Briewe, posseëls en elektroniese pos

Vergelijkbare documenten
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

1 Waar ek vandaan kom

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Antonieme en sinonieme

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Les 14: Entrepreneurskap

Van Vervolger tot Prediker

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Welkom by Die Storie God se storie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

God eer Josef die slaaf

Jesaja sien die Toekoms

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

As julle enige vrae het, iets

Van Vervolger tot Prediker

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Die Groot Muur van Nehemia

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Antieke Egipte en die Nylrivier

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Paulus en sy vriende vertel ander van God

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Die brief aan die Filippense

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Die Groot Gebod dennis de wet

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Sentraalbeplande stelsel

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Transcriptie:

moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur. As jy iets verstaan, kan jy daarmee werk en dit nuttig aanwend. Tegnologie stel die mens Deur die eeue het die mens die tegnologiese vermoëns en kreatiwiteit wat God aan hom gegee het, ontwikkel. Maar soms nie op die regte manier nie. So het die mens met sy tegnologiese vermoëns wapens gemaak waarmee oorloë gevoer word. Dit is ook so dat baie ontwikkeling gehelp het om die Evangelie beter te kan versprei. Dink maar aan die boekdrukkuns, die moontlikheid om sendelinge uit te stuur, radio, televisie en internet. Briewe, posseëls en elektroniese pos gestuur. Later is briewe per vliegtuig gestuur. Jou oupa en ouma het waarskynlik deur middel van briewe met mekaar gekorrespondeer. nie. In 1805 (meer as 200 jaar gelede) het Suid-Afrika se eerste posdiens begin en die eerste telegram is in 1860 gestuur. Die eerste Suid-Afrikaanse posseëls is in 1853 gedruk. Vandag het ons nie meer nodig om telegramme te stuur as ons vir vriende wil skryf nie. Elektroniese pos maak kommunikasie baie makliker. 46

Telefone en selfone In1882 is die eerste telefoonsentrale in Suid-Afrika in Port Elizabeth oopgemaak. Mense bel, te verbind. In 1983 (28 jaar gelede) het Motorola die eerste kommersiële selfoon, die Dyna TAC 80000X, bekend gestel. Vandag het meer as 80% van alle kinders in Amerika hul eie selfone. Sakrekenaars en rekenaars Daar was nog altyd verskillende maniere om berekeninge te doen. Vroeër moes jy self die sommetjies maak, sonder enige hulpmiddel. Daarna was daar sakrekenaars wat jou met jou somme met gemak doen! In 1946 het Mauchly en Eckert die eerste grootskaalse, elektroniese digitale rekenaar vervaardig. Die ENIAC het 30 ton geweeg en was ongeveer 30 meter breed. Vandag word draagbare skootrekenaars vervaardig wat baie meer as die ou groot rekenaars kan doen. 47

Waarskuwing Tegnologiese ontwikkeling hou talle voordele vir die mens in. Daar skuil egter ook baie gevare in. Met dieselfde tegnologiese produkte kan die mens beide bose en goeie werke verrig, afhangend van sy hartsgesindheid teenoor God. Die sonde lê nie in die produk nie, maar in hoe die mens die produk gebruik. As jong gebruiker van tegnologiese hulpmiddels moet jy ook bedag wees op die gevare. Dit kan jou lewe oorneem Dit moet heerlik wees om te weet jou hele vriendekring is in jou sak op jou selfoon. Hulle is altyd daar wanneer jy hulle nodig het. Aan die ander kant het jy ook jou eie privaatheid nodig. Jy hoef nie 24 uur van die dag, sewe dae per week vir almal beskikbaar te wees nie. Wees versigtig dat tegnologie nie jou lewe oorneem nie. Ongevraagde inligting Allerlei inligting, waarvan baie nie tot eer van die Here en tot heil van jou naaste is nie, kan jou gees besoedel. Jy het nie altyd beheer oor watter inligting jou rekenaar of jou selfoon deur middel van die internet ontvang nie. Wees dus altyd waaksaam. te gesels. Anders is dit net so gevaarlik as om met vreemde mense op straat te gesels. ander kant met jou praat. Wees dus baie versigtig met watter inligting jy oor jouself uitdeel. Dit kan jou enigste geselskap word en hoe jou stem klink. Party mense raak so vasgevang in tegnologie dat hulle vir ure met hul maats op die selfoon gesels. Dit is nie verkeerd om die selfoon as kommunikasiemiddel te gebruik nie, maar wees versigtig dat dit nie die enigste middel van praat word nie. Wanneer jy nie iemand se lyftaal kan sien nie, kan dit lei tot misverstande. Dit kan jou brein lui maak my selfoon gesit nie! Hoewel jou selfoon baie inligting vir jou kan stoor, moet jy versigtig wees om nie te veel daarop staat te maak nie. Probeer om self belangrike datums, soos jou 48

wiskundesomme doen, maar jy moet self ook weet hoe om die som te doen. Jy moet verstaan wat jy doen, waarom jy dit doen en wat dit beteken. Beïnvloed / benadeel goeie taalgebruik wat God net aan die mens gegee het. Die gebruik van selfoon en internet het veroorsaak dat mense baie slordige taal praat. Spelling en sinskonstruksie laat deesdae veel te wense oor. Die gawe van taal wat God die mens gee, word misbruik. Doen jou bes om jou taal suiwer te hou. Moenie jou maniere vergeet nie Jy sukkel seker nou nog om daardie storie klaar te vertel. Dink nou hoe jy ander laat voel wat probeer om met jou te gesels terwyl jy SMS e stuur of oproepe beantwoord. Dit is nie teenwoordig is nie. Samevatting Tegnologiese ontwikkeling is goed. Die mens is geroep om rentmeester te wees van sy verstand en moet sy gawes en talente ontwikkel. Ontwikkeling moet tot eer van God en in diens van sy koninkryk benut word. So kan ons die skepping bewaar en bestuur tot heil van ons naaste. Jy moet waaksaam wees, want Satan gebruik ook die tegnologiese hulpmiddels om jou probleme ontstaan. 49

Aktiwiteit 1. Sê jou huisgesin jy is verslaaf aan jou playstation, rekenaar of selfoon? Skryf in jou werkboek hoeveel tyd jy per dag aan die volgende aktiwiteite bestee. boek te lees. maak. 3. Gee twee wenke van hoe jy as Christen met tegnologiese ontwikkeling te werk moet gaan. 50