'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE

Vergelijkbare documenten
Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Paulus en sy vriende vertel ander van God

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Jakkals lê eendag heerlik en

10 Die bou van n plant

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die planeet aarde beweeg

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

n Tempel Leier besoek Jesus

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

DIE PLESIER VAN PAPIER

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Jesaja sien die Toekoms

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Inleiding Tot Die Jagluiperd

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Goeie Konings, Slegte Konings

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Die brief aan die Filippense

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Pragtige Koningin Ester

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Toe God alles gemaak het

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Pretoria- 14 Augustus 2011

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Die Kerk se Geboorte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 Waar ek vandaan kom

Antonieme en sinonieme

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Januarie indd /04/16 08:46:55 AM

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Welkom by Die Storie God se storie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20

21. Glo maak soms seer Jesaja 6

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Transcriptie:

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE MARINIQUE MALAN Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes van die graad van MAGISTER EDUCATIONIS in OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDE (MEd Psig) Aan UNIVERSITEIT STELLENBOSCH STUDIELEIER: Professor Rona Newmark Desember 2008

75 Daarna het sy die blou en rooi verwe gemeng. Sy het haar naam in geel geskryf en toe groen verf daaroor gespat. Sy het ook haar vingers gebruik om die verf af te skud. Sy het nog verwe met mekaar gemeng en toe 'n raam rondom haar naam geverf. Sy het gesê die kleur "lyk soos pers", en na 'n rukkie "soos bruin, bruin soos chocolate." Sy het groen by haar mengsel gemeng, oor die raam geverf, dit oor haar naam gespat en gesê: "Dit lyk soos swart." Die prent se verf was nat en dik.

76 Daar was nog vyf minute van die sessie oor. Heidi het na die speelgoed en kryte gekyk en gesê: "Ek gaan daai ander dag doen." Sy het met 'n derde prent begin. Sy het twee bakkies verf bymekaar gegooi. Dit het 'n donker kleur geraak wat sy "'n ander kleur blou" genoem het. Dit het gelyk asof Heidi se aandag gefokus was en sy het versigtig en deugsaam gewerk. Sy het 'n skoenlapper met die gemengde groen kleur geteken. Sy het weer die verf gemeng sodat dit donkerder geraak het en die skoenlapper se vlerke ingekleur. Sy het toe die bakkie donker verf oor die prent uitgeskud. Sy het haar vinger en later haar hand gebruik om die verf uit die bakkie te krap en op die prent te gooi. Sy het dit met al die bakkies verf gedoen. Op die terapeut se vraag of dit lekker was om so met haar hande in die verf te werk, het sy "nee" geantwoord. Sy het die kleur "amper soos chocolate, dit is bruin" genoem. Al die bakkies verf was toe leeg en die prent toe onder dik, nat verf. Heidi het haar hande met handdoekpapier skoongemaak, die seil afgevee en die verfbakkies teruggepak. 4.3.3.8 Die agste sessie Heidi het na die viltpenne en kryte gekyk en gesê dat sy "die colours gaan meng." Sy het al die viltpenne saam in haar hand geneem en spirale daarmee op die bladsy gemaak. Toe het sy 'n kleiner weergawe daarvan langsaan gemaak. Sy het die bladsy aan die terapeut gegee.

77 Sy het na die verf en klei gewys en gesê sy "wil nou dit doen", maar dat sy "nie weet watter een nie." Sy het stukkies klei begin afbreek en rol, maar na 'n rukkie het sy gaan verf. Sy het die kwas in rooi gedruk, toe in die geel verf en dit gemeng. Sy het 'n skoenlapper daarmee gemaak en gesê: "Dis orange." Toe het sy blou verf ook bygemeng en 'n raam rondom die skoenlapper gemaak. Sy het toe groen verf in die bakkie bygemeng en gesê: "Dis nie meer geel nie." Heidi het 'n proses begin waarin sy verskillende kleure verf bymekaar gegooi en gemeng het. Sy het sorgvuldig gewerk en dit het gelyk of haar aandag gefokus was by wat sy doen. Sy het toe haar vinger in die verf gedruk, 'n kruis geteken en dit toe doodgekrap en toegeverf. Sy het haar vingers skoongemaak en weer die verwe begin meng. Sy het die kleur "bruin" genoem, maar al die bakkies verf met mekaar gemeng sodat dit 'n donkerder kleur geraak het. Sy het toe die kwas gebruik om van hierdie kleur oor die skoenlapper te spat en toe van die verf direk uit die verfbakkie op die prent gegooi. Die skoenlapper was toe bedek onder al die verf en kon nie meer gesien word nie. Heidi het gesê: "Die butterfly is nou weg" en die donker kleur oor die bladsy geverf. Toe het sy gesê: "Dis 'n drom, ek gaan dit nou weggooi." Sy het die prent gevou en opgerol. Sy het haar hande skoongemaak en gesê dat sy klaar was. Sy het skoon velle papier geneem, op die prent gedruk en gesê: "Yuk" en haar gesig getrek. Toe het sy die verfbakkies en water weggehaal en die prent in die koerantpapier, waarop sy gewerk het, toegerol. Sy het haar hande en die seil skoongemaak, opgestaan en gesê dat sy klaar was.

80 het. Toe het sy 'n boom, 'n kleiner skoenlapper en klein boompie geteken. Sy het ook 'n hartjie vir die klein skoenlapper ingeteken. Die terapeut het gevra of die skoenlapper goed voel en Heidi het haar kop instemmend geknik. Sy het haar naam geskryf en 'n raam rondom dit gemaak. Heidi se tekeninge met die viltpenne was netjieser en duidelik. Sy het niks toegekrap of bo-oor mekaar geteken nie. In die laaste rukkie van die sessie het Heidi 'n skoon vel papier geneem en iets oor die hele bladsy geteken. Sy het gesê: "Ek teken 'n butterfly só." Dit het anders gelyk as die ander skoenlappers wat sy tot dusver gemaak het. Toe het sy ook haar naam in 'n ander skrif as gewoonlik geskryf en gesê: "Ek teken my naam só."

Tyd 87 Hoeveelheid tyd per terapiesessie spandeer aan die kunsmedia: verf, viltpenne en klei. 0.014 0.012 0.01 0.008 0.006 0.004 0.002 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Terapiesessie Verf Viltpenne Klei GRAFIEK 4.1: Hoeveelheid tyd per terapiesessies spandeer aan die kunsmedia: verf, klei en viltpenne Grafiek 4.1 toon dat Heidi aanvanklik glad nie van verf, viltpenne en klei as kreatiewe media gebruik gemaak het nie en eers in die derde sessie begin het om daarmee te werk. Uit die grafiek kan afgelei word dat sy met die verloop van sessies toenemend met verf en viltpenne gewerk het. Heidi het in die laaste vier sessies meestal met verf as kunsmedium gewerk. Die skielike oorgang na die gebruik van klei in die derde sessie is opvallend, asook die skielike toename in die gebruik van verf in die sesde sessie en die gebruik van viltpenne in die negende sessie. Nie-verbale gedrag: Heidi se nie-verbale gedrag terwyl sy met die kunsmedia gewerk het, het verskil van haar gedrag terwyl sy met iets anders, soos die speelgoed, besig was. In haar interaksie met die speelgoed het Heidi onseker en angstig gelyk. Sy het in die eerste twee sessies baiekeer gesê dat sy "nie weet wat om te doen nie" of "nie weet hoe die goed (speelgoed) werk nie." Sy het ongemaklik op haar knieë gesit en na die terapeut gekyk. Sy sou voor die terapeut kom sit en dan die speelgoed vir haar wys, maar dit dan weer moedeloos neersit. Haar gesigsuitdrukking was neutraal en sy het min emosie getoon. In die eerste twee sessies het Heidi onseker, angstig en moedeloos voorgekom. Sy het in hierdie

117 Genogram: (Inligting soos ontvang van Heidi en haar moeder op 23/05/2006) [Die blou lyn omring almal wat in dieselfde huis bly.] Bly in dieselfde buurt, maar straat langsaan 59jr Werk in houtfabriek 50jr Skoonmaker 51jr fabriekswerker 49jr Huisvrou Oorlede: 12/04/2006 26jr Administratiewe klerk 23jr 23jr 16jr Graad 11 2jr 5jr Heidi Graad R

127

128

129

130

131

132