Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

Vergelijkbare documenten
Afdeling A: Ekonomiese stelsels

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

FAKTORE EN VEELVOUDE

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Sentraalbeplande stelsel

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

Briewe, posseëls en elektroniese pos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

vraestel bestaan uit 7 bladsye

7. Lengte en breedtelyne

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Bankstate LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Antieke Egipte en die Nylrivier

Hoe om vlae aan te bied

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Les 14: Entrepreneurskap

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Prysvorming deur vraag en aanbod

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

DIE PLESIER VAN PAPIER

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Transcriptie:

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 1 Graad 7 Totaal: 75 Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld Vraag 1 Pas Kolom A by Kolom B Kolom A Kolom B 1. Dinastie A Die waarde wat op 'n wissel of aandeelsertifikaat aangegee word. 2. Krediet B Papiergeld wat nie vir edelmetale geruil kan word nie. 3. Republiek C Misdadigers probeer jou bankbesonderhede sonder jou toestemming in die hande kry. 4. Onderhandel D Muntstukke 5. Kuber-strik roof E Skriftelike erkenning van skuld en belofte of verbintenis tot terugbetaling. 6. Geldeenheid F Standaard van 'n land se geldstelsel. 7. Skuldbewys G Regerende familie 8. Sterling H Goedere ontvang voordat jy daarvoor betaal het. 9. Sigwaarde I Engelse pond 10. Ongedekte geld J Staat waar die hoof, deur die stemgeregtigde publiek gekies word. K Amerikaanse Dollar L Met mekaar praat of 'n saak bespreek en 'n ooreenkoms bereik. (10) Vraag 2 a) Verduidelik die term ruilhandel. (2) b) Noem 4 voordele en 4 nadele van ruilhandel. (8) (10) 1

Vraag 3 Sê of die volgende stellings waar of vals is. Indien vals motiveer jou antwoord. 1. 'n Outomatiese tellermasjien word 'n OTM genoem. 2. Jy het geen geheime kode nodig om geld by 'n OTM masjien te onttrek nie. 3. Elektroniese banktransaksies staan bekend as die EBANK. 4. 'n Skuldbewys is 'n belofte om 'n vaste bedrag geld terug te betaal. 5. Die eerste papiergeld is in Egipte gemaak. 6. Die eerste land wat papiergeld in Europa uitgereik het, was Engeland. 7. In Suid-Afrika is papiergeld die eerste keer in 1782 gebruik. (11) Vraag 4 Voltooi die volgende tydlyn om aan te dui hoe die geld sisteem ontstaan en ontwikkel het. 700 v.c. 100 v.c. 900.n.C. 1600's 1700's 1920's 1960's 1980 s 1990 s (9) 2

Vraag 5 Benoem die onderstaande geldeenhede van die volgende illustrasies. Dui ook aan in watter land die geld voorkom. (12) Geldeenheid 1. 2. 3. 4. 5. 6. 3

Vraag 6 Beantwoord die volgende vrae. 1. Beskryf kortliks die ontstaan van papiergeld in Suid-Afrika. (4) 2. Noem 4 voordele van Elektroniese Bankdienste. (4) 3. Noem 4 nadele van Elektroniese Bankdienste. (4) 4. Noem 3 kenmerke van geld. (3) 5. Bespreek die funksies van geld. (8) (23) Totaal: 75 4

Memorandum Ekonomiese en Bestuurswetenskap Vraestel 1 Graad 7 Vraag 1 1. G 2. H 3. J 4. L 5. C 6. F 7. E 8. I 9. A 10. B Vraag 2 a) Ruilhandel vind plaas wanneer twee of meer individue/groepe onderhandel en n ooreenkoms bereik om sekere goedere en dienste tussen hulle te verruil. b) Voordele van Ruilhandel: Verskillende goedere en dienste word uitgeruil en dus is dit n buigbare gebruik. Slegs genoeg hoeveelheid van produkte en dienste word geproduseer sodat daar geen oor- of onderproduksie plaasvind nie. Natuurlike hulpbronne word nie vermors nie, omdat slegs die hoeveelheid om menslike behoeftes te bevredig gebruik word. Ekonomiese mag lê nie net by ryk individue nie, maar is verspreid tussen alle klasse omdat alle persone behoeftes het om te bevredig. Nadele van Ruilhandel: Tydens ruilhandel kan die waarde van n produk nie presies bepaal word nie en dus sal een persoon meer as n ander betaal. Groter items kan nie verdeel word om dieselfde waarde vir n kleiner item te ruil nie bv. n koei en n paar skoene het nie diesélfde waarde nie. Produkte het geen waarborg nie en dus sal oneerlike persone ander uitbuit. Daar ontstaan n probleem om n persoon te kry wat presies die produk aanbied wat jy wil hê en persone wat jou produk wat jy aanbied wil koop. Vraag 3 1. Waar 2. Vals Jy het 'n geheime PIN-nommer nodig om geld te onttrek. 3. Vals EFO Elektroniese oordrag van geld van een bankrekening direk in 'n ander. 4. Waar 5. Vals Die eerste papiergeld is in China tydens die Tang-dinastie gemaak. 6. Vals Swede 7. Waar 5

Vraag 4 700 v.c. Muntstukke: Metaal muntstukke is tydens die tydperk in Lydia (vandag Turkye) gebruik met stempels van afgode en keisers op. 100 v.c. Leergeld: Leer is in Sjina gebruik om 'n banknoot te maak, wat geverf was. 900.n.C. 1600's 1700's 1920's 1960's Papiernote: Tydens die tydperk het hulle in Sjina begin papier banknote maak. Papiernote: In Europa het hulle begin hierdie papiergeld te gebruik alhoewel dit nog nie so gewild was nie en nie algemeen voorgekom nie. Banknote: Banke in Europa het begin om note te ontwikkel wat gebruikers van hierdie note hul gestoorde geld en goedere beloof het. Kredietkaarte: In die tydperk het Amerika en Europa die eerste kredietkaarte bekendgestel. Kredietkaarte was eers slegs gebruik intern tussen groot maatskappye en hotelgroepe gebruik, maar het later (1940 s) uitgebrei na ander maatskappye. OTM: Die eerste OTM is in die 1960 s in Barclays Bank in Londen geopen, maar het meer algemeen in 1980 s voorgekom. 1980 s 1990 s EFOBTP: Elektroniese Fondsoorplasingbetaalpunt is n betaalstelsel waar kontant nie fisies uitgeruil word nie, dit word elektronies oorgeplaas vanaf een rekening na die ander. Internetbankdienste: Die internet is in die 1980 s ontwikkel en dus kon mense tydens die 1990 s banksake en inkopies baie vinniger doen. Vraag 5 1. Euro Europa 2. Amerikaanse Dollar Amerika 3. Japanese Yen Japan 4. Suid-Afrikaanse Rand Suid-Afrika 5. Pond Engeland 6. Kruger Rand Suid-Afrika Vraag 6 1. Papiergeld in Suid-Afrika: Papiergeld is die eerste keer in 1782 in Suid-Afrika gebruik omdat die muntstukke wat vanaf Nederland afkomstig was begin opraak het. Tot en met 1803 was die papiergeld met die hand geskryf omdat daar nog nie n drukpers ontstaan het nie. Die Lombaard Bank is die eerste bank wat in die Kaap gestig is, wat papiergeld uitgereik het. In die 1800 s het n paar Britse banke in die Kaap geopen, maar meeste banknote is in Engeland gedruk In 1962 is n fabriek in Suid-Afrika geopen wat tot vandag toe nog Suid-Afrikaanse geld druk. In 1961 het Suid-Afrika sy eie geldeenheid gevorm wat vandag nog in werking is. 6

2. Voordele van Elektroniese Bankdienste: Kontant hoef nie by mens te wees om rekening te betaal nie. Dit is doeltreffend want al jou bankrekeninge is reeds georden. Gerieflik omdat mens in jou eie tyd banktransaksies kan doen. Bankdienste is 24uur beskikbaar in jou eie tyd (hoef nie in toue by n bank te gaan wag Bankdienste verlig stres, omdat mens nie haastig by n bank hoef uit te kom voordat dit toemaak nie. Banktransaksies is vinniger as om na n OTM te te gaan of om na die bank hoef te gaan. Alle banktransaksies kan gedoen word sonder om bank toe te gaan (behalwe onttrekkings en deposito s) 3. Nadele van Elektroniese Bankdienste: Jy het toegang tot n rekenaar en veilige, betroubare internet nodig. Spoed van n transaksie hang af van hoe vinnig jou internet lyn is. Wagwoorde kan gesteel word en al jou geld kan uitgetrek word. Kuberstikstofroof is moontlik deurdat misdadigers jou bankbesonderhede sonder jou toestemming in die hande kan kry. Onpersoonlik, geen aangesig tot aangesig kontak nie. 4. Kenmerke van Geld: Duursaamheid: Geld hou dieselfde vorm vir n lang tydperk. Deelbaarheid: Geld kan in kleiner dele verdeel word bv. R10 en R5 Vervoerbaarheid: Geld kan maklik rondgedra word. 5. Funksies van Geld: Eenheid van Waarde: Die waarde van geld maak dit vinniger en makliker om goedere en dienste te koop, as wat ruilhandel was, omdat n sekere item alreeds n bepaalde randwaarde het en nie onderhandeling benodig word nie. Betaalmiddel: Meer uitruilings kan plaasvind as tydens ruilhandel, omdat een persoon nie net van een ander persoon afhang vir een produk nie. Handhaaf van n Gesonde Ekonomie: Geld is n motiverings middel om mense meer produktief te maak om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. Geld is ook n motiverings middel vir besighede om n wins te maak. Moedig besparing aan: Spaargeld stel mens in staat om later n produk of diens van groter waarde te koop. 7