Week 21: Soogdiere: Karnivore

Vergelijkbare documenten
Watter getal is 200 minder as ?

Gee die getal wat deur die volgende uitgebreide notasie voorgestel

Wiskunde Graad 4. November 2016

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

21. Soogdiere: karnivore Week 21

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Meganiese stelsels en beheer:

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Wiskunde Gids Graad 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Plantstruktuur en Plant Voedsel

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

FAKTORE EN VEELVOUDE

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Nota vir die onderwyser/es:

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Die planeet aarde beweeg

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

My naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Die Verskil van Vierkante

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Abu Ali tel sy donkies

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

7. Lengte en breedtelyne

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Transcriptie:

: Soogdiere: Karnivore Werkkaart 1 Massa Groot massa word in kilogram gemeet. Klein massa word in gram gemeet. kilogram = kg gram = g 1000 g = 1 kg ƒ kg = 500 g Massa word gemeet met n weegskaal. 5

Werkkaart 2 Kyk na die volgende diere en maak n kruisie onder die een wat die swaarste is. 6

7

Werkkaart 3 Weeg die volgende items van jou maat. Skryf in die blok hoeveel dit weeg. Penneblik = kg Skoene = kg Uitveër = g Tas = kg Huiswerkboek = kg Jou maat = kg Kies 3 voorwerpe van jou maat wat jy wil meet Kosblik = kg 1. 2. 3. 8

Werkkaart 4 Skatting van die massa van voorwerpe Maak gebruik van n kombuisskaal en meet die volgende artikels: Geskatte massa Werklike massa Voltooi die volgende: 1. Die lengte van die klaskamer word in gemeet. Die afkorting is. 2. Die massa van n persoon word in gemeet. Die afkorting is. 3. Die inhoud van n koeldrankblikkie word in gemeet. Die afkorting is. 4. Ons gebruik n om die massa van n persoon te meet. 5. Ons gebruik n om die inhoud van n houer te meet. 9

Werkkaart 5 Massa Marie, Fiona en Carla bak koekies vir die skool se koekverkoping. Hoeveel botter gebruik elkeen? Marie gebruik 1 kg + kg. Fiona gebruik ƒ kg + kg. Carla gebruik n hele kilogram plus kg + ƒkg. Om die massa van klein voorwerpe te meet, gebruik ons kleiner eenhede wat gram (g) genoem word. 1 kg = 1 000 g ƒ kg = 500 g kg = 250 g Beantwoord die volgende vrae: Hoeveel gram moet by 500 g gevoeg word om 1 kg te maak? Hoeveel gram moet by 250 g gevoeg word om n ƒ kg te maak? Wat is die verskil tussen 500 g en 250 g? 10

Werkkaart 6 Massa Skat die massa van hierdie artikels. Omkring jou antwoord. 300 g 25 g 2 g 50 g 1 000 g 300 kg 25 kg 2 kg 500 kg 1 000 kg Wat sal jy gebruik om die massa van dié voorwerpe te meet? Skryf g of kg. n Koppie springmielies n Paar seilskoene n Sjokoladeblok Jou klaswerkboek n Skaap n Fiets Soek 4 voorwerpe in jou huis wat: swaarder as 1 kg is ligter as 1 kg is Voltooi hierdie berekeninge: 500 g + 69 g = 136 g + 42 g = 152 g + 78 g = 398 g + 28 g = 87 g + 98 g = 756 kg + 263 kg = 11

Werkkaart 7 Weeg voorwerpe Kyk na die skale en beantwoord die vrae: 1 kg 1 kg 1 kg 1 kg 750g 250g 750g 250g 750g 250g 750g 250g 500g 500g 500g 500g Die is die swaarste. Die is die ligste. Die massa van die sokkerbal is g. Die massa van die wortels is g. Die sokkerbal is g swaarder/ligter as die suiker. Onthou dat 1 kg gelyk is aan 1 000 g. 1,5 kg Watter gewigte is nodig om elke skaal te laat balanseer? Skryf die antwoord in op die gewig. 5 kg 2 kg 450 g 500 g 12

Werkkaart 8 Woordsomme Skryf eers 'n oop getalsin vir elke som neer. Bereken dan die antwoord op die vraag: 1. Annie se massa is 43 kg en haar sussie s n is 19 kg. Hoeveel kilogram is hul massas tesame? 1. 2. Frans en Hanlie het saam dieselfde massa as hulle pa. Hul pa se massa is 86 kg en Hanlie s n is 27 kg. Wat is Frans se massa? 2. 13

3. Vyf ewe groot pakke koffie het n massa van 60 kg. Wat is die massa van elke pak? 3. 4. Een sakkie aartappels het n massa van 6 kg. Wat is die massa van vyf sulke sakkies? 4. 5. Wat is die massa van die voorwerp op die weegskaal? 5kg 2kg 2kg 5. 14

Werkkaart 9 1. Hoeveel gram is daar in 1 kg? Hoeveel gram is daar in ƒ kg? 2. Lesego se bababoetie word by die kliniek geweeg. Met watter besoek weeg hy net minder as 4 kg? Hoeveel gewig tel hy op tussen besoeke? pasgebore 9 maande 6 weke 10 weke 18 maande 3ƒ maande Ouderdom Massa Opgetel pasgebore 2 500 g 400 g 6 weke 2 900 g 10 weke 3 300 g 3ƒ maande 3 600 g 9 maande 5 kg 18 maande 7 kg 2 jaar 8 kg 3. Is 2 900 g nader aan 2 kg of 3 kg? Is 3 300 g nader aan 3 kg of 4 kg? Is 3 600 g nader aan 3 of 4 kg? 4. Hoeveel gewig het hy in die eerste 1ƒ jaar opgetel? 15

Werkkaart 10 Sarel se viswinkel Verkope vir die week: Maandag: 20 kg tuna, 25 kg kreef Dinsdag: 25 kg tuna, 5 kg kreef Woensdag: 30 kg tuna, 25 kg kreef Donderdag: 25 kg tuna, 10 kg kreef Vrydag: 15 kg tuna, 30 kg kreef Vul die verkope-grafiek in: 30 25 20 15 10 5 Tuna Kreef Tuna Kreef Tuna Kreef Tuna Kreef Tuna Kreef Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Beantwoord nou die vrae: Hoeveel kg kreef het Sarel deur die week verkoop? En tuna? Hoeveel minder kreef as tuna is van Maandag tot Vrydag verkoop? Op twee dae het Sarel ewe veel tuna verkoop. Watter dae was dit? Hoeveel kg was dit saam? Hoeveel kg tuna en kreef het Sarel Dinsdag verkoop? En Vrydag? Hoeveel tuna en kreef het Sarel meer verkoop Vrydag as Dinsdag? 16