Daaglikse Beskermings Gebed

Vergelijkbare documenten
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

ons rykdom in Christus 2

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die Groot Gebod dennis de wet

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Geroep vir Gemeenskap

n Tempel Leier besoek Jesus

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Goeie Konings, Slegte Konings

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Jesaja sien die Toekoms

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

n Dubbele kruis-belydenis

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

WIE IS EK IN CHRISTUS?

Hom alleen moet jy dien

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

TEMA 7: N GEBED VIR DIE BIDDER Skriflesing: Joh 17: 9-23 Ef 3: (word aan die einde van de preek gelees)

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

IDENTITEITSBOOD- SKAPPE WAT JOU KINDERS MOET KEN. (en nie sal nie, tensy jy hulle daarvan vertel)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Die Kerk se Geboorte

Baie welkom by vanoggend se erediens

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Welkom by Die Storie God se storie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Petrus en die Krag van Gebed

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Jona en die Groot Vis

Preek Romeine 1:16-17

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK!

Die betekenis van die doop

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Deur Christus Alleen

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

DOOP: Deel 2 INLYDING:

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE NAGMAAL

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

TORAH (WET) EN GENADE LES 4: DIENSKNEG OF KIND?

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

DIE DIENSTE VAN DIE ORTODOKSE KERK BY DIE AFSTERWE VAN 'N JONG KIND

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE BRIEF AAN FILEMON

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

DIE VRUG VAN DIE GEES. Liefde en Eenheid in die kerk is die bewys van God se werk in die lewens van mense wat Hom aanbid en dien.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Van Vervolger tot Prediker

Transcriptie:

Daaglikse Beskermings Gebed Vader, ek kom na U toe in die Naam van Jesus Christus, my getroue Hoë Priester (Heb 4:14-16) wat deur die Hemele gegaan het. Hy wat met my swakhede medelye het omdat Hy in alle opsigte versoek is, maar sonder sonde. Om daardie rede kan ek met vrymoedigheid na U genade troon kom, om genade te vind en barmhartigheid te verkry om op die regte tyd gehelp te word. Vader God, ek loof en prys U, ons almagtige God en Hemelse Vader U is groot van goedertierenheid, geregtigheid, is heilig en U is liefde. Ek lê my eie lewe af en het myself aan U toevertrou om U wil alleen te doen. Ek bid, Vader, dat net U wil in my en my geliefdes se lewens sal geskied. Vergewe al my sondes, wetend en onwetend en help my dat ek my sondaars vergewe soos U wil hê ek hul moet vergewe. Ek plaas al my en (NAME) moontlikhede in U hand. In die Naam van Jesus Christus spreek ek vandag die bloed van Jesus Christus oor my en (NAME) se gees, siel en liggaam. Ek vra U dat U ons sal help om U volle wapenrusting (Ef 6:10-20) aan te trek en ek dank U in die Naam van Jesus Christus. Vader, ek vra U ook om U engele wat kragtige dienende geeste is volgens (Ps 103:20) gehoorsaam aan U word, uit te stuur om elke woord in (Ps 91) soos n sterk muur om my en my geliefdes te vorm, in die Naam van Jesus Christus. Dankie Jesus vir U opdragte in U woord (Matt 18:18; Matt 16:19) U sê alles wat ek op die aarde bind, gebonde sal wees in die hemele, en alles wat ek op die aarde ontbind, sal ontbonde wees in die hemele. In die Naam van Jesus Christus bind ek myself en (NAME) se gees, siel en liggaam aan die wil, waarheid, wysheid en doel van God die Vader. Here, in die Naam van Jesus Christus ontbind ek alle verkeerde gesindhede, denkpatrone, oortuigings, begeertes, gedagtes, gedrag, gewoontes, idees of menings, ensv. Vergewe my dat ek vaseklou het aan bogenoemde. Ek verwerp dit in die Naam van Jesus Christus en ontbind alle verkeerde gesindhede, denkpatrone, oortuigings, ensv in die Naam van Jesus Christus, ontbind ek al die vestings daaromheen wat my weerhou om my wil en lewe volkome aan God oor te gee. Heb 9:14 Luk 10:19 hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien. Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. 2 Ti 1:7 Want God het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. In die Naam van Jesus Christus ontbind ek die: Gees van vrees Gees van jalousie

Gees van hoogmoed Leuengees Gees van diepeslaap Stom en dowe gees Stomgees Perversegees Gees van hoerery Gees van waarsêery Antichris gees Spirit of dropsy Gees van krankheid Gees van slawerny met n wortel van bitterheid Gees van bedwelming met n wortel van rebellie en onreine gedagtes Seducing and deceiving spirits of confusion wat my en (NAME) in gees, siel en liggaam aanval en in die Naam van Jesus Christus kanselleer ek alle aanvalle en ek ontbind en verpletter al die effekte van die werke van die vyand op elke gebied van my en (NAME) se lewens. Ek ontbind alle oorplasing van geeste en spreek die bloed van beskerming oor ons wat as versperring dien. In die Naam van Jesus Christus, hou ek die skild van geloof op en blus elke vurige pyl van die vyand uit, wat teen ons afgevuur word. Ek spreek (Jes 54:17) oor my en my geliefde: Elke wapen wat teen ons gesmee word, sal niks uitrig nie; elke tong wat teen ons opstaan in die gereg, sal ons weerlê. In die Naam van Jesus Christus bestraf en ontbind ek die gees van die dood, gees van vernietiging en gees van krankheid wat my en my geliefdes se liggaame aanval. Ek kom teen alle bloedsiektes, been, hart, long, senuweesiektes, orgaan, murg, brein, hormoonsiektes, diabetes, alzheimers, ensv en ontbind die bloeddemoon wat ons liggame aanval en ek kanselleer dit en ontbind al die effekte daarvan. Jesus Christus het reeds vir ons siektes gesterf en deur Sy wonde het genesing vir ons gekom, daarom weerstaan en verwerp ek alle siektes in die Naam van Jesus Christus. Dit is in hierdie woord wat my vertroue is deur Sy wonde het daar vir my genesing gekom. Here, ek kom teen elke incantation beswering, towerspreuk, vervloeking en verwensing wat deur enige menslike wese of instansie uitgespreek is teenoor my, (NAME). Ek vergewe die mense soos in (2 Kor 2:10), maar kom teen die woorde wat werke is en verbreek dit in die Naam van Jesus Christus en ontbind alle krag, effekte en invloede van bogenoemde, wat van ons, oor ons en deur ons gespreek is. In die Naam van Jesus Christus, ontbind en kanseleer ek alle psigiese gebede wat gebid is, waardeur die vyand my en my geliefdes aanval en ek ontbind die effekte daarvan (1 Joh 4:4) Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin omdat HY wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.

Ek bestraf en kanselleer en ontbind alle psigiese en demoniese aanslae, wat op my en my geliefdes gemaak is en kon word van enige aard, in die Naam van Jesus Christus. Elke plan en strategie wat die vyand het om ons skade aan te doen, kanselleer ek in die Naam van Jesus Christus. In die Naam van Jesus Christus ontbind ek al die psigiese kragte van (NAME + HUISHULP) en enige ander persone met wie ons in aanraking gaan kom deur die dag en ek bind al die familiar spirits wat deur elkeen van daardie bloedlyne kom. Ek ontbind al die effekte en inwerkinge van die psigiese kragte en familiar spirits op my en my geliefdes. In die Naam van Jesus Christus, ontbind ek die gees van armoede en ontbind en verbreek ek die vloek van armoede oor finansies, emosies, liggaamlik, verstandelik, en in verhoudinge. (Gal 3:13) staan dat Jesus ons vrygekoop het van die vloek van die Wet en dit was dood, siekte en armoede. Daarom weerstaan en verwerp ek armoede en spreek (Joh 10:10) oor ons Jesus het gekom sodat ons kan lewe in oorvloed hê daarom het ek en my geliefdes oorvloedig geestelike seëninge en oorvloedige finansiële seëninge. (Fil 4:19) Vader God vervul elkeen van ons behoeftes na Sy rykdom in alle heerlikheid deur Christus Jesus. In die Naam van Jesus Christus, ontbind ek alle demone, magte, owerhede, familiar spirits, enige onreine geeste wat aan my en my geliefdes toegewy is, en ek ontbind hulle krag, effekte, mag, invloede en inwerkinge op ons gesondheid, ons huishouding, ons kinders, ons huwelike, ons finansies, en ons beroepe en in die Naam van Jesus Christus bind ek myself en (NAME) aan sukses, voorspoed, wysheid, vrede en liefde gemotiveerd deur die inwerking van God se Gees, sodat dit met ons en ons kinders goed mag gaan en sodat ons n vreedsame bestaan kan voer en God gedurig te verheerlik in ons dagtaak en in ons persoonlike lewe. In die Naam van Jesus Christus, ontbind en verbreek ek elke skans en vesting wat die vyand in my en (NAME) se gedagtes opgewerp het teen die ware kennis van God. (2 Kor 10:5) Ek neem ons gedagtes gevange tot gehoorsaamheid aan Christus en ek vra U, Vader, om U Gees van aanneming tot U kinders uit te stuur, en elke band van slawerny in elkeen van ons te breek, en ons in volle kindskap te lei. Rom 8:15 1Jo 2:20 1Jo 2:27 Want julle het nie ontvang n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader! En julle het die salwing van die Heilige en weet alles. En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.

Dankie Heilige Gees vir U gawes: Woord van kennis, Woord van wysheid, Onderskeiding van geeste, Gawe van geloof, Werkinge van kragte, Gawe van genesing, Tale, Uitleg van Tale, Profesieë, alles wat ek nodig het in my dienswerk in U arbeidsveld soos U goeddink (Ps 31:16) Here, ek plaas my tyd in U hand. Vader, U het voorbeskik en aangewys dat ek U wil sal ken en dit is: om fyner waar te neem en te onderskei en U stem te hoor. Ek dank U Vader, vir U Heilige Gees wat permanent in my woon. Hy lei my in alle waarheid. Hy lei my deur innerlike getuienis. Die oë van my verstand word verlig. Ek is n kind van God, gebore uit die Gees van God, vervul met die Gees van God. Ek word Geesbewus en laat my Gees my oorheers, want ek wandel nie na die vlees nie, maar na die Gees. Ek vertrou die Here met my hele hart en steun nie op my eie insig nie. Ek ken hom in al my weë en Hy maak my paaie gelyk. Daarom sal my weë voorspoedig wees en ek sal suksesvol wees in my ganse lewe. Ek laat my werke aan U oor Here, en U maak my gedagtes in ooreenstemming met U wil, en daarom word my planne uitgevoer en is hulle suksesvol. (Spr 16:3). Phi 1:9 Phi 1:10 Phi 1:11 En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus, vervul met die vrug van geregtigheid wat daar is deur Jesus Christus tot heerlikheid en lof van God. Col 1:9 Col 1:10 Col 1:11 Col 1:12 Col 1:13 Col 1:14 Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig, sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap, en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te hê aan die erfdeel van die heiliges in die lig Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde, in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes. In die Naam van Jesus Christus, bid ek en vra dat ek en (NAME) vervul mag word met die kennis van U wil in alle wysheid en geestelike insig, sodat ons waardiglik voor U Here mag wandel om U in alles te behaag en ons in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van U, Vader God mag groei en met alle krag bekragtig word volgens die mag van U heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap.

Eph 6:19 en vir my, sodat n woord my gegee mag word as ek my mond oopmaak om met vrymoedigheid die verborgenheid van die evangelie bekend te maak, Ek bid sodat n Woord my gegee mag word as ek my mond oopmaak om met vrymoedigheid die verborgenheid van die evangelie bekend te maak en dat Vader in my en (NAME) te wil sowel as om te werk na U welbehae. Phi 2:13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae. Eph 1:17 Eph 1:18 dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee, verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is; Ek bid dat U Vader God, die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan ons die Gees van Wysheid en Openbaring in die Kennis van U, mag gee. Verligte oë van die verstand, sodat ons kan weet wat die hoop van U roeping is, en wat die Rykdom van die heerlikheid van U erfdeel onder die heiliges is. Ek bid ook vir bemoediging en geestelike groei en beskerming van elke geestelike werker. Ek bid vir die seen van die Here op elke gelowige en dat hulle die vrede van God sal ondervind, en dat die Heilige Gees almal in staat sal stel om hulle getuienis saak op aarde te verrig. In die Naam van Jesus Christus bid ek vir Israel dat God die sluier van hulle oë sal aflig om Jesus as hul Messias te sien. Ek bid dat Jerusalem as Israel se onverdeelde stad sal bly en ek bid vir die bevryding van die Godsdiensgees en vir vrede tussen die Godsdienstige en sekulêre Jode en vir die eenheid tussen al die verskillende groepe van gelowiges Jode, Arabiere en alle ander om n biddende, volwasse liggaam te word in Jesus Christus van Nasaret. In die Naam van Jesus Christus bid en spreek ek (Gal 2:20) oor my en my geliefdes ONS IS MET CHRISTUS GEKRUISIG EN ONS LEEF NIE MEER NIE, MAAR CHRISTUS LEEF IN ONS. EN WAT ONS NOU IN DIE VLEES LEWE, LEEF ONS DEUR DIE GELOOF IN DIE SEUN VAN GOD WAT ONS LIEF GEHAD HET EN HOMSELF VIR ONS GEGEE HET. Dankie Vader In die Naam van Jesus Christus Amen