbaar. Vanaf R3000 ongemeubileerd, R3500 met meubels. Water en elek trisiteit ingesluit. Wasmasjien, tru-osmose water en skoonmaakdiens ingesluit. Onderdak parkering. Kontak A Hattingh of agh@mweb.co.za. Huis te huur in Die Heilige Akker. 3 slaapkamers, 2 badkamers, veilig en nuut opgeknap. R10 000,00 per maand. Skakel Salome, Knap, betroubare diens! Skoonmaak van huise, woonstelle, kamers, veral by verhuising. Klein herstelwerk en volledige verf werk. Geregistreerde maatskappy. Doen navraag by André oor kwaliteit van werk: Wendy Barents vir kwotasies: Ruim slaapkamer met badkamer en kitchenette in Oewersig area beskikbaar vanaf einde Januarie. Gratis WiFi. R 3200 pm (Krag uitgesluit) kontak Retha van Wyk VAKATURES PPK REDDERSBURG: UITVOERENDE HOOF en HOOF: VER- SORGINGSDIENSTE Egpaar. President Kruger Kinderhuis Reddersburg is n kinderhuis wat residensiële versorging en behandeling aan kinders verskaf deur te voorsien in fisiese, maatskaplike, emosionele en psigologiese behoeftes en funksioneer onder toesig van die Gereformeerde Kerke van SA. Meelewende lidmate van Gereformeerde Kerke word genooi om aansoek te doen. NAVRAE: Mnr Izak Fourie. SLUITINGSDATUM: 15 Februarie DIENSAANVAARDING: 1 Julie VOORDELE: Ruim behuising op kinderhuisterrein en Gesubsideerde Pensioenskema. OM AANSOEK TE DOEN: Faks n volledige CV na of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com.

5 Broeders en susters in die Here, Ek neem die vrymoedigheid om namens die deputate vir ekumeniese sake die verslegtende toestand van ons medegelowiges in Suid- Soedan onder u aandag te bring. Die burgeroorlog daar stuur op groter wordende ramp af wat derduisende mense haweloos en sonder kos laat. Ons vra vir u ernstige voorbidding en ondersteuning! Diegene wat graag bydrae wil maak, kan my kontak vir die rekeningbesonderhede van die rekening by die Admin Buro. Malan van Rhyn Gesinsbediening n Hernude fokus op gesinne in ons gemeente As deel van die gemeente en kerkraad se besinning in 2016 oor gemeentebediening, is ook weer gedink oor hoe gesinne in die gemeente effektief bedien, toegerus en opgebou kan word. Gesinne vorm immers die boustene van die gemeente, en trouens die samelewing waarin ons almal woon en werk. En natuurlik is ons almal lede van die huisgesin van God! Die huisgesin is die belangrikste plek waar geloofsopvoeding en groei vir ons kinders moet plaasvind (Deut 6) daartoe het die ouers hulle immers met die doopbelofte verbind. Natuurlik moet die gemeente ouers en kinders hierin ondersteun en toerus, en as gemeente doen ons dit reeds met katkisasie en eredienste. Tog kan meer gefokusde gesinsbediening n groot bydrae lewer om werklik reg aan gesinne in ons gemeente te laat geskied, sonder om enige ander lidmaat uit te sluit. Met gesin bedoel ons tradisioneel-saamgestelde gesinne, maar ook eietydse vorme van gesinne soos enkelouergesinne, hersaamgestelde gesinne en uitgebreide familiegroepe. In 2017 fokus ons DV op vier aspekte van gesinsbediening wat deur die loop van die jaar duidelik sal word: Vier gesinsdienste waarvan die eerste DV vanoggend plaasvind. Die erediens is steeds bedoel vir ál die lidmate van die gemeente, maar die fokus is op ouers en kinders, en daarom word dit ietwat anders ingerig. Die inskakeling van alle gesinne met skoolgaande kinders in kleingroepe sodat meer effektiewe meelewing met mekaar en toerusting kan plaasvind. Die reël van aktiwiteite vir gesinne in die gemeente wat toerusting maar ook saamkuier en saamspeel sal insluit, bv. n gesinskamp. Geleentheid vir diens deur gesinne (ouers en kinders) binne en buite die gemeente bv. in uitreikaksies. Bid asseblief vir hierdie nuwe bediening in ons gemeente, soos vir al die bedieninge, en veral vir ons gesinne! 5

6 Skriba: Mias Smit: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Anja Viljoen: Kosters: Piet van Maarleveld: Wilma Herbst: Internasionale diens: George Lotter: Katkisasie: Braam Pieterse: Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Klank: Stefan Linde: Tolkdienste: Kerkkantoor: Preekopnames: Kerkkantoor: Diakonie: Elsa Els: Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Hanlie Steyn: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Eiendomskommissie: Faan van Wyk: Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: Finansiële kommissie: Lou van Wyk: Kassier: Paul Delicado: Ons gemeente se bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG Skakel gerus met Thea by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. Kerkkantoor e-pos: gkbult@gmail.com webblad: Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com 6

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar Jaargang 6 #05 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 12 Februarie 2017 Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie. Johannes

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy. Jaargang 6 # 08 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 05 Maart 2017 Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën Markus 10: 16 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 Jaargang 6 # 13 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 April 2017 Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed? Jaargang 6 #06 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 19 Februarie 2017 U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit Psalm 104: 30 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Jaargang 6 #17 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 28 Mei 2017 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Sb 12:13

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Jaargang 6 #18 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 4 Junie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Skriflesing: Handelinge 2:1-13 Lied 434:1,2,3 Sb 8-3 (Kleuterbegeleiding)

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Jaargang 5 #37 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 6 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Lied 200: 1-3 Sb 12-3:1, 2 + Sb

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #4 09:30 Oggenddiens Prof Ben de Klerk Tema: Jy is deel van die deurbrekende en deurdringende werking van die Koninkryk Sing: Sb 1-2:1,2,3 Sing: Lied 428:1,4 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Matteus

Nadere informatie

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Oor ons oortredings is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #9 09:30 Oggenddiens 11:30 International Service Prof Ben de Klerk Theme: The focus of your eye of faith shows whether you have entered the Kingdom of God Scripture reading: John 3:1-21 Text

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Jaargang 5 #39 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 20 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Lied 188:1-3 Ps 71-1: 1, 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Jaargang 5 #16 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 15 Mei 2016 09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Ps 66-1: 1,6,7 Sb 8-1:

Nadere informatie

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye Jaargang 4 #12 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gaan en lewe in die geloof op pad na jou Vaderland Sing: Ps 48-2:1,3,4 Sing: Sb 2-4:1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Sing: Sb.9-1 Skriflesing: Hebreërs

Nadere informatie

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing Jaargang 3 #7 23 Februarie 2014 09:30 Oggenddiens Daniël Maritz Tema: Deur geloof in Christus is ons vry om nie onder ʼn slawejuk te buig nie, maar vrugte van dankbaarheid te dra. Sing: Lied 203:1-3 Sing:

Nadere informatie

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors Jaargang 3 #8 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ekonomiese taal Armes word skatryk 2 Maart 2014 Sing: Ps. 111-2:1,2,3,4 Geloofsbelydenis (12 artikels) Sing: Ps.36-1:2 (Kinderbegeleiding) Sing: Sb.2-1:1,2,3,4,5

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig Jaargang 2 #38 09:30 Oggenddiens 24 November 2013 Ds Willem Steyn Tema: Jesus het gekom om verlore mense te soek en te red Sing: Sb.12-3:1,2 Loflied: Ps.107-1:1; 107-2:3 Sing: Ps.107-1:4 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid Jaargang 3 #28 09:30 Oggenddiens 31 Augustus 2014 Ds Willem Steyn Tema: As ek my sonde bely, bely ek Jesus is my Verlosser Danklied oor verlossing: Ps 126-1: 1,2 Verootmoediging- en versoeningsdiens Verootmoedigingsgebed:

Nadere informatie

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens Jaargang 3 #34 Bu Bederfdag 19 Oktober 2014 Die Bult gemeente word DV op 31 Oktober drie jaar oud. Saam met dit het ons die behoefte om dankie te sê vir al die seëninge wat ons as Bult gemeente ontvang.

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #22 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Keusegeloof Sing: Ps 84-2:1,2,4,5 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Romeine 12:1-2,13:8-14 Sing: Lied 308:1,2,3,4 Skriflesing: Hebreërs 11:23-30 Teks:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God Jaargang 3 #4 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God 11:30 International Service 2 Februarie 2014 Dr Raymond Potgieter Theme: Weakness is no excuse

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 2 #37 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Ons Vader wat in die hemel is Sing: Ps. 111-2: 1, 2, 4 Sing: Ps. 66-2: 1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Joh 6:37-40 Sing: Ps. 146-1:3, 146-2:5 Skriflesing:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Jaargang 2 #18 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het Jaargang 5 #38 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 13 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het Ps 105-2: 1,2,10 Ps 105-1: 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet Jaargang 3 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Hervorming Verbondsvernuwing Omkeer Sing: Ps.46-2:1,3 en Ps.33-1:5,7,11 (Kinderbegeleiding tydens vs 11) Wetlesing: Sb.9-1:1,2 (sing), 3-9 lees en

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Jaargang 3 #13 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Geseënde vervloektes Sing: Ps. 67-2:1,2,3 Geloofsbelydenis(12 Artikels) Sing: Lied 190:1,2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps.51-1:1,5 HK vr &antw 39 Skriflesing:

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT ROEPINGSTELLING Ons, klein en groot, is geroep om God saam te aanbid, te groei in navolging van Christus en in Sy koninkryk te dien WAARDES Ons leef onder leiding van

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. Kontak ons

18:00 Aanddiens. Kontak ons Jaargang 2 #14 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Die Here is ons Herder 5 Mei 2013 Sing: Ps. 95-2:1,3 Sing: Ps. 28-2:5 (Kinderbegeleiding) Skriflesing: Markus 6:30-44 Verootmoedigingsdiens (Herderloos)

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse AANSOEK VIR DIE DOOP VAN N KIND SLUIT STIPTELIK OP DIE REGISTRASIEDATUMS - sien dokument met alle datums Beste doopouer(s) Wanneer ouers hulle kinders laat doop, bevestig hulle onder andere voor God dat

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 WYKSBEURT Vandag Wyke 13f & 14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: Nico Janse van Rensburg Volg Sondag: Wyke 14c & 14e Oudle: Jan du Preez en Gerrit

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie