Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Vergelijkbare documenten
N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

1 Waar ek vandaan kom

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

n Tempel Leier besoek Jesus

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Foto-redigering vir sun.ac.za

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Jesaja sien die Toekoms

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jakkals lê eendag heerlik en

Pragtige Koningin Ester

n Dubbele kruis-belydenis

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Transcriptie:

AANSOEK VIR DIE DOOP VAN N KIND SLUIT STIPTELIK OP DIE REGISTRASIEDATUMS - sien dokument met alle datums Beste doopouer(s) Wanneer ouers hulle kinders laat doop, bevestig hulle onder andere voor God dat hulle dit nie doen uit gewoonte of omdat dit 'n goeie tradisie is nie. Jou kind word ook op sy/haar doopdag deel van die gemeente. Dit is vir ons by Lux Mundi belangrik om ouers sinvol te begelei as hulle hulle kinders bring om gedoop te word sodat dit vir die ouers self 'n geleentheid van geestelike groei kan wees en dat julle ook beter toegerus is om die doopbelofte na te kom. Ons het die afgelope jaar na die inhoud van ons doopgesprekke gaan kyk en dit ook aangepas. Tog het ons agtergekom dat alle ouers nie heeltemal op dieselfde plek in hulle geestelike reis met die Here is nie party ouers dink vir die eerste keer in 'n lang tyd na oor hulle verhouding met die Here met die geboorte van hulle kinders en begin dink oor hulle kinders se geloofsopvoeding; ander stap weer 'n langer pad met die Here. Wat ook al jou geestelike reis is, ons wil baie graag die pad vorentoe saam met jou stap. Ten einde 'n sinvolle pad saam met jou te kan stap, is dit nodig dat ons jou as persoon beter leer ken en ook iets weet van jou geloofsreis. Neem asseblief so halfuur en vul die meegaande vorm vir ons in. Net soos ouers nie hulle kinders uit gewoonte of bygelowigheid laat doop nie, is die doop ook nie vir ons 'n administratiewe oefening nie. Ons neem die verbond, die inhoud van die verbond en die konsekwensies van die doopbelofte van ons kant af, baie ernstig op. Afdeling A is biografiese data wat ons benodig vir die doopregistrasie en om ons databasis op datum te hou. Dit is vir ons belangrik om na afloop van die doop met jou kontak te behou. Jy/julle kan hierdie vorm by die kerkkantoor inhandig of faks na (012) 993 0093. Vir enige navrae oor afdeling A, kontak gerus vir Dora Scholtz by (012) 998 8801 of stuur vir haar 'n e pos by lidmate@luxmundi.org.za. Afdeling B moet asseblief deur beide ouers afsonderlik ingevul word en in die meegaande koevert geplaas word. Die inligting sal vertroulik hanteer word. Ons het dit nodig om die doopgesprekke sinvol voor te berei, die breë tendense in die kerk te verstaan en om te weet waar jy op jou geestelike reis trek. Vul dit asseblief eerlik in. Ons sal SO GOU AS MOONTLIK na afloop van die doopregistrasie met jou/julle in verbinding tree om die besonderhede van die doopgesprekke aan julle deur te gee. LW: Bywoning van al hierdie gesprekke is verpligtend die doop sal nie bedien word alvorens die ouers al die nodige gesprekke bygewoon het nie. Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

LUX MUNDI GEMEENTE: DOOPREGISTRASIE Afdeling A 2. 1. Kind: Volle name:......... (Hierdie name moet presies ooreenstem met u kind se geboortesertifikaat) 2. Kind: Noemnaam:...... 3. Kind: Geslag:... 4. Kind: Van:...... 5. Kind: Geboortedatum dd/mm/jjjj... 6. Kind: Identiteitsnommer::... 7. Vader: volle name & van:........ (noemnaam van vader)... Identiteitsnommer:... 8. Moeder: volle name & nooiensvan:.......... (noemnaam van moeder)... Identiteitsnommer:... 9. Volledige straatadres:........ 10. Telefoonnommer (huis):...... 11. Selfoonnommer (vader):... 12. Selfoonnommer (moeder):... 13. E-posadres (vader):.... 14. E-posadres (moeder):... 15. Huweliksdatum van ouers:... 16. Hoeveel ander kinders het u?... Is almal reeds gedoop?... Name van ander kinders sodat ons kan seker maak almal is op ons databasis:......... 17. Is albei ouers lidmate van die Ned. Geref. Kerk? Vader... Moeder... 18. Indien nie, watter kerk?...

3. Indien een van die ouers in n ander denominasie is, moet lidmaatsertifikate self aangevra word. Indien een van die ouers nie bereid is om n lidmaat van die NG Kerk te word nie, sal die leraar verantwoordelik vir doop, eers met die ouers in gesprek tree om al die implikasies te verduidelik. Dit is vir die geloofsopvoeding van die kinders beter as beide ouers in een kerk is. Sekere kerke se leer verskil baie van die NG Kerk, so dat die ouer slegs sal kan bystaan en nie op die vrae sal kan antwoord nie. Soms is dit nodig dat die betrokke ouer eers self belydenis van geloof aflê en/of gedoop word. 18. Indien u lidmaatsertifikaat nog nie ontvang is nie, waar kan dit aangevra word? (Die doop kan nie bedien word alvorens dit ontvang is nie!) Aanvra vanaf gemeente:.. Vader Aanvra vanaf gemeente:.. Moeder Ons gemeente vertoon n foto van die baba wat gedoop word tydens die doop. Daarvoor benodig ons n elektroniese foto of n harde kopie (laasgenoemde sal weer aan u terugbesorg word). Stuur foto s aan die volgende adres: groei@luxmundi.org.za (nie groter as 2mb nie asb). DOOPDATUM Ons wil graag ons kindjie op die (doopdatum) laat doop. Sien kalender vir doopgeleenthede. Waar jy/julle wil laat doop (Lux Mundi of ander gemeente):......... *(Langnaweke en vakansies sal daar net 09:00 n erediens wees). Raadpleeg asseblief die Jaarprogram voordat jy/julle vir die doop registreer. Al die doopdienste is duidelik daarin aangedui.) Ons is bereid om die volle doopprogram, soos deur die gemeente aan ons verskaf na voltooiing van die vorm en vraelys, volledig te deurloop op die datums soos aan ons verskaf. Geteken:...... Vader Moeder Datum:...

AFDELING B word deur elke ouer AFSONDERLIK INGEVUL (Plaas hierdie bladsye in meegaande koevert wanneer u die doopregistrasievorms by die kerkkantoor gaan ingee of as u dit elektronies invul, stuur hierdie deel na fcoetzee@luxmundi.org.za of faks na 086 242 1129. 4. Naam & van:... (vader / moeder skrap nie van toepassing) My eie geloofsreis Vertel ons meer van die pad wat die Here saam met jou gestap het deur die volgende vrae te beantwoord. My geloofsagtergrond 1. Watter een van die volgende beskryf jou geloofsagtergrond die beste? Merk een blokkie. Ek het in 'n tradisionele kerklike huis grootgeword waarin ek 'n positiewe ervaring van die kerk en geloof gehad het. Ek het in 'n tradisionele kerklike huis grootgeword waarin ek 'n negatiewe ervaring van die kerk gehad het. Ek kom van 'n meer charismatiese kerklike agtergrond. Ek kom uit 'n kerkvervreemde ouerhuis. Ek kom uit 'n ongelowige ouerhuis. Ander. Beskryf. 2. Jou belydenisaflegging. Merk een blokkie. Ek het belydenis van geloof afgelê, nooit weer in die kerk gekom nie, getrou en wil nou ons kind doop. Ek het belydenis van geloof afgelê en was intussen aktief in 'n gemeente betrokke. Ek het belydenis van geloof afgelê en het na dit slegs sporadies eredienste bygewoon. Ek het nooit belydenis van geloof afgelê nie. Ander. Beskryf. Waar jy nou op jou geloofsreis trek 3. Niemand se geloofsreis is dieselfde nie. God stap 'n unieke pad met elkeen van ons. Waar trek jy tans op jou reis? Merk een, twee of selfs meer blokkies. Jy kan yvoorbeeld seker van jou geloof wees, maar tog behoeftig na meer wees. Onbewus van God Bewus van 'n God Behoeftig na meer Soekend na die Here Oorgawe BEKERING Onvolwasse in die Here Groeiend as Christen Oorwinnend as Christen Volwasse as Christen 4. Watter rol speel die Bybel in jou lewe? Ek lees elke dag Bybel Ek lees gereeld Bybel & probeer daarvolgens leef Ek sukkel om die Bybel te verstaan Ek bid slegs Ek lees n Bybeldagboek Ek bid sporadies

5. 5. Indien jy sukkel om gereeld by die Here uit te kom, wat is dit wat jou verhinder om stil te word of waarmee sukkel jy? Watter toerusting kan die gemeente jou gee om jou te help om geestelik te groei? 6. As jy vir iemand die storie van jou geloofsreis moes vertel, hoe sou hierdie storie klink? Vertel die storie/reis in so tien sinne. Watter hoogte- en laagtepunte was daar? Jou geloofsekerheid 7. Indien ek vandag sou sterf, is ek seker dat ek gered is en die Ewige lewe het. Skryf ja of nee of onseker EN hoekom jy so sê. Verduidelik dus jou antwoord asseblief.

6. 8. Hoe sou jou man/vrou/kinders/kollegas aan jou lewe kan sien dat jy die Here volg? Skryf 'n kort getuigskrif oor jou geloof deur die oë van iemand wat baie in jou geselskap is of naby aan jou leef of saam met jou werk. Kerklidmaatskap & betrokkenheid 9. Hoe lank is jy al lidmaat van Lux Mundi gemeente? Of Ek is nie tans lidmaat van die gemeente nie, maar wil graag lidmaat word: Kerkgenootskap en gemeente voorheen lidmaat: Hoekom wil jy na Lux Mundi skuif? 10. Hoeveel keer het jy die afgelope ses maande Lux Mundi se eredienste bygewoon? 11. Indien jy nie n erediens bywoon nie, wat is die rede daarvoor? Wat doen jy in daardie tyd?... 12. Indien jy ouer kinders het, is hulle by die Kleuter- en of Kinderkerk ingeskakel? Skryf slegs ja of nee. Indien nee, waarom nie?

7. 13. Watter rol sou jy wou hê die gemeente moet in jou lewe speel? Merk een of meer. Ek wil slegs die eredienste bywoon en deur die prediking opgebou word. Ek wil betrokke wees by 'n bediening van die gemeente en kan daaroor gekontak word (bv. jeug/noodsorg/manne/vroue ens). Ek sal graag meer geestelike ouerbegeleiding van die gemeente wil ontvang en sulke geleenthede wil bywoon. Skryf asseblief hieronder neer oor watter onderwerpe jy toerusting sou wou ontvang: Onderwerpe vir toerusting: 14. Watter ander geestelike behoeftes het jy waaraan die gemeente aandag kan gee? Merk een of meer. Ek sal graag deel wil word van 'n groeigroep waarin ander ouers is wat in dieselfde lewensfase as ons is en saam met wie ons geestelik kan groei. Ek het geestelike versorging nodig. Ek wil graag met ʼn predikant of berader praat. Ek wil beter toegerus word oor die volgende aspek in my verhouding met die Here. Spesifiseer. 15. Het jy enige spesifieke vraag rondom die kerk, die doop of geestelike groei wat jy ons sou wou vra of wat jy onder ons aandag wil bring? Geteken: Datum:.. Baie dankie vir jou tyd. Ons sal jou binnekort kontak en jou doopgesprekke met jou bespreek.

AFDELING B word deur elke ouer AFSONDERLIK INGEVUL (Plaas hierdie bladsye in meegaande koevert wanneer u die doopregistrasievorms by die kerkkantoor gaan ingee of as u dit elektronies invul, stuur hierdie deel na fcoetzee@luxmundi.org.za of faks na 086 242 1109) 8. Naam & van:... (vader / moeder skrap nie van toepassing) My eie geloofsreis Vertel ons meer van die pad wat die Here saam met jou gestap het deur die volgende vrae te beantwoord. My geloofsagtergrond 1. Watter een van die volgende beskryf jou geloofsagtergrond die beste? Merk een blokkie. Ek het in 'n tradisionele kerklike huis grootge- word waarin ek 'n positiewe ervaring van die kerk en geloof gehad het. Ek het in 'n tradisionele kerklike huis grootgeword waarin ek 'n negatiewe ervaring van die kerk gehad het. Ek kom van 'n meer charismatiese kerklike agtergrond. Ek kom uit 'n ongelowige ouerhuis. Ander. Beskryf. 2. Jou belydenisaflegging. Merk een blokkie. Ek het belydenis van geloof afgelê, nooit weer in die kerk gekom nie, getrou en wil nou ons kind doop. Ek het belydenis van geloof afgelê en was intussen aktief in 'n gemeente betrokke. Ek het belydenis van geloof afgelê en het na dit slegs sporadies eredienste bygewoon. Ek het nooit belydenis van geloof afgelê nie. Ander. Beskryf. Waar jy nou op jou geloofsreis trek 3. Niemand se geloofsreis is dieselfde nie. God stap 'n unieke pad met elkeen van ons. Waar trek jy tans op jou reis? Merk een, twee of selfs meer blokkies. Jy kan byvoorbeeld seker van jou geloof wees, maar tog behoeftig na meer wees. Onbewus van God Bewus van 'n God Behoeftig na meer Soekend na die Here Oorgawe BEKERING Onvolwasse in die Here Groeiend as Christen Oorwinnend as Christen Volwasse as Christen 4. Watter rol speel die Bybel in jou lewe? Ek lees elke dag Bybel Ek lees gereeld Bybel & probeer daarvolgens leef Ek sukkel om die Bybel te verstaan Ek bid slegs Ek lees n Bybeldagboek Ek bid sporadies

9. 5. Indien jy sukkel om gereeld by die Here uit te kom, wat is dit wat jou verhinder om stil te word of waarmee sukkel jy? Watter toerusting kan die gemeente jou gee om jou te help om geestelik te groei? 6. As jy vir iemand die storie van jou geloofsreis moes vertel, hoe sou hierdie storie klink? Vertel die storie/reis in so tien sinne. Watter hoogte- en laagtepunte was daar? Jou geloofsekerheid 7. Indien ek vandag sou sterf, is ek seker dat ek gered is en die Ewige lewe sal kry. Skryf ja of nee EN hoekom jy so sê. Verduidelik dus jou antwoord asseblief.

10. 8. Hoe sou jou man/vrou/kinders/kollegas aan jou lewe kan sien dat jy die Here volg? Skryf 'n kort getuigskrif oor jou geloof deur die oë van iemand wat baie in jou geselskap is of naby aan jou leef of saam met jou werk. Kerklidmaatskap & betrokkenheid 9. Hoe lank is u al lidmaat van Lux Mundi gemeente? of Ek is nie tans lidmaat van die gemeente nie, maar wil graag lidmaat word: Kerkgenootskap en gemeente voorheen lidmaat: Hoekom wil jy na Lux Mundi skuif? 10. Hoeveel keer het jy die afgelope ses maande ons gemeente se eredienste bygewoon? 11. Indien jy nie n erediens bywoon nie, wat is die rede daarvoor? Wat doen jy in daardie tyd? 12. Indien u ouer kinders het, is hulle by die Kleuter- en of Kinderkerk ingeskakel? Skryf slegs ja of nee.

11. 13. Watter rol sou jy wou hê die gemeente moet in jou lewe speel? Merk een of meer. Ek wil slegs die eredienste bywoon en deur die prediking opgebou word. Ek wil betrokke wees by 'n bediening van die gemeente en kan daaroor gekontak word (bv. jeug/noodsorg/manne/vroue ens). Ek sal graag meer geestelike ouerbegeleiding van die gemeente wil ontvang en sulke geleenthede wil bywoon. Skryf asseblief hieronder neer oor watter onderwerpe jy toerusting sou wou ontvang: Onderwerpe vir toerusting: 14. Watter ander geestelike behoeftes het jy waaraan die gemeente aandag kan gee? Merk een of meer. Ek sal graag deel wil word van 'n groeigroep waarin ander ouers is wat in dieselfde lewensfase as ons is en saam met wie ons geestelik kan groei. Ek het geestelike versorging nodig. Ek het terapie nodig. Ek wil beter toegerus word oor hierdie aspek in my verhouding met die Here. Spesifiseer. 15. Het jy enige spesifieke vraag rondom die kerk, die doop of geestelike groei wat jy ons sou wou vra of wat jy onder ons aandag wil bring? Geteken: Datum:.. Baie dankie vir jou tyd. Ons sal jou binnekort kontak en jou doopgesprekke met