12. Minerale hulpbronne

Vergelijkbare documenten
Afdeling A: Ekonomiese stelsels

EBW Vraestel 37 Graad 7 Totaal: 105 ONTDEKKING VAN MINERALE, DIAMANTE, GOUD

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Plantstruktuur en Plant Voedsel

FAKTORE EN VEELVOUDE

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Energie en verandering

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Jesaja sien die Toekoms

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Antieke Egipte en die Nylrivier

Pragtige Koningin Ester

Elisa, Man van Wonderwerke

Jona en die Groot Vis

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Beide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Van Vervolger tot Prediker

Sentraalbeplande stelsel

Hawaise uitbarstings (2) is ook rustig. Die lawa vloei deur die opening en hoop op, om lae skildvulkane te vorm.

8 Die mens in die ruimte

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

vraestel bestaan uit 7 bladsye

God eer Josef die slaaf

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Welkom by Die Storie God se storie

1 Waar ek vandaan kom

Jona en die Groot Vis

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Die klimaat van SA: Temperatuur

AFDELING A: KEUSEVRAE

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

1. Gemeenskap: Ons omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Hoe om vlae aan te bied

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Les 14: Entrepreneurskap

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Planeet Aarde en daarbuite 1

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

21. Die koning word gesalf

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Die planeet aarde beweeg

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus kritiseer sy tyd se manier

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

volgende 6 maande deur my hele koninkryk moet reis en vir my die saadjies van elke soort onkruid wat daar is, bymekaar moet maak.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Die Groot Muur van Nehemia

Die Kerk as staatskerk

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Goeie Konings, Slegte Konings

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

As julle enige vrae het, iets

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Transcriptie:

12. Minerale hulpbronne (MSW Aardrykskunde) Minerale is van die waardevolste natuurlike hulpbronne in die wêreld. Hulle word verdeel in drie groepe: edelmetale, metale en nie-metale. Edelmetale is goud en silwer, metale is ystererts, kopererts, chroom en lood, en nie-metale is steenkool, olie en sand. Mynbou n Myn is n gat of ondergrondse gange wat in die aardkors gegrawe is om minerale en gesteentes uit te haal. Daar is twee soorte myne: Oopgroefmyn: Dit word gegrawe wanneer die minerale naby die oppervlak voorkom. n Mynskag dien as aanduiding dat die gebied vroeër ryk aan minerale was Die boonste grondlae word verwyder en plofstowwe word gebruik om die rots op te breek. Erts word met reuse vragmotors vervoer na n aanleg waar dit verwerk word. Die bekendste voorbeelde is die Kimberley-gat en die Cullinan-diamantmyn. Skagmyn: Dit word gegrawe as die delfstowwe diep onder die aardoppervlak voorkom. n Diep gat (skag) en dwarstonnels word gegrawe om by die erts of minerale uit te kom. Skagmyn Oopgroefmyn 29

Voorkoms van minerale in Suid-Afrika Diamante Goud Kopererts Yster Steenkool 30

Gebruike van minerale In n verwerkte vorm is minerale baie werd. Miljoene rande word jaarliks aan die verwerking van minerale na produkte bestee. Diamante Die woord diamant kom van die Griekse woord adamas, wat onoorwinlike beteken. Die diamant het hierdie naam gekry omdat dit die hardste stof op aarde is. Diamante kom uit ou vulkane en bestaan uit suiwer koolstof. Juwele van diamante is besonders waardevol Die druk en warmte (hoë temperatuur) het dit in kristalle (blink klippies) laat verander. Die kleure van diamante hang af van die soorte gasse wat deur die vulkaan vrygestel is. Die klip waarin diamante voorkom, word kimberliet genoem. Ontdekking van diamante in Suid-Afrika Die eerste diamant wat in Suid- Afrika gevind is, is in 1866 naby Hoopstad deur n 15-jarige seun, Erasmus Jacobs, gevind. Hy het die mooi klippie, wat op die wal van die Oranjerivier gelê het, eendag huis toe geneem om mee te speel. Daar het die diamant in die stof gelê, totdat sy ma dit vir n buurman, Schalk van Niekerk gegee het. Van Niekerk het mooi en buitengewone stene versamel. Uiteindelik het hy dit vir iemand gegee wat uitgevind het dat dit n egte diamant was. Eers wou niemand dit glo nie, want die mense het gedink dat daar glad nie in Suid-Afrika diamante was nie, Daniël Jacobs se seuntjie tel die eerste diamant in Suid-Afrika op net in ver lande. Maar in 1869 het Schalk van Niekerk weer n skitterende diamant, wat nog groter was, by n skaapwagter gekry. Hierdie diamant is ook op die wal van die Oranjerivier gevind. Dit is die Ster van Afrika genoem, en was in daardie dae 11 200 pond werd (R22 400). Daarna het honderde mense na die Oranjerivier en die Vaalrivier begin stroom om diamante te soek! 31

In Kimberley is ook diamante gevind, en daar is die grootste met die hand gemaakte uitgrawing ter wêreld, Kimberley se Groot Gat, toe gegrawe deur mense wat diamante gesoek het. Hier naby ons is n diamantmyn by Cullinan. Die Cullinan-diamant, die grootste ter wêreld, is op 25 Januarie 1905 deur n bogrondse bestuurder opgetel. Hierdie diamant is in nege stukke gesny, en van die stukke is in die kroon van die Britse koning. Die Cullinan-myn, wat in 1903 geopen is, is n uitgewerkte vulkaanpyp en is nog steeds in produksie. Net n vyfde van die diamante wat gevind word, is groot en helder genoeg om juwele van te maak. Die meeste is klein steentjies, en hulle word in verskillende soorte gereedskap gebruik om te boor en te sny. Die nut en belangrikheid van myne By Cullinan kom diamante uit vulkaanpype Mynbou beteken vir Suid-Afrika baie. Hier is n paar redes waarom: Werkgeleenthede in myne: Daar werk ongeveer 650 000 mense in myne. Dorpe en nog werksgeleenthede buite myne: Mense het vanuit ander dele van die wêreld na Suid-Afrika gekom om in die myne te werk. Deur toename in die bevolking is baie dorpe gestig. Dit het weer vir mense met ander ambagte werk geskep, soos bouers wat huise moes bou. Bouers het stene, sand, klip, staal en sement nodig om te kan bou. So het fabrieke tot stand gekom. Meer voedsel moes geproduseer word. Om meer voedsel te produseer, moes boere trekkers koop en meer arbeiders in diens neem. Beter vervoergeriewe kom tot stand: Paaie, spoorlyne en lughawens moes gebou word. Dit het verkeer verbeter. Water en elektrisiteit moes aan mense verskaf word. Posgeriewe, telefoon- en radioverbindings verbeter. Beter posgeriewe en radioen telefoonverbindings moes 32 Die ontginning en verwerking van diamante verskaf jaarliks duisende werksgeleenthede

gelewer word. Suid-Afrika verdien meer geld, want hy verkoop van die delfstowwe en verdien dus buitelandse valuta. Buitelandse valuta is geld wat na SA van ander lande kom. Meer ontspanningsgeriewe word geskep. Besighede, skole, kerke en kantore moes opgerig word. Pryse van grond styg. Deur die verkoop van juwele verdien Suid-Afrika jaarliks miljoene rande aan buitelandse valuta Die grootste diamant wat nog ooit gevind is, is die Cullinan-diamant Opdrag Voltooi die opdrag in jou werkboek. 33