Die planeet aarde beweeg

Vergelijkbare documenten
8 Die mens in die ruimte

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

7. Lengte en breedtelyne

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

FAKTORE EN VEELVOUDE

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Plantstruktuur en Plant Voedsel

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Om die planete van ons sonnestelsel te bespreek

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Meganiese stelsels en beheer:

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

Antieke Egipte en die Nylrivier

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Reis door het zonnestelsel

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Pretoria- 14 Augustus 2011

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Studies in wit en swart

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Les Plan Twee. Habitats

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Datum van debat:

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

DIE PLESIER VAN PAPIER

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS EKURHULENI-NOORD DISTRIK

Welkom by Die Storie God se storie

Foto-redigering vir sun.ac.za

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Die gebed leer ons dat die kerk die eenheid in die Drie Enige God weerkaats en weerspieël.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Planeet Aarde en daarbuite 1

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Jesaja sien die Toekoms

DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Transcriptie:

Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son Die planeet aarde beweeg Draai om sy eie as Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5 101

Planeet Aarde en die ruimte Die aarde is n planeet. n Planeet is n hemelligaam wat om n ster wentel. n Planeet straal nie sy eie lig uit nie, maar weerkaats die lig van die son. Daar is agt planete in ons sonnestelsel. Die planete se name is Mercurius, Venus, Aarde, Mars, Jupiter, Saturnus, Uranus en Neptunus. Die aarde het n atmosfeer wat lewe moontlik maak. Daar is ander planete wat ook n atmosfeer het, maar hulle is nie geskik vir lewe nie. Mercurius Mars Neptunus Aarde Venus Jupiter Uranus 102 Saturnus Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5

Die planete beweeg om die son. Dit word wentel genoem. Die bane waarin dit om die son draai, word wentelbane genoem. Planete se volgorde vanaf die son 1 3 5 7 Mercurius Aarde Jupiter Uranus Venus Mars Saturnus Neptunus 2 4 6 8 Kyk hier! Jupiter is die grootste planeet. 1 300 aardes kan daarin inpas. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5 103

As daar vanuit die ruimte na die aarde gekyk word, is dit n helder blink bal. Omtrent 70% van die aarde se oppervlakte is met water bedek. Daarom word daar na die aarde as die blou planeet verwys. Wat is fout? Jy lyk n bietjie blou. Die aarde lyk kleiner as Venus. Die rede is: Venus het n dik laag gas rondom dit wat dit groter as die aarde laat lyk. Ag, jy weet... meeste mense ken my mos maa r as die blou planeet. 1.1 Aarde wentel om die son Die planete draai om die son. Die bane waarin dit om die son draai, word wentelbane genoem. Hierdie bane is ellipties bietjie soos n platgedrukte sirkel. Hierdie wentelbane bly altyd dieselfde. Die aarde beweeg baie vinnig om die son, ongeveer 30 kilometer in n sekonde. As ons so vinnig kon beweeg, sou dit ons 3 sekondes neem om die Comrades marathon van omtrent 90 km, te voltooi. Die draai van die planete om die son word wentel genoem. Ten spyte van hoe vinnig die aarde beweeg, neem dit nog steeds 365¼ dae om een keer rondom die son te draai. Die tyd van een omwenteling rondom die son word n jaar genoem. 104 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5

Elke vierde jaar word die kwarte bymekaargetel. Dit word n skrikkeljaar genoem en bestaan uit 366 dae. Die lengte van n jaar is verskillend vir verskillende planete. Hoe verder die planeet van die son af is, hoe groter is sy wentelbaan en hoe langer neem dit om om die son te wentel. Jupiter se jaar is 4 332 aardse dae. Die volgende tabel wys hoe die lengte van n jaar verskil vir die verskillende planete: 30 km per sekonde? Wel, duidelik is dit spoed wat vir ou aa rdbolletjie gelukkig maak. Bbbbrrmmmm!!! Bbbbrmmmmm!!! Planeet Tyd van een omwenteling om die son (gemeet in aardse dae) Mercurius 88 aardse dae Venus 225 aardse dae Mars 687 aardse dae Jupiter 4 332 aardse dae Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5 105

Planeet Tyd van een omwenteling om die son (gemeet in aardse dae): Saturnus 10 756 aardse dae Uranus 30 687 aardse dae Neptunus 60 190 aardse dae Nota: Jy hoef nie die lengte van die jare van die verskillende planete te onthou nie. ALWEER? Wanneer is dit nou my beurt? Op jou 11 de verjaardag is jy 11 x 365 dae oud = 4 015 dae plus ongeveer 3 ekstra skrikkeljaar dae = 4 018 dae. Op Jupiter sou jy nie eers een jaar oud gewees het nie. Jammer Jupiter, jou beurt is darem nie meer TE ver nie! 106 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5

1.2 Aarde draai om sy eie as Die aarde draai om sy eie as, wat slegs n denkbeeldige lyn deur die middel is. Dit word in die skets aangedui. Noordpool Suidpool As n voorwerp om n as draai word dit roteer genoem. Die aarde neem ongeveer 24 uur om een keer om sy eie as te draai. Dit word n dag genoem. Die kant van die aarde wat na die son gedraai is, ervaar dag. Die kant van die aarde wat weg van die son gedraai is, ervaar nag. Praktiese taak 6 Datum:... Doel: Om die rotasie van die aarde om sy eie as te demonstreer. Benodigdhede: n Sokkerbal of soortgelyke bal n Flits Kleeflint n 10 cm 10 cm gekleurde stukkie papier Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 5 107