Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

Vergelijkbare documenten
Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Foto-redigering vir sun.ac.za

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Studente ITSI. Handleiding.

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Installerings instruksies vir Winkerk 7

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

Deur Christus Alleen

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

Les Plan Twee. Habitats

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

2. Die skepping van die mens

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

2 nd Chances... Wiskunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Statistieke met een oogopslag

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

21. Soogdiere: karnivore Week 21

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Tema 8: Mense wat ons help

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Die klimaat van SA: Temperatuur

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE BRICON ELEKTRONIESE KLOKKE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nuusbrief 1/ September 2018

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

TomTom GO Mobile app Gebruikhandleiding

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Transcriptie:

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels Deur Inligtingtegnologiediens Gepubliseer op 02 Mei 2012 1. Agtergrond Die onlangse opgradering van die bogenoemde IT-stelsels het nuwe moontlikhede tot die onderliggende Oracle/PeopleSoft tegnologieplatform toegevoeg. Hoewel die beskikbaarstelling van sommige van hierdie nuwe vermoëns opsioneel is en deur UP beheer kan word, is van die ander (nuwe vermoëns) onmiddellik na opgradering van krag en beïnvloed sodoende die werking van die stelsels. Die mees ooglopendste verskil wat gebruikers sal ervaar wanneer hulle, na die opgradering van die Oracle PeopleSoft stelsels, aanteken, hou verband met die navigasie keuselyste wat vertoon word. 2. Veranderinge aan die navigasie Die mees algemene wyse waarvolgens gebruikers, in die vorige weergawes, na die besigheidsfunksies genavigeer het, was deur die keuselys, wat vertikaal aan die linkerkant van die skerm vertoon was, te gebruik. Daar sal voortaan na hierdie keuselys as die linkerkeuselys verwys word. Een van die negatiewe eienskappe van die linkerkeuselys struktuur was dat indien die gebruiker nie self die strook waarin die keuselys vertoon word, toegemaak het nie, die keuselys 10% tot 20% van die sigbare skerm oppervlak in beslag geneem het. In die nuwe platform word n minder hinderlike horisontale keuselys gebruik. Die nuwe keuselys word horisontaal aan die bokant van die skerm vertoon. Voortaan word na hierdie keuselys as die boonste keuselys verwys. Let daarop dat die besigheids funksies waartoe die twee vermelde keuselyste aan gebruikers toegang verleen, onveranderd is. Let ook daarop dat as tussentydse maatreë, beide die linker- en boonste keuselyste vertoon sal word. Dit is om gebruikers kans te gee om gewoond te raak aan die nuwe manier van navigering. Gebruikers kan enige van die twee keuselyste vir navigering gebruik. Met opvolgende weergawes van die stelsels sal die linkerkeuselys gedeaktiveer word, waarna slegs die boonste keuselys beskikbaar sal wees. Die figuur hieronder toon n tipiese PeopleSoft-skerm met die linkerkeuselys soos voor die opgradering.

Die volgende figuur toon dieselfde skerm na die opgradering. Let op na die horisontale grys strook wat links bo, net onder die UP kenteken, vertoon word. Dit is die posisie van die nuwe boonstekeuselys. Aanvanklik behoort hierdie boonstekeuselys net twee skakels te vertoon, naamlik Favorites en Main Menu in die figuur hierbo, met rooi omkring. Let ook daarop dat die ou linkerkeuselys steeds sigbaar behoort te wees. BELANGRIK: Indien die linkerkeuselys nie vertoon word wanneer u tot PeopleSoft aanteken, verwys asseblief na afdeling 4 van hierdie dokument, wat beskryf hoe om u internet leser se hulpgeheue (cache) skoon te maak. Wanneer die linker- en boonstekeuselyste met mekaar vergelyk word, sal waargeneem word dat die My Favorites opsie wat as die eerste opsie in die linkerkeuselys verskyn, nou afsonderlik as Favorites in die boonstekeuselys verskyn. Met gebruik van die boonstekeuselys, sal die Favorites skakel van die boonstekeuselys nie net vinnige deurgang verleen tot keuselysitems wat vantevore as persoonlike gunstelinge geboekmerk was nie, maar dit sal ook onlangs gebruikte keuselys skakels bevat. Daardeur word terug keer na onlangs gebruikte skakels vergemaklik. Wanneer die Main Menu opsie uit die boonste keuselys gekies word, word dieselfde keuses as wat in die linkerkeuselys vertoon word, as n tydelike aftrekkeuselys vertoon. Die onderstaande figuur illustreer dit.

Wanneer vandaar dieper genavigeer word, byvoorbeeld deur eprocurement uit die aftrekkeuselys te kies, word verdere navigasieopsies vertoon, totdat die funksie waarna u soek, sigbaar is. Let daarop dat wanneer die gebruiker uitkom by n spesifieke funksie waar data ingevoer kan word, die navigasieblokkies wat gebruik word om die verskillende keuses te vertoon, almal sal invou (collapse). Die boonstekeuselys sal egter steeds die navigasiespoor (breadcrumbs) vertoon. Sien die figuur hieronder. Die navigasiespoor voorsien n alternatiewe manier om terug te keer na enige van die gelysde keuselysopsies, deur op die verlangde skakel in die navigasiespoor te kliek.

Let ook daarop dat wanneer die funksieskerm bereik is, die linkerkeuselys verdwyn (nie meer vertoon word).

WENK: As die linkerkeuselys sou verdwyn terwyl u tussen funksies navigeer, kan u die linkerkeuselys terugkry deur op die Home -skakel wat regs bo aan die skerm vertoon word, te kliek. 3. Bykomende veranderinge Daar is n paar ander, minder ingrypende veranderinge wat as deel van die nuwe weergawe vrygestel word, wat nie n negatiewe uitwerking op die gebruikers se interaksie met die stelsel behoort te hệ nie. Nuwe funksies soos voorspellende soektogte (predictive searches) wat op sommige velde beskikbaar is, is nuwe, nuttige funksionaliteite. 4. Wat om te doen as u probleme ervaar word om beide die (ou) linkerkeuselys en die (nuwe) boonstekeuselys te kan sien Weens die feit dat die Oracle PeopleSoft toepassings web-gebaseerde stelsels is en n internetleser (bv. Internet Explorer 8) gebruik word vir toegang tot die funksionaliteite van die stelsels, kan dit gebeur dat data oor hierdie toepassings in die internetleser se hulpgeheue (cache) gestoor is, byvoorbeeld as koekies (cookies). Gevolglik is dit moontlik dat sodanige data wat tydens gebruik van die vorige weergawe van die stelsel deur die internetleser in die genoemde geheue gestoor is, die werking van die opgegradeerde PeopleSoft-stelsel kan beïnvloed. Indien u, wanneer u tot PeopleSoft aangeteken is: wel die nuwe boonste keuselys opsies, Favorite en Main Menu, kan sien, maar nie enige van die bekende linkerkeuselys navigasieopsies kan sien nie, is dit moontlik dat u internetleser se hulpgeheue inligting bevat wat n nadelige uitwerking het op hoe die toepassing reageer.

Hieronder word n aantal instruksies gegee ter verduideliking van hoe te werk gegaan word om die internetleser se hulpgeheue skoon te maak. 5. Skoonmaak van die internetleser se hulpgeheue in Internet Explorer weergawe 8 5.1 Maak Internet Explorer oop. 5.2 Kliek op die Tools -opsie soos op die die nutsbalk (toolbar) vertoon, en kies Internet Options soos aangedui in die figuur hieronder. 5.3 Die bladsy hieronder sal dan verskyn. Kliek die Delete knoppie wat in die Browsing history afdeling vertoon word, soos aangedui in die figuur hieronder.

5.4 Die volgende skerm wat n aantal skrappingsopsies vertoon, sal dan verskyn: 5.5 Wanneer u die nodige opsies geselekteer/gedeselekteer het, moet u op die Delete knoppie, onder aan die bladsy, kliek. Let op dat as u ander opsies as wat hierbo aangedui word, sou selekteer of deselekteer, die probleem met die afwesigheid van die linkerkeuselys, moontlik steeds nie opgelos sal wees nie. Indien so, heroorweeg bovermelde keuses. 5.6 Die proses om die hulpgeheue skoon te maak, d.i. die skrapping van die browsing history en cookies, kan n geruime tyd neem, afhangende van hoe lank terug dit laas skoongemaak is. Wanneer die proses voltooi is, moet u die webblad wat vertoon word, verfris (refresh). U kan dit doen deur die F5 funksiesleutel te gebruik of deur op die Verfris ( Refresh ) ikoon,, te kliek.

5.7 Teken weer tot die PeopleSoft toepassing aan en kontroleer dat die linkerkeuselys vertoon word. (Wenk: Dit mag nodig wees om weer die F5 funskiesleutel of op die PeopleSoft bladsy te druk.) 5.8 As bogegewe aksies nie die probleem oplos nie, moet u alle oop internetleserbladsye toemaak, en dan die proses om die hulpgeheue skoon te maak herhaal. Wanneer u daarna die internetleser oopmaak behoort die probleem opgelos te wees. 6. Skoonmaak van die Internetgebruiksgeskiedenis / Hulpgeheue op ander internetlesers 6.1 Die webadres hieronder dien as verwysing vir skoonmaak van internetgebruikergeskiedenis soos van toepassing op gebruikers wat internetlesers, anders as Internet Explorer 8 gebruik. http://www.wikihow.com/clear-your-browser%27s-cache 6.2 Waar dit ook al moontlik is, moet u die opsies selekteer om beide: Tydelike internetlêers (Temporary Internet files) te skrap, en Koekies (Cookies) te skrap.