Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Vergelijkbare documenten
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Tema 2: Gesonde en ongesonde kos

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

10 Die bou van n plant

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Direkte en indirekte rede. Naam:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Tema 8: Mense wat ons help

Wie is ek? TEMA MAANDE

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Abu Ali tel sy donkies

Welkom by Die Storie God se storie

1. Ek en my nuwe skool

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Genesis 1: 11 en 12. en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Jakkals lê eendag heerlik en

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Tema 5: Voedsel van verskillende gemeenskappe

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Antonieme en sinonieme

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

vragmotors, trekkers, ensovoorts. Dra oorpakke en veiligheidskoene.

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Lees en Leesgereedheid

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

1. Dit is weer lente.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

4. Natuurerfenis. Plante. Génesis 1: 11 en 12. Wat jy alreeds weet van plante

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Die brief aan die Filippense

Antieke Egipte en die Nylrivier

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

8 Die mens in die ruimte

Wiskunde Graad 4. November 2016

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Transcriptie:

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Mense oor die hele wêreld moet elke dag kos hê om te eet. Baie mense kweek hul eie groente. Mense (boere) kweek ook voedsel om te verkoop. Ons koop ons voedsel by die mark of by n winkel. Jou liggaam het voedsel nodig vir energie en om te groei. Groente Party groente groei bo die grond: Mielies, pampoen, boontjies, ertjies, kool, spinasie, blaarslaai, komkommer, murgpampoentjies, blomkool, tamaties, brokkoli, eiervrug. Party groente groei onder die grond: Vrugte Die meeste vrugte word rou geëet: Appels, pere, piesangs, druiwe, papajas, waatlemoen, spanspek, lietsjies, pomelo, lemoen, suurlemoen, grenadella, aarbeie, vye. Uitstaltafel Vars groente en vrugte. Leerlinge bring prente van groente en vrugte. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang: Tradisioneel 2 4 Saai die waatlemoen S.A Volksmelodie Saai die waat-le-moen, saai die waat-le-moen, saai die waat-le-moen, saai die waat-le-moen! My mam-ma roei die or - rel - tjie, saai die waat-le- moen! 180

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Dramatisering en beweging Leerlinge staan weg van mekaar. Jy is n saadjie onder die grond wat wag om te groei - leerlinge sit op hulle hurke, koppe tussen hulle bene. Die saadjie begin groei - leerlinge kom stadig regop. Die son skyn warm en jou blare verlep - vingers hang slap. Die plantjie verdroog - leerlinge sak grond toe. Dit begin reën en plantjie herstel - leerlinge staan weer regop. Die wind waai die plantjie heen en weer - leerlinge swaai arms heen en weer. Herhaal n paar keer. 181

182

183

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: n Gesonde dieët Jy het die volgende nodig vir n gesonde dieët. Vleis, vis en eiers Groente en vrugte Graan Brood Die vier voedselgroepe is: 1. Groente en vrugte Bou jou liggaam op. Reinig en beskerm jou teen gebreksiektes. 2. Melk Bou jou bene en tande en laat jou groei. Beskerm jou teen siektes. 3. Styselsoorte Gee hitte en krag aan jou liggaam. 4. Vleis en vis Bou jou liggaam op. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans 15 minute Dans Bespreek die volgende vrae met die leerlinge: Het julle al danse op televisie gesien? Kan julle op maat van musiek julle handjies klap? Leerlinge staan in n kring elkeen by n maatjie en voer die aksies uit. 184

Sussie, sussie dans met my : Volksmelodie # 2 4 Sus-sie,sus-sie, dans met my, vat my han-de wat ek gee! # Eenkeer hot, eenkeer haar! Sien jy nou, dit is nie swaar. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balvaardigheid Leerlinge gooi n bal teen die muur en vang dit. Gooi n bal in n mandjie. Gee opdragte wat telaktiwiteite en ruimtelike oriëntering insluit: Spring vyf keer oor die bal. Loop drie keer om die bal. Hop die bal vier keer. Speletjie Leerlinge sit in sirkels (8-10 in groep). Elke groep kry n bal. Die leerlinge moet die bal vinnig met albei hande na hulle maats aangee. As n leerling die bal laat val, moet hy of sy uitsit. 185

186

187

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Voedselgroepe Die kos wat ons eet, word afgebreek en opgeneem deur die bloed. Die bloed neem dit na verskillende dele van n mens se liggaam. Die kos help jou om te groei en gee jou energie. Ons kry verskillende voedselgroepe: Proteïenvoedsel Vleis, vis, eiers, neute, boontjies, kaas. Jy het hierdie voedselsoorte nodig om te kan groei. Dit help jou liggaam om nuwe selle en spiere te bou. Koolhidrate Rys, mielies, brood, beskuitjies, suiker, ontbytgraan, meel. Jy het koolhidrate nodig om jou liggaam hitte en energie te gee. Minerale Sout, spinasie en ander vars groente en vrugte. Hierdie voedsel help om jou bene, tande en bloed te bou. Vitamines Dit beskerm jou liggaam teen siektes Vette Olie, room, botter, mayonnaise. Vette gee n mens ekstra energie. 188

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang: Ritme Leer die liedjie: Aanstap rooies. Aan - stap rooi - es Die pad is lank en swaar, die men-se Laat jul-le kwas-sies swaai, swaai, wieg jul-le kop-pe fraai en laat die wie - le draai. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Beweging: Koördinasie Leerlinge sit hoepels om hul middellyf en swaai dit heen en weer. Kyk wie kan dit die meeste swaai sonder dat die hoepel val. Twee-twee leerlinge gooi hoepels vir mekaar en vang. Sit hoepel op die grond - onderwyser slaan op tamboeryn - leerlinge spring in hoepel en weer uit. Vyf leerlinge hou hoepels n ent uit mekaar en maats moet daardeur kruip. Roteer. 189

190

191

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Voedsel en gesondheid n Mens eet vars groente en vrugte om gesond te bly. Lemoene, suurlemoene, pomelo s en nartjies is sitrusvrugte. Sitrusvrugte is ryk aan vitamine C. Dit is goed vir jou vel en beskerm jou teen verkoue. Van sommige groente eet n mens die wortels, blare, blomme en knolle byvoorbeeld: Wortels: Blare: Blomme: Knolle: Geelwortels, beet, rape, radyse. Kool, blaarslaai, spinasie. Blomkool en brokkoli. Aartappels en patats. Rou groente is die voedsaamste. Van die groente wat ons groente noem, is eintlik vrugte. n Vrug is n deel van die plant wat die saad bevat. As jy die saad binne in n groentesoort kan sien, dan is dit eintlik n vrug, byvoorbeeld tamaties, pampoen en komkommer. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Beweging Onderwyser speel op die klavier of n CD. Leerlinge beweeg laag op grond (wortels wat onder die grond groei) en hoog met handjies na bo gestrek (boontjies wat bo die grond groei). Skerp die begrip van hoog en laag verder in deur afwisselend op n trom te slaan. (Pappa se stem) en op n driehoekie te speel (Mamma se stem). Leerlinge sak laag op die vloer as die trom speel en rek hoog op in die lug as die driehoek speel. Onderwyser speel weer musiek. As die musiek ophou, moet leerlinge op een beentjie staan. Herhaal n paar keer. 192

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balvaardigheid Raakgooi speletjie. Bok-in-die-hok Twee spelers word uit die groep gekies om as gooiers (jagters) op die tree. Hulle staan ongeveer 15 treë uitmekaar en word beperk tot n afgebakende terrein. Die bokke groepeer in die middel. Hulle moet sorg dat hulle nie met die tennisbal raak gegooi word nie. Indien iemand raak gegooi word, moet hy hom by die jagters aansluit maar mag nie gooi nie. Hy kan wel die bal keer en aangee. Die jagter wat die meeste bokke raakgooi is die wenner. 193

194

Dag 5 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling 15 minute Inhoud: Voorbereiding van groente Mimiek die gaarmaak en voorbereiding van groente. Die leerlinge raai wat die onderwyser doen. Mamma maak kos: Skil die aartappels. Sit dit in n bak met water. Skraap die wortels. Sit dit in n bak met water. Kerf die boontjies. Sny die uie in ringe. Sit die groente in kastrolle. Tap water in. Gooi sout by. Sit dit op die stoof en skakel die plate aan. Aktiwiteit 2: Kuns 3D-ontwerp Modelleer groente en vrugte met klei of soutklei. Indien soutklei gebruik word, kan die groente en vrugte geverf word of druppels voedselkleursel kan bygevoeg word. (Resep vir soutklei is op bl. 48.) 195