Notas by Jeugstrategie-gesprek

Vergelijkbare documenten
LITURGIE VIR N OOP GESPREK

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

BEDIENING VAN DIE GEMEENTE

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

FAKTORE EN VEELVOUDE

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

Paulus en sy vriende vertel ander van God

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

sodat jy n gestuurde van die Here kan

RIGLYNE VIR BELHAR RONDETAFEL GESPREKSFORUM Epos: * LEES EN LUISTER Gespreksgeleenthede vir VGK/NGK vennote.

BARRETT SE TAKSONOMIE

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Les 14: Entrepreneurskap

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

2. Die skepping van die mens

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

1 Waar ek vandaan kom

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 13. TEKS: 1 Korintiërs 13:8. Die liefde bly vir ewig. Psalm 103 : 1, 2. Psalm 102 : 11, 12. Skrifberyming 21 (9-4) : 1, 6

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

Christene moet ook met hulle gedrag vir die Here praat.

1. So iets het ons nog nooit gesien nie Markus 2:1-12

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

n Tempel Leier besoek Jesus

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Jakkals lê eendag heerlik en

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Transcriptie:

Inleiding: Notas by Jeugstrategie-gesprek Bespreek: Hoe het die wêreld van jongmense verander? Hoe het jongmense verander? Daar is 4 vrae gevra as navorsing onder kinders, tieners en naskoolse jeug en hulle antwoorde vorm deel van die gesprek: 1. Hoe leer jy kos maak? 2. Watter 3 mense beïnvloed tans jou lewe die meeste? 3. Waar en op watter manier dink jy gebruik Jesus jou? Of waar en hoe dink jy wil Jesus jou gebruik? 4. Waar of wanneer ervaar jy God? Hierdie vrae help ons om na te dink oor hoe geloof in n nuwe konteks gevorm word. Geloofvormingsmodel Metafoor Tafel van geloof met 4 pote wat al 4 ewe belangrik en noodsaaklik is. 4 tafelpote is kennis, verhoudings, aksie, en aanbidding. Besprekingsvraag: Wat het jou geloof help vorm: mense, die Bybel, n kamp of geleentheid, betrokkenheid, die natuur, ens? Geloof word gevorm op hoofsaaklik 4 maniere (vgl Niebuhr en Osmer). Kennis Bybelkennis, geloofkennis, wysheid (toegepaste kennis). Geloof word gevorm wanneer ons weet wat ons glo. Verhoudings verhouding met God, myself en ander (geloofgemeenskap). Geloof word gevorm in dissipelskap verhoudings. Aksie leefstyl, dade van geloof, commitment. Geloof word gevorm wanneer ons dit leef, doen. Aanbidding die misterie van God dat ons op verskillende maniere en plekke God ontmoet deur die Gees. Geloof word gevorm deur God self. Die tafelpote bly konstant, maar die vraag is hoe lyk dit en in watter formaat moet hierdie 4 elemente van geloofsvorming aangepak word in n heel nuwe konteks en met n heel nuwe generasie. 1. Kennis Die onderliggende vraag is hoe word kennis vandag oorgedra or eerder gevorm? Wat speel n rol? Hoe leer mense verskillend? Wat beïnvloed dit als? Besprekingsvraag: Kan jy dink aan n geleentheid toe jy iets nuut aangeleer het, byvoorbeeld om kos te maak? Vertel. Vraelyste: Bespreek die antwoorde oor die vraag Hoe leer jy kos maak?

Metafoor: Kos maak n Groep / gesin wat saam kos maak, proe, bymekaar leer, op die internet resepte kry, resepteboek, by mekaar leer ens. Kennis word multi-dimensioneel oorgedra / gedeel. Verskeie bronne en allerlei rigtings. Dit is nie net kennis (teorie) wat praktyk beïnvloed nie, maar ook anders om. Dit is nie een rigting of afwaarts nie, maar wedersyds. Besprekingsvraag: Kategese (Multi-dimensioneel) Wat leer ons hieruit ten opsigte van hoe ons moet nadink oor jeugbediening, in die besonder KATEGESE? n Paar notas oor kennis Die Bybel bly steeds baie belangrik en kennis oor geloof steeds belangrik. Kennis word nie net meer oorgedra in n klas situasie (eenrigting) nie. Dink na oor hoe informasie oorgedra word tegnologie, mense, trends, beïnvloeding Dink hoe kinders vandag leer verskillende bronne, mense, hulpmiddels, visueel, interaktief Verskillende leerstyle - Visueel, ouditief, verbaal, interaktief, indiwidueel, aktief, logies, ens Menings word self gevorm, bronne word geëvalueer hoe kan ons jongmense hierdie vaardigheid aanleer Jongmense moet kan verskil en bevraagteken en hul eie opinie vorm hoe skep ons ruimtes hiervoor. Jongmense kry baie meer blootstelling bv. aan ander gelowe en kerke Mentorskap en saam groei (lewenslange dissipelskap) sal n belangrike aspek word Kennis sal ook waardes moet kan vorm (toegepaste kennis) Ons sal dus interaktief met kennis moet omgaan. 2. Verhoudings Die onderliggende vraag is hoe moet verhoudings vandag lyk sodat dit geloof vorm? Ons bedien tans die jeug apart? Wat skiet tekort? Waaraan kan ons meer aandag gee? Metafoor: Piekniek Dink maar aan n strand piekniek n baba wat sand eet, sand in kos, almal deel kos, ouma se knieë, almal offer op en sit op die grond, spesiaal, warm atmosfeer, aanvaarding van kinders, saam lag en gesels, ervaring. Dink ook aan familiebyeenkoms, braai, basaar, ens. Besprekingsvraag: Kan jy dink aan n geleentheid toe jy só n ruimte ervaar het waar verskillende ouderdomme bymekaar was? Vertel. Vraelyste: Watter 3 mense beïnvloed tans jou lewe die meeste? Luister na wat die jongmense vertel. Watter tipe mense, watter ouderdomme, is daar n verskeidenheid? Is dit net ouer mense? Is dit net vriende (dieselfde ouderdom)? Besprekingsvraag: Familiebediening (inter-generasioneel) Hoe kan ons inter-generasionele geloofsvorming ruimtes skep? Hoe help hierdie gesprek ons om te dink oor FAMILIEBEDIENING?

n Paar notas oor verhoudings: Dit is belangrik dat kinders, tieners en naskoolse jongmense op n eietydse en relevante manier bedien word en ook tyd met mekaar kan spandeer. Daar is egter al hoe minder ruimtes waar verskillende ouderdomme en geslagte bymekaar kom. Huise is minder gereeld die ruimtes waar geloof gevorm word. Hoe kan ons nuut dink hieroor? Ons moet ook nuut dink oor mentorskap, verhoudings en dissipelskap en hoe ons intensioneel ruimtes hiervoor kan skep. Ons moet dink aan eredienste, diensgeleenthede, koinonia geleenthede, kleingroepe, ens. 3. Aksie Die onderliggende vraag is hoe kan ons kinders en jongmense help om die verband te maak tussen geloof / kerk en hul leefwêreld. Hoe kan ons skuif vanaf n sending paradigma na n gestuurde paradigma. Wat hoor ons by jongmense hieroor? Besprekingsvraag: Waar en op watter manier het jy die afgelope week ervaar dat Jesus jou gebruik? Vertel. Vraelyste: Waar en op watter manier dink jy gebruik Jesus jou? Of waar en hoe dink jy wil Jesus jou gebruik? Bespreek die jongmense se antwoorde. Dink hulle holisties en geïntegreerd? Dink hulle oor kerk of eerder leefwêreld? Hoe dink hulle oor hul roeping en getuienis? Metafoor: Kosblik Jy kan net deel wat in jou kosblik is. Kosblik neem jy elke dag met jou saam na jou leefwêreld (skool, werk, studieplek) en dit is daar waar jy n verskil maak. Hoe help ons jongmense om missional te dink en hoe lyk dit anders in praktyk /konteks as 30jaar terug? Besprekingsvraag: Missionale Jeugbediening (geïntegreerd) Hoe kan ons MISSIONAAL dink tov jeugbediening. Wat beteken dit? Hoe kan ons jongmense oprig wat hul geloof en leefwêreld integreer? Wat moet ons anders doen? n Paar notas oor aksie: Diensbaarheid, betrokkenheid en om n verskil maak is deel van die kenmerke van die nuwe generasie. Hoe dink ons oor gesteurdheid van kinders en jongmense? Hoe help ons jongmense om hul roeping en gawes te vind/ te verstaan/ uit te leef? Jou persoonlikhede, vaardighede, talente, agtergrond, ervarings vorm jou ook jou styl van diensbaarheid Ons moet anders oor diensgeleenthede dink Afwaarts en opwaartse bediening (hoe kan ons geleenthede skep waar jongmense ook jonger jongmense kan bedien) 4. Aanbidding Die onderliggende vraag is hoe ontmoet jongmense God? Hoe skep ons eietydse en diverse ruimtes vir jongmense vandag waar hulle God kan beleef?

Besprekingsvraag: Waar en wanneer ervaar jy God? Luister na mekaar. Vraelyste: Waar en wanneer ervaar jy God? Metafoor: Feestafel n Fees tafel (dink maar aan n verjaarsdagete, n herdenking, n Kersete) is vir verskillende mense om verskillende redes lekker. Sommige sal die kos onthou, ander die blomme, ander weer die mooi breekgoed en servette. Nog ander sal die mense se gesprekke, die atmosfeer of die kerslig geniet het. Net só ontmoet ons God se Gees op verskeie maniere en plekke. Dit word ook beïnvloed deur mense se onderskeie spiritualiteite. Besprekingsvraag: Ruimtes (verskillende spiritualiteite) Hoe kan ons verskillende tipes spiritualiteite in ag neem wanneer ons dink oor jeugbediening en RUIMTES skep? Wat hoor ons by jongmense oor hoe en waar hulle God beleef. Hoe kan ons diversiteit binne n bepaalde bediening bv. eredienste of kampe akkommodeer? n Paar notas oor aanbidding Onthou die verskillende spiritualiteite: hart, hand, kop en misterie spiritualiteit Sommige wil gesels, ander ervaar God in die natuur of stilte of musiek of deur kuns, ander wil weer diensbaar wees, ander weer vrae vra, ens Hoe kan ons bestaande ruimtes (bv. kampe, eredienste, kategese) anders en meer kreatief en divers inrig? Hoe kan ons #imagine deel maak van ons gemeente / sinode se strategie? Die uitdaging word ook gegee dat elke gemeente n vennoot soek (bv. n ander denominasie of gemeenskap) om saam te bring na #imagine as deel van brugbou en diversiteit (missionaal te dink). Ten slotte: Jeugstrategie Bespreek: Wat neem ons saam vir die pad vorentoe? Wat is ons strategie? Jeug en Familie Taakspan Fokusareas 1. Netwerke Energiepunt gesprekke (deurlopend, verskillende datums) 1. Familiebediening 2. Skole bediening 3. Belydenisjaar, -aflegging en kamp 4. Kategese 5. Jongwerkendes 6. Familie eredienste, kindermomente en liturgie Hulpmiddels, bronnelyste en navorsing word vanuit bg ontwikkel.

Kontak jeug@sun.ac.za om deel te raak hiervan. Jeugwerker en Jeugleraars retraite 18-20 Oktober 2016 2. Toerusting VBO Kategese en Huisgeloof 11-13 Oktober 2016 #Imagine Ignite (vir ouers, kategese leiers, vrywilligers en jeugbedienaars) 3-5 November 2016 landswyd 3. Hulpmiddels Familiebediening- en Huisgeloofpakkette 2017 Bronne deel op www.dinkjeug.co.za platform KIX kindermateriaal op communitas se webwerf die uitdaging om na te dink oor hoe n KIX (voormalige Kinderkrans) klub begin kan word by n crèche of nasorgsentrum. Hoe kan ons gemeente hierdie hulpmiddel missionaal inspan? 4. Fasilitering Gemeentes of ringe of netwerke Kontak: PSD: Anriëtte de Ridder anriette@sun.ac.za Jeugsekretaresse: José Layman jeug@sun.ac.za 021 808 3381 (Notas as toeligting tot Anriëtte de Ridder [PSD: Jeug- en Familiebegeleiding] se aanbieding by die Sinode van Wes-Kaapland se moderamenvergadering op 30 en 31 Augustus 2016)