GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 WISKUNDE V2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Transcriptie:

Provinsie van die ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: VRAE EN ANTWOORDE VAK: WISKUNDE DERDE VRAESTEL Junie 009 Hierdie dokument bestaan uit 4 bladsye. Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie.

WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) (KOPIEREG 06/09) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur, voordat jy die vrae beantwoord.. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord AL die vrae.. Toon duidelik aan AL die berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal. 3. Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 4. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en om jou werk netjies aan te bied. 8. TWEE diagramvelle om VRAAG 5, VRAAG 6, VRAAG 7, VRAAG 8 en VRAAG 9 te beantwoord, is aan die einde van die vraestel aangeheg. Skryf jou NAAM/EKSAMENNOMMER in die spasies wat voorsien is en handig dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

(KOPIEREG 06/09) WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) 3 VRAAG. Gegee die formule T = n+ 4 Tn en T =, skryf die volgende drie terme van die ry neer. (). Die volgende skets stel die spiraal groei van dennekeël voor. Prent Prent Prent 3 Indien die aantal spirale in die derde prent 3 is, bepaal die rekursiewe formule, wat die ry sal genereer. (3) [5] VRAAG Die tabel stel die tariewe, vir oproepe per minuut, van twee selfoon maatskappye voor. Oproepe na enige netwerk Selfoon maatskappy A Selfoon maatskappy B Plaaslik (spitstyd) R,99 R,87 Plaaslik (buite-spitstyd) R,43 R,57 Internasionaal R3,5 R3,63 (spitstyd) Internasionaal (buitespitstyd) R,35 R,33. Bepaal watter selfoon maatskappy bied gemiddeld beter waarde vir geld aan. (). Selfoon maatskappy A verhoog sy tariewe met 5 sent per minuut en selfoon maatskappy B verhoog sy tariewe met sent per minuut. Hoe vergelyk die gemiddelde van die tariewe van die twee maatskappye na die verhoging? ().3 In jou mening, wat sal gebeur met die aantal intekenaars van selfoon maatskappye A en B as derde selfoon maatskappy die mark betree? () [6]

4 WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) (KOPIEREG 06/09) VRAAG 3 3. Die volgende tabel stel die spoed(in km/h) voor van motors wat sekere dag tussen 07:00 en 08:00 op nasionale pad tussen King Williamstown en Oos-Londen reis. Die spoedgrens op die pad is0 km/h. 5 7 08 7 09 30 05 33 34 05 7 09 7 05 8 8 9 3 08 09 9 09 6 0 04 07 5 0 6 06 0 4 05 0 03 99 30 05 8 4 Die data is gegroepeer soos aangetoon in die tabel hieronder. Spoed interval (km/h) Middelpunt van interval (x) Frekwensie ( f ) f x ( x x) f ( x x) 98-0 00 3 300 84,96 554,88 03-07 05 9 945 73,96 665,64 08-0 4 540,96 8,44 3-7 5 9 035,96 7,64 8-0 9 080 40,96 360,64 3-7 5 50 9,96 59,9 8-3 30 60 68,96 537,9 33-37 35 70 457,96 95,9 SUM 50 5680 3494 3.. Bereken die gemiddelde. () 3.. Bereken die standaard afwyking. () 3..3 Bepaal hoeveel motors is binne standaard afwyking vanaf die gemiddelde. ()

(KOPIEREG 06/09) WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) 5 3. Die spoed van 50 motors was, op Vrydagoggend in die hoofstraat van dorp, deur verkeersbeampte opgeneem. Die grafiek stel die informasie as orgief voor. Spoed van 50 motors Kummulatiewe Frekwensie 55 50 45 40 35 30 5 0 5 0 5 0 5 30 35 40 45 50 55 60 65 70 75 80 85 90 95 00 Spoed in km/h 3.. Hoeveel motors het binne die wettige spoedbeperking (60 km/h of minder) gery? () 3.. Wat was die spoed mediaan? () 3.3 Kandidaat in die verkiesing publiseer die grafiek hier aangetoon. Die grafiek toon die resultate van meningspeiling, rakende die persentasie kiesers wat haar verkies, aan. MAANDELIKSE PEILING RESULTATE 33 3 3 30 9 Jan Feb Maart M AANDE 3.3. Was daar veel verandering in die gewildheid van die kandidaat? Motiveer jou antwoord. ()

6 WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) (KOPIEREG 06/09) 3.3. Watter indruk word deur die grafiek geskep? Verduidelik hoe hierdie indruk geskep word. () 3.3.3 Watter effek sal die grafiek op die kiesers hê? () [6] VRAAG 4 4. Daar is 80% kans dat Kwezi sy bestuurderstoets sal slaag en 90% kans dat Emma haar toets sal slaag. Bereken die waarskynlikheid dat: 4.. Kwezi sal slaag en Emma druip. () 4.. Slegs een van hulle sal slaag. () 4. In groep van 0 Graad leerders, neem elkeen ten minste een van die volgende drie vakke, Wiskunde, Wetenskap of Rekeningkunde. 0 neem Wiskunde en Rekeningkunde, 30 neem Wiskunde en Wetenskap, 5 neem Wetenskap en Rekeningkunde, 3 neem slegs Wiskunde, neem slegs Wetenskap en 6 neem slegs Rekeningkunde. As x leerders al drie vakke neem: 4.. Teken Venn-diagram om die informasie voor te stel. () 4.. Bereken die waarde van x. () 4..3 Bereken die waarskynlikheid dat Graad leerder, wat blindelings gekies word, nie Rekeningkunde doen nie, maar wel Wiskunde en Wetenskap doen. (3) 4..4 Bepaal of die gebeurtenis dat leerder Rekeningkunde doen onafhanklik is van die gebeurtenis dat leerder Wetenskap doen. (6) 4.3 Lumka het blou denimbroek, wit denimbroek en drie bloese, blou, rooi en gestreepte bloes om van te kies om op die skool se slenterdag aan te trek. 4.3. Hoeveel kombinasies is daar in totaal? () 4.3. Wat is die waarskynlikheid dat Lumka iets blou sal dra? () [9]

(KOPIEREG 06/09) WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) 7 VRAAG 5 (GEBRUIK DIE DIAGRAMVEL OM VRAAG 5.. TE BEANTWOORD.) Wetenskap onderwyser stel die apparaat op, soos hieronder (links) getoon, om die verhouding tussen die lengte van veer en die massa wat daaraan hang, te ondersoek. Die grafiek hieronder (regs) stel die verhouding voor. 5.. Gebruik die afgesteekte punte op die grafiek om die tabel hieronder te voltooi. Massa (in gram) 0 50 00 50 00 Lengte van veer (in cm) () 5.. Bereken die vergelyking van die lyn van beste passing. (4) 5..3 Beskryf die tipe en sterkte van die korrelasie tussen die twee stelle data. () 5..4 Beraam, deur die grafiek te gebruik, die lengte van die veer wanneer massa van 0 g daaraan gehang word. () 5..5 Bereken die korrelasie koëffisiënt. (3)

8 WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) (KOPIEREG 06/09) 5. Die volgende informasie is verkry deur die gebruik van tegnologie, gedurende navorsing van die verhouding tussen maksimum temperatuur en elektrisiteit verbruik. Opsie : y =,35 x + 64,8 met r = 0, 887 Opsie : y = 0,07x +,04x + 7,06 met r = 0, 978 Watter opsie beskryf die beste die verhouding tussen maksimum temperatuur en elektrisiteit verbruik? Verduidelik jou antwoord. (3) [4] VRAAG 6 6. Gegee dat PAL raaklyn aan die sirkel by punt A is, AP // BC, BP sny AC by D. L P A 3 D B Bewys dat C ABC gelykbenige driehoek is. (5) [5]

(KOPIEREG 06/09) WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) 9 VRAAG 7 In die diagram hieronder is EA AN en AN PN. AN = ( 0 x) eenhede, PN = x eenhede en EA = 5 eenhede. E 5 M P x A (0 x) N 7. Bereken 7. Bereken MN in terme van x. () EP in terme van x. () 7.3 Bepaal die waarde van x, as MN = EP. () [6]

0 WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) (KOPIEREG 06/09) VRAAG 8 In die diagram is XY raaklyn aan die sirkel, met middelpunt O, by Y. XPO, YOR en YST is reguitlyne, PX = PY en XY // TQ. Stel T ˆ = x. Y Q 3 O 3 P 3 4 S x R X T 8. Vind, met redes, VIER ander hoeke elk gelyk aan x. (6) 8. Bewys dat T ˆ = Tˆ (3) 8.3 Bepaal die grootte van T ˆ. () 8.4 Toon aan dat SORT koordevierhoek is. (3) 8.5 Lei af dat, TR = RQ. (3) [7]

(KOPIEREG 06/09) WISKUNDE DERDE VRAESTEL (MATH) VRAAG 9 In die diagram is TP // RQ. MPQ, MXSR, TXP en TSQ is almal reguitlyne. M P Q X 3 3 S R T 9. Bewys dat SRQ /// QRM. (4) 9. Bewys dat QRM /// PXM. (3) 9.3 Lei, vervolgens, af dat SR MX QR =. PX (5) [] TOTAAL: 00