Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Vergelijkbare documenten
Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die Groot Gebod dennis de wet

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Jesaja sien die Toekoms

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

Geroep vir Gemeenskap

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee


n Tempel Leier besoek Jesus

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

ons rykdom in Christus 2

Goeie Konings, Slegte Konings

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Van Vervolger tot Prediker

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die Kerk se Geboorte

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Van Vervolger tot Prediker

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Preek Romeine 1:16-17

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Toe God alles gemaak het

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

1 Prelude uit Te Deum 2: Lofsing die Here 3:23 LB Erkentlik deur die dae 2:03 LB Juig al wat leef 2:09 Ps 100, LB 100

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015

Hom alleen moet jy dien

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Baie welkom by vanoggend se erediens

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Jona en die Groot Vis

Toe God alles gemaak het

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Die betekenis van die doop

Skriflesing: 1 Johannes 4:1-5:13 Teks: 1 Johannes 4:2-4; 9; 18-20; 5:12 Sing- Ps 65:2,3; Ps. 73:1,10; Ps. 66:7,9

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

2. Die skepping van die mens

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

God eer Josef die slaaf

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Simson, God se sterk Man

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Die duiwel versoek Jesus

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Transcriptie:

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar!

L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar, vas en waar deur miskenning, deur gevaar wat sou ons dan ooit laat bewe? In dié Woord het ons die lewe!

Die Heer se woord is skeppingsmagtig Wat lewe uit die dood gebied. Hy spreek dit staan daar lewenskragtig, Hy roep net en dit het geskied.

Ps. 33:5 (vervolg) Nasies en tiranne / smee verniet hul planne in die vlam van haat. Hy wat groot van mag is, weet wat daar bedag is en verbreek hul raad.

Ps. 33:1 Sing vrolik, hef die stem na bowe; regverdiges, verhef die Heer! Dit pas opregtes God te lowe en uit te jubel tot sy eer. Laat die psalmgesange - stem van sterk verlange om die Heer te dank - by die smeltend-skone harp- en sitertone, liefde en lof verklank!

Groetseën

Kom, lofsing die Here; Hy is onse Koning. Vir ons word Hy mens en oorwin die dood. Hy heers met reg in hemel en op aarde buig dankbaar in aanbidding, (3x) voor Christus, die Heer!

L 345:4 Kom, lofsing die Here; loof Hom al wat lewe! Wees vrolik, besing nou sy majesteit. In U, Getroue, bly ons ook behoue. Ons prys U in aanbidding, (3x) Gesalfde en Heer!

Halleluja! Prys die Heer, mensdom, bring aan Hom die eer! Juig, die Woord het mens geword; só Gods liefde uitgestort. Vir die mens in skuld verlore bring Hy heil en heerlikheid. Prys en roem sy majesteit. Juig, die Heiland is gebore!

L 339:2 Sing en juig in dankbaarheid, loof die hoogste Majesteit - Hy wat in die hemel troon, het hier onder ons kom woon! Loof Hom, loof met vreugdekore, sing 'n nuwe jubellied, juig - die wonder het geskied - Jesus Christus is gebore!

Vader, Seun, Heil'ge Gees, hoe sal ons u heerlikheid kan verwoord, u lof besing met n aardse stem? Eer die Vader, eer die Seun, eer die Gees as God en Heer. Eer ons God as Majesteit, loof Hom tot in ewigheid.

L 450:2 Woord uit Woord, Lig uit Lig, kom as mens op aarde. Bo begrip, bo ons verstand is u grootheid, Heer. Eer die Vader, eer die Seun, eer die Gees as God en Heer. Eer ons God as Majesteit; Loof Hom tot in ewigheid.

Offergawes Tydens die diens: Sarfat By die deure: Thusofonds [om die emeriti uit die jonger kerke te help].

Van die Woord van God na Koinonia Johannes 1:1-18 KOINONIA Beleef die OORWINNING

IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2 Hy was in die begin by God. 3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 4 In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. 5 En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.

6 Daar was n man van God gestuur, wie se naam Johannes was. 7 Hy het tot n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo. 8 Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig. 9 Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld. 10 Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. 11 Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.

12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; 13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van n man nie, maar uit God gebore is. 14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon en ons het sy heerlikheid aanskou, n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom vol van genade en waarheid.

5 JOHANNES getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat ná my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek. 16 En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. 17 Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. 18 Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.

Koinonia begin by die Woord

Koinonia gebeur met Hom hier!

Koinonia is die vrug van genade

Wilhelm

(Seënend) Mag God nou deur sy Gees in julle werk Jul uit sy ryke heerlikheid bekragtig Sodat in julle woon die Christus magtig En jul in liefde vasstaan, stewig, sterk.

(Seënend) SB 15-1:3 Mag jul begryp hoe wyd dié liefde strek, Hoe diep en hoog vér ons verstand te bowe! Mag julle wat met almal saam gelowe, Dit in Gods volheid ken en klaar ontdek

SB 15-1:4 Aan U wat kragtiger in ons kan werk As wat ons bid of dink aan U, die Here, Bring ons in Christus ewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!

U Naam o Skeppergod, woon in U handewerk In elke deel daarvan sien ons U vingermerk Die skeppingslied rys op en klink uit alle oorde Op aarde, in die lug, soms met, soms sonder woorde.

L 447:1 vervolg Hoog heerlik is U Naam, o liefdevolle Vader! Neem aan die vreugdelied waarmee ons to U nader.

L 447:2 U, Skeppingsmiddelaar, het tussen ons kom bly- Van alle skuld en straf het U ons kom bevry. U is die Seun van God, die Woord uit Hom gebore,

L 447:2 (vervolg) Voor alles wat gemaak is, ja, nog lank tevore; Maar tog het U gesterf, gehoorsaam aan die Vader, En so die weg berei dat ons tot God kan nader.

L 447:3 U, die Herskeppergees, het in ons hart kom woon. U is dit wat ons troos pand van genadeloon! Meer as net God by Ons, leef U met ons verenig;

L 447:3 (vervolg) As leidsman op die weg wil U ons smarte lenig. Deur U geïnspireer wil ons ook heilig lewe. Ons dank U dat U self die krag is van ons strewe!

Seën

Amen (x3)