15. Die geboorte van Isak

Vergelijkbare documenten
12. God se verbond met Abram

2. Die skepping van die mens

Welkom by Die Storie God se storie

7. Van Noag tot die toring van Babel

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesaja sien die Toekoms

n Tempel Leier besoek Jesus

1. Isak en die geboorte van Esau en Jakob

Deur Christus Alleen

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

8. Die uittog uit Egipte

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Die Kerk se Geboorte

Goeie Konings, Slegte Konings

Om makliker saam te dink oor God se goedheid gaan ons weer `n paar handvatsels gee.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Baie welkom by vanoggend se erediens

Pragtige Koningin Ester

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

God eer Josef die slaaf

6. Die roeping van Moses

God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk

hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes:

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

2. Jakob, sy vlug en verblyf by Laban

7. Die tien plae en die instelling van die Pasga

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die Groot Gebod dennis de wet

'n Man gestuur deur God

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Jona en die Groot Vis

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

3. Jakob en sy nageslag

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Elisa, Man van Wonderwerke

Preek Jan Steyn 1 Maart Teks: Genesis 16:1-15, 17:15-21, 21:1-21 en 25:7-11. Tema: Hoop omdat God my sien en hoor.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

20. Groei en bedreiging

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

11. Moses sondig en Josua word Moses se opvolger

Toe God alles gemaak het

23. Die evangelie versprei na die heidene

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Lukas 15: 1-32; Johannes 11: 1-57 en Lukas 16: 1 tot Lukas 17: 37. Jesus kom om die wêreld van sonde te verlos

Preek Die sondeval het siek gesinne veroorsaak

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Simson, God se sterk Man

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Die Groot Muur van Nehemia

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Toe God alles gemaak het

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Gereformeerde Kerk Bloempark Ikabod Ark reeks 2

Van Vervolger tot Prediker

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

1 Waar ek vandaan kom

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Transcriptie:

15. Die geboorte van Isak Génesis 20 en 21 God bevestig sy beloftes God kom sy beloftes aan Abraham na, ten spyte van sy twyfel of die belofte in die bejaarde Sara waar kan word. Wat God beloof het, voer Hy uit. Hierdie hoofstuk fokus op die volgende hoofgedagtes: God help die gelowige as hy in ongeloof begin twyfel. God kan lewe uit die dood skep. Buite God se verbond is daar net ellende en lyding. Abraham in Gerar terpentynbome van Mamre, maar dan trek hy na die Suidland en trek met sy vee rond tussen Kades en Sur. Hy trek suidwaarts, want hier is nog baie ruimte vir sy groot kuddes. Eindelik kom hy by Gerar aan. Hier ontmoet hy vir die eerste keer die Filistyne, wat baie eeue later nog dikwels teen sy nageslag oorlog sou voer. Abiméleg, die koning van Gerar, is Abraham goedgesind. Die Filistynse koning hou baie van Sara, want sy is mooi. Omdat hy in haar belangstel, doen hy navraag oor haar. Die inligting wat hy kry, is vir hom goeie nuus. Abraham en Sara deel hom mee dat hulle broer en suster is. Sara is wel Abraham se halfsuster, maar sy is ook sy vrou en dit verswyg hulle. Dit is die tweede keer dat hulle hierdie leuen vertel. Abraham is bang dat hy om die lewe gebring sal word ter wille van sy vrou. Abraham twyfel weer aan God se belofte en probeer sy eie planne maak om die probleem op te los. Abiméleg laat Sara haal Abraham bring uit ongeloof sy vrou in gevaarlike omstandighede. Abiméleg laat roep Sara om haar as sy vrou te neem. God kom Abraham in sy swakheid te hulp. Die verlossingsplan sal nie gekeer word nie en die verbond met Abraham sal stand hou. Nadat Abiméleg en sy gesin baie siek word, verskyn 78

met haar sou aangaan. Hy moet Sara terugstuur en hy moet Abraham vra genoem word. Vroeg die volgende môre laat Abiméleg vir Abraham roep. Hy neem Abraham kwalik oor wat hy gedoen het en gee sy vrou vir hom terug. Om Abraham te vergoed vir dit wat hy hom aangedoen het deur sy vrou van hom af weg duisend sikkels silwer. Hierdie geld dien as bewys dat Abiméleg erken dat hy verkeerd opgetree het en dat Sara niks gedoen het om haar oor te skaam nie. Hierna bid Abraham vir Abiméleg en die Here maak die koning weer volkome gesond. Ook sy vrou en sy slavinne word gesond. Dat Abraham dit moet doen, bewys dat hy net soos Job, 38 by God goedkeuring of guns gevind het. toe om in die land te bly woon. So sorg die Here dat Abraham goed behandel Die geboorte van Isak by die terpentynbome van Mamre gemaak het. Sara word die moeder van Abraham is reeds honderd en sy vrou negentig jaar oud. Hulle het vyf-entwintig jaar op die vervulling van hierdie belofte gewag. Dit het vir hulle hoe langer hoe onmoontliker gelyk, maar nou het dit tog gebeur. soos die Here hulle belowe het nog voordat hulle na Kanaän gekom het. Die Here vervul sy beloftes gewis en seker, maar die mens moet glo, al lyk dit ook onmoontlik. Abraham noem die klein seuntjie Isak, wat beteken hy lag. Dit is die naam wat die Here vir hom gekies het. 39 Hy is die seun van 38 Job 42: 8 Neem dan nou vir julle sewe bulle en sewe ramme, en gaan na my kneg Job sal Ek in guns aanneem, sodat Ek aan julle nie die dwaasheid laat vergelde nie; want julle het nie reg van My gespreek soos my kneg Job nie. 39 nageslag ná hom. 79

God kan selfs lewe gebied uit dit wat dood is. Daarom kon Abraham in die geboorte van Isak die dag van Christus sien en hom daarin verbly. 40 Ismael spot Isak belangrike dag, want Isak word gespeen. Abraham en Sara is baie dankbaar dat die seuntjie so mooi vorder, aangesien klein kindertjies destyds maklik aan allerlei siektes gesterf het. Ongelukkig word die feesvreugde bederf jaar en hy begin jaloers word op Isak. Vir baie jare was hy Abraham se enigste kind en het hy hom klaargemaak om al sy vader se goed te erf. Na die geboorte van Isak is sy hoop verydel. Sara sien hoe Ismael met Isak spot en dit grief haar, want sy glo die belofte van God dat haar seun die erfgenaam sal wees. Daarom vra sy vir Abraham om Ismael en sy ma weg te jaag. Sy wil nie hê dat die seun van die slavin saam met haar seun sal erwe nie. In haar optrede het Sara nie alleen aan het die Here daaraan gedink toe Hy Sara gelyk gee. Vir hulle wat God se verbond verag, wag daar ellende. Ismael word weggestuur hom lief. Hy voel dat Sara verkeerd is. Abraham sien nie die teenstelling (antitese) tussen vleeslike saad en die saad van die belofte so duidelik soos Sara nie. Boonop was die eis van Sara in stryd met dit wat aanvaarbaar was in daardie tyd. Die Here sê aan Abraham dat hy na Sara moet luister, want sy nageslag sal deur Isak gebou word. Om Abraham te troos, belowe die Die volgende môre stuur Abraham vir Hagar en Ismael weg, nadat hy hulle brood en water gegee het. Hagar vertrek suidwaarts en dwaal vir dae rond in die woestyn van Berséba in die suide van Kanaän. Later is die brood en water op en Ismael is totaal uitgeput. Hy kan nie meer verder loop nie. 40 Joh 8: 56 Abraham, julle vader, het hom verheug dat hy my dag sou sien; en hy het dit gesien en het hom verbly. 80

gaan sit en bars in trane uit. God red Ismael Dit is hartseer. Tog is daar genade by God. Hy het hulle ellende gesien en die gehuil gehoor. Die Engel van God roep Hagar en open haar oë sodat God self. Hagar vul haastig die watersak en hardloop na Ismael. God kom sy belofte nageslag word later in Génesis vermeld. 41 Dit is die Arabiere. So skei God Isak en Ismael. Hulle is albei seuns van Abraham, maar God se verbond met Abraham geld net vir Isak en nie vir Ismael nie. Uit Isak se nageslag sal Christus gebore word. Hy sal verlossing bring, nie net vir die nageslag van Isak nie, maar ook vir die nageslag van Ismael. 41 Gen 25: 12-18 En dit is die stamboom van Ismael, die seun van Abraham, wat Hagar, die Egiptiese, die slavin van Sara, vir Abraham gebaar het - dit is die name van die seuns van Ismael, hulle name volgens hulle afstamming: die eersgeborene van Ismael, Nébajot; dan Kedar en Adbeël en Mibsam Dit is die seuns van Ismael, en dit hulle name, in hulle dorpe en laers, twaalf vorste volgens hulle volkstamme. En dit is die lewensjare van Ismael: honderd sewe en dertig jaar; en hy het die asem uitgeblaas en gesterwe, en hy is versamel by sy volksgenote.en hulle het gewoon van Háwila tot by Sur wat oos van Egipte lê in die rigting van Assur. Teenoor al sy broers het hy hom gevestig. 81

Aanbevole leesstukke DE GRAAF, S.G. 1935. Verbondsgeschiedenis: Schetsen voor de vertelling van de Bijbelse Geschiedenis. Het Oude Testament. Kampen. 93-96 p. INGWERSEN, G. 2008. Die Bybel oorvertel vir oud en jonk. Pretoria: DBU. 51-53 p. KROEZE, J.H. 1965. Handboek Bybelse geskiedenis: Die Ou Testament. H.A.U.M. 95-99 p. TEN HAVE, P. 1935. Bij de Bron. Neerbosch: Neerbosch Drukkerij. 88-93 p. VAN DER WAAL, C. 1998. Sola Scriptura. Gids vir Bybelstudie. Deel 1: Génesis Josua. Sola Scriptura Instituut. 64-69 p. 82