VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Les 14: Entrepreneurskap

Die Kerk se Geboorte

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Pragtige Koningin Ester

Petrus en die Krag van Gebed

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Welkom by Die Storie God se storie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

HABAKUK 3: Ook: Ps 73 : 10

Foto-redigering vir sun.ac.za

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

'n Man gestuur deur God

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Antieke Egipte en die Nylrivier

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

HOOFSTUK 9 Regspleging

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Sentraalbeplande stelsel

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Januarie indd /04/16 08:46:55 AM

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Frits Gaum wonder: Kan jy twyfel in Jesus se opstanding uit die dood en steeds gelowig wees?

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Statistieke met een oogopslag

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Voorsienigheid van God en Moses

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

Hoe kies n mens n troeteldier?

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Prysvorming deur vraag en aanbod

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Goeie Konings, Slegte Konings

Transcriptie:

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1

FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2

FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 3

WAT IS DIE HUIDIGE STAND VAN INVOERE VAN VLEIS VAN NAMIBIË? Suid Afrika is n netto invoerder van beesvleis, skaapvleis, speenkalwers, lewendige skape en bokke. Die meeste van die rooivleis invoere na SA word vanaf Namibië ingevoer en omtrent alle lewendehawe invoere vir slag en voerkraaldoeleindes word vanaf Namibië ingevoer. Die invoere vanaf Namibië is jaarlikse ongeveer: 180 000 speenkalwers en beeste 190 000 boerbokke 900 000 lammers en skape in lewendige of in karkasvorm Beesvleis: 8% van plaaslik beskikbare beesvleis word ingevoer. Dit is 59 000 ton se beesvleis invoere. Hiervan word ongeveer 47 000 ton vanaf Namibie ingevoer in lewendige of karkasvorm. Skaapvleis: 18 % van plaaslik beskikbare skaapvleis word ingevoer. Die invoere beloop 18 300 ton waarvan 80 % vanaf Namibië ingevoer word. Dit is ongeveer 14 600 ton skaapvleis wat in karkas of lewendige vorm na SA ingevoer word. 4

WAT IS DIE REGULASIES OM VLEIS VANAF NAMIBIË IN TE VOER? Vir vleis invoere is dit normale regulasies wat in lyn is met OIE voorskrifte en SA wetgewing. Vir lewendehawe is die regulasies tans die minimum en voldoen nie aan die OIE regulasies of die "terrestrial codes " of SA se dieregesondheidswetgewing nie. Daarom na my mening het die Departement van Landbou die nuwe regulasies in die Staatskoerant afgekondig vir die invoer van lewendehawe vanaf buurlande. Dis was na my mening n uitstaande kwessie. 5

MET DIE DROOGTE IN GROOT DELE VAN DIE LAND IS MENSE BEKOMMERD OOR DIE WINTERMAANDE EN BOERE MOET HUL VLEIS TEEN DIE BESTE PRYS VERKOOP. HET HIERDIE INVOERE N BEDUIDENDE INVLOED OP DIE MARK? Ons moet onthou dat vryemarkbeginsels die rooivleisbedryf dikteer en dat die invoere nie beheer of bestuur kan word nie. Die Doeane Unie en Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap ooreenkomste maak handel binne die streek op n geen tarief basis moontlik. Soos reeds gese is die invoere ongeveer 6 % van beesvleis invoere en 14 % van skaapvleis invoere dit behoort seker n invloed uit te oefen maar nie n drastiese invloed nie. Dit moet in gedagte gehou word dat die vleis en lewendehawe tradisioneel in die SA mark is nog al die jare. 6

HET DIE INVOERE VAN VLEIS UIT NAMIBIË N INVLOED OP DIE BEHEER VAN DIERESIEKTES IN DIE LAND? Vleis invoere uit Namibië hou n baie klein risiko aangesien die vleis op EU standaarde hanteer word. Dit is egter glad nie die geval met lewendehawe nie en die risikos vir dieresiektes in SA is baie groter en beter beheermaatreëls het nou krities noodsaaklik geword.

HET SUID AFRIKA VLEIS NODIG VAN BUURLANDE OF KAN HY IN SY EIE BEHOEFTE VOORSIEN? Vir die afgelope 3 jaar is daar jaarlikse ongeveer 60 000 ton beesvleis ingevoer van die Buurlande en oorsee. Skaapvleis invoere het af geneem van 25 000 ton in 2011 na 18 000 ton. Dit en in ag genome die groei in die vraag na rooivleis sal SA vir n geruime tyd n netto invoerder wees. Die kommersialisering van die ontwikkelende sektor kan dit dalk oor tyd verander.

NAMIBIË VOER AL VIR BAIE JARE VLEIS UIT NA DIE EUROPESE UNIE EN DAAR IS OOK IN VERLEDE VLEIS EN LEWENDEHAWE NA SUID-AFRIKA GESTUUR, WAAROM WORD DAAR NOU SOVEEL BEPALINGS INGESTEL? Niks het verander met vleis invoere nie. Vir die eerste keer het die Departement van Landbou nou maatreëls ingestel vir die invoer van lewendehawe vanaf buurlande. Die maatreëls is vir die eerste keer in lyn met die OIE, die omgewingskodes en SA wetgewing gebring. Die nuut afgekondigde maatreëls is nie gemik op Namibië alleen nie maar al die buurlande. Die nuut voorgestelde maatreëls lyk amper 100 % soos die maatreëls vir invoere van lewendehawe vanaf SA na Namibië en is standaard.

INDIEN SA NIE AAN SY EIE BEHOEFTE KAN VOLDOEN NIE, WAT IS DIE BESTE OPSIE: OM VLEIS EN LEWENDEHAWE UIT NAMIBIË EN ANDER BUURLANDE IN TE VOER OF OM VERWERKTE VLEIS UIT ANDER LANDE SOOS ARGENTINIË EN BRASILIË TE VERKRY? Ons kan nie voorskryf nie dit is n oop mark maar die RPO ondersteun streeksontwikkeling en sal eerder invoere van buurlande verkies. Ons is verder van mening dat vleis invoere n laer risiko is in terme van dieregesondheid maatreëls as lewendehawe invoere. 10

DAAR IS PERSONE WAT VOEL DIE SUID-AFRIKAANSE MARK WORD TOEGEGOOI MET VLEIS UIT NAMIBIË. IS DIT WERKLIK DIE GEVAL? Die hoeveelhede soos gesê is tussen 6 en 14 % van plaaslik beskikbare bees en skaapvleis en die invoere was nog altyd tradisioneel in die SA mark. Ek dink wat bogenoemde persone dalk met hul stelling bedoel het is dat die Namibië bedryf in 2013 die SA bedryf gebruik/misbruik het om sy noodslagting vir hom te doen toe Namibië n kritiese droogte gehad het en in die seisoen was die invoere uit Namibië baie drasties hoer as normaal. Dit het n baie slegte persepsie geskep en gemoedere laat opvlam. Algemene opmerkings: Na my mening is die nuut voorgestelde invoerregulasies n normale aksie van DAFF wat lank uitstaande is en nou reggestel word ook gesien in die lig van SA se Bek en Klouseerstatus. Dit het niks te doen om invoere te beperk nie. Sou die nuwe regulasies geïmplementeer word sal dit business as usual wees nadat prosedures in plek geplaas is om daaraan te voldoen. Ja dit sal teen n koste wees maar SA moet sy dieregesondheidstatus beskerm. 11

INVOERE VANAF NAMIBIË 12

Nasionale RPO Besoek ons by: www.rpo.co.za Facebook 13