Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Vergelijkbare documenten
FAKTORE EN VEELVOUDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Die Verskil van Vierkante

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Meganiese stelsels en beheer:

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

MEMORANDUM VRAESTEL 1

7. Lengte en breedtelyne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Foto-redigering vir sun.ac.za

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Die brief aan die Filippense

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

1 Waar ek vandaan kom

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4?

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

Transcriptie:

As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes in vir x: - ; -1 ; 0 ; 1 ; sal ons die volgende y-waardes as antwoorde kry: vir x = -: y = (-) + = -1 vir x = -1 : y = (-1) + = 1 vir x = 0 : y = (0) + = vir x = 1 : y = (1) + = 5 vir x = : y = () + = 7 Ons praat dus hier van die x as die invoerveranderlike, en die y as die uitvoerveranderlike. n Assestelsel word as volg gedefinieer: Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die assestelsel lyk dan soos volg: Let op die positiewe en negatiewe waardes van die asse. Nou moet jy baie mooi oplet, want hier is die belangrikste feit oor grafieke: Die grafiek gaan eerstens oor die invoerwaardes (x e) en die gepaardgaande uitvoerwaardes (y e), en waar hulle mekaar op die assestelsel ontmoet. Die grafiek self, soos jy later sal sien, is net n prentjie-voorstelling van die verband wat tussen die invoerwaardes en die uitvoerwaardes bestaan.

As ons nou die eerste x-waarde wat vroeër gebruik is, en die y- waarde wat dit geproduseer het, op die assestelsel sit, lyk dit soos volg: x = - y = -1 As ons nou elkeen van die x-waardes wat vroeër gebruik is, en hulle geproduseerde y-waardes op dieselfde assestelsel sit, dan lyk dit soos volg: Maar, ons het nou slegs 5 invoerwaardes gekies tussen - en. Wat van al die miljoene breuke wat ook tussen hierdie twee getalle

lê? Of wat van al die biljoene breuke en getalle wat links en regs van hierdie getalle lê? As ons elkeen van hierdie biljoene getalle kon invoer, en op n soortgelyke wyse op die assestelsel kon gaan inteken, sou ons mettertyd sien dat al hierdie punte n lyn vorm. Inteendeel, as ons nou al na die assestelsel kyk, sal ons sien dat die 5 kolletjies in n reguit lyn met mekaar lê. As ons hulle verbind, kry ons n reguit lyn wat al die biljoene punte voorstel wat op die assestelsel geteken kon word: Iets baie belangrik om te onthou is dat hierdie grafiese voorstelling slegs geldig is vir die getalle- masjien y = x +. Daar is sekere eienskappe in hierdie getalle- masjiene wat maak dat die grafiese voorstelling altyd n reguitlyn sal wees, net soos daar eienskappe is wat sal bepaal of die grafiese voorstelling n ander vorm het, soos jy ook in wiskunde sal leer.

Onthou net altyd dat die reguitlyn (of enige ander grafiek) altyd gaan oor die verskillende punte en nie oor die grafiek self nie. Elkeen van die punte wat ons gebruik het om die grafiek mee te teken, het n invoer (x) en n uitvoer (y) gehad. Hierdie x- en y- waardes word langs elke punt geskryf as koördinate, en in die vorm : (x ; y), met ander woorde ronde hakies, met die x-waarde eerste, dan n kommapunt, en dan die y-waarde wat daardie spesifieke x-waarde geproduseer het. Die metode wat ons hier gaan gebruik om die reguitlyngrafiek te teken staan bekend as die Tabel-metode, en formeel gedefinieer is dit die volgende: Trek n tabel op soos volg en kies n aantal x-waardes vir invoer (gewoonlik is - ; -1 ; 0 ; 1 ; reg): x - -1 0 1 y Vir elkeen van hierdie x-waardes gebruik jy dan die formule ( getalmasjien ) wat aan jou gegee is, en jy werk n waarde vir y uit: x - -1 0 1 y -1 1 5 7 ( vir y = x + ) 1) Skets n grafiese voorstelling ( n grafiek) van die volgende formules : a) y = x 1 b) y = x + ) Stel tabelle op, en skets op dieselfde assestelsel

die grafieke van a) y = x b) y = -½x + Ons definieer dus nou n reguitlyngrafiek in standaardvorm as: y = mx + c waar m die gradiënt gee, en c die y-afsnit, of anders gestel, die waarde op die y-as waar die lyn deur die y-as gaan. As jy nou gaan kyk na al die oefeninge en voorbeelde sover, sal jy sien dat al die vergelykings in standaardvorm was. Dit kan egter van jou verwag word om n nie-standaard vergelyking in standaardvorm te skryf. Skryf die volgende reguitlyngrafiek-vergelykings in standaardvorm: 1) x + y 6 = 0 ) y = - / x + Soos ons vroeër gesien het, is die gradiënt n aanduiding van die steilte van n helling, of dan van die reguitlyngrafiek. Ons kan die gradiënt tussen twee punte op n grafiek soos volg bereken: Stel eers een (enige) van hierdie twee punte as (x 1 ; y 1 ). Kom ons kies sommer die punt links onder: x 1 = - ; y 1 = -4

Dan is x = en y = Gebruik nou die volgende formule: y y1 m x x 7 5 1 ( 4) ( ) Let op hoedat die minusse in plusse verander Dit is die waarde van m in y = mx + c Kyk nou na die volgende voorbeeld, en let op wat met die gradiënt gebeur: Weereens kies ons sommer enige punt (sommer links bo) as (x 1 ; y 1 ). Dus x 1 = - ; y 1 = en x = 4 ; y = - En dan die gradiëntformule

m y x 4 ( ) 6 6 y x 1 1 1 Ons sien dus dat, as die gradiënt positief is, met ander woorde groter as nul, dan lê die lyn van links onder na regs bo, en as die gradiënt negatief is, van regs onder na links bo. Kyk na die volgende vergelyking: y x 4 As ons die grafiek teken, lyk dit soos volg: Ons sien dat die lyn na links lê, soos wat ons sal verwag met n negatiewe helling. Maar waarna ons nou spesifiek wil kyk is die plek waar die lyn die y-as sny. Jy sal sien dat die punt waar die lyn deurgaan, is.

En as jy kyk na die grafiek se vergelyking y x sal jy sien 4 dat dit ooreenstem met die omkringde getal. Hierdie in die vergelyking is dus die waarde van die y-afsnit van die grafiek, en kan net só afgelees word, mits die vergelyking in standaardvorm is. As jy n tegniek wil hê om die y-afsnit van enige grafiek te bepaal, stel eenvoudig x=0 in die vergelyking, bv. y = 4x + 6 se y-afsnit is: y = 4(0) + 6 y = 6 y = Hierdie tegniek is geldig vir enige grafiek Kom ons kyk nou na n paar maniere waarop die vrae oor hierdie werk gevra kan word: Bereken die gradiënt van die reguitlyn deur die punte ( -1 ; ) en ( ; -1 ). Stel enige van die punte as : (x 1 ; y 1 ) Sê maar : x 1 = -1 ; y 1 = x = ; y = -1 Dus m y y1 x x 1 4 1 1 ( 1)

Voorbeeld Bepaal die y-afsnit van die volgende reguitlyngrafiek sonder om dit eers in standaardvorm te skryf: y x Stel x = 0: y ( 0) y = y = 1 Dus is die y-afsnit by die punt 1 op die y-as, en hierdie punt se koördinate is : (0 ; 1), omdat ons x=0 gebruik het om hierdie y- waarde te bepaal Voorbeeld Bepaal die vergelykings van die volgende reguit lyne: 1) Wat die y-as in sny en deur die punt ( ; 1) gaan ) Wat deur die punte ( 1 ; ) en ( ; -) gaan 1) Ons begin met die standaardvorm: y = mx + c Dan sien ons dat die vraag al klaar vir ons die waarde van c gegee het, naamlik. Dus : y = mx Nou moet ons nog net die waarde van m kry. Ons kan dit egter nie met die gradiëntformule bereken nie, wat ons het nie twee punte om mee te werk nie. Hou nou? As jy ooit die vergelyking van n grafiek moet bepaal, begin ALTYD met die standaardvorm, en kyk dan wat jy nodig het, en bepaal uit die vraag wat jy het om mee te werk, en wat jy moet gaan bereken.

Wel, ons sien dat die vraag vir ons n punt gegee het waardeur die grafiek gaan, en aangesien dit n x- en y-waarde is, vervang ons dit in die vergelyking in: y = mx - (1) = m ( ) - 1 + = m Ons los ALTYD die gradiënt in breukvorm moet dit nie na desimale toe vat of selfs gemengde getalle nie! = m m = / Nou is die vergelyking van die grafiek: y x ) Weereens begin ons met die standaardvorm: y = mx + c Ons het waardes vir m en c nodig, maar nie een van hierdie word in die vraag gegee nie. Ons kan egter die waarde van m gaan bereken: y y1 m x x 1 ( ) 1 Ons vergelyking is dus nou: y = x + c Maar ons het nog nie n waarde vir c nie. Ons egter wel twee punte wat ons kan gebruik, en elkeen het n x- en y-waarde. Ons kies sommer die eerste een:

y = x + c = ( 1 ) + c = + c c = 1 Dus is die vergelyking : y = x + 1 Daar is maniere om reguitlyngrafieke te teken: Die eerste metode ken jy al dit is die tabelmetode, waarmee jy aan die begin van die afdeling te doen gekry het. n Ander metode staan bekend as die gradiënt-intersepmetode. Met hierdie metode gebruik jy bloot die gradiënt en y-afsnitwaardes wat jy uit die vergelyking kan lees: x + y 1 = 0 Skryf in standaardvorm: y = x + 1 y x 4 Onthou die gradiënt is altyd n breuk Wat jy nou doen, is EERSTENS om die y-afsnit op die assestelsel aan te dui:

Kyk dan na die gradiënt se waarde :. Ons weet die gradiënt stel die vertikale beweging (op die y-as) gedeel met die horisontale beweging (op die x-as) voor. Dus kan ons nou eenhede op die y-as op of af beweeg. Dit maak nie saak nie Nou moet ons eenhede na links of regs beweeg. Maar watter een sal dit wees? ONTHOU: Die gradiënt was negatief, dus moet ons lyn na links lê as ons klaar is. Dus, ons beweeg na regs:

Ons het nou twee kolletjies gemaak, en dan vat ons eenvoudig n liniaal en verbind hulle: Die ander metode staan bekend as die dubbel-afsnitmetode. Jy het al klaar geleer hoe om die y-afsnit te bereken, deur x gelyk te stel aan nul. Nou gaan jy ook die x-afsnit bereken deur die y gelyk te stel aan nul. ONTHOU: Jy moet AL jou bewerkings wys as jy hierdie metode gebruik. Jy mag nie net die y- afsnit van die vergelyking aflees nie Kom ons gebruik weer dieselfde vergelyking: y x 4 Nou: x-afsnit : stel y = 0 0 x 4 x 4 x 1 x 6

y-afsnit : Stel x = 0 y ( 0) 4 y 4 Nou kan jy by 4 op die y-as n kolletjie maak, en by 6 op die x-as, en hulle bloot verbind: Daar kan van jou verwag word om in toetse met n spesifieke tegniek die grafiek te teken, dus moet jy ingeoefen wees met al die tegnieke. As die metode nie gespesifiseer is nie, kan jy enige metode gebruik As ons n grafiek het wat parallel aan die y-as loop, met ander woorde vertikaal, deur n punt k op die x-as, Dan is hierdie tipe reguitlyngrafiek se vergelyking bloot: y = k

As ons n grafiek het wat parallel aan die x-as loop, met ander woorde horisontaal, deur n punt c op die y-as: Dan is hierdie grafiek se vergelyking y = c Nou weet jy hoe lyk n grafiek wat n gradiënt van nul het: In y = mx + c, as die m = 0, dan is al wat oorbly y = c, en dit is dan n horisontale lyn. As die gradiënt glad nie bestaan nie, dan het ons het n vertikale lyn, soos die boonste grafiek. As ons twee reguitlyngrafieke het wat ewewydig aan mekaar is, dan het hierdie twee lyne dieselfde gradiënt (met ander woorde hulle het dieselfde w aarde vir m) maar hulle sal net verskillende y-afsnitte hê, soos in die skets aangetoon:

As ons twee grafieke het wat mekaar loodreg (met ander woorde 90 ) sny, dan is die produk van hulle gradiënte 1 Dit kom daarop neer dat, as die een grafiek se gradiënt bv 4 is, dan sal die ander grafiek se gradiënt 4 wees. Hierdie is eienskappe van reguitlyngrafieke wat jy nét so kan gebruik om in die standaardvergelyking in te vervang. Onthou net dat hierdie twee lyne ook verskillende y-afsnitte sal hê.