Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit.

Vergelijkbare documenten
skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

gebruik nie. TOTAAL Waar het die eerste biblioteek in 1761 geopen in SA? (1) 5. Benoem die skrif wat blinde mense gebruik om te lees.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Abu Ali tel sy donkies

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

FAKTORE EN VEELVOUDE

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Kyk nou hoeveel jy van Kwartaal 3 kan onthou. Jy mag nie in jou handboek kyk nie. 1. n Seekoei eet ongeveer kg gras per dag. (1)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jakkals lê eendag heerlik en

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Inleiding tot Jagluiperd - Graad 5. Jou kat se naam:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Die brief aan die Filippense

Welkom by Die Storie God se storie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Toe God alles gemaak het

God eer Josef die slaaf

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Paulus en sy vriende vertel ander van God

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Antonieme en sinonieme

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Twee. Habitats

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Toe God alles gemaak het

Samantha en die pienk vlieënde piering. Luistervaardighede

8.1.2 Diere. Diere en die mens. Dankie vir sade!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Antieke Egipte en die Nylrivier

Simson, God se sterk Man

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

10 Die bou van n plant

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

1 Waar ek vandaan kom

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Migrasie: voëls wat trek

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Hoe kies n mens n troeteldier?

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Direkte en indirekte rede. Naam:

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Transcriptie:

Hersiening Week 20 Lewensvaardigheidtoets Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. TOTAAL 30 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit. (3) 2. Wat is n biblioteek? (2) 3. Kon almal vroeër n Bybel besit soos ons vandag? (1) 4. Waar het die eerste biblioteek in 1761 geopen in SA? (1) 5. Watter alfabet maak dit vir blinde mense moontlik om te lees? (1) 6. Beskryf wat die internet is: (2) 78

7. Noem drie maniere hoe ons brande kan voorkom. (3) 8. Watter metode is vroeër gebruik om brande te blus? (1) 9. Noem twee dinge wat n persoon nodig het om n polisiebeampte te kan word. (2) 10. Noem drie items wat n polisiebeampte altyd by hom het. (3) 1 1. Wat is die werk van die berede patrolliediens? (1) 12. Mag n persoon enige bloed ontvang? Verduidelik. (1) 13. Wat is die intensiewesorgeenheid van n hospitaal? (1) 14. Watter stad dien as Suid-Afrika se: (3) a. Administratiewe hoofstad - b. Regtelike hoofstad - c. Wetgewende hoofstad - 79

15. Noem ons nasionale boom en voël. (2) 16. Waar in Suid-Afrika sal jy die Taalmonument vind? (1) 17. Wanneer is iemand n held? (2) 80

Soogdiere: karnivore, herbivore en omnivore Opdrag 1 Week 21-23 Datum: Van watter soogdiere lees ons in die Bybel? Leidrade: 1. Hierdie dier is in Isak se plek geoffer (Gen. 22: 15). 2. Lees Genesis 27: 9. Jakob en Rebekka bedrieg vir Isak. Wat gee hulle vir Isak? 3. Die handelaars wat Josef gekoop het, het hierop gery (Gen. 37: 25). 4. Farao het van die vroulike vorm van bulle gedroom (Gen. 41: 2-4). 5. Die Egiptenare agtervolg die Israeliete hierop (Gen. 14: 23). 6. In Levitikus 1: 4-7 lees ons van n paar onrein diere. 7. Simson het hierdie dier met sy kaal hande doodgemaak (Rig. 15: 4). 8. Simson bind hulle sterte aanmekaar vas (Rig. 15: 4). 9. Die Here Jesus kom op hierdie dier in Jerusalem aan (Matt. 21: 5). 10. Dawid het hulle opgepas (1 Sam. 16: 1 1). 81

Opdrag 2 Datum: Voltooi die volgende tabel ten opsigte van die kenmerke en eienskappe van soogdiere Huidbedekking olifant hare ja ja ja muis hare ja ja ja dolfyn ystervark krokodil vlermuis ietermago skilpad koedoe volstruis Melkkliere Kleintjies word lewendig gebore Warmbloedig Soogdiere? Ja/Nee Kenmerke van n soogdier: Is dit warmbloedig? Ja! Het dit hare of pels? Ja! Het die wyfie melkkliere? Ja! Walvisse en dolfyne is ook soogdiere. Het hul le dieselfde kenmerke? 82

Opdrag 3 Datum: 1. Kies n soogdier (skryf in die ovaal). Soogdier: 2. Skryf ook een van sy eienskappe in elke sirkel. Teken sy kop Voedsel oë Vyande Interessantheid van soogdier Tande Karnivoor, herbivoor of omnivoor? Habitat 83

Opdrag 4 Datum: Mondeling! Kies enige soogdier. Besoek die biblioteek en neem interessante boeke uit oor soogdiere. Skryf jou praatjie hier neer. Kom vertel dan vir die klas van jou soogdier. So kan ons baie van mekaar leer! 84

Opdrag 5 Datum: Daar kruip tien luiperds weg in die prentjie. Soek die luiperds en kleur hulle in. Skryf dan sinne onder die prent oor luiperds. 85

Opdrag 6 Datum: Dierevasvrae 1. Watter diersoort eet graag boomgom? 2. Kan n muis n slang doodmaak? 3. Waarom het n leeu maanhare? 4. Watter karnivoor kan vlieënde voëls vang? 5. Hoe dra n bobbejaan sy kleintjies? 6. Hoekom sleep n luiperd sy prooi tot in die boom? 7. Vreet kameelperde dorings? 8. Waarom het sebras strepe? 9. Teken hieronder die verskil tussen n wit- en swartrenoster se bek: 86

Kunsaktiwiteit Teken nolifant - kyk hoe maklik is dit! 1. Trek n groot ovaal vir die lyf, en n kleiner een vir die kop. Teken ook die driehoekige vorm van die oor. Die slurp is n verlenging van die kop, en die stertjie hang aan die agterkant. Teken ook die pote in. 2. Gebruik die ovale, driehoek en ander lyne as n gids, en teken die olifant in meer besonderhede. 87

Maak vir Pompon die kat 1. Sny twee sirkels uit dun karton en knip gate van 1,5 cm deursnee elk in die middel. 2. Plaas die kartonsirkels opmekaar, steek die punt van die wol deur die gaatjie en hou dit vas met jou duim. 3. Ryg die wol aanhoudend deur die gaatjie, totdat die sirkels gevul is. Sny die wol tussen die kartonsirkels deur, en knoop n wol letjie, baie styf, tussen die kartonsirkels. Knip dan die kartonsirkels oop en verwyder dit. 4. Trek die patroon vir die pote na, en sny uit. Sny ook patroondele vir die oë, neus, mond, tong en ore uit. Plak dit op die kat vas. 88

Liggaamsopvoedig Blindemol! Sny n sebra of enige dier uit koerantpapier. Maak n stertjie van wol vir die dier. Nou speel ons blindemol! Blinddoek n maat, draai hom in die rondte en laat hom die dier se stertjie vassteek. Almal kry n beurt. Kyk wie kan die stertjie op die regte plek vassteek. Mimiek die volgende gediggie: Saggrys Saggrys is my mooi, sagte grys kat tuis in die boom en ook op die mat. Die muise is vir hom so bang, want hy kan hulle maklik vang! Stadig kruip hy na die muis se gaatjie Fielies is rats in sy huis met n ander paadjie. Saggrys is nou gelei om die bos Nou eers is hy honger vir lekker kos! Ounooi staan op die voorstoep en roep Saggrys weet: dit gaan amper wees soos soetkoek! Tevrede lê Saggrys op die kussing en spin Vir hom maak die lewe regtig sin! 89