UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

Vergelijkbare documenten
UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canola produsente van die Suid-Kaap geborg deur die Proteïen Navorsingstigting.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Direktoraat Plantwetenskappe

Vestiging van Canola: Saaidigtheid

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Januarie 2010 No. 42. Inleiding

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Mondstuk van die canolawerkgroep

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2006 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607

PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE CANOLAWERKGROEP VERGADERING GEHOU TE ELSENBURG OP 28 AUGUSTUS 2018

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

September 2013 No. 55

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

S ukses. << SENWES Scenario >>

KANADESE CANOLA MIKPUNTE KAN ONS SAAMPRAAT Chris Cumming - PNS Konsultant

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Aspekte wat die keuse van canola kultivars in die Wes- en Suid-Kaap beïnvloed PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

Maart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Sentraalbeplande stelsel

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag

Mondstuk van die canolawerkgroep

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017

Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag Rietpoel. 9 Maart 2016

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Die klimaat van SA: Temperatuur

FAKTORE EN VEELVOUDE

Prysvorming deur vraag en aanbod

Sitrus Aanplanting Bestuur

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Is ʼn Skaapvertakking in winterreënval saaiboerdery ʼn winsgewende investering?

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015

VRUGTE- BEDRYF(Deel 4)

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

2016/2017 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Foto-redigering vir sun.ac.za

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Bankstate LPF Systems BK

onder besproeiing op Polokwane in 2017

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Statistieke met een oogopslag

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM KWARTAAL 1

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Transcriptie:

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

SUPERCANOLAKOMPETSIE DOELSTELLINGS + * Om Canolaproduksie in die Suid-Kaap te verhoog. * Om die winsgewendheid van Canolaproduksie deur optimale bestuurspraktyke te bevorder. * Om Canola as wisselbougewas in die Suid-Kaap te vestig. 1

BORG PNS Proteïennavorsingstigting PRYSE PNS - Hoogste opbrengs PNS -Beste bruto marge PNS -Hoogste opbrengs per mm reën SKILDE CBK - Skild vir hoogste opbrengs PNS -Skild vir beste bruto marge 2

WENNERS SUID-KAAP CANOLA KOMPETISIE 2013 Hoogste opbrengs: 3.048 ton per hektaar S F S Boerdery Beste bruto marge R9,415 per hektaar Langhoogte Plase Hoogste Canola opbrengs kg per mm reënval: 11.247 kg per mm reënval S F S Boerdery 3

SUPER CANOLA KOMPETISIE 2013 SUID-KAAP Deelnemers G V A Boerdery (Enon) Die Theunissen Familie Trust-Vryheid Middelplaas Boerdery A G Beukes BK Haasjeskop Boerdery Hammansdal Boerdery G A F Boerdery (Franskraal) Langhoogte Plase Raka Boerdery Die Theunissen Familie Trust- Vleitjies Patryskraal Trust Blom Broers D H Wessels Nooitgedacht Trust Zeekoevlei Farming Fick Broers Boerdery A P van Zyl Pierre du Plessis Agri Dwala (Pty) Ltd Fletcher Heydorn Farming BK Verfheuwel Boerdery P C Swart Posstal Boerdery Kyksim Boerdery A du T Streicher en Seuns S F S Boerdery Bontebokskloof Boerdery De Jager Boerdery Trust A G Joubert en Seuns Toit Broers Wankie Boerdery Eerstebos Boerdery Distrik Swellendam Swellendam Swellendam Swellendam Swellendam Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal 4

SUPER CANOLA KOMPETISIE 2013 INLEIDING Hierdie kompetisie is vanjaar (2013) vir die dertiende keer aangebied. Ek wil graag die borg, PNS (Proteïennavorsingstigting) bedank vir hulle ondersteuning, belangstelling en hulp, waarsonder die kompetisie nie sou kon plaasvind nie. Baie dankie aan die volgende persone vir hulle spesifieke bydraes: Gert Conradie (WKDL) vir die ontwerp van die voorblad en afronding van die tabelle. Elna Faasen (Overberg Agri, Moorreesburg) vir die tikwerk. Sakkie Slabbert (WKDL) vir die tegniese verwerking. Willem Burger (SSK Swellendam) vir bedryfstak inligting. Pierre Laubscher (Overberg Agri, ) vir advies en reëlings tydens die velddag en bedryfstak inligting. Pieter Burger (Overberg Agri, ) vir advies en reëlings tydens die velddag en bedryfstak inligting. Prof André Agenbag (Universiteit Stellenbosch) vir die rigtinggewende advies. Laaste, maar die belangrikste, n woord van dank aan die canolaprodusente vir hulle vriendelikheid en medewerking om canolaproduksie te bevorder. Johann Loubser KOÖRDINEERDER SUPER CANOLA KOMPETISIE SUID-KAAP 5

1. ALGEMEEN 1.1 DEELNEMERS Gedurende 2013 het 32 produsente vir die Suid-Kaap Canola Kompetisie ingeskryf en almal het die kompetisie voltooi. Hiervan het 2 deelnemers die eerste keer aan die kompetisie deelgeneem. Die 32 deelnemers is as volg oor 4 gebiede versprei: 10 12 Swellendam 5 Heidelberg / Riversdal 5 Hierdie kompetisie is inwese n voorligtingsaksie om die verbouing van Canola in die Suid-Kaap te bevorder. Canolaverbouing het reeds omstreeks 1992 in die Suid-Kaap begin. Sedertdien het die oppervlakte onder canola baie gewissel as gevolg van die wisselende prys van canola en wisselende weerstoestande. Die afgelope drie jaar het oppervlakte onder canola verbouing egter vinnig toegeneem Die toename in die omvang van canolaverbouing word ook beïnvloed deur die winsgewendheid van gars en koring. Die belangrikste aspek van hierdie kompetisie is nie wie die wenners gaan wees nie, maar die geleentheid wat dit skep om kennis en ondervinding uit te ruil en verskillende produksiepraktyke van naderby te aanskou. Hier kry produsente en landboukundiges die geleentheid om gedagtes, kennis en ondervinding uit te ruil. 1.2 Canola bedryfsoppervlakte, opbrengste en agterskotte Die beraamde oppervlakte canola wat in die Suid-Kaap geproduseer is as volg; Jaar Hektaar 2009 26,000 2010 22,037 2011 27,543 2012 32,200 2013 50,720 Die gemiddelde opbrengs ton/ha van die kampe wat die deelnermers die afgelope 5 jaar vir die Suid-Kaap canola kompetisie ingeskryf het was as volg; Jaar ton/ha 2009-1.64 2010 1.39 2011 1.78 2012 2.17 2013 2.26 ton/ha Die uitbetaling van agterskotte kan moontlik ʼn belangrike rol speel in die omvang van toekomstige aanplantings. Agterskotte wat die afgelope 4 jaar uitbetaal is as volg: 2009 oesjaar - geen 2010 oesjaar - R600 per ton op 67% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is. 2011 oesjaar - R680 per ton op 80% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is. 2012 oesjaar - R600 per ton op 78% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is. 6

2. KLIMAAT 2.3 VOORLIGTING Tydens die Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag op 26 Februarie 2013, is die resultate van 2012 bespreek. Gedurende Augustus 2013 is velddae in al vier produksiegebiede aangebied. Tydens hierdie velddae kon die deelnemers saam met ander kundiges hul aanplantings besigtig en kennis uitruil. Die resultate van hierdie kompetisie sal ook tydens verskeie plaasbesoeke met individuele deelnemers bespreek word. Inligting ingewin gedurende die seisoen waaroor die kompetisie gestrek het, is onder andere: kultivars geplant, plantdatums, plantpopulasie, bewerkingspraktyke toegepas, grondontledings, bemesting toegedien, onkruid-, swam- en insektebeheer praktyke, asook reënval gedurende die groeiseisoen. Omdat dit te moeilik is om eweredig deur n land klein lappies te oes vir n opbrengsbepaling, is besluit om die totale opbrengs van die land te meet. Feitlik al die lande is met n GPS-toestel opgemeet en sodoende kon die opbrengs akkuraat bepaal word. Om daardie rede word 32 deelnemers se inligting ingesluit ten einde die effek van kampgrootte te verminder. Alhoewel ons bewus is dat klimaatstoestande, veral reënval, baie verskil van streek tot streek in die Suid-Kaap, wil ons hierdie variasie in opbrengste probeer verminder. Ons wil poog om die opbrengste in veral die hoë reënvalgebiede minder van mekaar te laat verskil, asook dié in die lae reënvalgebiede. In die algemeen het klam grondvogtoestande tydens die 2013 planttyd geheers, behalwe by ʼn paar lokaliteite naby waar dit droog was tydens planttyd. Dit het daartoe aanleiding gegee dat ʼn deel van die saad heelwat later ontkiem het nadat die toestande vir ontkieming verbeter het. By lokaliteite naby Heidelberg en Riversdal het nat toestande tydens planttyd geheers.(sien tabel 6, aanhangsel F) In die middel van die groeiseisoen het droë toestande in die Swellendam, Heidelberg, Riversdal en Albertinia gebiede geheers. Die hoër as gemiddelde reënval en die laer as gemiddelde temperature wat tydens Augustus- en Septembermaand oor die hele produksiegebied voorgekom het, het daartoe bygedra dat die plante langer groen gebly het en met min stremming tot volwassenheid ontwikkel het. Die oesproses in die Westelike produksiegebied is gekenmerk deur periodieke reënval in Novembermaand, wat die oesproses vertraag het. 7

Die reënval vir die groeitydperk 15 Maart tot die dag voor platsny soos gemeet naby die deelnemers se lande was gemiddeld vir die afgelope 3 jaar is as volg: Jaar - mm reënval 2011 309.25mm 2012 393.19mm 2013 366.44mm 3. BRUTO MARGE ONTLEDINGS Die doel van onderstaande bruto marge berekeninge is ʼn poging om die relatiewe winsgewendheid van individuele deelnemers te bepaal. Hier word staatgemaak op deelnemers se integriteit om die ware opbrengs te bepaal. Al nadeel van hierdie metode is dat die produsent met n groot land dalk n laer opbrengs per hektaar kan realiseer as die een met n kleiner land. Al die direk- en nie-direk allokeerbare koste van bewerkings uitgevoer en middels gebruik is in berekening gebring om die bruto marge per hektaar te bereken. Vir kompetisie doeleiendes is enige moontlike canola agterskot nie in ag geneem nie. n Opsomming van die bruto marge ontledings van die 32 individuele deelnemers word in 4 produksie gebiede verdeel naamlik: Tabel 1 - (Aanhangsel A) Tabel 2 - (Aanhangsel B) Tabel 3 - Swellendam (Aanhangsel C) Tabel 4 - Heidelberg/Riversdal (Aanhangsel D) Tabel 5 - Gebied bruto marge ontleding (Aanhangsel E) vertoon die verskillende gebiede se bruto marge inligting asook die gekombineerde bruto marge inligting van die 4 gebiede. Tabel 6 (Aanhangsel F) vertoon die individuele asook gemiddelde gebiedsinligting met betrekking tot kultivar keuse, saaidatum, saaidigtheid (kg per hektaar), plantestand per vierkante meter en grondvog toestande tydens saaityd., In Tabel 6 (aanhangsel F) word die kg opbrengs per mm reënval aangetoon om die deelnemer of gebied te identifiseer wat die beste opbrengs behaal het vir die hoeveelheid reënval wat vanaf 15 Maart tot die dag voor platsny ontvang is. Hierdeur word vasgestel watter deelnemer of gebied die produktiefste met sy reënval was, omdat die deelnemers of gebied verskillende reënval gehad het. Die kompetisie word met behulp van die drie onderstaande maatstawwe beoordeel: (Sien volgende tabel gemiddeldes) Tabel 1 Tabel 2 Tabel 3 Tabel 4 Tabel 5 1.Graanproduksie ton per hektaar 2.23 2.45 2.22 1.98 2.26 2.Bruto Marge rand per hektaar 5,923 7,186 6,643 5,383 4,637 3.Opbrengs kg per mm reënval 5.849 5.802 7.329 7.561 6,213 8

Gebied maatstawwe Die gebied met die hoogste gemiddelde graanproduksie van 2.45 ton per hektaar is. Die gebied met die grootste gemiddelde bruto marge van R7,186 per hektaar is. Die gebied met die hoogste gemiddelde opbrengs van 7.561 kg per mm reënval is Heidelberg/ Riversdal. (Sien tabel 6 aanhangsel F) Individeule maatstawwe Die deelnemer met die hoogste graanproduksie van 3.048 ton per hektaar is mnr T le Roux, deelnemer nommer 4 van Swellendam. Die deelnemer met die grootste gemiddelde bruto marge van R9,415 per hektaar is mnr J S le Roux, deelnemer nommer 8 van. Die deelnemer met die hoogste gemiddelde opbrengs van 11.247 kg per mm reënval is mnr T le Roux, deelnemer 4 van Swellendam. (Sien tabel 6 aanhangsel F) 9

AANHANGSEL A TABEL 1 CALEDON:CANOLA BRUTO MARGEONTLEDING 2013 Deelnemers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Gem Hektaar gesaai. 31.35 Opbrengs (ton /ha) 2.643 2.360 2.100 1.956 1.780 1.564 2.393 2.890 2.855 2.250 2.2283 Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 Bruto Produksie Waarde 11497 10266 9135 8509 7743 6803 10410 12571.50 12419.25 9787.50 9693 Direk allokeerbare koste 3066 3521 3996 3056 4143 4036 3614 3157 4633 3438 3770 Saad 449 623 719 290 719 623 495 405 725 623 592 Bemesting 1476 1461 1548 1284 1632 1676 1696 1297 1747 1354 1545 Plaagbeheer 132 281 193 79 153 403 46 136 307 282 199 Onkruidbeheer 127 67 287 360 603 383 322 379 588 142 353 Swambeheer 197 197 26 Kontrakwerk 55 4 Bewerkingskoste 758 696 1087 918 867 783 908 811 1077 700 896 Rente op direkte koste 124 141 162 125 169 168 147 129 189 140 154 Marge na nie-direk allokeerbare koste 8431 6745 5139 5453 3600 2767 6796 9415 7786 6350 5923 10

AANHANGSEL B TABEL 2 BREDASDORP: BRUTO MARGE ONTLEDING SUID-KAAP 2013 Deelnemers 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Gem Hektaar gesaai 27.95 Opbrengs (ton /ha) 1.900 2.703 2.219 2.559 2.070 2.340 2.398 2.468 2.720 2.608 2.600 2.400 2.4514 Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 Bruto Produksie Waarde 8265 11758 9653 11132 9005 10179 10431 10736 11832 11345 11308 10440 10663 Direk allokeerbare koste 3030 2911 3032 3799 2796 3404 3580 3550 3945 3651 3695 3397 3477 Saad 405 467 686 545 375 623 467 545 362 520 545 623 514 Bemesting 1269 1373 1154 1784 1255 1175 1725 1636 1998 1384 1548 1316 1516 Plaagbeheer 222 138 161 110 139 386 187 312 179 116 233 225 202 Onkruidbeheer 447 143 237 400 310 417 400 248 508 407 360 274 363 Swambeheer 289 16 Kontrakwerk 0 Bewerkingskoste 564 672 646 806 603 664 655 664 737 801 858 820 724 Rente op direkte koste 123 118 148 154 114 139 146 145 161 134 151 139 143 Marge na nie-direk allokeerbare koste 5235 8847 6621 7333 6209 6775 6851 7186 7887 7694 7613 7043 7186 11

AANHANGSEL C TABEL 3 SWELLENDAM BRUTO MARGE ONTLEDING 2013 Deelmers 23 24 25 26 27 Gem Hektaar gesaai 29.84 Opbrengs(ton /ha) 2.640 1.460 2.240 3.048 1.760 2.2236 Prys(R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350 Bruto Produksie Waarde 11484 6351 9744 13260 7656 9673 Direk allokeerbare koste 3209 2825 2550 3955 2992 3030 Saad 421 467 330 499 399 410 Bemesting 1158 1199 1168 1579 1178 1245 Plaagbeheer 239 78 72 387 197 178 Onkruidbeheer 442 324 343 375 376 368 Swambeheer 213 37 Kontrakwerk 0 Bewerkings koste 818 641 533 741 720 668 Rente op direkte koste 131 116 104 161 122 124 Marge na nie-direk allokeerbare koste 8275 3526 7194 9305 4664 6643 12

AANHANGSEL D TABEL 4 RIVERSDAL/HEIDELBERG: BRUTO MARGE ONTLEDING 2013 Deelnemers 28 29 30 31 32 Gem Hektaar gesaai 38.00 Opbrengs (ton/ha) 1.739 2.190 1.640 2.600 1.760 1.9796 Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350 Bruto Produksie Waarde 7565 9527 7134 11310 7656 8611 Direk allokeerbare koste 2580 3830 3254 3382 3264 3228 Saad 600 289 312 467 419 433 Bemesting 1091 1320 1520 1208 1161 1230 Plaagbeheer 83 332 197 242 195 205 Onkruidbeheer 262 980 425 449 753 584 Swambeheer 112 225 46 72 Kontrakwerk 0 Bewerkingskoste 439 641 667 653 557 572 Rente op direkte koste 105 156 133 138 133 132 Marge na nie-direk allokeerbare ko 4985 5697 3880 7928 4392 5383 13

AANHANGSEL E TABEL 5: GEBIED BRUTO MARGE ONTLEDINS 2013 CALEDON BREDASDORP SWELLENDAM HEID/RIV GEMIDDELD Deelnemers 10 12 5 5 32 Hektaar gesaai 31.35 27.95 29.84 38 30.88 Opbrengs (ton/ha) 2.23 2.45 2.22 1.98 2.26 Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 Bruto Produksie Waarde 9693 10664 9673 8611 9811 Direk allokeerbare koste 3770 3477 3030 3228 3455 Saad 592 514 410 433 507 Bemesting 1546 1515 1245 1230 1431 Plaagbeheer 199 202 178 205 198 Onkruidbeheer 353 363 368 584 403 Swambeheer 26 16 37 72 33 Kontrakwerk(Vliegkoste) 4 0 0 0 1 Bewerkingskoste 896 724 668 572 741 Rente op direkte koste 154 143 124 132 141 Marge na nie-direk allokeerbare koste 5923 7187 6643 5383 6357 Nie direkte koste 1323 1177 1167 970 1182 Totale koste 5093 4654 4197 4198 4637 14

AANHANGSEL F TABEL: 6 OPSOMMING DATA VAN DEELNEMERS 2013 Deel- Kultivar Saai Saaidigtheid Plantestand Toestande Totale Opbrengs Bruto Opbrengs nemer datum Kg/ha Plante/m 2 met saai N ton/ha Marge kg/mm reën CALEDON: 8 Hyola 50 1 Mei 2.60 31 klam 87.80 2.890 9415 7.520 9 45Y86 26-Apr 5.00 37 klam 87.70 2.855 7786 6.127 1 Agamax 08-Apr 3.00 24 droog 94.60 2.643 8431 8.444 7 Jardee 25-Apr 3.10 26 klam 91.00 2.393 6796 6.443 2 Hyola 50 15-Apr 4.00 54 klam 87.80 2.360 6745 6.570 10 Hyola 50 15-Apr 4.00 34 klam 89.05 2.250 6350 6.264 3 Jardee 24-Apr 4.50 42 droog 85.00 2.100 5139 4.773 4 45Y82 29-Apr 2.00 21 klam 75.15 1.956 5453 5.044 5 Jardee 25-Apr 4.50 51 klam 79.95 1.780 3600 4.871 6 Hyola 50 24-Apr 4.00 45 droog 83.06 1.564 2767 3.476 Gem 3.67 36.50 86.11 2.228 5923 5.849 BREDASDORP: 9 45Y86 23-Apr 2.50 38 klam 102.00 2.720 7887 5.738 2 Hyola 571 25-Apr 3.00 41 klam 38.00 2.703 8847 5.715 10 44Y84 22-Apr 4.00 35 klam 49.00 2.608 7694 4.999 11 Hyola 50 23-Apr 3.50 24 klam 60.00 2.600 7613 6.971 4 Hyola 50 11-Apr 3.50 20 klam 59.40 2.559 7333 6.169 8 Hyola 571 19-Apr 3.50 37 klam 75.00 2.468 7186 5.635 12 Hyola 50 19-Apr 4.00 26 klam 57.00 2.400 7043 9.195 7 Hyola 50 26-Apr 3.00 31 klam 55.20 2.398 6851 5.259 6 Hyola 50 13-Apr 4.00 26 klam 58.00 2.340 6775 5.666 3 Hyola 571 16-Apr 4.40 31 klam 49.00 2.219 6621 6.079 5 Garnet 25-Apr 2.50 27 klam 49.00 2.070 6209 4.549 1 Hyola 575 23-Apr 4.20 41 klam 47.00 1.900 5235 5.413 Gem 3.51 31.42 58.22 2.451 7186 5.802 SWELLENDAM: 4 Hyola 50 08-Apr 3.20 31 klam 75.00 3.048 9305 11.247 1 Hyola 50 11-Apr 2.70 37 klam 37.40 2.640 8275 6.256 3 Garnet 12-Apr 3.00 18 klam 45.00 2.240 7194 8.266 5 Agamax 10-Apr 2.90 33 klam 42.00 1.760 4664 6.471 2 Hyola 575 10-Apr 3.00 30 klam 50.00 1.460 3526 5.123 Gem 2.96 29.80 49.88 2.224 6643 7.329 HEIDELBERG/RIVERSDAL: 4 Hyola 50 12-Apr 3.00 21 nat 40.00 2.600 7928 9.253 2 Agamax 06-Apr 2.10 21 klam 45.00 2.190 5697 9.007 5 Agamax 03-Apr 2.80 21 klam 42.80 1.760 4392 6.263 1 Garnet 04-Apr 4.00 53 klam 37.84 1.739 4985 7.561 3 Hyola 575 10-Apr 2.00 22 nat 47.00 1.640 3880 5.899 Gem 2.78 27.60 42.53 1.980 5383 7.561 15 1