09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees"

Transcriptie

1 Jaargang 5 #16 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 15 Mei :30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Ps 66-1: 1,6,7 Sb 8-1: 2 (Kleuterbegeleiding) Lied 434: 1,2 Skrifl esing: Sagaria 4 Teks: Sagaria 4:6 (Preekbegeleiding) Lied 435: 1,2 Sb 15-1: 1,2,3,4 Ds Willem Steyn & Prof Rantoa Letsosa Tema: The Holy Spirit enables the church Ps 42: 1, 7 Ps 100 Psalm 45 How great Thou art Sb 12-3 & Psalter Hymnal 461 Matt 28:16-20 Hand.1:6-8 Skrifl esing: Handelinge 2: 1-21 Portugeuse lied Koreaanse lied Tswana lied Sb 18-6 Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop die volgende Lantern saam met n foto.

2 11:30 International Service Rev Fanie Coetzee Theme: Since the Lord is LORD life enters into dead bones. Scripture: Ezekiel 37:1-14 Focus verse: Ezekiel 37: 14 Vandag, 15 Mei Annetjie du Plessis Maandag, 16 Mei Michiel Hattingh Bets Peters Nicolene Rutherford Pieter van der Zwan Nico Welman Dinsdag, 17 Mei Liezl Kruger Christelle Venter Woensdag, 18 Mei Casper Labuschagne Daniël Maritz Mias Smit Ponti Venter Anri Wegner Donderdag, 19 Mei Bridget Grobler Ro-An van Tonder Vrydag, 20 Mei Johann Aucamp Hanno Bijzet Laura Kruger Saterdag, 21 Mei Hettie Baxter Erich van der Merwe Jaco van der Merwe Marida van Eeden Ina Hoogenboezem ( ) is na die Midstream-hospitaal in Pretoria oorgeplaas waar sy vir n klont in die long behandel word. Haar toestand is ernstig maar daar is tog vordering. Rina de Beer ( ) is die week geopereer nadat sy n tydjie gelede geval en infeksie in haar been opgedoen het. Ons is dankbaar dat dit beter gaan en bid vir volkome herstel. Ons is dankbaar dat Zeruja Klopper ( ) ontslaan is uit die hospitaal. Ons bid steeds vir haar en Natie met klein Meyer-Andre wat nog in die hospitaal is. VAN DIE KERKRAADSTAFEL Nadat alle moontlike alternatiewe oor die afgelope 3 jaar oorweeg is en na n lang reeks onderhandelinge het die Kerkraad op 8 Mei 2016 besluit om voort te gaan met die verkoop van die Gerrit Dekkerstraat-eiendom aan n kerklike instelling. Sodra alle formaliteite afgehandel is, sal meer inligting oor die beoogde transaksie verskaf word. Teeskinkbeurte 15 Mei Wyk 28 (Retha van Wyk ) Wyk 30 (Esmé van der Merwe ) 22 Mei Wyk 31 (Heidrie Greyling ) KG 15 (Lusilda Schutte ) Baie dankie!

3 Kan jy dalk help om lidmate kerk toe te vervoer? Die aanvraag van lidmate wat vervoer nodig het kerk toe, is besig om te groei. Is jy dalk bereid om maksimum een keer per maand iemand te help met n rygeleentheid? Kontak vir Susan Conradie Pinksterdiens Vandag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Benewens ons normale oggenddienste is daar vanmiddag om 15:00 n gesamentlike diens met Venterskroon, Mooirivier en Oos. Ons gaan die wonder van gelowiges wat uit meer as 10 nasionaliteite en in verskillende tale die Here saam aanbid vier. Bring gerus vriende saam om eenheid in ons Here te kom saam beleef. Ons gemeente eet vanmiddag saam met die lidmate van Venterskroon om 13:00 in die kerksaal. Onthou dat daar dus nie nog n aanddiens ook is nie. Pinkster-reeks oor die gawes van die Gees Ons beplan om tydens die aanddienste van 8,22 en 29 Mei reeks preke vanuit 1 Korintiërs 12,13 en 14 te hou oor die GAWES VAN DIE GEES. Ons beplan om baie prakties en toerustend in die saak te hanteer as deel van ons besinning oor die bediening in en deur ons gemeente. Tydens G5 se Woensdagaand midweek-sessies gaan daar verdere bespreking hieroor gevoer word. Verlede week se preek vanuit 1 Korintiërs 12 het onder andere die volgende vrae aangespreek: Wat is die gawes van die Gees? Watter gawes van die Gees is daar? Wie het gawes van die Gees? Wat is die doel van die gawes van die gees? Waar kom die gawes van die Gees vandaan? Vanuit 1 Korintiërs 13 skuif die fokus volgende Sondagaand na die GESINDHEID en WYSE van die gebruik van die gawes terwyl die preek uit 1 Kor 14 die saak aanspreek of sekere gawes, soos byvoorbeeld spreek in tale, belangriker is as ander. Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... E-posadres:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor 3 Wil jy graag hier n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe...

4 Ons gaan nog n héél laaste oplaag van die Resepteboeke laat druk. Laat weet asb teen Maandag vir Fransa by die kerkkantoor as jy een wil hê. Dis nou regtig jou laaste kans! (As jy reeds bestel het, kan jy jou bestelling by die kerkkantoor afhaal. R80 een.) Liefdegawes 15 Mei 22 Mei 29 Mei by die deure Oggend: Mukhanyo Pinksterdiens: Bybelverspreiding Oggend: Teologiese Skool Publikasies Aand: Meelewingsfonds Oggend: Sentrum vir Kerkgroei Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Ruan Steyn & Mias Smit Diaken: Elsa Els Hou die datum oop vir GK Cachet se Skoolverlaterskamp. Tema: Ken jy jou Herder? Wanneer: 3-8 Julie 2016 Waar: Nooitgedacht kampterrein Wie: Gr Navrae: Thinus Kruger Pierre Müller Welkom hier! Pieter, Gerda, Stephan & Evert Venter / Arnold Pretorius Bybelleesprogram Les 12 (vir 22 Mei) Josua volg Moses op Josua 1:1-1:18 Trek deur die Jordaan Josua 3:1-4:24 Verwoesting van Jerigo Josua 5:13-6:27 Die volledige program is per e-pos beskikbaar - kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting. Baie dankie vir die pragtige blomme wat Elize vir my kom aflewer het, asook die huisbesoeke. Dit word baie waardeer. Groete, Dennis Schoeman Hou die datum oop: Biltongfees GK Mooirivier se jaarlikse Biltongfees is op Vrydagaand 10 Junie (18:00 vir 18:30) by die Banketsale (Madiba Hall). Kaartjies is slegs beskikbaar by ds. Koos Mouton ( ) - geen kaartjieverkope sal by deure plaasvind nie. Kaartjies kos R150 per persoon. (Laerskoolleerders: R80 Voorskools: R20) Daar sal n kontantkroeg beskikbaar wees, en koeldrank sal op die tafels voorsien word. oosdopperfees Ons nooi u hartlik uit na ons jaarlikse Oosdopperfees op Saterdag 28 Mei. Dit beloof om iets vir almal te bied: Heerlike ontbyt, baie eetgoed, vars vleis, Trompoppies, Hondeskou, Boeresport, Boeke-Oase, kindertuin en uitstallers! Kom geniet n heerlike dag saam met ons. Indien u vooraf vleis wil bestel, skakel Adele tussen 8:00 en 13:00 vir n vleisbestelvorm by

5 Hier is n lys van student kleingroepe: Dinsdae tussen 20:00-22:00. Benette: Dinsdae tussen 18:00-19:00. Zonika: Woendae tussen 19:00-20:00. Chris: Woensdae tussen 20:00-21:00. Gerhard: Donderdae tussen 18:00-19:00. JC: Donderdae tussen 18:00-19:00. Jaco: Elke week n ander dag: 19:00-21:30. Rudi: Kom wees deel van nog n reeks van Midweek. Dit is n goeie geleentheid om jou verhouding met mede studente gelowiges te versterk. Ons praat die maand oor die Heilige Gees en sy gawes. Wanneer: Elke Woensdag in Mei (18 en 25 Mei) As jy n G5 hemp bestel het kan jy dit na die aanddiens kom haal, of kontak vir Benette: , om n reëling te tref Ons, die G5 studente, gaan die gemeente bederf met ons lekker masjienkoffie. As jy wil help en deel wees van die reëlings, stuur jou naam vir Benette: Wanneer: 22 Mei 09:30, na die oggendiens. Proefskrifte en Verhandelinge. Vir tegniese versorging van Bronnelyste (volgens die Harvardstyl). Prof Casper Lessing. E-pos: casperlessing@gmail.com Selfoon: Huisoppasser gesoek vir 6 maande (Julie - Desember). Moet inbly. Bediende maak skoon, en versorg die honde en swembad. Verkieslik n egpaar. Skakel asb of Opleidingskursus vir KANSA vrywilligers: 6-10 Junie 2016 van 08:00-13:00. Sal plaasvind by die KANSA kantoor (James Morokalaan 79 - oorkant Medicross) Koste: R (sluit opleidingsmateriaal in) Taalaanbieding: Afrikaans (sal later in Engels ook aangebied word) Aanbieder: Sr Frances Minné. Registreer by: fminne@cansa.org.za of Sperdatum: 2 Junie 2016 Advertensies in die Lantern is gratis. Hou dit asb kort en stuur dit teen Donderdae om 10:00 na die kerkkantoor. 5 Cachet Bazaar Cachet gemeente beplan om DV 16 Julie n Bazaar te hou by die Admin Buro. Alle gemeentes is genooi om ook n stalletjie te hou (R100 per stalletjie). Cachet doen alle kosstalletjies, behalwe koek, beskuit en handgemaakte goedere. Stel jy belang om ons gemeente te verteenwoordig? Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting. Volg ons op Facebook../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch Het jou nommer verander? Jy dalk getrek na n nuwe woonstel of huis? Dan is die kans goed dat jou inligting nie op datum is by die kerkkantoor nie. Stuur sommer n Whatsapp of sms na met jou nuwe inligting.

6 Koningskinders in Aksie Nuusbrief van Aksie Koningskinders Potchefstroom, Uitgawe 2, Jaargang 2016 Dit is vir my nou sommer n vreugde om besig te wees om Uitreik Koningskinders Potchefstroom se tweede nuusbrief te skryf net na n prettige en morsige boeresport. Die Laerskoolkamp het plaasgevind 30 Maart 3 April te Venterskroon Kampterrein. Op die kamp was daar 30 kinders, 9 groepleiers, 2 amper predikante en 3 kosspanlede vanuit verskeie gemeentes in Potchefstroom. Die kampprogram is gevul met prettige aktiwiteite soos olimpiese spele, paper maché, nagmars, lanternbekruip en swem waar vertrouensverhoudings met die kinders gevorm kan word. Hierdie lê die fondament waar ons tydens Bybelstudies, persoonlike gesprekke en aandafsluitings die Blye Evangelie kan deel. Ons weet dat die Here se Woord nooit leeg terugkeer nie en bid dat die Here met sy Heilige Gees sal werk om geloof in wie sy kinders is. Die vele studente wat deelmaak van die groepleierspan geniet dit terdeë om die pret van jonk (en studentwees) op die vlak van die kinders te deel, maar wat nog belangriker is, is dat dit saam gaan met die bediening van die Evangelie gaan. Die groepleiers getuig dat tydens die kamp hulle persoonlike kennis van die Here en hulle geloof ook gegroei het, al was die doel om te kom om eerder die kinders te dien deur hulle van die Here te leer asook hulle te troos en bemoedig. Ons sien uit na wat DV 2016 verder vir ons as uitreik bied. Die volgende groot geleenthede is ons Afrikaanse Hoërskoolkamp by GK Uitschot se terrein en Engelse Hoërskoolkamp. Kontak ons gerus indien jy meer weer wil of betrokke wil raak by enige van ons bedieninge. Ons reik uit na Laerskool- en Hoërskoolkinders (in Afrikaans en Engels) asook die kinders. Willem van der Meer (Voorsitter) Kontak ons gerus: kkpotch@gmail.com of Kontak ons Kerkkantoor (tel) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: faks: Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skriba: Mias Smit: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Anja Viljoen: Koster (Molen): Piet van Maarleveld: Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: Internasionale diens: George Lotter: Katkisasie: Braam Pieterse: Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Klank: Stefan Linde: Tolkdienste: Kerkkantoor: Preekopnames: Kerkkantoor: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Diakonie: Elsa Els: Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Hanlie Steyn: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Eiendomskommissie: Faan van Wyk: Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: Finansiële kommissie: Lou van Wyk: Kassier: Paul Delicado: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Jaargang 6 #17 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 28 Mei 2017 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Sb 12:13

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar Jaargang 6 #05 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 12 Februarie 2017 Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie. Johannes

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Jaargang 6 #18 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 4 Junie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte Skriflesing: Handelinge 2:1-13 Lied 434:1,2,3 Sb 8-3 (Kleuterbegeleiding)

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy. Jaargang 6 # 08 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 05 Maart 2017 Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën Markus 10: 16 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #9 09:30 Oggenddiens 11:30 International Service Prof Ben de Klerk Theme: The focus of your eye of faith shows whether you have entered the Kingdom of God Scripture reading: John 3:1-21 Text

Nadere informatie

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye Jaargang 4 #12 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gaan en lewe in die geloof op pad na jou Vaderland Sing: Ps 48-2:1,3,4 Sing: Sb 2-4:1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Sing: Sb.9-1 Skriflesing: Hebreërs

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is... Jaargang 6 #02 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 22 Januarie 2017 Gee leiding aan n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. Spreuke

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Jaargang 5 #37 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 6 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Lied 200: 1-3 Sb 12-3:1, 2 + Sb

Nadere informatie

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing Jaargang 3 #7 23 Februarie 2014 09:30 Oggenddiens Daniël Maritz Tema: Deur geloof in Christus is ons vry om nie onder ʼn slawejuk te buig nie, maar vrugte van dankbaarheid te dra. Sing: Lied 203:1-3 Sing:

Nadere informatie

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors Jaargang 3 #8 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ekonomiese taal Armes word skatryk 2 Maart 2014 Sing: Ps. 111-2:1,2,3,4 Geloofsbelydenis (12 artikels) Sing: Ps.36-1:2 (Kinderbegeleiding) Sing: Sb.2-1:1,2,3,4,5

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig Jaargang 2 #38 09:30 Oggenddiens 24 November 2013 Ds Willem Steyn Tema: Jesus het gekom om verlore mense te soek en te red Sing: Sb.12-3:1,2 Loflied: Ps.107-1:1; 107-2:3 Sing: Ps.107-1:4 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed? Jaargang 6 #06 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 19 Februarie 2017 U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit Psalm 104: 30 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid Jaargang 3 #28 09:30 Oggenddiens 31 Augustus 2014 Ds Willem Steyn Tema: As ek my sonde bely, bely ek Jesus is my Verlosser Danklied oor verlossing: Ps 126-1: 1,2 Verootmoediging- en versoeningsdiens Verootmoedigingsgebed:

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #4 09:30 Oggenddiens Prof Ben de Klerk Tema: Jy is deel van die deurbrekende en deurdringende werking van die Koninkryk Sing: Sb 1-2:1,2,3 Sing: Lied 428:1,4 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Matteus

Nadere informatie

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens Jaargang 3 #34 Bu Bederfdag 19 Oktober 2014 Die Bult gemeente word DV op 31 Oktober drie jaar oud. Saam met dit het ons die behoefte om dankie te sê vir al die seëninge wat ons as Bult gemeente ontvang.

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 4 #22 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Keusegeloof Sing: Ps 84-2:1,2,4,5 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Romeine 12:1-2,13:8-14 Sing: Lied 308:1,2,3,4 Skriflesing: Hebreërs 11:23-30 Teks:

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 Jaargang 6 # 13 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 April 2017 Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19 09:30 Oggenddiens

Nadere informatie

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017 Oor ons oortredings is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God Jaargang 3 #4 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God 11:30 International Service 2 Februarie 2014 Dr Raymond Potgieter Theme: Weakness is no excuse

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Jaargang 5 #39 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 20 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap Lied 188:1-3 Ps 71-1: 1, 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet Jaargang 3 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Hervorming Verbondsvernuwing Omkeer Sing: Ps.46-2:1,3 en Ps.33-1:5,7,11 (Kinderbegeleiding tydens vs 11) Wetlesing: Sb.9-1:1,2 (sing), 3-9 lees en

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Jaargang 2 #18 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 2 #37 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Ons Vader wat in die hemel is Sing: Ps. 111-2: 1, 2, 4 Sing: Ps. 66-2: 1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Joh 6:37-40 Sing: Ps. 146-1:3, 146-2:5 Skriflesing:

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het Jaargang 5 #38 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 13 November 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het Ps 105-2: 1,2,10 Ps 105-1: 2 (Kinderbegeleiding)

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

18:00 Aanddiens. Kontak ons

18:00 Aanddiens. Kontak ons Jaargang 2 #14 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Die Here is ons Herder 5 Mei 2013 Sing: Ps. 95-2:1,3 Sing: Ps. 28-2:5 (Kinderbegeleiding) Skriflesing: Markus 6:30-44 Verootmoedigingsdiens (Herderloos)

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Mosselbaai

Gereformeerde Kerk Mosselbaai Januarie 2018 2017 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 5 6 7 Teol Skool Biblioteek Hartenbos 1, 2 en 3 8 9 Algemene Sinode begin 10 11 12 13 14 Pro Eclesia Seemeeupark 1 & 2 Voorbaai 15 16 17 Skole heropen Kenani B4

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Jaargang 3 #13 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Geseënde vervloektes Sing: Ps. 67-2:1,2,3 Geloofsbelydenis(12 Artikels) Sing: Lied 190:1,2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps.51-1:1,5 HK vr &antw 39 Skriflesing:

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 28 & 29 Julie 2017 Geagte Besigheidsvriend Die Grootfontein Kuierfees komitee wil weereens, u as borg van hierdie fees, bedank vir u ondersteuning, bystand en bydraes die afgelope

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010 Suidwes-Kaap SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010 Die 2010 Kongres is deur Suidwes-Kaap se Pieter Henning, Karin Augustyn, John en Engela McDonald (afgevaardigdes) en Niël en Rozél Goslett (as gaste)

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se Raak brokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) OP die Bult (Die Here se stukkie aarde wat ons die Bult noem) OOR die Bult (Die Here se hele wêreld)

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie Deurkollekte: Studentekas Gasvryheid: Wyk D50 09:00 Bybelstudie gemeente 06:00 Vroegoggend volgelinge Bybelstudie Deurkollekte:

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2017 2 3 4 5 6 7 1 Nuwejaarsdag Welkom 8 Diensbeurt: Wyk 6 Kollekte: Sustentasie Thabonggemeentes 9 10 11 Skole Open 12 13 14 15 Diensbeurt: Wyk 7 Tee: Wyk: 6 Katkisasie Opening 16 18:00 Susters

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie