Wealth Onttrekkingsinstruksie

Vergelijkbare documenten
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Versoek om Belegging te Wysig

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM STUDIELENING

Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig

Bankstate LPF Systems BK

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Stuur die aansoekvorm aan:

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Eis vir Siektevoordeel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Egskeidingskontrolelys vir Lede

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FAKTORE EN VEELVOUDE

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Pre-Graad R / Graad R

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

SENWES BEPERK / LIMITED

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KONTANT BESTUUR BELEID

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Gids vir Byvoordele eise

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Gekoppelde Belegging. Planbeskrywing

OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE. Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit mag dalk vir ons eise-afdeling nodig wees om met hulle in verbinding te tree vir meer inligting.

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Effektetrust-Aansoekvorm - Nie-individuele Beleggers (slegs nuwe beleggers)

Stuur die aansoekvorm aan:

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Transcriptie:

Wealth Onttrekkingsinstruksie Beleggingsnommer P P Dui asseblief jou produk aan: A. Keuse-beleggingsopsie B. Keuse-uitkeeropsie C. Verhandelde Uitkeeropsie D. Aftree-bewaringsopsie Hierdie instruksie, saam met die fooi- en voordeelvoorlegging, die fooiskedule, die nuwe besigheidsaansoek en -bevestiging, ons bepalings, en die gids van ons reëls en praktyke, vorm die basis van hierdie ooreenkoms. Vra asseblief vir jou finansiële adviseur, of kontak ons indien jy n afskrif van enige van hierdie dokumente benodig. Belangrik: Jy mag nie enige deel van hierdie instruksie of die bepalings verander nie. Indien jy enige inligting wat jy ingevul het verander, teken asseblief langsaan. Hierdie vorm moet ook deur jou gade onderteken word indien jy binne gemeenskap van goedere getroud is op of na 01/11/1984. Volgens die Wet op Finansiële Intelligensiesentrum (FICA) moet ons jou identifiseer, en inligting bevestig wat nuut of anders is as wat ons op ons rekords het. Dit beteken dat ons vir bykomende inligting of dokumentasie kan vra. Die Organisation for Economic Co-operation and Development (OECD) maak vir die doeltreffende uitruil van inligting tussen lidlande voorsiening. Ons moet die belegger en ander rolspelers se land van inwoning en toepaslike belastinginligting vra. Gebruik asseblief ons landkodelys (List of country codes, WEALTH 257) vir ander lande se landkodes. Dit is by jou finansiële adviseur of op ons webwerf beskikbaar. Let asseblief daarop dat wanneer ons jou beleggingsbedrag verhaal (elektroniese enkelbedragverhalings of gereelde beleggings se debietorderverhalings) of wanneer jy n tjekdeposito gemaak het, kan ons slegs onttrekkings, terugbetalings of inkomste-onttrekkings na 30 kalenderdae maak. Hierdie geld nie vir elektroniese oorplasings na ons bankrekening nie. Indien ons enige deel van hierdie instruksie nie kan verwerk nie, ag ons die hele instruksie ongeldig en moet jy ons van n nuwe instruksie voorsien. 1: My besonderhede Belangrik: Indien hierdie belegging gesedeer is, moet die sessionaris die instruksie onderteken. Heg n afskrif van die gesertifiseerde identiteits- of registrasiedokument aan van die gemagtigde ondertekenaar, met drie proefhandtekeninge van die gemagtigde ondertekenaar op die afskrif. Titel Voorletters Volle name Van of naam van regspersoon Vorige vanne of entiteitsname Identiteits- of registrasienommer* *Heg asseblief bewys van identiteits- of registrasiedokumente aan. Paspoortnommer (slegs nie-rsa inwoners)* E-posadres Huisadres of besigheidsadres Eenheidnommer (indien van toepassing) Kompleks (indien van toepassing) Straatnommer Straatnaam of naam van plaas Voorstad of distrik Stad of dorp Poskode Land Suid-Afrika Z A Indien nie Suid-Afrika [ZA], spesifiseer asseblief die landkode Gebruik asseblief die landkodelys om die korrekte landkode in te vul. Telefoon - werk Telefoon - huis Selfoonnommer Faksnommer Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verwysingsnommer WEALTH 2450515A Bladsy 1 van 5

2: My bankbesonderhede Bankrekening waarin ons jou kan betaal. Belangrik: Ons kan slegs betalings na jou bankrekening maak (die belegger). Heg asseblief bewys aan (gekanselleerde tjek of bankstaat, nie ouer as drie maande nie). Ons kan slegs Suid-Afrikaanse bankrekeninge gebruik. Naam van rekeninghouer Identiteits- of registrasienommer* *Heg asseblief bewys van identiteits- of registrasiedokumente aan. Rekeninghouerverwantskap Eie rekening Ander (spesifiseer asseblief) Naam van bank Rekeningnommer Naam van tak Takkode Tipe rekening Lopend/Tjek Spaar Transmissie Slegs vir die Keuse-beleggingsopsie: Indien die betaling in jou buitelandse bankrekening gemaak moet word, vul in, onderteken en stuur asseblief vir ons die Wealth offshore payment indemnity-vorm (WEALTH 277E), saam met hierdie instruksie. 3: My instruksie 3.1 Onttrekkingsopsie - Keuse-beleggingsopsie Belangrik: Die verkoop van beleggingskomponente is n belastinggebeurtenis en kan lei tot Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. Ons doen verslag op alle belastinggebeurtenisse vanaf sulke verkope, en jy moet dit in jou inkomstebelastingopgawe aan SAID rapporteer. Vir beleggings met plaaslike beleggingskomponente: Indien hierdie 'n gedeeltelike onttrekking is, moet R20 000 op die kontrak gelaat word (ons huidige minimum beleggingswaarde). Die minimum onttrekkingsbedrag is R2 500. Vir beleggings met internasionale beleggingskomponente: Ons huidige minimum beleggingswaarde wat in 'n internasionale beleggingskomponent gelaat moet word is R20 000, en in 'n internasionale multibestuurder portefeulje is R50 000. Die minimum onttrekkingsbedrag is R10 000. Vir internasionale beleggingskomponente kan ons net persentasie-verkoopsinstruksies aanvaar. Heg 'n oorspronklik ingevulde en ondertekende FNB Balance of Payment-vorm (nou RMB as verskaffer) aan hierdie instruksie, met slegs jou persoonlike besonderhede daarop ingevul. Onttrek asseblief vanaf my belegging as volg: 1. % * van my totale belegging, proporsioneel vanaf alle beleggingskomponente, of 2. R * volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 3. Volle onttrekking*. Indien jy 'n volle onttrekking maak op jou Keuse-beleggingsopsie, wil jy die gereelde belegging (debietorder) kanselleer? Ons sal voortgaan met die gereelde belegging (indien enige) indien die vraag nie beantwoord is nie. A *Verwys asseblief na hierdie afdeling se belangrike nota oor Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. 3.2 Onttrekking of rentevrye lening - Keuse-uitkeeropsie of Verhandelde Uitkeeropsie B C Belangrik: Die verkoop van beleggingskomponente is n belastinggebeurtenis en kan lei tot Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. Ons sal KWB aftrek van die opbrengs wat ons ontvang, voor ons jou betaal. Slegs Verhandelde Uitkeeropsie beleggers het n verdere belastinggebeurtenis indien hulle aansoek doen vir n gedeeltelike of algehele onttrekking, en jy moet dit in jou inkomstebelastingopgawe aan SAID rapporteer. Rentevrye leningsbedrae hoef nie gerapporteer te word nie. R20 000 moet op die kontrak gelaat word (ons huidige minimum beleggingswaarde). Die minimum bedrag wat jy kan aanvra is R2 500. Wetgewing beperk die bedrag betaalbaar indien jou belegging in 'n beperkingstermyn is (volgens Artikel 54 van die Langtermynversekeringswet). Slegs een onttrekking en een rentevrye lening kan in 'n beperkingstermyn gemaak word. Beskikbare bedrae word bereken op die dag wat ons die versoek verwerk, nadat ons jou laaste uitstaande vereistes ontvang het. Indien jy belê is in internasionale beleggingskomponente of n alternatiewe verhandelingsfonds (ADF), sal ons eers omskakel na 'n rand-geldmarkfonds voordat ons jou instruksie verwerk. Bladsy 2 van 5 momentum wealth onttrekkingsinstruksie

3: My instruksie (vervolg) Beleggingsnommer P P 3.2 Onttrekking of rentevrye lening - Keuse-uitkeeropsie of Verhandelde Uitkeeropsie (vervolg) B C Ek kies die volgende opsie: 1. R * as 'n rentevrye lening, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 2. R * as 'n gedeeltelike onttrekking, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 3. Volle onttrekking*. *Verwys asseblief na hierdie afdeling se belangrike nota oor Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. 3.3 Onttrekkingsopsie - Aftree-bewaringsopsie (Pensioen of Voorsorg) D Belangrik: Jy mag slegs een belasbare onttrekking (gedeeltelik of algeheel) uit hierdie belegging maak voordat jy aftree-ouderdom bereik. Indien jy n gedeeltelike onttrekking maak óf reeds gemaak het, sal geen verdere onttrekkings uit hierdie belegging toegelaat word tot met jou aftreedatum nie, wat kan wees nadat ouderdom 55 bereik is. Ons kan slegs jou kontantvoordeel betaal nadat ons die SAID belastingaanwysing ontvang het vir jou onttrekking. Sodra ons die belastingaanwysing by SAID aangevra het, kan die transaksie nie gekanselleer, verander of omgekeer word nie. SAID het n kennisgewing aan ASISA (Association for Savings and Investment SA) gerig oor die aansoek van belastingaanwysings en die kansellasie daarvan. Die kennisgewing bepaal dat n administrateur nie n belastingaanwysing mag kanselleer nadat daarvoor aansoek gedoen is nie. Wanneer ons vir jou belastingaanwysing aansoek doen, bevestig ons aan SAID dat jy jou daartoe verbind het om n ontrekking te maak en dat jy geregtig is op n voordeelbetaling. Die bruto onttrekkingswaarde is onderhewig aan die totale belastingberekening in ooreenstemming met die enkelbedragonttrekking belastingtabel. Ons beveel ten sterkste aan dat jy jou finansiële- of belasting adviseur kontak indien jy meer inligting nodig het. Indien jou fondsvoordeel vanaf die Regeringwerknemerspensioenfonds (GEPF) na ons Fonds oorgedra is, mag jou onttrekkingsvoordeel voor aftrede (jou een gedeeltelike onttrekking), nie meer as een-derde van jou fondsvoordeel (plus groei) wat vanaf die GEPF na ons Fonds oorgedra is, wees nie. Dit is ook belangrik om te verstaan dat indien jy jou een onttrekkingsvoordeel voor aftrede gemaak het, jy geen verdere enkelbedragonttrekkings kan maak nie, nie eens by aftrede nie. Ons kan slegs 'n bruto-onttrekking akkommodeer vanaf bewaringsfondse en moet belasting verhaal van hierdie bedrag, soos per die SAID belastingaanwysing. Indien hierdie jou een-onttrekking voor aftrede is, moet R20 000 op die kontrak gelaat word (ons huidige minimum beleggingswaarde). Die minimum onttrekkingsbedrag is R2 500. Onttrek asseblief vanaf my belegging as volg: 1. R * as my een-onttrekking voor aftrede, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 2. % * van my totale belegging as my een-onttrekking voor aftrede, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 3. Volle belegging*. *Verwys asseblief na hierdie afdeling se belangrike nota oor Inkomstebelasting, belastingaanwysings, toegelate onttrekkings, ens. 4: Uit watter beleggingskomponente moet die onttrekking betaal word? Jy hoef nie hierdie afdeling in te vul indien jy 'n volle onttrekking maak nie. Belangrik: Wanneer jy ons vra om n randbedrag te verkoop wat gelyk is aan of meer is as 95% van daardie spesifieke beleggingskomponent se totale waarde, sal ons 100% daarvan verkoop. Ons moet dit doen om seker te maak dat ons genoeg verkoop om jou randwaarde-instruksie te verwerk. Indien ons minder kry as die bedrag wat jy versoek het, sal ons die bedrag wat ons gekry het gebruik. Indien ons meer kry, sal ons die bedrag wat oorbly weer in die Momentum Money Market Fund belê. Onttrek asseblief as volg: 1. Proporsioneel uit alle beleggingskomponente of 2. Soos per die instruksie onder (vul asseblief in) Beleggings- Name van beleggingskomponente (skryf alle beleggingsname volledig uit) klas Randwaarde* Deel % 1 0 0 % momentum wealth onttrekkingsinstruksie Bladsy 3 van 5

4: Uit watter beleggingskomponente moet die onttrekking betaal word? (vervolg) *Randbedrag is slegs vir rand-geprysde instrumente. Jou laaste gereelde belegging sal aan jou uitbetaal word na n 30-dae wagperiode. Vir internasionale beleggingskomponente kan ons net persentasie-verkoopsinstruksies aanvaar. 5: Voorkoming van geldwassery 5.1 Bron van geld en inkomste Wat was die bron van die geld toe jy dit oorspronklik belê het? Salaris as werknemer Naam van werkgewer Vergoeding as eienaar/entrepreneur Naam van hoof-besigheid Aard van besigheid Erflating Naam van bestorwe boedel Beleggingsinkomste Bron van kapitaal Prysgeld Bron, bv. Lotto Datum D D M M J J J J Spaargeld Bron van spaargeld Oordrag vanaf goedgekeurde fonds Naam van goedgekeurde fonds Ander 5.2 Polities-blootgestelde persone (PBP s) PBP s is individue wat toevertrou word, of in die verlede toevertrou was met n prominente publieke funksie in enige land. Indien jou familielid, vennoot of benoemde begunstigde n PBP is, word jy ook as n PBP geag. n PBP-status is nie net van toepassing op staatsdienswerknemers of n persoon wat in politiek betrokke is nie. Dit sluit byvoorbeeld ook die bestuurder wat n tender toestaan in die plaaslike munisipaliteit en wat invloed het om die betaling van geld te manipuleer in, en dit sluit ook ander senior beroepe soos regters en militêre offisiere in. Belegger Enkelbedragbelegging-bydraebetaler (indien nie die belegger) Gereelde-belegging bydraebetaler (indien nie die belegger) 6: Finansiële adviseur moet invul 6.1 Finansiële adviseur se besonderhede Naam Finansiële adviseurskode FSP-naam FSP-huiskode 6.2 Verklaring 1. Ek het alle dokumente wat van toepassing op hierdie belegging is vir die belegger gegee en verduidelik voor hulle hierdie instruksie onderteken het. 2. Ek erken dat ek persoonlik alle fooie en kostes wat van toepassing op hierdie belegging en instruksie is aan die belegger verduidelik het. 6.3 FICA-bevestiging en -verklaring (nie vir Momentum Financial Planning se gebruik nie) Ek het: die belegger geïdentifiseer (insluitend enige beleggingseienaar, versekerde lewe en bydraebetaler), hulle besonderhede op die instruksie geverifieer soos deur afdeling 21 van FICA vereis, en alle verifikasiedokumentasie gestoor soos deur afdeling 22 van FICA vereis. Bladsy 4 van 5 momentum wealth onttrekkingsinstruksie

6: Finansiële adviseur moet invul (vervolg) 6.4 Finansiële adviseur handtekening Ek bevestig dat ek hierdie instruksie, die verklarings en bepalings, voorleggings, skedules en gidse wat op hierdie instruksie van toepassing is, met sorg gelees het, dit verstaan en aanvaar. Die inligting wat ek voorsien is waar en korrek. Ek het seker gemaak dat al die besonderhede op hierdie instruksie ingevul is. Ek sal julle nie verantwoordelik hou vir enige verlies of skade indien iemand die instruksie verander nadat ek dit onderteken het nie. Naam en van van ondertekenaar Handtekening van finansiële adviseur Datum D D M M 2 0 J J 6.5 Kontakpersoon by die finansiële adviseur se kantoor Naam en van Telefoon werk E-posadres Selfoonnommer 7: Verklaring deur die belegger Ek verstaan hierdie instruksie en het al die toepaslike notas, bepalings en minimum openbaarmakingsdokumente gelees en verstaan (in hierdie dokument en op julle webwerf). Die inligting wat ek verskaf het waar en korrek is. Ek het al die besonderhede van hierdie instruksie ingevul. Ek sal julle nie verantwoordelik hou vir enige verlies of skade wat veroorsaak word deur my adviseur wat nie toepaslik gelisensieer is, en vertragings as gevolg daarvan nie. Ek sal julle nie verantwoordelik hou vir enige verlies as gevolg van n onduidelike, foutiewe of onvolledige instruksie wat ek gestuur het nie. Naam en van van ondertekenaar Kapasiteit van ondertekenaar (indien nie belegger) Onderteken te Datum D D M M 2 0 J J Gemagtigde ondertekenaar Tweede handtekening (indien benodig) Handtekening van gade, indien getroud binne gemeenskap van goedere op of na 01/11/1984 Momentum Wealth (Edms) Bpk. Westlaan 268 Centurion 0157 Posbus 7400 Centurion 0046 Suid-Afrika Tel +27 (0)12 675 3000 Faks +27 (0)12 675 3941 ShareCall 0860 546 533 wealthservice@momentum.co.za www.momentum.co.za Reg. nr. 1995/008800/07 Momentum Wealth is n gemagtigde finansiële diensverskaffer (FSP 657). momentum wealth onttrekkingsinstruksie Bladsy 5 van 5