JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

Vergelijkbare documenten
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 WISKUNDE STEL 2: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL MODELVRAE

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 3 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

FAKTORE EN VEELVOUDE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 WISKUNDE

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 3: 2012 MODELVRAE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 3: 2012 MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 VOORBEELD

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 9

Vlotheid en intonasie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 014 GR 9 WISKUNE MOELVRE Hierdie boekie bestaan uit 16 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RIGLYNE Y IE GERUIK VN JRLIKSE NSIONLE SSESSERINGS (JN) MOELVRE 1. Hoe om die modelvrae te gebruik lhoewel die modelvrae vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. ie onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele modelvrae of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 1.1 an die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. ie diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. ie diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1. Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 y die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. it is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van modelvrae.. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte antwoorde (nasienriglyne) word by elke modelvraag gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. it gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking it is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. ie eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. it is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. ie vrae begin op die volgende bladsy. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 1

1. MEERVOUIGEKEUSE-VRE Oefenvraag Omkring die letter van die korrekte antwoord. 4 3 + 3 = 4 5 3 3(4 + ) 6 3 3(4 ) Jy het dit reg gedoen as jy omkring het. 1.1 Wat is die y-afsnit van die grafiek wat gedefiniëer word deur die vergelyking 4 x + y = 1? 4 6 1 1. Watter een van die volgende getalle het dieselfde waarde as 5 6 5? 5 5 5 5 1.3 In reghoek is = 8 cm en die hoeklyn = 10 cm. ereken die lengte van. cm 6 cm 1,8 cm 14 cm Graad 9 Wiskunde Modelvrae

1.4 In die gegewe vierhoek is E = E en E = E, vervolgens is: E E E E E E E E E 1.5 Wat is die grootte van elke hoek van n reëlmatige heksagoon? 90 10 100 108 1.6 Voltooi: 17 8 = 9 3 15 5 1.7 Voltooi: 3 + 5 = 8 8 8 8 15 Graad 9 Wiskunde Modelvrae 3

1.8 s x = 5 dan is x = 5 65 5 of 5 5 1.9. s die lengte van n vierkant se sy 0,01 cm is, is die oppervlak = 0,04 cm 0,0144 cm 1,44 cm 0,000144 cm 1.10 ie gradiënt van die bostaande lyn is. Wat is die waarde van d? 3 4 6 9 Graad 9 Wiskunde Modelvrae 4

. GETLLE, EWERKINGS EN VERWNTSKPPE.1.1 Skryf 6,7 10 in standaard vorm..1. Skryf 0, 00000356 kl in wetenskaplike-notasie..1.3 Ranskik die volgende getalle in dalende volgorde volgens hul waarde., 8,,7.1.4 Ranskik die volgende getalle in stygende volgorde volgens hul waarde. 3 3, 16, 5,5..1.5 Tussen watter natuurlike getalle lê 13?. Vereenvoudig:..1 0,15 5.. 1 0,5..3 144 + 5 + 3 5 ( )..4 10 0,01.3 aar is 96 seuns en 10 meisies in Graad 9. Skryf die verhouding neer, in die eenvoudigste vorm, van die aantal seuns tot die aantal meisies in die graad..4 Vereenvoudig die verhouding R50: R150: R100..5 Skryf die verhouding 1 in die eenvoudigste vorm neer..6 Verdeel 40 g in die verhouding 5 3 4..7 Verminder R1 50 in die verhouding 5..8 Vermeerder 80 in die verhouding 5. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 5

.9 s R3 000 teen 8% per jaar enkelvoudige rente belê word, hoe lank sal dit neem om R960 rente te verdien?.10 ereken die rente wat verdien sal word as R6 500 belê word vir 3 jaar teen 7,5% per jaar saamgestelde rente..11 s R10 000 belê word teen 10 % per jaar saamgestelde rente, bereken die waarde van die belegging na 3 jaar..1 n usbestuurder lê sekere afstand in 3 uur of teen n gemiddelde spoed van 80 km/h. Hoe lank sal dit hom neem om dieselfde afstand af te lê teen 50 km/h?.13 s n stok wat 3,5 m lank is, n skaduwee van 5, m op die grond gooi, wat sal die hoogte van n vlagpaal wees wat n skaduwee van 9, m gooi? 3. PTRONE, FUNKSIES EN LGER 3.1 Vereenvoudig: 3.1.1 (x) + 3x 3.1. (a b ). ab (ab) 3.1.3 3 5a b 0a b 3ab 7 3.1.4 x 3.1.5 3.1.6 4x (4x) x x 3 x x 4 x x Graad 9 Wiskunde Modelvrae 6

3.1.7 3.1.8 3.1.9 3. Vermenigvuldig en vereenvoudig waar nodig. 3..1 3a²bc² (3a² 4b c) 3.. (x 3) (x + 1) 3..3 (x 3) x(x + 4) 3.3 Faktoriseer ten volle: 3.3.1 10t² 5t 3.3. 81 100a 3.3.3 (x + y) + a(x + y) 3.3.4 6x ( a b ) + x ( b a ) 3.3.5 4(a + b) x (a + b) 3.3.6 x + 5x + 6 3.3.7 a 18a + 36 3.4 Los op vir x: 3.4.1 x 5 = 5x + 16 3.4. x = 3 3.4.3 x 4 + x + 1 = 5 3 3 Graad 9 Wiskunde Modelvrae 7

3.4.4 (x 3)(x + 4) = 0 3.4.5 x 1 = 0 3.4.6 3 = 81 3.4.7 x = 7 3.4.8 = 1 64 3.5 eantwoord die volgende substitusie vrae. 3.5.1 ereken die waarde van x 3x + 9x + as x =. 3.5. s =, b = 3 en c = 1, bereken die waarde van. 3.5.3 s x = en y = 3, bereken die waarde van 3x xy y. 3.5.4 s x =, bereken die waarde van 3. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 8

3.6 n Teler gebruik wit en swart teëls om die onderstaande patrone te vorm: Figuur 1 Figuur Figuur 3 3.6.1 estudeer die bostaande diagrampatroon en voltooi die tabel. Figuur 1 3 4 antal swart teëls 1 3 4 antal wit teëls 6 3.6. Skryf die algemene reel, T, vir die getalry wat gevorm word deur die swart en wit teëls, neer. 3.7 estudeer die rangskikking van kolletjies in die onderstaande diagram: Rangskikking 1 Rangskikking Rangskikking 3 Rangskikking 4 3.7.1 Watter soort getalle word verteenwoordig deur die kolletjierangskikking? 3.7. s die patroon aangaan, hoeveel kolletjies sal daar in die n de en 0 ste kolletjie-rangskikking wees? Graad 9 Wiskunde Modelvrae 9

3.8 Gebruik die gegewe vergelyking om elk van die volgende tabelle te voltooi. 3.8.1 y = 3x 5 x 1 0 1 y 3.8. y = 3 x 1 x 3 1 0 1 y 3.9 estudeer die onderstaande reguit lyn-grafieke en beantwoord die vrae wat volg. E Voltooi: 3.9.1 ie vergelyking van lyn is 3.9. ie vergelyking van lyn is 3.9.3 ie lengte van E = Graad 9 Wiskunde Modelvrae 10

3.10.1 Trek die grafieke wat gedefinieer word deur y = x + 1 en y = x 1 op die gegewe blokkiespapier. enoem elke grafiek en merk die punte waar elke grafiek die X-as en die Y-as sny. 3.10. Wat is die verwantskap tussen die lyne wat jy getrek het? Graad 9 Wiskunde Modelvrae 11

3.11 epaal die koördinate van P in die onderstaande grafiek. Y 3 P 0 X y = x 3.1.1 Skryf die vergelyking neer wat elk van die reguit lyne in die onderstaande grafiek definieer. Y 6 4 X - -4-6 3.1. Wat kan jy oor lyne en aflei? Gee n rede vir jou antwoord. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 1

4. RUIMTE EN VORM eantwoord VRG 4.1-4.6 in n tabel met die volgende opskrifte. Teken die table oor. ewering Rede 4.1 ereken die waardes van x en y as = x, = y, = 44, = 75. en. 1 1 1 E 4. x 1 3 70 S In die bostaande figuur is S HN, = 70, E = W en = x. epaal die waarde van x. 1 1 H E W N 4.3 1 95 E 30 In die bostaande figuur is E, = 95 en = 30. epaal die grootte van E en. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 13

4.4 In die onderstaande figuur is = = 90 en =. 1 Type equation here. 1 ewys dat. 4.5 1 T 3 1 P 1 ie halveerlyne van en van parallelogram sny mekaar by T. Punt, T en lê nie op n reguit lyn nie. P is n punt op sodat TP = 90. 4.5.1 ewys dat T = 90. 4.5. ewys dat ΔT ΔTP. 4.5.3 s = T en TP = 4 cm, bereken die lengte van T. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 14

4.6 In die bostaande figuur is = en =. 4.6.1 ewys dat 4.6. ewys dat hoek halveer. 5. METING 5.1 n Leer staan skuins teen n muur sodat die bokant van die leer die muur 1 m bo die grond raak. s die voet van die leer 5m van die muur af staan, bereken die lengte van die leer. 5. In the onderstaande figuur is, P = 5 m, S = S = m en PS. P 5 m m S m T 5..1 ereken die lengte van PS korrek tot desimale plekke. 5.. ereken die lengte van PT as PT = 3 5..3 Watter tipe vierhoek is PT? 5..4 ereken die oppervlakte van die figuur korrek tot desimale plekke. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 15

5.3 Peter draf om n baan met die volgende afmetings: 5.3.1 Hoeveel keer moet Peter om die baan draf om n minimum van 4 km te draf? Gebruik π = 3,14. 5.3. ereken die oppervlakte van die baan. Graad 9 Wiskunde Modelvrae 16