Fruitful Crop Advice (Pty) Ltd

Vergelijkbare documenten
De Wilgen. Grondpotensiaalverslag. Mei FRANCOIS ROUX M.Sc. Agric (Soil Science & Viticulture) Pr Sci Nat

D E P A R T M E N T of AGRIC ULTURE Provincial Government of the Western Cape

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

FAKTORE EN VEELVOUDE

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Antieke Egipte en die Nylrivier

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Foto-redigering vir sun.ac.za

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE

Bankstate LPF Systems BK

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Les 14: Entrepreneurskap

Paulus kritiseer sy tyd se manier

As jy weer skryf (Vir Jack)

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Meganiese stelsels en beheer:

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Sitrus Aanplanting Bestuur

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

J.G.K. Coetzee 27 GRONDVOORBEREIDING EN BEMESTING VAN NIE- DRAENDE BOME GRONDVOORBEREIDING EN BEMESTING VAN NIE- DRAENDE BOME

Elektriese Stroombane

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Lees en Leesgereedheid

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE 11

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Transcriptie:

Fruitful Crop dvice (Pty) Ltd dres: Posbus 792, Umzumaailaan 46, Ceres Tel: 0847091726 E-pos: louis@fruitfulcrop.co.za De Keur Groep Leeuwrivier Junie 2013 Vestigingsverslag vir blokke: Plaasblok, Braakblok, Kleigat, Dam, Rooikop en Kraanvoël Saamgestel deur: L.P. Reynolds

2 INHOUDSOPGWE bl. 1. Inleiding... 3 2. Gronde en grondpotensiaal... 3 3. Grondmonsters... 3 4. Grondvoorbereiding... 5 5. Kontrakteurs... 6 6. Dreinering... 6 7. Hervestigings aksies... 6 8. Blokuitleg, ryrigting en windbreke... 7 9. Kultivar keuse en plantafstande.... 7 10 Plantmateriaal en plantprosedures... 7 11. Besproeiing... 8 12. Bemesting en blaarvoeding... 8 12.1 Bemesting vir jong appels en pere... 8 12.2 Blaarvoeding vir jong, nie-draende kernvrugte... 9 13. Deklaag en Kompos... 9 14. Dekgewasse... 9 15. nder... 10

3 1. Inleiding Gronde is deur B. Schloms geondersoek, sien verslag Maart 2013 oor gronde aangetref en grondpotenisaal. In hierdie verslag gaan hoofsaaklik op die vestiging gefokus word en nie op die gronde nie. Die optimale prosedure vir die vestiging van appels en pere verskyn in hierdie verslag. Saam met die verslag word n grondkaart met kontoerlyne en oorlegkaarte met details aangaande ameliorante, dreinering en besproeiing verskaf. Hierdie kaarte moet saam met die verslag bestudeer word. Schloms se grondverslag moet ook saam gelees word. 2. Gronde en grondpotensiaal Sien Schloms se verslag. 3. Grondmonsters Die gronde is ingedeel volgens ou blokke, grondvorm en potensiaal en ameliorantblokke is op die ameliorantblokkaart ingetrek. Die neem van grondmonsters kan as volg geskied: 1. In die lys is groepe gate (meliorantblokke) wat saam gemonster moet word asook die spesifikasie tot watter diepte dit gemonster moet word. D.w.s. daar moet n gesamentlike monster getrek word van al die profielgate in daardie ameliorantblok vir elke gespesifiseerde diepte. Bv. ameliorantblok 2 in die onderstaande lys dui aan dat profielgate 1, 3, 4 en 5 saam gemonster moet word. Trek n gesamentlike monster vir die 0-20cm diepte en nog n gesamentlike monster vir die 20-80cm diepte. Doen dit as volg: 2. Versamel die grondmonsters van elke gespesifiseerde diepte van al die profielgate in die groep eers in n emmer om n gesamentlike monster te maak, meng dit goed en plaas dit in n goed gemerkte sakkie wat die diepte van die monster aandui asook die monsternommer. 3. Die totale grondmonster kan enigiets in die orde van 1.0-1.5kg wees afhangende van die hoeveelheid klip. Hoe meer klip in die monster, hoe meer grond word benodig. 4. Kap 30cm van die wand skoon om te voorkom dat aangesamelde soute saam gemonster word. 5. Monster van onder na bo om grondvermenging van die onderskeie horisonte te vermy. 6. Indien slegs 1 gat gemonster word, monster alkant van die gat. 7. Stuur die monsters na BEMLB in Somerset Wes-(021-8516401) vir n roetine en spoorelement ontleding.

4 Tabel 1: Grondmonsterlys vir Leeuwrivier meliorant blok vorm nommer Blok Grond Monster- Ha Profielgate Diepte Horison KUK Klip% 1 Plaasblok 2, 0-20 1.1 Kd 1000 20-80 e 1.2 3.5 20 2 Plaasblok 1, 3, 4, 5 0-20 2.1 Kd 2000 20-80 E 2.2 3.5 0 3 Plaasblok 6, 7 0-20 3.1 Pn 20-80 Ye B 3.2 3.5 0 Byekamp Plaasblok 0-20 Byekamp 1 20-80 Byekamp 2 4 Braakblok 1 0-30 4.1 Kd 1000 30-80 E 4.2 3.5 30 5 Braakblok 2 0-20 5.1 Cf 20-60 E, 5.2 3.5 50 6 Braakblok 3, 4, 5, 6 0-30 Kd1/200 6.1 30-80 E 0 6.2 3.5 0 7 Braakblok 7,8 0-30 7.1 Kd 1000 30-80 E 7.2 3.5 0 8 Rooikop 1, 4, 5 0-20 8.1 Gs, Cf 20-60 So/e 8.2 4.0 30 9 Rooikop 3 0-30 9.1 Kd 30-80 e 9.2 4.0 0 10 Rooikop 6, 8, 9, 11 0-20 10.1 Km 20-40 e 10.2 4.0 0 11 Rooikop 15 0-20 11.1 Pn 30-80 Ye B 11.2 4.0 0 12 Rooikop 12 0-20 12.1 Kd 30-80 E 12.2 4.0 0 18 Rooikop 10 0-30 Ss 18.1 4.0 0 13 Kraanvoël 12, 13 0-30 30-80 14 Kraanvoël 14, 15, 16 0-30 30-60 15 Kraanvoël 7, 17, 20 0-30 30-80 16 Kraanvoël 8, 22, 27 0-20 20-40 17 Kraanvoël 18, 24, 25 0-20 20-70 19 Kleigat 2,3 0-20 20-80 20 Kleigat 4, 5, 8 0-20 20-80 13.1 Pn/Tu YeB/NeoB 13.2 3.5 30 14.1 Cf E 14.2 3.5 40 15.1 Cf E, 15.2 3.5 10 16.1 Cf E 16.2 3.5 60 17.1 Cf E 17.2 3.5 40 19.1 Lo/Cf e 19.2 3.5 40 20.1 Kd e 20.2 3.5 30

5 21 Kleigat 6, 7 0-20 30-80 e Kd 21.1 21.2 3.5 0 22 Dam 1, 4 0-20 30-80 E Kd/Es 22.1 22.2 3.5 40 23 Dam 2 0-20 20-80 E Km 23.1 23.2 3.5 0 24 Dam 5, 6 0-20 20-60 E Cf 24.1 24.2 3.5 40 4. Grondvoorbereiding Dit is belangrik om grondvoorbereiding by die ideale grondwatertoestande te doen. Bewerking by die verkeerde grondwaterinhoud kan onvoldoende vermenging tot gevolg hê wat swakker as ideale wortelontwikkeling en al die probleme wat daarmee geassosieer word, beteken. Vir die ideale waterinhoud vir bewerking moet die profiel nat wees, maar geen vry water moet in die hand agterbly nadat n balletjie grond saamgepers is nie. Om te bepaal of die grond die regte grondwaterstatus is vir grondvoorbereiding moet dit moontlik wees om n worsie met die grond in die hand te kan maak. Indien dit met n ligte druk van die duim in baie fyn stukkies breek is dit by die regte grondwaterstatus. Indien dit in 1 of 2 groot stukke breek is die grond te nat. s dit nie moontlik is om die grond saam te pers tot n worsie nie is die grond te droog. Die sande by Leeuwrivier kan natter bewerk word, anders beweeg die sande net oor rysterbord sonder vermenging. Die beste tyd vir grondvoorbereiding is na die winterreën, waarskynlik Oktober/November, wanneer die grond kans gehad het om effens uit te droog. Dit is egter moontlik in die somer indien die grond tot optimum waterstatus besproei word en 'n paar dae gewag word sodat ekstra water kan dreineer. Die chemiese behoefte vir die gronde sal uitgewerk word sodra die grondanalise ontvang is. Die bewerking soos hieronder uiteengesit sal dan weer heroorweeg word en indien die ameliorant hoeveelhede laag is kan die 2 de dolaksie moontlik uitgeskakel word. Die volgende is die opeenvolging van nodige grondvoorbereidingstappe: 1. Spuit enige kweek en/of kikoejoe met n sistemiese onkruiddoder dood. 2. Verwyder ou boom wortels 3. Indien daar beplan word om in die somer of vroeë herfs grondvoorbereiding te doen; besproei die grond tot optimum waterstatus met bv. gou-koppel pype. Laat afdroog tot ideale waterstatus vir bewerking. 4. Merk die verskillende ameliorantblokke uit en saai die verlangde hoeveelhede ameliorante uit per blok voor grondvoorbereiding. Spoorelemente moet met klam sand vermeng word om n geskikte volume vir uitsaai te kry. 5. Vermeng die ameliorante met die bogrond met n swaar skotteleg. Gebruik u eie gereedskap vir hierdie aksie. Die ameliorant verrykte bogrond lei tot beter vermenging tydens die grondvoorbereidingsaksie. 6. Rip al die blokke behalwe Plaasblok, by Braakblok is daar n klein gedeelte grond wat gerip moet word rondom gat 2. Rip al die blokke (behalwe Plaasblok en res van

Braakblok) tot op 100cm diepte met n aanvoorwydte van 70-80cm. Rip die eerste aksie helling af vir dreinering. Sekere gedeeltes moet gekruisrip word, die kruisripaksie moet 30-45 0 op mekaar wees. Sien meliorantkaart. By Kraanvoëlblok is daar gedeeltes wat nie geplant word a.g.v. te harde rotsbanke, rip met die eerste aksie deur die gedeeltes vir dreinering. 7. Onthou daar word 30% grondlig verkry tydens die voorbereidingsaksie, gevolglik moet die shank 1.2-1.3m lank wees. 8. l die blokke moet gekruisdol word, die gedeeltes wat gekruisrip word sal moeilik dol a.g.v. te veel klip. Probeer soveel as moontlik blokke dol. Sien doldieptes op amelioirantkaart. lle blokke word tot op 80cm diepte gedol met n aanvoorwydte van 50cm behalwe blokke: 10 word 40cm diepte gedol en 18 word 30cm diepte gedol. Die laaste aksie moet verkieslik op die plantrigting wees en die hoek tussen die 2 aksies moet 30-45º wees. Dit sal nog voldoende helling gee vir interne dreinering in die grond. Voorsien die kruiptrekker met n sleepyster om die grond gelyk te sleep. 9. Hierna moet die rye uitgesteek word. 10. By Rooikop waar grondiepte n probleem is moet n ligte operdwal van 20cm gemaak word. 'n Operdwal is 1.2 tot 1.5m breed met 'n plat of konvekse kruin sodat geen water bo-op die operdwal opgaar nie. Die trog is plat met 'n sloot in die middel om oppervlakwater weg te voer. Opêrdwal kan met ploegie gemaak word. 5. Kontrakteurs 6 Haupfleisch grondbewerking Shorty Swanepoel Kantoor Piet Fourie Huis Koos Stofberg Kantoor 021 873 2026 082 801 7707 082 415 8260 021 853 4482 082 890 1206 021 988 6305 082 705 6996 021 882 8270 Casper de Bruyn 0824584745 Basie Kantoor Small Sieg Strydom Huis Johan Nolte Walter Laurence 082 459 9439 028 21 21400 083 628 9749 021 872 7071 082 606 0610 082 900 3743 6. Dreinering Volgens B. Schloms is dreinering nie nodig nie, ek het egter n paar voorstelle gemaak. Nat lentes raak al hoe meer die norm en dreinering sal die bome in die tydperk help. Sien dreinering voorstelle op kaart. Instaleer dreinering met n val van meer as 0.5%, ideaal is rondom 1%. 7. Hervestigings aksies Dit is nie n herplant situasie nie, dis is spesifieke appel hervestigingsiekte nie n probleem nie.

Behandel na bot egter geplant bome, dit is om te versker dat daar nie grondsiektes van kwekery af inkom nie. Behandel as wortels 5cm lank is met Nemacur, Phytopthora en bloedluis drench. Monitor daarna elke drie jaar. Monitor aalwurms in die Desember die volgende jaar dit wil sê ongeveer 18 maande na plant (Nemlab: 021 975 2350). Dien n enkel Phytex bespuiting toe (0.75lit/100lit) in mid November en weer in pril van plantjaar teen Phytophtora. Phytex moet nie toegedien word terwyl dagtemperature hoër as 30ºC is nie. Bome moet transpireer (nie onder droogte of ander stres wees nie). 8. Blokuitleg, ryrigting en windbreke Koppen-ent paaie is 6m, Koppen-ent paaie wat skuins by rye aansluit is 7m vir voldoende draaispasie. Middel paaie is vernou na 6m omdat daar plukpaaie gaan wees en slegs spuitpompe in middelpaaie hoef te draai. Plukpaaie is 4.5m wyd en by die 153m rye is 2 plukpaaie ingesit. Dus sal is daar 48m spasie van pad tot pad en n plukker moet 24m pluk. Die ideaal sal wees om omdraaipunt van plukker te merk, sodat plukkers duidelik sal weet tot waar om te pluk. n Opleipaal op daardie posisie is ideaal. Optimale ryrigting is tussen 30º Oos en 30º Wes van Ware Noord t.o.v. ligonderskepping. By Leeuwrivier is by die bestaande blokke se ryrigting gehou wat 20º Wes van Ware Noord is. Rooikop en Kraanvoël se rigting is verder Wes geswaai na 30º Wes van Ware Noord. Dit is net n meer praktiese rigting vir die gedeelte a.g.v. die skuinste. Die Noordelike gedeelte by Rooikop is steil, n helling van 17%. n Trekker behoort egter daar te kan ry. Maak koppen-ent paaie level om draai te vergemaklik. lbei die rigting sal minder sonbrand gee a.g.v. afwyking na Wes. Ryrigtings is op die blokuitleg overlay aangedui. 9. Kultivar keuse en plantafstande. Rywydte is aangepas na Hortgro simposium in Junie na 3.5m. Onderstam keuses moet egter aangepas word op sterker gronde om aan te pas by die nouer spasieëring. Die nouer spasieërings sal veroorsaak dat boord vroëër in drag kom, omdat meer bome op n ha geplant word en bome sal meer arbeidsvriendelik wees. 7 Blok Kultivar Onderstam Ha Bestuiwers Plant afstand Plaasblok Golden Reinders MM109 5% ERO en 5% GRS 3.5 x 1.25m Braakblok Packham s Truimph, of ander pere *BP1 10% Clapps Favourite 10% Rosemarie 4.0 x 1.5m Kleigat Rosy Glo M7 10% SDN/MM109 3.5 x 1.25m Dam Panorama GDL M7 5% nna, 5% Pan Pollinator 3.5 x 1.25m

**Rooikop Golden Reinders M7 5% ERO/MM109 en 5 % GRS 3.5 x 1.25m **Kraanvoël Rosy Glo M7 10% SDN/MM109 3.5 x 1.25m *Indien Forelle of bate Fetel geplant word, kan dit op B29 geplant word. **Rooikop en Kraanvoël is geskik vir enige appel kultivar, sal egter versigtig wees vir ERO. 8 10. Plantmateriaal en plantprosedures Gebruik slegs die beste plantmateriaal. Die regte tyd van die jaar om te plant is na die winter as die grond kans gehad het om af te droog en die grondtemperature begin styg het. Probeer om die bome klaar geplant te hê teen September / Oktober. Moenie in te nat grond plant nie (NB).Wees versigtig met die maak van die plantgat, moenie die rante met n graaf smeer nie, gebruik eerder n vurk om die gate te maak. Indien die gate nie met n vurk gemaak kan word nie, maak dit met n graaf maar maak seker die rante is nie gesmeer nie en maak dit los met n vurk om te voorkom dat die wortels tot n pot ontwikkel. Plant met n waterkar om te voorkom dat die wortels uitdroog. Vul die plantholtes goed op na plant sodat daar nie n holte vorm wanneer die grond sak nie. Dit word gedoen om Phytophthora te verhoed. Die besproeiingstelsel moet reeds klaar geïnstalleer wees en teen die regte druk loop met plant. 11. Besproeiing By die appels en pere ontwerp vir n vloei van 45-50m 3 /ha/uur. Op die sanderige tipe gronde word n medium radius spuitjie aanbeveel om wortelvolume te vermeerder. Indien n 40L spuit elke 2de boom geplaas word n vloei van 45m 3 /ha/uur verkry. n Spuit elke boom is meer ideaal, maar dan is die vloei onnodig hoog of n 20L spuit moet gebruik word wat makliker verstop. n Watermonetering aparaat soos ( continuous logging ) sal besproeiingskedulering vergemaklik op die sand grond wat soms n hoë klipinhoud het. Daar is besproeiingsblok breke op kaart aangedui waar klip gronde van skoon gronde geskei word. 12. Bemesting en blaarvoeding 12.1 Bemesting vir jong pere en appels Bemesting word met die hand toegedien, maar ontwerp besproeiingsstelsel so dat bemesting later deur die water toegedien kan word. Begin met 50g MP per boom direk na plant. Dien vanaf bot 35g KN per boom elke drie weke, die KN word afgewissel met 50g 1:0:1(36) vir 'n totaal van 6 toedienings (3XKN + 3X1:0:1(36)). Moenie die kunsmis in 'n hoop teen die stam toedien nie. Strooi die kunsmis egalig in 'n sirkel met 'n radius van 50cm rondom die stam.

9 12.2 Blaarvoeding vir jong, nie-draende kernvrugte Dien mengsel drie weke na bot toe en volg 7-10 dae later op met mengsel B. Herhaal hierdie prosedure tot n maksimum van DRIE toedienings van elk tot einde Desember. Bome moet goed natgespuit word (hoë volume), veral met mengsel B. PRODUKTE Spuitureum (LB) MP Goëmar BM86E Progib (4%) Mangaansulfaat Sinkoksied Koper-oksichloried Solubor Biowet HOEVEELHEDE g OF ml/100lit 500g - - - - - 50g 100g 6ml B 250g 250g 200ml *20ml 100g 50g - - 6ml * Gebruik 2g Progibb as dit die 40% formulasie is. Spuit n enkel Magnesiumsulfaat (2kg/100lit) of Magnisal (800ml/100lit) of Magmax (250ml/100lit) of Foliamag (250ml/100lit) of Magnesiumnitraat (1500ml/100lit) in November. Moenie op baie warm dae toedien nie. 13. Deklaag en Kompos By Leeuwrivier sal kompos help om die watervermoë en katioon uitruilings kapasiteit te verhoog. In B.Schloms se verslag is dit duidelik dat gronde se waterhouvermoë en katioon uitruil kapsiteit baie laag is. Dien 20m 3 kompos per hektaar toe. lle nuwe vestings moet November na vesting gemulch met 400 bale/ha of chips 250m 3 /ha. Bedek die bankie met strooi begin November na die eerste besproeiing. Deklae handhaaf n geskikte grondtemperatuur, help met onkruidbeheer, verbeter water-infiltrasie en bewaar grondvog. Gebruik vrot (nie-blink) strooi of denne chips om ligweerkaatsing te voorkom. Hou n handbreedte spasie rondom die stam oop om Phytophthora infeksie te help voorkom. Operdwalle se sukses word groot en deels deur deklae bepaal. 14. Dekgewasse Saai aan die einde van die eerste seisoen n grasdekgewas. n Dekgewas word aanbeveel om stof en erosie te beperk. Saai die volgende mengsel teen 18-25kg/ha slegs op werksry: 50% Houndog/Grande (dwergswenkgras) 25% Herold ( kreeping red fescue ) 25% SR4100 (raaigras)

10 15. nder Beheer onkruid, wild, siektes en plae. Sterkte met die vestiging. Louis Reynolds

1 121 Cf 1200 Rw 3g5k 2,5-3 Ms + Rots me1 3/6 3 38 Kd 2000 gc 5 - me1 3/6 8 1361 Km 2120 vp sw 2f1g 4 Fi / me2 3/6 13 237 Es 2100 pr sw 3 Ss me / Fi 2 6 Rooikop TN 11 131 Cf 1200 Rw/sw 3g4k 4 - me1 3/4 12 1 Ms 2100 Ro/Rw 2 2 + Rots me1 373 Pn 2100 gs sw 4g2k 6 Tu - me1 2/3 1 252 Cf 2200 sw 3f1g 4,5-5 - me1 3/4 4 25 Gs 1211 so 5,5-6 - Fi 3 9 246 Km 2120 vp/pr sw 4 Ss Fi / me2 3/6 10 24 Ss 2100 X-dol pr 30cm sw 3,4-4 me / Fi2 3/6 14 237 Es 2100 pr sw 3 me / Fi2 6 Baie Hoë Potensiaal Hoë Potensiaal Medium Hoë Potensiaal 13 397 Tu 2110 ne/ye sw 3g1k 6 Pn - me1 3 3 121 Es 2100 pr/vp 4F 2 + Rots Se me1 6 4 252 Cf 1200 sw 4g4k 4,5-5 2f2g me1 3/6 2 131 Cf 1200 sw 2g3k 3 Rots - me1 3/4 5 34 Gs 1211 so 5,5-6 - Fi 3 6 147 Km 2110 vp gl/gc 5 Fi 2 3/4 11 345 Km 2110 vp gc 4 Fi2 3/4 15 28 Pn 100 ye gl 5 - me2 3/6 Medium Potensiaal Medium Lae Potensiaal Lae Potensiaal Onbenutbaar 14 131 Cf 2200 Ro/Rw 3g2k 3,5 - me1-5 1 Ms 2200 Rw/Ro 2 + Rots - me1 3/4 7 1 Ms 2100 Ro/Rw 2 + Rots Me1 3/4 12 37 Kd 1/2000 gl 4,5-5 Me1 6 15 161 Cf 2200 sw/rw 5g2k 5 Pn - me1 3/4 6 1/2 e 1/2 Es 1100 pr gc 3f 3 - me1 6 20 16 363 Cf 2200 sw/rw 2f4g2k + hp1 5 - me1 3 27 Pn 2200 sp/gs 4g 3k 5 Tu - me1 3/4 7 27 131 Cf 2220 Rw/Ro 4g4k 4,5/5 Ms - me1-25 262 Cf 1/2200 Rw 3g4k + Rots 5 - me1 3/4 1/2 Ms 2100 Ro/Rw 3 - me1-26 Rotsdagsone 23 2797 Pn 2100 ye gs lw 4f1gk 5 - me1 3/6 24 272 Cf 1/2200 Rw/sw 3g4k + Rots 5 - me1 3/4 21 Rotsdagsone 22 131 Cf 2200 Rw 2f3g2k 4,5 - me1 3 17 37 Tu 2110 ne/ye gl 6 Pn - me1 3/6 18 363 Cf 2200 sw 2f3g2k 4,5/5 - me1 3/4 8 131 CF 2200 Rw 3g4k 4 - me1 3 19 2Ms 2100 Ro/Rw + Rots 2.5 - me1 3 9 2 Ms 2100 Ro/Rw 3 Cf + Rots - me1 - Kraanvoël LEEUWRIVIER 10 GRONDKRT 2 Ms 2100 Ro/Rw 3 Cf + Rots - me1 - Blok Rooikop en Kraanvoël Skaal / Scale 1:3500 Projek Datum / Date 14/06/2013 Opgemeet / Surveyed SPILHUS Fruitful Crop dvice Tel: 084 709 1726 E-pos: louis@fruitfulcrop.co.za

2.77ha TN Paaie Plukpaaie Dreinering 3.90ha 30 grade Wes van WN Oopsloot 1.02ha Besproeiingsblok breek Ryrigting 3.70ha Kultivarbreek 1.55ha 30 grade Wes van WN 3.56ha uit 2.31ha 5.16ha uit uit LEEUWRIVIER BLOKUITLEG Blok Rooikop en Kraanvoël Projek Skaal / Scale 1:3500 Datum / Date 14/06/2013 Opgemeet / Surveyed SPILHUS Fruitful Crop dvice Tel: 084 709 1726 E-pos: louis@fruitfulcrop.co.za

9. 0.53ha 10 X-dol 40cm Opêrd 20cm 1.90ha TN MELIORNT BLOKKE 13. 1.05ha 8. X-Rip 3.35ha 18 X-dol 30cm 0.71ha Opêrd 20cm 10B X-dol 40cm Opêrd 20cm 2.29ha 11. 0.44ha 12. 1.45ha 14. X-Rip 2.60ha 15. 3.71ha Uit 16B X-Rip 0.69ha 16. X-Rip 1.91ha Uit 17 X-Rip 4.14ha LEEUWRIVIER Uit MELIORNTKRT Blok Rooikop en Kraanvoël Projek Skaal / Scale 1:3500 Datum / Date 14/06/2013 Opgemeet / Surveyed SPILHUS Fruitful Crop dvice Tel: 084 709 1726 E-pos: louis@fruitfulcrop.co.za

dres: Posbus 792, Umzumaailaan 46, Ceres Tel: 0847091726 E-pos: louis@fca1.co.za De Keur Groep: Leeuwrivier-SEB Februarie 2018 Verkenningverslag vir De Keur: Leeuwrivier Saamgestel deur: R.H. van der Merwe en L.P. Reynolds

2 INHOUDSOPGWE bl. 1. Inleiding... 3 2. Gronde en grondpotensiaal... 3 3. Vrugsoort geskiktheid... 6

1. Inleiding ʼn Gedeelte van Leeuwrivier (ʼn plaas van die De Keur groep) is die 12 de Februarie 2018 deur L.P. Reynolds en R.H van der Merwe vir die moontlike vestiging van kern- en steenvrugte ondersoek. Saam met hierdie verslag word ʼn grondkaart verskaf wat verskeie potensiaalklasse aandui vir die vestiging van kern- en steenvrugte. Hierdie kaart moet saam met die verslag bestudeer word. 2. Gronde en grondpotensiaal Profielgate is ondersoek en volgens die Taksonomiese Grondklassifikasie Sisteem vir Suid-frika geklassifiseer. Die volledige grondkodes vir die onderskeie profielgate word op die meegaande kaart aangedui. Grondgrense is ingetrek en die verskillende gronde is volgens potensiaal ingekleur. ʼn Grondpotensiaal syfer is aan elke profielgat toegeken en dit word aan die regterkant in die boonste lyn van die kode aangetref. Dit is ʼn syfer uit 10 waar 1 baie lae en 10 baie hoë potensiaal grond is en is gebaseer op die verwagte groeireaksie. ʼn ddisionele potensiaal punt is aangebring vir die verskeie gronde se potensiaal om steenvrugte en kernvrugte te produseer. Die grondpotensiaal syfer is aan die grond toegeken in sy natuurlike toestand en kan verhoog word met voorgeskryfde grondvoorbereidingsaksies. Die bewerkbare diepte van die profielgate word in cm en in hakies bo die lyn aan die regterkant van die kode aangedui. Die Suid-frikaanse Grondklassifikasie sisteem is gebaseer op verskillende grondhorison opeenvolgings en grondfisiese kenmerkende kombinasies. Elke spesifieke grondhorison opeenvolging vorm ʼn unieke grondvorm bv. die Cartref (Cf) grondvorm wat bestaan uit ʼn horison (bogrond) op ʼn E-horison wat gevolg word deur ʼn litokutaniese B-horison. Elke spesifieke grondvorm word verder gekarakteriseer ten opsigte van sy grondfisiese en visuele kenmerke. Die vier syfer kode wat na die grondvorm simbool (bv. Cf 1100) in die grondkode aangedui word verwys na die grondfamilie waaraan hierdie grondvorm behoort en is beskrywend van hierdie spesifieke grondvorm se fisiese / visuele kenmerke. Die volgende grondvorms is geïdentifiseer: Longlands (Lo), Cartref (Cf), Mispah (Ms), Lamotte (Lt), Glenrosa (Gs), Fernwood (Fw), Concordia (Cc), 3

4 Gronde Beskrywing Cartref Diagnostiese bogrond horison op ʼn E-horison op verweerde en verwerende gesteentes (skalie of sandsteen moedermateriaal in hierdie geval). Hierdie gronde het ʼn medium tot hoë potensiaal. ʼn E-horison ontstaan wanneer water periodies bo-op ʼn ondergrondse beperking (onstabiele klei of vaste rots) versamel, lateraal hellingaf dreineer en in die proses organiese materiaal, klei en ysterverbindings uitloog. Hoe meer gebleik en hoe minder geel hierdie horison in die klam toestand voorkom, hoe meer geloog is die grond. angesien voorafgenoemde verbindings grotendeels die stabiliteit, waterhouvermoë (WHV) en voedingstatus van ʼn grondlaag bepaal, volg dit dat ʼn gebleikte E-horison meer geneig sal wees om baie hard te word en/of te verdig en/of ʼn lae WHV en voedingstatus te hê. Die eerste syfer van die grondkode by grondvorms met ʼn E-horison bv. Cf 2100 dui op ʼn geel E-horison terwyl ʼn Cf 1100 op ʼn grys/wit E-horison sou aandui. Fernwood Diagnostiese bogrond horison op E-horison wat onderlê word deur ongespesifiseerde materiaal. Die E-horison dui op netto verwydering van kolloïdale materiaal en yster- en mangaanoksiedes wat die gruis kleur veroorsaak. Die ongespesifiseerde materiaal is in die geval n verglyde sand. Die grondvorm is redelik nat en moet gedreineer word. Grond potensiaal word beperk deur diepte van die E-horison. Longlands Diagnostiese bogrond op ʼn E-horison wat oorgaan na ʼn sagte plintiese B-horison waarin yster- en mangaanoksiedes geakkumuleer het. Gronde is nat en moet gedreineer word. Lamotte Diagnostiese bogrond horison op 'n E-horion op ʼn podzol B- horison. Die podzol is dieper wat die grondpotensiaal verlaag. Mispah Diagnostiese bogrond horison op onverweerde rotsgesteentes (skalie moedermateriaal in hierdie geval). Hierdie gronde het ʼn lae potensiaal vir vrugteverbouing, en rotsriwwe moet goed gebreek word om dreinering te bevorder. Glenrosa Diagnostiese bogrond horison op verweerde en verwerende gesteentes (skalie moedermateriaal in hierdie geval) waarin klei aansameling plaasgevind het. Hierdie gronde het ʼn lae tot medium potensiaal as die besproeiing aangepas word by die lae WHV van hierdie grondvorm (minder water meer gereeld). Concordia Diagnostiese bogrond horison op ʼn E-horison op podzol B- horison op ongekonsolideerde materiaal sonder tekens van natheid. Podzol is nie naby aan oppervlak nie en die potensiaal word grootliks deur die E-horison bepaal.

ʼn Beskrywing van die potensiaalklasse word in Tabel 1 uiteengesit. Grondpotensiaal word aan die hand van die volgende beoordeel: 5 1. Bogrond tekstuur en kleur, 2. Effektiewe / benutbare diepte, 3. Natheid, 4. Klipfraksie, 5. Teenwoordigheid van ʼn E horison (geloogdheid). 6. Teenwoordigheid van ʼn podzol. Tabel 1: Beskrywing van steen- en kernvrugte potensiaalklasse vir Leeuwrivier soos op die grondkaart gebruik Kleur- kode Geel groen streep met Poten- siaal Medium tot Medium hoog Grondvorm Lo, Cf, Lt, Cc, Fw (5.19 ha) Beskrywing Die grond het ʼn lae klei-inhoud (4-5%) met ʼn growwe sandfraksie. Die klipfraksie van die gronde is laag <30% (uitsluitend die Cf gronde) en het oor die algemeen ʼn ligbruin tot liggeel wat ʼn aanduiding is van minder geloogde toestande en dus vrugbaarder grond. Die gronde het witter (liggeel) meer geloogde E-horisonte wat Geel Medium Cf, Gs, Cc, Fw (10.04 ha) dui op laer potensiaal gronde. Die gronde het ʼn lae klei-inhoud (4-5% klei). Die Fw en Cc gronde het tot geen klip in die E- horisonte nie. Die Gs, en Cf gronde het egter ʼn hoë klipfraksie. Wat die gronde se grondvolume verlaag. Geel met rooi streep Medium tot Medium laag Fw (5.78 ha) Die gronde het wit geloogde E-horsionte met ʼn lae klei-inhoud (4-5%). Die gronde is inherent onvrugbaar en het beperkings ten opsigte van waterhouvermoë en katioonuitruilkapasiteit. Die Ms en Gs gronde bestaan hoofsaaklik uit rots/klip. Die hoë klipfraksie verlaag egter die grond volume en so ook die gronde se potensiaal. Die Cf gronde het ʼn nat verweerde ondergrond met ʼn hoë klei-inhoud wat die gronde meer geskik Oranje Laag Ms, Gs, Cf (5.32 ha) maak vir pere as appels omdat die gronde makliker kan versuip. Die gronde het ernstige beperkings ten opsigte van diepte en lae inherente vrugbaarheid. Die gronde in die potensiaal klas het ook ʼn lae klei-inhoud in die - en E- horisonte (4-5%). Die gronde is ook wit wat op baie geloogde toestande dui.

6 Kleur- kode Poten- siaal Grondvorm Beskrywing Die gronde is vlak a.g.v. rotsbanke in die natuurlike toestand Rooi Baie laag Ms (3.46 ha) en is nie geskik vir vrugteproduksie nie. Die gronde moet eerder nie geplant word nie. Na ʼn rip aksie as gesien word hoe gronde opbreek, kan dit heroorweeg word. Die gronde in die gebied varieer hoofsaaklik in klip inhoud, kleur en effektiewe diepte. Die geeler gronde het beter potensiale omdat die gronde minder geloog is en dus beter potensiaal het vir vrugte produksie. Verskeie klipriwwe en dagsome (rots koppies) kom voor in die area. Daar is ook verskeie slote en droë rivier lope wat verkieslik in hul natuurlike toestand behou moet word of gepyp moet word om die natuurlik loop van die bergstrome te akkommodeer. Die lae- en baie lae potensiaal gronde is hoofsaaklik beperk in terme van grond diepte (vlak rots en klip). l die gronde moet verkieslik gekruisrip word om te verseker dat alle dagsome en riwwe opgehef is. De ideaal sal wees om die eerste ripaksie 2 seisoene voor aanplanting te doen, omsodoende vir rots kans te geen om te blus met winter reën. Die gedeeltes wat uit is, kan geplant word mits die klip gunstig gaan opbreek. Rip ʼn paar toets stroke om vas te stel hoe die moeder materiaal reageer mt die ripaksie. Indien dit nie te veel rotsblokke opbring nie en die gesteentes fyn opbreek kan dit bygewerk word. Die Lamotte en Concordia gronde besit podzol horisonte wat of onder 'n E-horison voorkom. Die podzolisasie proses vind plaas onder suur toestande. Dit vind veral plaas in winterreënval streke met baie sanderige moedermateriaal. Podzolisasie is wanneer organiese yster en aluminium chelate wat in water opgelos is ge-luvieer (afwaarts vervoer) word na onderliggende horisonte. Die organiese yster en aluminium chelate flokkuleer dan. Die organiese molekules in die grond hou aan met groei (aansamel) totdat hulle te groot is. Die tipes horisonte het gewoonlik n bruin sjokolade kleur en is gewoonlik vrugbaar as gevolg van die organiese chelate wat aanleiding gee tot n beter katioon uitruil kapasiteit in die ondergrond 3. Vrugsoort geskiktheid Die medium en medium hoë potensiaal gronde is marginaal (15.23 ha) geskik vir appels en geskik vir pere. Die lae potensiaal gronde (14.56 ha) is marginaal geskik vir pere. Die hektare is bruto hektare en 15% kan daarby afgetrek word om plant hektare voor te stel. Baie boorde is reeds gevestig op soortgelyke gronde en lewer goeie opbrengste. Die

bestuur by so ʼn vestiging is gewoonlik moeilik, maar met die regte bestuurder en insette behoort appels en pere goeie produksies te kan lewer. Weens die sanderigheid en klipinhoude is die waterhouvemoë en katioonuitruilkapasiteit van die gronde laag. Deur gronde te mulch en kompos toe te dien sal gronde se potensiaal verbeter. Van die gronde moet wel opgeêrd word om die gronde beter te kan benut (Cf gronde met klei onder). Kultivars en ʼn blokuitleg kan verder beplan en uitgelê word nadat ʼn detail opname van die area gemaak is. 7 Sterkte met die vestiging. Louis Reynolds en Riaan van der Merwe