Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00"

Transcriptie

1 Iederark Uitgawe 39/ November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018) Webwerf Epos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za Jeugkantoor jeug@ngkmiederpark.co.za Sondag 1 November Maandag 2 November Dinsdag 3 November Woensdag 4 November Donderdag 5 November Vrydag 6 November Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Gebedskrygers Tribe-C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) Gebedskrygers Growth Point 07:00 16:00 18:00 07:00 18:30 Gebedskrygers 07:30 Gebedskrygers 07:00 Saterdag 7 November Gebedskrygers Manne bid-uur 06:30 07:00

2 Bladsy 2 Uitgawe 39/2015 SENDING GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is dit die Gideons wat hulle Bybels by die hospitaal uitdeel aan die pasiënte. Bid asb vir hulle. Bid vir: Iemand met n bloeiende maagseer. n Ouer persoon wie se been Donderdag geamputeer is. Vir ou mense is dit baie baie moeilik. Iemand met pankreaskanker. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Ons wil van die geleentheid gebruik maak om vir elkeen wat gebid het tydens die brande baie baie dankie sê. Daar is werklik krag in gebed. Die Here het wonderbaarlik Jerry-hulle veilig bewaar. Daar was geen brandskade nie. Bid asb vir: Die desperaatheid vir reën was die oorsaak van die brande, die mense hier glo as hul die papirus aan die brand steek, sal dit reën. Roy se vrou is ernstig siek. Daar is fout met haar maag. Die kliniek kan haar nie help nie. Dat ek veilig na SA sal reis. Mag die Here ons kerkie se leiers die wysheid gee om al die aktiwiteite van die kerk instand te hou. Kom ons bid teen al die korrupsie in die wêreld. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Nkhoma hospitaal het die naweek hul 100 jaar-viering. Nou het oudsendelinge daar aangekom. Ds Kobus Minnaar is een van hulle. Hy is 87 jaar oud. Hy het vanaf Pretoria met die bus gekom. Pieter het hom by die grens gaan haal. Hy gebruik net 1 bloeddruk-pil en verder geen medikasie nie. Kom ons dank die Here dat Hy hom vir soveel jare vir die Sending gespaar het. Pieter was in Lilongwe en Nkhoma om rekenaars te herstel. Hy het Donderdag oggend teruggegaan na Mangochi. Bid asb vir die werk wat hy daar doen. Vra asb die Here vir Sy vurige muur rondom Pieter en almal by die village om hulle te beskerm teen malaria en aanvalle van die Bose. VERITAS SENDING (Dawie en Naomi) Ons kan vandag saam die Here loof en dank vir soveel seëninge: Dit bly n voorreg om lente in die Kaap te kan beleef en daagliks met die honde op Mosterdsbaai se strand (400 m van ons huis af) te gaan speel. Dit is ook n voorreg om in die opleiding gereeld nuwe verhoudinge met gelowiges te kan smee. Ek kom weekliks met die groepie pastore bymekaar, maar nou probeer ek ook weekliks by een van hulle groepe uitkom om seker te maak die fasiliteerders kry die regte boodskap by hul deelnemers uit. Behalwe dat ek elke keer aspekte van vorige lesse weer moet verduidelik, kry n mens ook n nuwe kyk op die lewe in n township waar Christene baie daaglikse probleme het rondom vervoer werk toe, bendegeweld, die dwelm aanslag op kinders, ens. wat die hoof gebied moet word. Tog het ek net weer beleef hoe ons as die bleker ras baie meer sukkel om byvoorbeeld Matt 6:24-34 uit te lewe. Ons is saam dankbaar dat ons Naomi se verjaarsdag kan vier. Die Here was so goed vir ons: drie jaar gelede het aanhoudende migraine haar feitlik gestrem gelaat en die breinspesialiste se oplossings was om die senuwees met laserterapie te deaktiveer of net die medikasie aanhoudend te verhoog met al die newe-effekte daarvan. Sy kry nog migraine, maar drasties minder. Baie dankie vir elkeen wat geskakel het of n boodskap gestuur het vandag. Ons waardeer dit opreg. Maar boweal baie dankie aan elkeen van julle se getroue voorbidding en ondersteuning. Ons loof die Here ook daarvoor.

3 Bladsy 3 Uitgawe 39/2015 TRONKBEDIENING Die Nehemia kursus gaan in die vroue en mans afdeling aangebied word op n Woensdagoggend 10:00. Ons is opsoek na vroue wat ons kan help om lesse in die vroueafdeling aan te bied. Indien enige iemand belangstel, kan hulle die sendingkantoor skakel by (018) DIE VOLGENDE BEDIENINGE WORD DEUR DIE SENDING BEHARTIG Getuienisbediening, Hospitaalbediening, Voedselverskaffing aan blanke plakkerskampe en Toneelbediening. Indien jy die Here wil dien met jou gawes of net wil uithelp in een van die bedieninge, kan jy vir Ds Willem Louw kontak by of die sendingkantoor (018)

4 Bladsy 4 Uitgawe 39/2015 GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op

5 Bladsy 5 Uitgawe 39/2015

6 Bladsy 6 Uitgawe 39/2015

7 November verjaarsdae Bladsy 7 Uitgawe 39/2015

8 4 Bladsy 8 SELFSORG VERBLYF IN DIE STRAND: Gerieflike kamer vir twee met 'en suite' badkamer en toesluit parkering; Geriewe sluit in: DSTV, yskas, mikrogolf, ketel, handdoeke en beddegoed ens. Sentraal: digby supermark, kitskoskettings, apteek, laundrette, restaurant, ens 5 min. se stap see toe. R 450 per nag. Skakel Dawie by of E-pos: dewet_d@yahoo.co.za 2 Uitgawe 39/2015 HULP BENODIG Die mannebediening wat onder die sending se getuienisbediening val, neem behoeftige manne ongeveer 6 keer per jaar na n Woord in Aksie kamp. Die afstand heen en weer is ongeveer 500km en ons benodig borge van R600 per geleentheid om die vervoer kostes te dek. Enige iemand wat belangstel, kan vir Ds Willem ( ) of Juanita ( ) kontak. KRUISMEDIA 2016 Dagboeke, Beplanners Almanakke, Kalenders..nou beskikbaar! Kom besoek ons gerus vir geskenke vir iemand spesiaal. Besigheidsure: Ma tot Sa vanaf 09:00 13:00 Sondae n halfuur na die oggend- Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. Gemeentelede wie beriggies wil plaas of vergaderings wil laat afkondig, is welkom om dit na naomischeepers@hotmail.com te e-pos voor 16:00 op Donderdae. Ek wil net meld dat ek slegs inligting wat in die Kitsgids beskikbaar is, en dit wat vir my gestuur word, kan plaas. Redakteur: Naomi Scheepers E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na: naomischeepers@hotmail.com

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Uitgawe 22/ Julie 2016

Uitgawe 22/ Julie 2016 Uitgawe 22/2016 17 Julie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP NG Miederpark 16 Oktober 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens. Iederark 26 Julie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart.

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart. NG Miederpark Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 19 Maart 2017 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus Niks wat aan God behoort kan met geld Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 8 Maart 2015 gekoop word nie. Tertullianus Kerkkantoor Tel (018)

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering Iederark 6 September 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Maart 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00 Iederark 14 Junie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 4 Augustus Maandag 5 Augustus Dinsdag 6 Augustus Woensdag 7 Augustus Donderdag 8 Augustus Vrydag 9 Augustus

Nadere informatie

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS 26 Oktober 2014 iederark Uitgawe 38/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering 12 Oktober 2014 iederark Uitgawe 36/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 6/2013 17 Februarie 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093 Kerkkantoor

Nadere informatie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie 31 Augustus 2014 Uitgawe 30/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017 Uitgawe 18/2017 21 Mei 2017 Iederark Hemelvaart 25 Mei Gebedsbyeenkoms 13:00-14:00 vir Interkerklike leiers Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November Maandag 4 November Dinsdag 5 November Woensdag 6 November Donderdag 7 November Vrydag 8 November Saterdag 9 November Erediens

Nadere informatie

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens 1 Junie 2014 Uitgawe 18/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Nagmaal. Ondergornds. Tribe C Gr.

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Nagmaal. Ondergornds. Tribe C Gr. NG Miederpark 5 Februarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 10/2013 14 April 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus Iederark 23 Augustus 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Jeug Senior Leiers

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Jeug Senior Leiers NG Miederpark 15 Januarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November Maandag 11 November Dinsdag 12 November Woensdag 13 November Donderdag 14 November Vrydag 15 November Saterdag 16 November

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:  Epos: Uitgawe 19/2017 28 Mei 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Eiendoms Vergadering Tribe C Gr. 4-6.

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Eiendoms Vergadering Tribe C Gr. 4-6. NG Miederpark 12 Februarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 5/2013 10 Februarie 2013 Inhoud: Moederskamer 2 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

iederark 29 November 2015 Uitgawe 43/2015 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018)

iederark 29 November 2015 Uitgawe 43/2015 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018) 29 November 2015 iederark Uitgawe 43/2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf E-pos http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00 IEDERARK N G K E R K M I E D E R P A R K Wat gebeur DV die volgende week. Uitgawe 37/2012 4 November 2012 Sondag 4 November Maandag 5 November Dinsdag 6 November Woensdag 7 November Donderdag 8 November

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014 Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 10 Mei 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos

Nadere informatie

Iederark. n Leuen kan n lewe verwoes. Uitgawe 16/ Mei 2017

Iederark. n Leuen kan n lewe verwoes. Uitgawe 16/ Mei 2017 Uitgawe 16/2017 7 Mei 2017 Iederark n Leuen kan n lewe verwoes Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) God vertroos ons nie om ons gemaklik te maak nie, maar om van ons vertroosters te maak - JH Jowett Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 17 Januarie

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) God vertroos ons nie om ons gemaklik te maak nie, maar om van ons vertroosters te maak - JH Jowett Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 25 Januarie

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014 Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.) Ontmoeting 13 Kinders leer dat die Here nie dink een persoon is belangriker as n ander persoon nie. Hulpmiddels: Plakkaat met reëls op Uitgeknipte los prentjies van rein en onrein kosse; kleefband waarmee

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014

Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014 Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. SKRIFLESING: Johannes 3:11-21 TEKS: Johannes 3:15, 16b HK 7 TEMA: God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo. Psalm 31 : 3, 5 Psalm 31 : 15, 17 Skrifberyming 27 (12-2) : 1, 4 2 Wie word gered? Dis

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11

Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11 Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11 Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:

Nadere informatie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Week van gebed. Week van gebed.

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Week van gebed. Week van gebed. NG Miederpark 29 Januarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie