LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

Vergelijkbare documenten
UNIVERSAL ACEPHATE 750 SP

Flite SWAMDODERS. Aktiewe bestanddeel: triticonazole (triazole) g /

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

UNIVERSAL METAZEB 700 WP

n Suspensie konsentraat, sistemiese-

DICARZOL. REG. NR. L 8082 (Wet Nr. 36 van 1947)

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

COPPER OXYCHLORIDE WP

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

Reg. Nr. L5741 Wet Nr. 36 van Aktiewe Bestanddeel: Diklofop-metiel (arieloksiefenoksiepropionied) g/l ONKRUIDDODER GROEP A

Focus Ultra ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddeel: cycloxydim (cyclohexenone) g /

Regent 200 SC INSEKDODERS. Aktiewe bestanddeel: fipronil (phenyl pyrazole) g /

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

Frontier Optima ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddeel: dimethenamid P (chloroacetamide) g /

DOMINATOR. Reg Nr. L 7079 Wet 36/1947

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

STEWARD. Reg. No. L6332 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L6332 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 22 INSEKDODER GROEP KODE

Euro Lightning ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddele: imazapyr (imidazolinone) g / imazamox (imidazolinone) g /

HORNET 480 SL. Reg. No. L 7708 Act/Wet No. 36/1947

KLUB M5 MISSILE. Reg. Nr. L 7360 Wet Nr. 36 van 1947

Die saadbehandeling wat blywende beskerming bied om jou koring en gars 'n gesonde voorsprong te gee

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Fastac SC INSEKDODERS. Aktiewe bestanddeel: alpha cypermethrin (pyrethroid) g /

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

FAKTORE EN VEELVOUDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Sitrus Aanplanting Bestuur

September 2013 No. 55

Les Plan Twee. Habitats

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

AMERIKAANSE KOMMANDOWURM (Spodoptera frugiperda)

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Arsenal GEN 2 ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddeel: imazapyr (imidazolinone) g /

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Cysure ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddeel: imazamoks (imidasolinone) g /

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Foto-redigering vir sun.ac.za

ENHANCER. Reg Nr. L 6522 Wet 36 van Aktiewe Bestanddeel: Metsulfuronmetiel (sulfonielureum) 600 g/kg ONKRUIDDODER GROEP B

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Maart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

VYDATE SL. Reg. No. L5057 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L5057 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Stellar ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddele: topramezone (pyrazolone) g / dicamba (bezoic verbinding g /

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

KONSEP / VIR GOEDKEURING RIGLYN VIR PLANT VAN WINGERDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

1. WAARSKUWINGS EERSTEHULP BEHANDELING

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Hammer ONKRUIDDODER. Aktiewe bestanddeel: imazethapyr (imidazolinone) g /

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

KEMPRIN 200 EC. Reg. No.: L 3145 Act /Wet No. 36 of/van 1947

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

VLAMBRAAIER GEBRUIKSAANWYSINGS

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Kodes vir Afkeurredes

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

HET COLLEGE VOOR DE TOELATING VAN GEWASBESCHERMINGSMIDDELEN EN BIOCIDEN

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Transcriptie:

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD FUNGICIDE GROUP 11 & 3 SWAMDODERGROEP Aktiewe bestanddele / Active Ingredients: asoksistrobien (strobilurien) azoxystrobin (strobilurin)... 200 g/l difenokonasool (triasool) difenoconazole (triazole)... 125 g/l UN 3082 Product names marked or, the ALLIANCE FRAME the SYNGENTA Logo and the PURPOSE ICON are Trademarks of a Syngenta Group Company Reg. Nr. L7897 Act / Wet No. 36 of / van 1947 N-AR 1008 (NAMIBIË/NAMIBIA) W130609 (Botswana) n Breëspektrum suspensiekonsentraat swamdoder met sistemiese-, translaminêre- en kontakeienskappe vir die voorkomende beheer van verskeie blaarsiektes in gewasse soos gelys. A broad spectrum suspension concentrate fungicide with systemic, trans laminar and contact properties for the preventive control of different leaf diseases in crops as listed. Batch No Date of Manufacture EMERGENCY TEL. / NOOD TEL. ++27 (0) 8312 33 911 (Bateleur 911) SYNGENTA, AG Registration holder / Registrasiehouer: Syngenta SA (Pty) Ltd. / (Edms) Bpk. (Co./Mpy Reg. No. 1998/013761/07) Private Bag / Privaatsak X 60 HALFWAY HOUSE, 1685 RSA. Tel. (011) 541-4000 CAUTION VERSIGTIG 1. WAARSKUWINGS: Onthoudingsperiodes: Minimum aantal dae tussen laaste toediening en oes. Aarbeie... 1 dag Aartappels... 14 dae Bolgewasse (boluie, sprietuie, knoffel, preie)... 7 dae Droëbone... 45 dae Geelwortels... 7 dae Graansorghum... 14 dae Grondbone... 28 dae Knolgewasse (cassava, gemmer, soetpatat)... 14 dae Koolgewasse (broccoli, brusselse spruite, blomkool, kool, kale)... 3 dae Mielies, suikermielies... (*Volg nota) Neute (amandel)... 28 dae Neute (kasjoe, makadamia, pekan)... 45 dae Neute (pistachio)... 14 dae Pampoengewasse (spanspek, waatlemoen, pampoen, komkommer, agurkie, zucchini, skorsie, uitsluitend patty pans)... 3 dae Patty pans... 1 dag Rissies (brand/groen/soet rissies, paprika, pimento, piquante)... 7 dae Tamaties... 7 dae LET WEL: Nakoming van hierdie onthoudingsperiodes sal verseker dat die plaaslike Maksimum Residu Limiete nie oorskry word nie. * MIELIES EN SUIKERMIELIES: Laat n wagperiode van 28 dae toe indien die laer dosis toegedien is en 3 maande vir die hoër dosis. By die hoër dosis, moenie weiding laat plaasvind nie. Skadelik indien ingeneem, ingesluk of ingeasem word. Giftig vir visse en skadelik vir ander waterorganismes. Kan langtermyn newe-effekte hê op water omgewings. Voorkom kontak met oë en vel aangesien die middel oog- en velirritasie en velsensitering mag veroorsaak. Berg weg van voedsel en voer. Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere. Herbetreding: Moet nie behandelde gebiede betree alvorens die spuitneerslag droog is nie. Lugtoediening: Stel al die inwoners in die onmiddellike omgewing van die gebied wat bespuit gaan word in kennis en reik die nodige waarskuwings uit. Moet nie oor water of aangrensende gebiede spuit of die spuitstof daarheen laat wegdryf nie. Alhoewel hierdie middel omvattend onder n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats- en bergingstoestande, kwaliteit van die verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die siekte teen die betrokke middel, sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing, of vir nadelige effek op mens of dier, of vir n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toes tande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid. 2. VOORSORGMAATREËLS: Moet nie eet, drink of rook terwyl die produk hanteer word nie. Vermy kontaminasie van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei. Vermy kontak met vel en oë asook inasem van die sproeinewel. Dra rubberhandskoene en gesigskerm wanneer die produk hanteer word. Indien dit in u oë kom, spoel onmiddellik uit. Indien dit op u vel kom, was dit dadelik af. Indien dit op u klere mors, trek uit en was dit. Keer die leë houer om oor die spuit- of mengtenk en dreineer vir minstens 30 sekondes nadat die vloei tot n drup verminder het. Spoel die houer daarna driekeer uit met n volume water gelykstaande aan n minimum van 10 % van die inhoud van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die houer vernietig word. Vermy kontak met die spuitstof sover moontlik tydens toediening. Vermy oorwaai van spuitnewel na ander gewasse, weiding, riviere of damme. Maak toedieningsapparaat deeglik skoon na gebruik en gooi waswater waar dit nie gewasse, weiding, riviere of damme sal besoedel nie. Vernietig leë houer en moet dit nie vir enige ander doel gebruik nie. Trek werksklere uit en was dit. Was uself. 3. WEERSTANDSBESTUUR Vir weerstandsbestuur is AMISTAR TOP as n groepkode 11 en 3 swamdoder geklassifiseer. Enige populasie van n spesifieke swam mag individue insluit wat n natuurlike weerstand teen AMISTAR TOP, of enige ander groepkode 11 en 3 swamdoder het. Indien hierdie swamdoders herhaaldelik in eksklusiewe programme aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die swampopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende swamme sal waarskynlik nie deur AMISTAR TOP of enige ander groepkode 11 en 3 swamdoder, beheer word nie. Om weerstand teen swamdoders te vertraag: Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van swamdoders in dieselfde swamdoder groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengels van produkte in verskillende swamdoder groepkodes.

AMISTAR TOP / 2 Sien toepaslike individuele produketikette wanneer middels afgewissel word, of tenkmengsels gebruik word. Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in swamdoderprogramme. 3.1 Algemeen: AMISTAR TOP moet altyd voorkomend toegedien word soos voorgeskryf in die aanbevelingstabel. AMISTAR TOP moet as n voldekbespuiting toegedien word. Moet nie teen laer dosisse as wat aanbeveel word op die etiket toedien nie. Moet nooit AMISTAR TOP as n korrektiewe of kuratiewe toediening gebruik nie en ook nie na n onsuksesvolle toediening van enige middel nie. Wanneer n tenkmengsel gemaak word, of afgewissel word met ander produkte, gebruik n mengmaat wat voldoende siekte beheer toon wanneer dit alleen gebruik sou word teen die vermengingsdosis. Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur, kontak die registrasiehouer van hierdie produk (Syngenta Suid-Afrika) of besoek die FRAC webwerf by http://www.frac.info/frac/index. html. 4. GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangedui. 4.1 Verenigbaarheid: AMISTAR TOP is verenigbaar met meeste swamdoders, insekdoders en mytdoders, behalwe middels wat swaarmetale bevat. Die verenigbaarheid van AMISTAR TOP kan beïnvloed word deur die formulasie van die betrokke produkte asook deur die kwaliteit van die water. Aangesien die formulasie van produkte kan verander sonder die medewete van Syngenta en die kwaliteit van die water ook van plaas tot plaas kan varieër, moet n fisiese verenigbaarheidstoets altyd uitgevoer word voordat gespuit word. 4.2 Menginstruksies: Maak die spuittenk halfvol met skoon water. Voeg die benodigde hoeveelheid AMISTAR TOP in die spuittenk en maak die tenk vol met water tot by die verlangde volume terwyl aanhoudend geroer word. Indien AMISTAR TOP in tenkmengsels saam met ander middels toe gedien word, moet die onderskeie produkte waarmee AMISTAR TOP gemeng gaan word, se etikette vir besonderhede aangaande waarskuwings, voorsorgmaatreëls en gebruiks aanwysings geraadpleeg word. Meng klein hoeveelhede van die middels eers afsonderlik vooraf met water. Let op vir enige tekens van onverenigbaarheid bv. flokkulasie, ens. Dit word aanbeveel dat AMISTAR TOP eerste en die mengmaat tweede bygevoeg word terwyl mengsel deurgans geroer word. Indien mengmaats verpak is in wateroplosbare sakkies, moet die sakkies eerste en dan AMISTAR TOP tweede by die water bygevoeg word. Meng deurgans en moet nie tenkmengsel vir enige gegewe tyd laat staan nie. 4.3 Toediening: Maak seker dat die spuitapparaat in n goeie werkende toestand en korrek gekalibreer is. Dien toe in spuitvolumes soos aangedui in die betrokke tabelle om goeie Die spuitmengsel moet tydens vermenging en toediening voortdurend in roering gehou word. Vermy oorvleueling van bespuitings omdat die gewas beskadig kan word. Invloed van reën op toediening: Indien dit reën binne twee uur na toediening, moet bespuiting herhaal word. 4.3.1 : AMISTAR TOP kan met konvensionele hoë volume toerusting toegedien word. Kalibreer die toerusting voor gebruik om te verseker die korrekte dosis word toegedien. Die verspreiding van die toedieningsvolume moet eweredig deur die teiken area wees. Verseker goeie bedekking van die hele plant (insluitende die stamme en blare) deur die gebruik van genoeg water en geskikte toedieningsapparaat. Moet nie deur n ultra-lae volume (ULV) stelsel toedien nie. 4.3.2 Lugtoediening: Verhoed die wegdrywing van produkte te alle tye. AMISTAR TOP mag slegs vanuit die lug toegedien word deur n geregistreerde lugbespuitingsoperateur met n korrek gekalibreerde, geregistreerde vliegtuig volgens die instruksies van SANS 10118 (Aerial Application of Agricultural Remedies). Dit is belangrik om te verseker dat die spuitmengsel eweredig oor die teikenarea versprei word en dat die verlies aan spuitmengsel tydens toediening tot n minimum beperk word. Goeie bedekking is essensieël vir effektiewe resultate. Gebruik slegs in gewasse waar lugtoediening aangedui word. Dit is dus belangrik om aan die volgende kriteria te voldoen: a) Toediening parameters: Volume: n Volume van 30-40 l/ha word aanbeveel, tensy anders aangedui in aanbevelingstabelle. Aangesien AMISTAR TOP nie teen n laer volume getoets is nie, kan die registrasiehouer nie effektiwiteit waarborg, of verantwoordelik gehou word vir enige nadelige effekte, indien die produk teen n laer volume as aanbeveel uit die lug toegedien word nie. Druppelbedekking: n Druppelbedekking van 25-35 druppel per cm² moet op die teikenarea herwin word. Druppelgrootte: n Druppelspektrum met n VMD van 280-300 mikrons word aanbeveel. Verseker dat die produksie van fyn druppels (kleiner as 150 mikron, met n gevolglike hoë drywing en verdampingspotensiaal) tot n minimum beperk word. Vlieghoogte: Die hoogte van die spuitbalk moet op 3-4 meter bo die teiken gehandhaaf word. Moet nie spuit wanneer die vliegtuig aan die bopunt is van, of tydens n duik is nie, of terwyl dit uitklim of draai nie. b) Toerusting: Gebruik geskikte spuitapparaat (hidroliese of roterende spuitkoppe) wat die vereiste druppelgrootte en bedekking sal produseer, maar wat die minste verlies van produk deur endodrywing (binne die teikenarea) of eksodrywing (buite die teikenarea) sal verseker. Die operateur moet n stelsel gebruik wat n druppelspektrum met die kleinste moontlike Relatiewe Span produseer. Al die spuitpunte / atomiseerders moet in die binneste 60% - 75% van die vlerkspan geplaas word om die beweging van druppels in die vlerkvorteks in te beperk. c) Meteorologiese toestande: Die verskil in temperatuur tussen die nat- en droëboltermometer van n swaaihigrometer, moet nie 8 C oorskry nie. Stop bespuiting indien die windspoed 15 km/uur oorskry of onder 5 km/uur daal. AMISTAR TOP moet nie uit die lug toegedien word tydens onstabiele, turbulente toestande gedurende die hitte van die dag wanneer stygende en dalende konveksie lugbeweging plaasvind nie. Dit is belangrik om daarop te let dat die lugtoediening van AMISTAR TOP onder temperatuur inversie toestande (deur bo of binne die inversie laag te spuit) tot die volgende probleme mag aanleiding gee: Verlaagde effektiwiteit aangesien die druppels in die lug bly hang en moontlik verdamp (onvoldoende bedekking op teiken). Skade aan ander nie-teiken gewasse of ander sensitiewe areas a.g.v die wegdryf van die spuitwolk tot by daardie area. Tydens die volgende klimatologiese toestande kan wegdrywing verder as 3-5 km gevind word: Bewolkte weerstoestande met n relatiewe humiditeit van meer as 80% en n lae lug beweging van minder as 5 km per uur. Onder sulke toestande moet lugtoediening NIE gedoen word nie, veral in die teenwoordigheid van ander sensitiewe gewasse, saailinge, vrugte bome soos appels

AMISTAR TOP / 3 en veral tydens die bot en vroeë seisoen groeistadiums binne 5 km van die naaste vliegtuigtoediening strook. Verseker dat die vliegtuigloods weet watter lande om te bespuit. Voorsien die loots van die presiese lokaliteit van die lande wat bespuit moet word, verkieslik in die vorm van kaarte of GPS koördinate. Dui ook omgewingssensitiewe areas of sensitiewe aangrensende gewasse, byekorwe, boerderye en waterbronne aan wat moontlik deur bespuitings beïnvloed kan word. Verkry die versekering van die vliegtuigloods dat daar aan alle bogenoemde vereistes voldoen sal word en dat alle relevante data in n logboek aangeteken sal word vir toekomstige gebruik. 4.4 AANBEVELINGS: Vir die beste resultate bestudeer die afdelings onder 3.1 en 4.1 tot 4.3 sorgvuldig. 4.4.1 AARBEIE AARBEIE (Colletotrichum spp.) Blaarvlek (Cercospora fragariae) Blaarroes (Phragmidium spp.) (Sphaerotheca pannosa) Dien toe as deel van n beskermingsprogram voor die siekte voorkom. Moet nie meer as twee (2) opeenvolgende bespuitings teen 7 tot 10 dae intervalle doen nie. Moet nie meer as vier (4) toedienings AMISTAR TOP per Dien toe in voldoende volume water om volledige AMISTAR TOP kan in n spuitprogram gebruik word saam met ander geregistreerde produkte wat nie asoksistrobien of 4.4.2 AARTAPPELS 4.4.3 BOLGEWASSE (Boluie, knoffel, preie, sprietuie) BOLGEWASSE Botrytis blaarskroei (Botrytis spp.) (Cercospora spp.) (Leveillula taurica) Persvlek (Alternaria porri) Stemphyllium blaarskroei (Stemphyllium vesicarium) Dien toe as deel van n voorkomende beskermingsprogram wanneer kondisies gunstig is vir siekte ontwikkeling. Dien toe as deel van n 7 tot 10 dag bespuiting skedule. Moet nie meer as een (1) bespuiting van AMISTAR TOP doen voordat opgevolg word met n produk met n ander metode van werking nie. Dien toe met genoegsame volume water om voldoende 4.4.4 BOSBOU WATTELBOME (Acacia spp.) (Uromycladium spp.) Dien twee (2) opeenvolgende bespuitings 21-28 dae uitmekaar toe wanneer toestande gunstig is vir siekteontwikkeling (bv. humiede toestande vroeg in die lente). Moenie meer as vier (4) toedienings AMISTAR TOP per seisoen doen nie. AARTAPPELS Vroeë roes (Alternaria solani) 375 ml/ha : 250-1000 l water/ha 4.4.5 DROËBONE Dien toe in blokke van twee (2) bespuitings 7-10 dae uitmekaar wanneer weerstoestande gunstig is vir siekte. Alternatiewelik kan toedienings elke 14 dae herhaal word op voorwaarde dat dit elke 7 dae alterneer word met ander produkte wat geregistreer is vir die beheer van vroeë roes. AMISTAR TOP afgewissel met BRAVO 720 in n 7 dag siklus sal ook laatroes (Phytophthora infestans) voorkomend beheer. As gevolg van verminderde effektiwiteit word lugtoediening slegs aanbeveel wanneer die heersende toestande trekkertoediening verhoed. Moet nie meer as ses (6) toedienings AMISTAR TOP per Trekkertoediening: 250-750 l water/ha DROËBONE (Colletotrichum lindemuthianum) (Uromyces appendiculatus) 500 ml/ha Dien twee (2) opeenvolgende bespuitings 14 dae uitmekaar toe beginnende by blominisiasie. Moenie meer as twee (2) toedienings AMISTAR TOP per Trekkertoediening: 250-500 l water/ha

AMISTAR TOP / 4 4.4.6 GEELWORTELS GEELWORTELS Altenaria skroei (Altenaria dauci) (Cercospora carotae) Poeieragtige meelou (Erysiphe spp.) Suidelike skroeisiekte (Sclerotium rolfsii) 500 ml/ha 880-1000 ml/ha Dien toe as deel van n beskermingsprogram voor die siekte voorkom. Dien maksimum twee (2) opeenvolgende bespuitings 7 tot 10 dae uitmekaar toe sodra die eerste ware blare sigbaar is, of sodra die eerste simptome verskyn. Moenie meer as twee (2) toedienings AMISTAR TOP per Indien siektedruk hoog is, gebruik die kortste spuitinterval en hoogste dosis. Alterneer AMISTAR TOP behandelings met n produk met n ander metode van werking. AMISTAR TOP kan in n spuitprogram gebruik word saam met ander geregistreerde produkte wat nie asoksistrobien of Trekkertoediening: 200-750 l water/ha 4.4.7 GRAANSORGHUM GRAANSORGHUM Sorghum blaarvlek (Cercospora sorghi) Noordelike blaarskroei (Exserohilum turcicum) (Puccinia sorghi) 500 tot 1000 ml/ha Begin toediening voordat 3 % van die totale blaaroppervlakte siektesimptome toon. Dit is belangrik dat bespuitings streng voorkomend gemaak word vir doeltreffende beheer. Dien toe met 21-28 dae intervalle. As die siektedruk baie hoog is, moet die korter interval en hoër dosis gebruik word. Met kort-seisoen basters, waar die eerste bespuiting na bestuiwing gemaak word, sal dit waarskynlik voldoende wees om die siekte te beheer ( n opvolgtoediening sal waarskynlik onnodig wees). In sekere gevalle waar die eerste toediening baie vroeg gemaak is, kan n derde toediening gemaak word. Moet nie meer as drie (3) toedienings AMISTAR TOP per Trekkertoediening: 200-450 l water/ha Hoë-balk trekkertoediening: 150-300 l water/ha Rugsakspuittoediening: 60-70 l water/ha 4.4.8 GRONDBONE GRONDBONE Vroeë blaarvlek (Cercospora arachidicola) Spatselvlek (Phoma arachidicola) 500 ml/ha GRONDBONE (vervolg) Dien twee (2) opeenvolgende bespuitings 14-21 dae uitmekaar toe sodra die eerste simptome verskyn, of by blominisiasie (ongeveer 10-12 weke na plant) as siekte nog nie teenwoordig is nie. Moenie meer as twee (2) toedienings AMISTAR TOP per Trekkertoediening: 300-400 l water/ha 4.4.9 KNOLGEWASSE (Cassava, gemmer, soetpatat) KNOLGEWASSE Swartvlek (Colletotrichum coccodes) Vroeë roes (Alternaria spp.) (Puccinia helianthi) Septoria blaarvlek (Septoria spp.) Grond- en lugtoediening Dien toe as deel van n beskermingsprogram voordat die siekte voorkom. Moenie meer as twee (2) opeenvolgende bespuitings van AMISTAR TOP doen teen 7-10 dag intervalle nie. Dien toe met genoegsame volume water om voldoende Die byvoeging van n bymiddel mag die effektiwiteit verbeter. 4.4.10 KOOLGEWASSE (Broccoli, blomkool, brusselse spruite, kool, kale en alle variëteite en kultivars hiervan) KOOLGEWASSE Alternaria siektes (Altenaria spp.) (Colletotrichum higginsianum) (Cercospora brassicicola) (Erysiphe polygoni) 800-1000 ml/ha Dien toe as deel van n beskermingsprogram voordat die siekte voorkom wanneer kondisies gunstig is vir siekte ontwikkeling. Dien toe as deel van n 7 tot 10 dag spuit skedule. Moet nie meer as een (1) bespuiting van AMISTAR TOP toedien voordat daar opgevolg word met n swamdoder met n ander metode van werking nie. Dien toe met genoegsame volume water om voldoende Die gebruik van n bymiddel mag die effektiwiteit van die produk verbeter. Spuit volumes:

AMISTAR TOP / 5 4.4.11 MIELIES EN SUIKERMIELIES MIELIES EN SUIKERMIELIES Grysblaarvlek (Cercospora zeina) Noordelike blaarskroei (Exserohilum turcicum) (Puccinia sorghi) 500-750 ml/ha of 4.5-6.8 ml / 100 m ry Begin toediening voordat 3 % van die totale blaaroppervlakte siektesimptome toon. Dit is belangrik dat bespuitings streng voorkomend gemaak word vir doeltreffende beheer. Dien toe met 21-28 dae intervalle. As die siektedruk baie hoog is, moet die korter interval en hoër dosis gebruik word. Met kort-seisoen basters, waar die eerste bespuiting na bestuiwing gemaak word, sal dit waarskynlik voldoende wees om die siekte te beheer ( n opvolgtoediening sal waarskynlik onnodig wees). In gevalle waar die eerste toediening baie vroeg gemaak is, kan n derde toediening gemaak word. Moenie meer as drie (3) toedienings met AMISTAR TOP Trekkertoediening: 250-450 l water/ha of 2-4 l / 100 m ry Hoë-balk trekkertoediening: 150-300 l water/ha of 2-4 l / 100 m ry Rugsakspuittoediening: 60-70 l water/ha 4.4.12 NEUTE: (Amandel; Kasjoe; Makadamia; Pekan; Pistachio) AMANDELS; KASJOE; MAKADAMIA; PEKAN; PISTACHIO Alternaria blaarvlek (Alternaria alternata) Alternaria laatroes (Alternaria spp.) (Colletotrichum acutatum) Blaarroes (Tranzschelia discolor) Bloeiselskroei (Monilinia sp.) Donsige vlek (Mycosphaerella caryigena) Pekan skurfsiekte (Cladosporium caryigenum) Blomsteel- en stingelskroei (Botryosphaeria dothidea) (Micosphaera penicillata) Dien toe as deel van n beskermingsprogram voordat die siekte voorkom teen n 10-14 dag spuitinterval. Indien geskiedenis die teenwoordigheid van Alternaria aan dui, moet n hoë volume AMISTAR TOP toegedien word en die toediening moet herhaal word 2 tot 3 weke later. Vir bloeiselskroei, begin die toediening van AMISTAR TOP met vroeë bloeisel stadium en hou aan tot blomval stadium. Moet nie n bymiddel gebruik op kasjoe en makadamia nie. Moenie meer as twee (2) opeenvolgende toedienings van AMISTAR TOP doen nie. AMANDELS; KASJOE; MAKADAMIA; PEKAN; PISTACHIO (vervolg) Trekkertoediening: Gebruik watervolumes wat volledige bedekking van bome verseker. 4.4.13 PAMPOENGEWASSE (Agurkie, komkommer, pampoen, patty pans, skorsies, spanspek, waatlemoen, zucchini en alle variëteite en kultivars hiervan) PAMPOENGEWASSE Alternaria blaarroes (Alternaria cucumerina) (Colletotrichum orbiculare) Belly rot (Rhizoctonia solani) (Cercospora citrullina) Donsige meeldou (Pseudoperonospora cubensis) Septoria blaarskroei (Septoria cucurbitacearum) (Sphaerotheca fuliginea) (Erysiphe cichoracearum) 730-1000 ml/ha 625 ml/ha Dien tot drie (3) opeenvolgende bespuitings toe 7 tot 10 dae uitmekaar, beginnende met blomvorming. Dien toe in genoeg water om volledige benatting te verseker. Moet nie AMISTAR TOP saam met benatters toedien nie. Moet nie meer as drie (3) toedienings AMISTAR TOP per Vir Belly rot beheer moet die eerste toediening plaasvind op 1 tot 3 blaar stadium en die tweede toediening 10 tot 14 dae later. Trekkertoediening: Gebruik minstens 500 l water/ha 4.4.14 RISSIES (Brand/groen/soet rissies, piquante, paprika, pimento) RISSIES (Cercospora spp.) (Leveillula taurica) Grond- en lugtoediening 580-1000 ml/ha 250 ml/100 l water (Minimum 1000 ml/ha) Dien tot twee (2) opeenvolgende bespuitings toe 7 dae uitmekaar, beginnende by blominisiasie. Dien toe in voldoende water volume om volledige benatting te verseker. Moet nie meer as drie (3) toedienings AMISTAR TOP per Die gebruik van n sprei/penetreer tipe bymiddel mag die effektiwiteit van die produk verbeter. Trekkertoediening: Gebruik minstens 500 l water/ha

AMISTAR TOP / 6 4.4.15 TAMATIES TAMATIES Vroeë roes (Alternaria solani) < 500 l water, gebruik 500 ml/ha > 500 l water, gebruik 100 ml/100 l water Dien toe in blokke van twee (2) bespuitings 7-10 dae uitmekaar wanneer weerstoestande gunstig is vir siekte. Alternatiewelik kan toedienings elke 14 dae herhaal word op voorwaarde dat dit elke 7 dae alterneer word met ander produkte wat geregistreer is vir die beheer van vroeë roes. AMISTAR TOP afgewissel met BRAVO 720 in n 7 dag siklus sal ook laatroes (Phytophthora infestans) voorkomend beheer. Moet nie meer as ses (6) toedienings AMISTAR TOP, of ses (6) toedienings van produkte wat asoksistrobien bevat, of ses (6) toedienings van produkte wat difenokonasool bevat, per AMISTAR en BRAVO = Geregistreerde Handelsmerke van n Syngenta Groep Maatskappy. SYNGENTA AG, 2000. Kopiereg van die dokument is voorbehou. Alle ongemagtigde vermeerdering word verbied. SA. Reg. 2016-09-15 Trekkertoediening: 500-1400 l water/ha