Klanke. Jj, Gg, Aa, Oo, Dd, Ss, Ee en Ff. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg

Vergelijkbare documenten
Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Abu Ali tel sy donkies

Tema 8: Mense wat ons help

Direkte en indirekte rede. Naam:

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Klein Klaas se avonture!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Lees en Leesgereedheid

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Tema 7: Stories van dapper helde

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Wiskunde Graad 4. November 2016

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Nota vir die onderwyser/es:

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Wie is ek? TEMA MAANDE

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

7. Versies en liedjies. opgesit.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Dinge wat kan verander

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Motheo Onderwysdistrik

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Inligtingsblad vir ouers en onderwysers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

10 Die bou van n plant

Fanie en die vuilgoedblikke

Boodskappe. Leestyd: n Artikel oor boodskappe

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Plantstruktuur en Plant Voedsel

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

Antonieme en sinonieme

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Samantha en die pienk vlieënde piering. Luistervaardighede

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Antieke Egipte en die Nylrivier

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Inligtingsblad vir ouers en onderwysers

Afdeling A: Begripstoets

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Mandaat. Kernvers. Benodighede. Kleingroep VIR ELKE KIND o n God is... -boekie vir elke kind. (bylaag 7) o Uitdeelstuk met kernvers.

1. Dit is weer lente.

NKABV. Huistaal. Graad 2. Naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Klanke Jj, Gg, Aa, Oo, Dd, Ss, Ee en Ff. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg 0

Kleur die -j- vir jellie in en skryf met jou vinger oor en oor die j-klank.

1) Kleur die prente in wat met n -j- begin. 2) Skryf dan die -j- netjies in die blokkie met n potlood.

Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle jy ja juig jammer jaag jag katjie handjie jou badjie matjie boortjie juis

Skryf die j klankie.

Kleur die -g- vir geel in en skryf met jou vinger oor en oor die -g-.

1) Kleur die prente in wat met n g- begin. 2) Skryf dan die -g- netjies in die blokkie met n potlood.

Waar kruip die -g- weg? Soek die g-klank in hierdie woorde en omkring die g. g g g g g grap gogga gegooi sing deeg gans gare gegaan glas leeg nog gange groei gras geel grof gister gryp vroeg droog

Skryf die g klankie.

Kleur die -a- vir appel in en skryf met jou vinger oor en oor die a-klank.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a-klanke.

1) Kleur die prente in wat met n -a- begin. 2) Skryf dan die -a- netjies in die blokkie met n potlood.

Skryf oor al die klanke en maak n sirkel om elke a. Soek die a-klanke in die woorde en omkring die a. a a a a anker kant arm mat af band kat mamma almanak vat brand pappa ander appel tand ouma

Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -a- klanke.

Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die - a- in die middel.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a-klanke.

Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy n -a- klank in die middel hoor. Skryf die -a- netjies in die blokkie.

Skryf die a klankie.

Kleur die -o- vir otter in en skryf met jou vinger oor en oor die -o-.

1) Kleur die prente in wat met n o- begin. 2) Skryf dan die -o- netjies in die blokkie met n potlood.

Waar kruip die -o- weg? Soek die o-klank in hierdie woorde en omkring die o. o o o o ossewa tor beton otter koor bossie verstom tonne bore osoon trop ot gom orals tros bot

Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die - o- in die middel.

Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy n -o- klank in die middel hoor. Skryf die -o- netjies in die blokkie.

Skryf die o klankie.

Kleur die -d- vir donkie in en skryf met jou vinger oor en oor die -d-.

Soek die prente wat met n -d- begin en kleur dit in. Kleur die -d- mooi in.

Waar kruip die -d- weg? Soek die d-klank in hierdie woorde en omkring die d. d d d d duim hand orde gedink dink druiwe borde bondel band hond sodat doring gebad dors dink koord

Skryf die d klankie.

Kleur die -s- vir son in en skryf met jou vinger oor en oor die -s-.

Soek die prente wat met n -s- begin en kleur dit in. Kleur die -s- mooi in.

Waar kruip die -s- weg? Soek die s-klank in hierdie woorde en omkring die s. s s s s seep messe ster bossies ses sokkie son los stert slang reus vissies

Skryf die s klankie.

Kleur die -e- vir ertjie in en skryf met jou vinger oor en oor die e-klank.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e-klanke. Skryf oor al die klanke en maak n sirkel om elke e.

1) Kleur die prente in wat met n -e- begin. 2) Skryf dan die -e- netjies in die blokkie met n potlood.

Soek die e-klanke in die woorde en omkring die e. e e e e engel emmer elf mes elmboog energie vleg ertjie enkel eenkant koek erdwurm engels een broek ernstig Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -e- klanke.

Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die - e- in die middel.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e-klanke.

Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy n -e- klank in die middel hoor. Skryf die -e- netjies in die blokkie.

Skryf die e klankie.

Kleur die -f- vir feetjie in en skryf met jou vinger oor en oor die f-klank.

1) Kleur die prente in wat met n -f- begin. 2) Skryf dan die -f- netjies in die blokkie met n potlood.

Waar kruip die -f- weg? Soek die f-klanke in hierdie woorde en omkring die f. f f f f feetjie fabriek familie flits fluister graaf fout fluit oefen draf skrif skryf grof laaf vryf erf

Versier die -f- en sê elkeen van die f woorde hardop. Skryf oor elke f.

Skryf die f klankie.