Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Vergelijkbare documenten
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Bankstate LPF Systems BK

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 14: Entrepreneurskap

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Statistieke met een oogopslag

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Gids vir Byvoordele eise

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Jakkals lê eendag heerlik en

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Foto-redigering vir sun.ac.za

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

AANSOEK OM STUDIELENING

BARRETT SE TAKSONOMIE

Transcriptie:

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling bestaan uit twee stappe Stap 1: Oxford- risikotoleransievraelys Dit is n sielkundige toets om die kliënt se algemene toleransie vir finansiële risiko vas te stel. Dié toets is nie van toepassing op n spesifieke belegging nie en moet net elke vyf jaar gedoen word. Oxford Risk het dit spesifiek vir Sanlam en die Suid- Afrikaanse mark ontwikkel. Stap 2: Aanbevole beleggingsprofiel n Aanbevole beleggingsprofiel word vir n spesifieke belegging vasgestel, op grond van die doelwitte van die belegging. Dit moet dus vir elke belegging gedoen word. Voorvereistes om n Oxford- risikotoleransievraelys op die ipad- app te doen Kies Kliënte op die kieslys Bladsy 1 van 13

Kies of skep die kliënt Skep kliënt Kies kliënt Klik op die nuwe Instrumente- ikoon in Kliëntbesonderhede (in rooi omsirkel hier onder) Die Oxford- risikotoleransievraelys- kieslys is net beskikbaar as die kliënt se ID- nommer ingevul is. Die Aanbevole Beleggingsrisikoprofiel- kieslysopsie is net beskikbaar as die Oxford- risikotoleransievraelys ingevul is. Bladsy 2 van 13

As die ID nie ingevul is nie, sal die vraelys jou vra om dit te doen Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Stap 1 in die risikoprofielsamestellingsproses Hoe om die Oxford- risikotoleransievraelys op die ipad- app in te vul Posisioneer die vraelys Bladsy 3 van 13

Daar is 18 vrae wat ingevul en ingedien moet word Omdat die Oxford- risikotoleransie- vraelys 18 vrae bevat, is dit 95% akkuraat. Uitslae: Risikotoleransie met beskrywing Risikotoleransie Meer besonderhede Skep Afrikaanse of Engelse PDF Bladsy 4 van 13

Die PDF- dokument sal die datum en tyd aandui wanneer die vraelys gegenereer is, asook die GPS- koördinate van waar dit geskep is. Dit is om die geldigheid van die dokument te bewys, soos aangedui in die foto hier onder. Hoe om die uitslae van die Oxford- risikotoleransievraelys op die ipad- app te interpreteer Beskrywings van ander risikoprofiele Klik op n risikoprofiel om die beskrywing daarvan te sien. Bladsy 5 van 13

Uitslae: Meer besonderhede Die kleur van die kolletjie dui die vlak van konsekwentheid aan: Groen = onbeduidende variasies Geel = n mate van variasie Rooi = hoë inkonsekwensie Verstaan die Konsekwentheidsindeks Die Konsekwentheidsindeks dui die vlak van variasie in die antwoorde aan. n Groen Konsekwentheidsindeks dui aan dat enige variasie onbeduidend is. n Geel Konsekwentheidsindeks dui op n mate van variasie wat dalk net n ongewone interpretasie van n klein aantal van die stellings beteken. Die tussenganger moet bevestig dat die kliënt nie gesukkel het om op enige van die stellings te reageer nie. n Rooi Konsekwentheidsindeks dui op n hoë vlak van inkonsekwensie tussen die antwoorde. Die tussenganger moet seker maak die kliënt verstaan al die stellings deeglik en hoe hy of sy na verwagting moes reageer, asook die kompromis tussen risiko en beloning wat inherent aan beleggings is. As die kliënt in enige stadium twyfel of sy of haar reaksie reg geïnterpreteer is, behoort hy of sy die vraelys van voor af in te vul. Andersins moet die kliënt se risikotoleransie herbeoordeel word ná meer blootstelling aan hoe beleggings werk. Daar is nie n nakomingsrisiko vir die geel/rooi konsekwentheidstatus as sodanig nie, en dit sal ook nie lei tot nietoelating van gevalle of afkeuring deur Nuwe Besigheid nie. Die tussenganger moet die risiko- en- beloning- kompromis aan die kliënt verduidelik. Verstaan die Kalmte- indeks Die Kalmte- indeks toon hoe geneig die kliënt is om angstig te voel oor korttermyn- dalings in waarde, selfs wanneer sy of haar beleggings op koers is om die nodige uitkoms te lewer. Bladsy 6 van 13

Dit dui die graad aan van hoe geneig die kliënt is om bekommerd te wees. Hoe hoër die kliënt se Kalmte- indeks, hoe minder geneig is hy of sy om angstig te wees oor korttermyn- dalings in die waarde van die belegging. Tussengangers moet dit oorweeg om proaktief in aanraking te bly met kliënte met n lae Kalmte- indeks wanneer die mark daal. Dis nie insiggewend vir die kliënt nie, maar vir die tussenganger. Daarom word dit in meer besonderhede aangedui en nie in die verslag nie. n Kliënt met n lae Kalmte- indeks sal angstig raak wanneer die mark daal en n tussenganger moet in sulke tye meer gereeld met daardie kliënt in aanraking kom en met hom of haar kommunikeer. NAKOMING Oxford- risokotoleransievraelys- PDF beskikbaar in Kliëntdokumente SanFin- gebruikers: PDF gegenereer vir risikotoleransie Die risikotoleransie- antwoorde behoort hervasgelê te word in SanFin sodat dit in beplanning gebruik kan word. Nie- SanFin- gebruikers: Die PDF behoort as deel van die risikoprofiel- samestellings- dokumente saam met die Aanbevole Beleggings- risikoprofiel- PDF by Nuwe Besigheid ingedien te word. NUB vereis n risikoprofiel saam met alle UA s en beleggings. Dit is baie vinniger om dit by die kliënt in te vul, na jou operasionele kantoor te e- pos sien die Nakomingsnota vir meer besonderhede. Bladsy 7 van 13

PDF gee die GPS- koördinate van waar die dokument ingevul is Bladsy 8 van 13

Stap 2 in die risikoprofielsamestellingsproses Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Hoe om die Aanbevole Beleggingsrisikoprofiel te kry Verduidelik die Aanbevole Beleggingsrisikoprofiel Die Aanbevole Beleggingsrisiko- profiel is gegrond op die kliënt se risikotoleransie, die beleggings- termyn en of inkomste vereis word of nie. Dit word op presies dieselfde manier as in SanFin gedoen. Kliëntrisikotoleransie as inset gebruik Die uitslag van die jongste Oxford- risikotoleransie- vraelys word gebruik as inset vir die Aanbevole Beleggingsrisiko- profiel. Bladsy 9 van 13

Beleggingsdoelwitte Belegging Inkomste benodig Beleggingstermyn Uitslag: Aanbevole Beleggingsrisikoprofiel met beskrywing Skep Afrikaanse of Engelse PDF Bladsy 10 van 13

Aanbevole Beleggingsrisikoprofiel- PDF beskikbaar in Kliëntdokumente NAKOMING SanFin- gebruikers: Hoef nie dié stap te gebruik nie, aangesien dit in SanFin beskikbaar is. Nie- SanFin- gebruikers: PDF gegenereer vir Aanbevole Beleggingsrisikoprofiel (RIRP) Die PDF moet as deel van die risiko- profielsamestellings- dokument by Nuwe Besigheid ingedien word vir elke belegging wat gemaak word. Bladsy 11 van 13

Voorbeeld met inkomste: Dieselfde kliënt met Matig Aggressiewe risikotoleransie Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Verskillende termynopsies n Verskillende Aanbevole Beleggingsrisiko- profiel op grond van die doelwitte van die spesifieke belegging. Bladsy 12 van 13

Die Aanbevole Beleggingsrisiko- profiel- PDF dui die uitslag van die Oxford- risiko- toleransievraelys aan wat as inset gebruik is, die datum waarop dit voltooi is, asook die doelwitte van die spesifieke belegging. Bladsy 13 van 13