n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang.

Vergelijkbare documenten
AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Energie en verandering

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

Sentraalbeplande stelsel

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

WAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

BRANDBESTRYDINGSSTRATEGIE AGRI KURUMAN

SO 2 in wine Back to basics

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Foto-redigering vir sun.ac.za

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Les 14: Entrepreneurskap

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Hoe om vlae aan te bied

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS

Hawaise uitbarstings (2) is ook rustig. Die lawa vloei deur die opening en hoop op, om lae skildvulkane te vorm.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Vlotterklep Eienskappe:

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

n Oseaan van Plastiek

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

Vrae en Antwoorde. Vrae oor selfoonopvangs. V : Moet ek selfoonopvangs / selfoonsein / GSM-netwerkdekking op my plaas hê?

21. Soogdiere: karnivore Week 21

Doeltreffende Energieverbruik Skyfie Indeks Skyfie 2: Doeltreffende energiebenutting Wat ons kan doen: Die verandering begin by jou:

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

Vanaf die vroegste tye het die mens strukture gebou. Die eerste strukture was meestal gebou

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK:LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Hoofstuk 15 - Die Kragbron

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

Sitrus Aanplanting Bestuur

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Sonenergie Skyfie Indeks Skyfie 2: Sonenergie: Die son Skyfie 3: Sonenergie: Hoe kragtig is die son se strale?

12. Minerale hulpbronne

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

BESPROEIING VAN PEKANNEUT BOME

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Maak die meeste van jou marges

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Vraag Funksionele groep 1.2 Ester 1.3 Temperatuur van die gas 1.4 Katode 1.5 Ammoniumnitraat 5

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Kuilvoer foelie Produk inligting

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Maatskappy Agtergrond

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Hoe kies n mens n troeteldier?

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Daar is twee belangrike stappe om daaglikse dieetvetinname te balanseer om sodoende te verseker dat mens se dieet gesond maar steeds smaaklik is:

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Transcriptie:

MULTI PURPOSE Multi Purpose reinig en ontreuk vloere, mure, chroom, vlekvryestaal, opwasbakke, teëls, toonbanke, glas, spieëls, motors, bote, rioolstelsels and enige ander oppervlak wat nie deur water beskadig kan word nie. n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang. BELANGRIK dit is n ensiemgedrewe produk; dus sal die beste resultate verkry word indien dit vir 2 of 3 minute op die oppervlak gelos word voor dit afgevee word. STOOF & OOND Verdun in spuitbottel (1:4). Spuit aan en laat staan vir 3 minute. Vee af. BAD, STORT, WASBAK, Verdun in spuitbottel (1:4). Spuit aan en laat staan vir 3 VENSTERS, GLAS minute. Vee af. OPPERVLAKTE, TOONBANKE TOILETTE Spuit verdun (1:4) direk op alle dele van toilet. Laat staan vir 3 minute. Vee af. Voeg 25 ml water in die toilettenk en spoel af. KAR WAS Verdun 25ml/1L water in n emmer. Was kar spoel af met skoon water. HANDWASGOED Week wasgoed oornag in skottel met 100ml Multi Purpose Cleaner. Was, spoel en hang op. Benodig nie versagmiddel nie. VLEKVERWYDERAAR Spuit onverdun direk op vlek en vryf liggies. Was soos normaal. TROETELDIERREUKE Spuit verdun (1:4) direk op besoedelde area and vryf liggies. Spuit as n lugverfrisser om reuke te elimineer. TEЁLS (Muur & Vloer) Verdun 25ml/1L water in emmer. Was af. Gooi orige water in wasbak of toilet af om te reinig. MATTE Verdun in spuitbottel (1:4). Spuit aan en borsel goed om die mikro-organismes toe te laat om te werk. Laat staan oornag. Spuit en borsel weer, laat toe om droog te word en stofsuig om skoon te maak. KOELKASTE & YSKASTE Spuit aan die buitekant en binnekant en op die seëls. Laat staan vir 3 tot 4 ure of oornag. Spoel af met skoon water.

DEEP-CLEAN Die nuutste innovasie in vloer- en oppervlakskoonmaak- tegnologie. n Deep Clean Cleaner sonder enige kleur- of geurstowwe wat n surfaktant bevat. Dit werk baie doeltreffend op vetterigheid en olierigheid en kan dus met sukses deur kommersiële besighede soos bakkerye en in groot kombuise gebruik word. ('n Surfaktant is 'n middel wat aktief in water op oppervlakke werk om groente-olies en dierevette weg te spoel.) Deep-Clean penetreer diep in die porie van die oppervlak, val die vullis aan en verwyder die vullis. Gereelde gebruik van Deep-Clean verwyder lae op lae vullis wat vassit. Voortdurende gebruik verhinder toekomstige opbou van vullis. Geen afspoel word benodig na gebruik nie. Die verdunning is n riglyn. Dit hang af hoeveel vullis skoongemaak moet word. Laat 10 20 minute aktiveringstyd. Indien verdun word, moet die hele mengsel op dieselfde dag gebruik word. KOMBUISVLOER OPPERVLAKTE REINIGING (Vloer & muur, teëls, toonbanke, ens.) BRAAIROOSTER of enige area wat vetterig is. Verdun 400ml in 25 liter warm water. Was vloer. Nie nodig om af te spoel nie. Verdun 25ml/1L warm water in n emmer. Was oppervlaktes. Nie nodig om af te spoel nie. Spuit onverdun direk op oppervlakte. Wag 10 15 minute. Skrop liggies en spoel met skoon warm water. RIOOL/AFVOERSLOOT Kan onverdun gebruik word om vetterigheid op te los.. MATTE Verdun in spuitbottel (1:4). Spuit aan en borsel goed om die mikro-organismes toe te laat om te werk. Laat staan oornag. Spuit en borsel weer, laat toe om droog te word en stofsuig om skoon te maak.

DISINFECTANT Die ontsmettingsmiddel is n groen natuurlike organiese biosied wat 99.9% van besmetlike en nadelige organismes soos S. Aureus, P. Aeruginosa en E Coli vernietig of onskadelik maak. Die produk is geskik vir die skoonmaak, ontsmetting en sterilisasie van voedselverwerkingstoerusting en harde oppervlaktes en is gesertifiseer deur die SABS en SANS. Verdun 30ml in 1 liter water en dit moet op dieselfde dag gebruik word. LAUNDRY PLUS Die groen waspoeier is n mengsel van ses ensieme wat saamwerk om die hardnekkigste vuiligheid en vlekke te verwyder. Die produk maak die gebruik van vlekverwyderaars en versagmiddels oorbodig en spaar sodoende geld. Voeg 30g 50g per 5kg wasgoed (een skep = 50g). Watertemperatuur 0-40 grade. Hand- en masjienwas. Veilig vir die meeste materiale. LEMON FRESH DISH WASH Lemon Fresh Dish Wash lewer 'n besonder hoë vlak van skoonmaak van alle vorme van skottelgoed, potte en panne. Dit is 100% bio-afbreekbaar, geen spoel en laat skottelgoed en eetgerei sprankelend skoon. Voeg eenvoudig 2,5 ml Lemon Fresh Dish Wash in die wasbak voordat dit met water gevul word.

TOILET RIM BLOCK Die beste reukverwyderaar en skoonmaakmiddel vir toilette ooit! Ama Clean Clean Rim Block is n nuut-ontwerpte produk wat uitmuntende prestasie lewer in die stryd om toilette reukloos en probleemvry te hou onontbeerlik vir die higiëniese en eko-bewuste persoon, higiëniese skoonmaak-kontrakteur en groen gebou-eienaar. Die skoonmaakproses en uitskakeling van ou reuke afgehandel - 100% natuurlik. Rim Block elimineer en breek organiese vullis in die toilet en dreineerpype af. Rim Block handhaaf effektiewe mikrobe- en ensiem-aktiwiteit in septiese stelsels deur reuke uit te skakel wat veroorsaak word deur onvoldoende afbreking van onwelriekende vlugtige vetsure. Rim Block dring deur krake, barste en porieë van oppervlaktes waar organiese vullis ophoop. Die organiese vullis (VOC) word verwyder en 'n visueel-skoner oppervlak word agtergelaat. Dit bied langtermyn reukbeheer, verwyder die organiese vullis wat die reuk veroorsaak en verhoed dat die reuk terugkeer. RIM BLOCK bevat GEEN skadelike chemikalieë nie! Maklik om te gebruik hak aan en spoel. BIO BLOX Bio Blox word gebruik in urinale en krippe in ruskamers/badkamers om die reuk te verwyder en pype en uitlaatstelsels skoon te hou. TOEDIENING Plaas een Bio Blox in elke urinaal, of een elke 50 cm in krip. Vervang as die blok opgelos is. Bio Blox behoort tussen 2 en 4 weke te hou afhangend van hoe dikwels die urinaal of krip gebruik word.

ORGANIC WASTE DEGRADER Die bio-afbreekbare middel bestaan uit mikro-organismes en bakterieë wat suiwering onder anaërobiese toestande (septiese) en aërobiese toestande (in die geboue) effektief doen. Die volgende gebruiksaanwysings is net n riglyn. Gebruiksriglyne Skokdosering Onderhoudsdosering PITTOILETTE SEPTIESE TENKE & BEWAARTENKE VETVANGERS RIOOL/AFVOERSLOOT Kombuis Sink, Wasbak, stort, bad, ens 100g per week vir 1 maand (los op in 20 liter warm water) 100g (per 5000L tenk) per week vir 1 maand (los op in 20 liter warm water) Los 100g in 20 liter warm water op. Laat staan vir 1 uur. Giet in vetvanger. Doen dit een keer 'n week vir 3 weke. Los 100g in 20 liter warm water op. Laat staan vir 1 uur. Giet in verskillende riool areas en laat staan oornag voor dit uitgespoel word. 100 g per maand 100g (per 5000L tenk) per maand 100 g per maand 100g per maand Skokdosering sal die opbou in die pittoilet of septiese tenke afbreek en sal aktiewe bakterieë aktiveer om die probleem te voorkom. Voeg baie water by vir die skokdoseringsproses. Onderhouddosering verseker dat daar ten alle tye genoeg bakterieë in die sisteem is.