SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS

Vergelijkbare documenten
Welkom by Die Storie God se storie

Goeie Konings, Slegte Konings

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Jesaja sien die Toekoms

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die Groot Geloofswoordeboek: Joodse Feeste

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

n Tempel Leier besoek Jesus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Van Vervolger tot Prediker

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Geroep vir Gemeenskap

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Van Vervolger tot Prediker

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Die Kerk se Geboorte

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Toe God alles gemaak het

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Petrus en die Krag van Gebed

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Preek Romeine 1:16-17

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Simson, God se sterk Man

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes:

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Toe God alles gemaak het

SONDAG 31 AUG 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

BYBELSTUDIE HEBREËRS 6:13-7:28.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Dis net so ondenkbaar soos n gemeente die tempel van die Heilige Gees 1 wat nie bid nie.

Geloofsvrae: Ongeloof en Ongehoorsaamheid

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Inhoudsopgawe. Voorwoord

n Dubbele kruis-belydenis

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

God eer Josef die slaaf

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Pragtige Koningin Ester

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Jona en die Groot Vis

Transcriptie:

SONDAG 5 Jan 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID AANDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Lof-en-aanbidding Gebed Hannes Lof en aanbidding Voorlesing Gebed Liturg Skriflesing Deut 7:1-11 Skrif Liturg Preek Aanbidding in die Bybelse tyd... Skrif Almal Diakens Gebede Offergawe Liturg Afkondigings Afkondig Hannes Liedere Hemelvader (2x) Seën

PREEKSKETS (Bron: Daily life in Bible times, Nelson, 1980, p171vv) HOE VOEL HULLE OOR DIE GOD WAT HULLE AANBID? Deut 7:6 Jy is n volk wat vir die Here jou God afgesonder is. Vir jou het die Here jou God gekies om uit al die volke op die aarde sy eiendomsvolk te wees. Nie omdat hulle iets gedoen het nie - net o.g.v. Sy liefde (Deut 7:6) Daarom: God getrou aan verbond (v9) Vernietig hulle vyande (v10) Seën hulle met goeie oeste (v13) Neem hulle siektes weg (v15) In reaksie: n Dankbare volk. Ps 92:1-2 Dit is goed om die Here te loof, om U Naam te besing, Allerhoogste, om elke môre van U liefde te getuig, en elke aand van U trou... Staan in verwondering (awe) Belangrik: Spreuhe 1:7 God het groot dinge gedoen (wat hulle kon sien) bv Sara se baba in hoë ouderdom Isak se lewe gespaar Hulle het nooit vir God self gesien nie Dus aanbidding: om uitdrukking te gee aan dankbaarheid en verwondering AANBIDDING VOOR DIE TYD VAN MOSES Eerste duidelike aanduiding: Gen 4:2-7 Abel was n veeboer en Kain n saaiboer. Na verloop van tyd het Kain van die opbrengs van die land n offer aan die Here gebring. Abel het dit ook gedoen, van die eerstelinge uit sy kudde, van hulle vet. Die Here het vir Abel en sy offer aangeneem, maar nie vir Kain en sy offer nie. God erken aanbidding God het gepraat (4:6)

God het opgetree (4:4-5) God is fokuspunt van aanbidding. Weet nie of mense gepraat het nie. God het wel En God het reageer. Aanbidding het 2 kante Dankbaar heid dat God in die verlede voorsien het Geloof dat God in die toekoms sal voorsien. Aartsvaders : rig klip altare op en bring offers. Gen 8:20, Gen 12:7-8 Altaar beteken: Plek van slagting rig steenmonumente op Heilige bome Heilige putte Jakob se klip-kussing by Bet-el (Gen 28:18-22) Bet-el = Huis van God Gen 12:6 Abraham trek tot by die groot waarseêrboom - daar verskyn God aan hom. Gen 16:14 Hagar noem die fontein Lagai-Roi-fontein. Geen formele priesterdom Lees wel van die priester van Melgisedek (Gen 14:17-20) Afkoms totaal onbekend. Interessant: Abraham het so-pas n oorwinning behaal en sy mense bevry. Bou nie n altaar nie. Bring nie n offer nie/ Gee n tiende aan Melgisedek. Aartsvaders tree self op as priesters. Spontaniëteit Blootgestel aan weer: altare oop (brand is NB) Slegs klein handjie vol mense aanbid saam - dus nie nodig vir geskeduleerde byeenkomste nie. Aanbid wanneer situasie dit veroorsaak/vra

AANBIDDING IN TYD VAN MOSES Moses lei nuwe tyd van aanbidding in. Aanbiddingsplek Priesterdom Moses op berg - ontvang twee belangrike dinge: Wet Planne vir n heiligdom Voorskrif: Ex 27:1-3 Meer permanente altaar kom tot stand. Ander materiale. Ander bybehore. Elkeen wat die Here soek, gaan na die tabernakel. As Moses ingaan in die tabernakel, het al die mense opgestaan totdat hy in die tabernakel verdwyn het. (Ex 33:7-10) Moses praat met God in die tent. Wolkkolom voor tent (dui op God se teenwoordigheid) Moses word die middelman/middelaar tussen God en mens. Moses nie werklik n priester (Eeue later wel so genoem Ps 99:6) Slegs middelman. Tog vins priesteramp sy oorsprong hier. Op hierdie punt ontstaan n priesterdom. God beveel Moses om sy broer Aaron as eerste priester aan te stel (Eks 28:1) Priesters van begin af uit stam van Levi. Reeds verskillende soorte priesters: Aaron aangestel as hoëpriester en seuns as priesters. (Lev 21:10) Aaron kry spesiale kleed (Eks 28:4, Lev 8:7-9) Na Aaron se dood word ie kleed oorhandig aan Eleazer, sy oudste seun. Hoëpriester: Belangrikste funksie: Groot versoeningsdag Sprinkel bloed op altaar in tabernakel. Strenger reëls vir reinkeid an priester (Lev 21:10-15 en 4:3-12. Neem ook deel in aktiwiteite van priester. Priester: Raad oor offers. Raad oor mediese aangeleenthede (Lev 13:15) Raad oor regs-aangeleenthede (Deut 17:8-9) Slegs priesters spreek seën uit in Naam van die Here (Num 6:22-27) Blaas trompette om volk op te roep tot oorlog of feeste (Num 10:1-10) Ouderdom: slegs 25-50 Na 50: slegs assistente.

Offersisteem Rituele jaar Brandoffers: alles word uitgebrand Graanoffers: in plaas van vleis deeg (Lev 2) gebak in oond gebraai op rooster gebak in pan ens Vrede-offers Sonde-offers Sabbat Paasfees en fees van ongesuured brood Fees van die weke Huttefees Groot versoendag Ten slotte: 1. Aanbidding verander deur die jare 2. Gee uitdrukking aan... dankbaarheid verwondering