Die restourasie proses. RENTMEESTERSKAP.

Vergelijkbare documenten
toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Geroep vir Gemeenskap

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Die Groot Gebod dennis de wet

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

ons rykdom in Christus 2

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

sodat jy n gestuurde van die Here kan

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

n Tempel Leier besoek Jesus

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Les 1 vir 7 Oktober 2017

2. Die skepping van die mens

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jesaja sien die Toekoms

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Goeie Konings, Slegte Konings

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Die Here kom rekenskap eis van ons werk vir Hom

Bring die hele tiende na die

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

God eer Josef die slaaf

Petrus en die Krag van Gebed

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Die Kerk se Geboorte

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Hom alleen moet jy dien

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Baie welkom by vanoggend se erediens

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

IH Scholtz Preekmanuskrip: 1 Kronieke 29:1-20 Junie 2017

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

n Dubbele kruis-belydenis

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

Van Vervolger tot Prediker

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

7. Van Noag tot die toring van Babel

Van Vervolger tot Prediker

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Jona en die Groot Vis

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

Transcriptie:

1 Die restourasie proses. RENTMEESTERSKAP. Elke mens wat in die regte verhouding met God staan, is in sy wese besig, met betrekking tot alles wat sy lewe behels, met n DIENSKNEG LEWE. Om dienskneg van God te wees moet Jesus se heerskappy in plek wees in my lewe. Rentmeesterskap is om dit wat God aan my toevertrou so te bestuur en aan te wend dat ek met blydskap daaroor rekenskap kan gee teenoor Hom wat dit voorsien. Begrippe wat te doen het met Rentmeesterskap: PAIS = Kind en Dienskneg Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; OIKOS = Huis Efe 2:19-22 So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, (20) gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is, (21) in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot 'n heilige tempel in die Here, (22) in wie julle ook saam opgebou word tot 'n woning van God in die Gees. OIKONOMOS = Bestuurder of Huis heer Luk 12:42 En die Here antwoord: Wie is dan die getroue en verstandige bestuurder wat die heer oor sy diensvolk sal aanstel om hulle rantsoen op tyd te gee? OIKODOMES = Opbou Rom 15:2 Want elkeen van ons moet die naaste behaag met die oog op wat goed is tot stigting. In die Bybel kom die volgende soveel keer voor: Geloof 218 verse Redding 215 verse Rentmeesterskap 2084 verse Waarom is daar soveel aandag gevestig op rentmeesterskap in ons verhouding met God? Ons is verteenwoordiger van God op aarde. Dit beteken om namens Hom op te tree.

2 Ons het dieselfde opdrag en roeping as Jesus. Joh 17:18 Soos U my gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur. Die oikonomos dien beide die Heer en die huishouding. Is jy Eienaar of Bestuurder? Alles wat ek het behoort aan Hom en kom van Hom. 1Kro 29:10-16 En Dawid het die HERE geloof voor die oë van die hele vergadering, en Dawid het gesê: U sy geloofd, HERE, God van ons vader Israel van ewigheid tot ewigheid. (11) Aan U, HERE, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, HERE, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles. (12) En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak. (13) En nou, onse God, ons loof U, en ons prys (14) u heerlike Naam. Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit (15) u hand het ons dit aan U gegee. Want ons is vreemdelinge en bywoners voor u aangesig soos al ons vaders; ons dae op die aarde is soos 'n skaduwee, (16) en daar is geen verwagting nie. HERE onse God, hierdie ganse rykdom wat ons berei het om vir U, vir u heilige Naam, 'n huis te bou--dit kom uit u hand en dit behoort alles aan U. DIE VRAAG IS NIE HOEVEEL EK VAN WAT MYNE IS, VIR GOD MOET GEE NIE, MAAR HOEVEEL VAN WAT GOD S N IS, EK TERUG HOU. Waaroor is ons aangestel? 1) God se skepping Gen 1:28 En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip. Psa 24:1 'n Psalm van Dawid. Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon;

3 2) God se koninkryk op aarde Heb12:28 Daarom omdat ons n onwankelbare Koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees 3) God se beeld en gelykenis Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. 1Kor 6:19-20 Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? (20) Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort. 3.A. My liggaam Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. 3.B. My gawes 1Pet 4:10 Namate elkeen 'n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. 3.C. My besittings Hand 4:34 Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, bring en aan die voete van die apostels neergelê. 3.D. My geld Mat 25:15-18 En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan. (16) En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin. (17) Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien. (18) Maar hy wat die een ontvang het, het in die grond gaan grawe en die geld van sy heer weggesteek. 3.E. My tyd. Efe 5:15-17 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; (16) en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. (17) Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.

4 Soveel as wat ek kan hanteer. Ek sal nooit ontvang bokant my vermoë nie, maar volgens wat ek kan hanteer Mat 25: 14-19 Want dit is soos 'n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. (15) En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan. (16) En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin. (17) Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien. (18) Maar hy wat die een ontvang het, het in die grond gaan grawe en die geld van sy heer weggesteek. (19) En ná 'n lang tyd het die heer van daardie diensknegte gekom en met hulle afgereken.. Ek sal nooit hoef rekenskap te gee vir wat ek nie ontvang het nie maar van elke detail wat ek wel ontvang het. Mat 6:24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie! Volgens Mat 6:24 kan elke mens net een God aanbid. GELD IS N TASBARE, MEETBARE SUBSTANSIE WAT JOU TOTALE LEWE BETREK God se toets of ek Rentmeesterskap begryp, behels dit wat ek doen met die besteding van my inkomste. Tiende en die wet. Die beginsel van tiende was van toepassing lank voor die wet ingestel was. Gen 14:20 En geseënd is God, die Allerhoogste, wat u vyande in u hand gegee het. Toe gee hy hom die tiende van alles. Gen 28:22 En hierdie klip wat ek as gedenksteen opgerig het, sal 'n huis van God wees, en van alles wat U my gee, sal ek aan U sekerlik die tiendes afstaan Tiende en eerste vrugte Spr 3:9-10 Vereer die HERE uit jou goed en uit (10) die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.

5 Tiende en die kerk Mal 3:8-10 Mag 'n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sê: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. (9) Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie! (10) Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die HERE van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seën sal uitstort nie. SKATHUIS Rentmeesterskap en my posisie in die volgende bedeling 2Kor 9:6 Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai. SAAI EN OES BEGINSEL TIENDE IS NIE SAAD NIE Luk 6:38 Gee, en aan julle sal gegee word. 'n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. SALIGER OM TE GEE 2Kor 9:7 Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief. MOTIEF VAN GEE My posisie van outoroteit en verantwoordelikheid in die hemel staan direk in verband met hoe ek my Rentmeesterskap op aarde uitleef. Mat 25:14-30 Die saai en oes beginsel sal nêrens so streng toegepas word in my lewe as wanneer dit kom by rentmeesterskap nie. God is van mening dat as jy met min vertrou kan word is dit n bewys dat jy met baie (veel) getrou sal wees. Luk 16:10 God kyk eers hoe jy met ander se besittings te werk gaan voordat Hy jou met jou eie kan toevertrou. Luk 16:11-12 Pred 2:25-26 Want wie kan eet en wie kan geniet sonder Hom? (26) Want aan 'n mens wat welgevallig is voor sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan te gee aan een wat welgevallig is voor die aangesig van God. Ook dit is tevergeefs en 'n gejaag na wind.