Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Welkom by Die Storie God se storie

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Jesaja sien die Toekoms

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

n Tempel Leier besoek Jesus

Toe God alles gemaak het

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die Groot Gebod dennis de wet

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Geroep vir Gemeenskap

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Baie welkom by vanoggend se erediens

Pragtige Koningin Ester

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Dooppreek Mika Bogaards

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Preek Romeine 1:16-17

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

n Dubbele kruis-belydenis

Jona en die Groot Vis

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Goeie Konings, Slegte Konings

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

'n Man gestuur deur God

Petrus en die Krag van Gebed

Die brief aan die Filippense

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Van Vervolger tot Prediker

Die Kerk se Geboorte

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Les 2 vir 13 Oktober 2018

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Transcriptie:

Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan op God vertrou vir hierdie lewe, en vir die nuwe aarde wat op pad is.

Week 2 God is betroubaar Albei die boonste opsies is vals beelde van God. God is betroubaar. God is ons Vader op Wie ons kan vertrou. Ons kan God met ons hele lewe vertrou. Maar ons moet God nie net met ons lewe, met ons voorspoed en vreugde vertrou nie. Ons moet God ook met ons pyn en lyding, ons siekte en seer, selfs met ons dood vertrou. Ons glo en bely dat God ons Vader is op Wie ons kan vertrou. Dit beteken egter nie dat dit altyd maklik is om God se betroubaarheid raak te sien of te verstaan nie. Ons kan vertrou dat sonde en boosheid, siekte en seer, lyding en dood nie die finale sê oor ons lewe sal hê nie. Maar ons vertrou God nie net vir die ewige lewe op God se nuwe aarde nie, ons vertrou ook dat God ons Vader is wat nou reeds in hierdie lewe vir ons sal sorg, al is dit soms te midde van stryd en lyding. Vertroue en betroubaarheid is verhoudingsbegrippe. n Dogter vertrou haar pa, nie omdat haar pa vir haar alles gee wat haar hart begeer nie, maar omdat hy betroubaar is. Haar vertroue is nie dat haar pa alles vir haar sal gee wat sy van hom vra nie, maar dat hy vir haar sal gee wat sy nodig het, dat hy vir haar sal sorg soos wat hy belowe het. Ons diepste vertroue lê nie in dit wat God vir ons kan voorsien nie: sekuriteit, gesondheid en voorspoed. Ons diepste vertroue lê in Wie God is: ons Vader.

Kruisig die vals beeld van God. Lydenstyd help ons om God nie net met ons lewe, met ons vreugdes en voorspoed te vertrou nie, maar om God ook met ons pyn en lyding, selfs met ons dood, te vertrou. Geloofsgewoonte vir die week Onthouding - Slaap Nadat God die mens op die sesde dag geskape het, het God die sewende dag as n rusdag verklaar. Met ander woorde, die eerste dag van die mens se bestaan was n rusdag. In die Joodse geloof begin die Sabbatdag op n Vrydagaand as die son sak. Vir die eerste ure van die Sabbat slaap n mens dus. Slaap is die beste uitdrukking van vertroue in God. Om te slaap, is om te vertrou dat God ons Vader betroubaar is, dat God môre sal voorsien in ons daaglikse brood, soos wat Hy vandag gedoen het. Kreatiewe voorstelle: Geloofsgewoontes het nie vaste reëls nie. Vind n kreatiewe manier van afsondering wat vir jou kan werk. Voorbeelde: - Bepaal n vaste tyd wat jy wil gaan slaap, en gaan slaap elke aand daardie tyd. (Wenk: moenie werk tot 5 minute voor hierdie slaaptyd nie. Laat genoeg tyd om af te skakel en tot rus te kom.) - Maak n kort middagslapie (power nap). Betrokkenheid - Gebed Die geloofsgewoonte van hierdie week is om te bid, maar meer spesifiek om vir God vir iets te vra. Dit gaan hier oor die vertroue dat God ons Vader is wat vir ons sorg en voorsien in alles wat ons nodig het. Ons mag vra, omdat God alreeds alles vir ons geskenk het wat ons nodig het. Deur Jesus se kruisdood en opstanding is ons met God versoen en kry ons die ware lewe, wat vir ewig gaan voortduur op God se nuwe aarde. Soms sal God nie vir ons die dinge gee waarvoor ons vra op hierdie aarde nie. Maar die feit dat ons mag vra, beteken dat ons n Vader het wat betroubaar is,

en deur te vra, stel ons ons vertroue in ons Vader om vir ons te sorg. In Hebreërs 11 lees ons dat al die geloofshelde nie op hierdie aarde ontvang het wat God aan alle beloof het nie, maar dat hulle steeds op God bly vertrou het, en dat God getrou gebly het aan sy beloftes, al sou dit eers in die volgende bedeling realiseer. Kreatiewe voorstelle: - Vra vir een ding. Wees baie spesifiek. Skryf neer in jou dagboek waarvoor jy vra, asook die datum. - Bid Psalm 23 soveel as moontlik deur die dag. - Skryf elke aand een ding in jou dagboek neer waarvoor jy dankbaar is, wat jy as n seëning beskou, of wat n verhoring van gebed is. Familiegewoonte vir die week By etenstafel, bid die volgende gebed: Ons Vader wat in die hemel is, U wat vir ons sorg, gee ons vandag ons daaglikse brood, en help ons om op U te vertrou vir die dag van môre. Amen. Liturgie vir persoonlike stiltetyd of huisgodsdiens Steek sewe kerse aan. Blaas twee kerse dood. Doopherinnering - Maak n kruis op jou voorkop en sê hardop: Ek is gedoop in die Naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees. God is betroubaar, daarom kan niks maar niks kan uit God se hand ruk nie. Niks maar niks kan my van God se liefde skei nie. Lees Psalm 4: 2, 5 9 as gebed: O God wat aan my reg verskaf, antwoord my as ek roep. Toe ek in die nood was, het U my bevry. Wees my ook nou genadig en hoor my gebed! As jy ontsteld raak, moenie sondig nie; dink in stilte daaroor na as jy gaan lê, en laat dit Wenk: daarby!julle moet die offers bring wat aan julle voorgeskryf is, Hang tot Goeie Vrydag en julle moet op die Here vertrou. Daar is baie wat sê: Wie sal dit weer met ons n pers doek oor die kruis. goed laat gaan?

Wees ons tog weer goedgesind, Here, help ons! U het my reeds groter vreugde laat belewe as wat daar is by mense wat koring en wyn in oorvloed het. Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want Here, U alleen laat my veilig woon. Lectio Divina-teks vir die week: Jesaja 55 en/of Efesiërs 1: 3 23 Daaglikse nadenke: - Waar het jy iets goed of mooi gesien of ervaar? - Waar het jy iets sleg oflelik gesien of ervaar? Gebed vir mekaar en vir ander Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word, laat u koninkryk kom, laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde. Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons oortredings, soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie, maar verlos ons van die bose. Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Kleingroep 1. Gebed 2. Elkeen kry n beurt om te vertel hoe dit gaan met die geloofsgewoonte vir die week: Slaap en/of gebed (Geen raad of kommentaar nie. Ons luister net.) 3. Lees die teks vir die week: Jesaja 55 en Efesiërs 1: 3 23 4. Stilte (6 minute) 5. Oop gesprek: Hoe het die Here jou lewe deur die teks geraak? 6. Weeklikse nadenke: - Waar het jy iets goed of mooi gesien of ervaar? - Waar het jy iets sleg of lelik gesien of ervaar? (Geen raad of kommentaar nie. Ons luister net.) 7. Is daar iets waarvoor die groep vir jou kan bid?

Sondag se erediens Wat het God vir jou bevestig, of nuut gewys? Notas vir die week: