Simson, God se sterk Man

Vergelijkbare documenten
Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Toe God alles gemaak het

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Toe God alles gemaak het

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Die Kerk se Geboorte

Jona en die Groot Vis

'n Man gestuur deur God

Van Vervolger tot Prediker

God eer Josef die slaaf

Welkom by Die Storie God se storie

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Elisa, Man van Wonderwerke

Pragtige Koningin Ester

Die Groot Muur van Nehemia

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Jona en die Groot Vis

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Paulus se Verbasende Reise

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Die Groot Gebod dennis de wet

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

11. Die roeping van Moses

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

toe hy gesê het: Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Preek Romeine 1:16-17

Baie welkom by vanoggend se erediens

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Deur Christus Alleen

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Abu Ali tel sy donkies

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Lank gelede in die land van Israel, het n man met die naam Manöag gewoon. Hy en sy vrou het geen kinders gehad nie. Een dag het die Engel van God aan mevrou Manöag verskyn. Jy gaan n baie spesiale baba kry, het Hy gesê.

Sy het haar man die wonderlike nuus vertel. Manöag het gebid, O my Heer... kom weer na ons. Leer ons wat ons moet doen vir die kind.

Die Engel het Manöag gesê die kind mag nooit sy hare sny, nooit drank drink nie en mag net sekere kos eet. God het die kind gekies om n rigter te wees. Hy sou Israel lei.

God se mense het beslis hulp nodig gehad. Hulle het God uit hul lewens gelos en is geboelie deur hulle vyande, die Fillistyne. Maar wanneer hulle gebid het, het God gehoor. Hy stuur hulle die baba wat die wêreld se sterkste man sou wees.

Die vrou het geboorte geskenk aan n seun en hom Simson genoem. Die kind het gegroei en die HERE het hom geseën. Die Gees van God het in hom geleef. Simson het baie sterk geword. Eendag het hy n jong leeu geveg met kaal hande en dit gedood!

Later het Simson heuning van n swerm bye geëet wat in die leeu se karkas nes gemaak het.

Hy het n raaisel gemaak: Spys het uit die eter uitgegaan, en soetigheid uit die sterke.

Niemand kon die betekenis raai nie maar Simson se nuwe vrou, n Fillistyn het haar vriende vertel. Dit het Simson baie kwaad gemaak.

Simson was selfs meer kwaad toe die Fillistyne sy vrou gee vir sy beste vriend. Hy het wraak beplan. Maar hoe? Eerste het Simson 300 jakkalse gevang. Hy het hulle sterte aan mekaar geknoop, twee twee en brandende fakkels daar vas gemaak.

Simson het die jakkalse losgelaat in die Fillistyne se ongesnyde graan!

Die Fillistyne het wraak gesoek. Simson het dat hulle hom vang, vasmaak en oorgee aan die Fillistyne.

Maar die Gees van God het oor Simson gekom. Hy het die toue gebreek, n vars kakebeen van n dooie donkie gevat en 1000 gedood.

Fillistynse soek geselskappe het na Simson gesoek. Een aand het hulle hom vasgekeer in n stad en die hekke gesluit. Maar Simson het uitgeloop hy het die stad se hekke op sy skouers gedra!

Maar Simson het God gefaal. God het hom krag gegee solank hy gehoorsaam is. Een dag het Simson sy geheim van sy krag met Delilla, n mooi Fillistynse spioen gedeel. Sy het dat n man Simson se hare afskeer terwyl hy slaap.

Die Fillistynse soldate het Simson aangeval in Delilla se kamer. Simson het hard geveg maar sy krag was weg. Sy vyande het sy oë uitgesteek.

Blind en swak het Simson die Fillistyne se slaaf geword. Hulle het gelag en gespot met God se dienaar.

Die Fillistyne het n fees gehad. Hulle het hul vis-god geprys omdat hy Simson se lewe in hulle hande gegee het. Hulle het gedrink en gejuig in Dagon se tempel. Hulle het geroep dat Simson vir hulle moet kom optree.

n Seun het Simson gebring, hy het hom teen die pilare wat die tempel ophou laat leun. Daar was 3000 Fillistyne op die dak, en baie meer in die tempel, en almal het hom gespot.

Simson se hare het begin groei in die tronk. Nou het hy gebid, O Here God, gee my krag net hierdie een keer, sodat ek wraak kan neem vir my twee oë.

Sal God Simson die krag gee weer? Kan Simson die onmoontlike doen? JA! JA! Kreunend en steunend het Simson die kragtige pilare apart gedruk. Dagon se tempel het ineengestort en duisende Fillistyne het gesterf saam met Simson!

Simson, God se sterk Man n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Rigters 13-16 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16