FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

7. Lengte en breedtelyne

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 Leerderboek P Ranby

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

HANDLEIDING GRAAD 11

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Wêreld en Suid-Afrika

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Briewe, posseëls en elektroniese pos

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

FAKTORE EN VEELVOUDE

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Les Plan Twee. Habitats

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Die planeet aarde beweeg

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Les Plan Vier. Voeding

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Wiskunde Graad 4. November 2016

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Meganiese stelsels en beheer:

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Klank en kleur in die skepping

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Tema 8: Mense wat ons help

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Transcriptie:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Aangepas vir KABV Samesteller E van Emmenes Aangepas deur M Lübcker Ë1605-A-SOS-FG01 µ Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 4 ROOSTER EN TYDSBESTUUR... 6 ASSESSERINGSVEREISTES... 7 STUDIEWENKE EN -METODES... 8 ANDER NUTTIGE INLIGTING... 8 VOORWOORD... 9 JAARPLAN... 10 EENHEID 1: Wêreldkaart en kompasrigtings... 13 Les 1: Ligging van die ewenaar, Noord- en Suidpool op n aardbol... 13 AKTIWITEIT 1... 14 Les 2: Die sewe kontinente... 14 AKTIWITEIT 2... 14 Les 3: Agt punte op n kompas... 15 Les 4: Agt rigtings vanaf n bepaalde punt op n wêreldkaart... 15 AKTIWITEIT 3... 16 HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 1... 16 EENHEID 2: Afrika, ons kontinent... 17 Les 5: Ligging van Afrika op n wêreldkaart en aardbol... 17 Les 6: Oseane rondom Afrika... 18 Les 7: Konsepte van lande en grense... 18 AKTIWITEIT 4... 18 Les 8: Ligging van die lande in Afrika... 18 AKTIWITEIT 5... 19 Les 9: Lande met n kuslyn... 20 Les 10: Madagaskar en Zanzibar... 20 Les 11: Suid-Afrika se buurlande... 20 HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 2... 22 EENHEID 3: n Fisiese kaart van Afrika... 23 Les 12: Hoe om n fisiese kaart te lees... 23 Les 13: Afrika se hoogste pieke... 24 Les 14: Afrika se drie grootste mere... 24 Les 15: Afrika se groot riviere... 24 Les 16: Suidelike Afrika se beroemde watervalle... 24 Les 17: Afrika se groot woestyne... 24 HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 3... 25 EENHEID 4: Beelde van Afrika... 26 Les 18: Foto s van natuurtonele en landskappe in Afrika... 26 Les 19: Gebruik ruitverwysings op n kaart om ligging te bepaal... 27 Impak 1

HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 4... 27 EENHEID 5: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika... 29 Les 20: n Fisiese kaart van Suid-Afrika... 30 Les 21: Aanduiding van hoogte... 31 AKTIWITEIT 6... 32 Les 22: Fisiese verskynsels... 32 Les 23: Benoeming van belangrike plekke... 32 Les 24: Waar riviere ontstaan en uitmond... 34 Les 25: Konsep van rivierstelsels... 34 Les 26: Hoofriviere van Suid-Afrika... 34 AKTIWITEIT 7... 35 EENHEID 6: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite... 36 Les 27: Menslike aktiwiteite in verskillende fisiese omgewings... 36 Les 28: Invloed van menslike aktiwiteite op die fisiese omgewing... 37 HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 5 6... 37 EENHEID 7: Water, klimaat en plantegroei van Suid-Afrika... 40 Les 29: Elemente van die weer en neerslag... 41 Les 30: Meting van temperatuur en reënval asook meetinstrumente... 41 AKTIWITEIT 8... 42 Les 31: Bepaling en beskrywing van windrigting... 42 Les 32: Weerkaarte en weerstoestande... 43 AKTIWITEIT 9... 43 EENHEID 8: Klimaat, reënval en natuurlike plantegroei... 44 Les 33: Reënval in Suid-Afrika... 45 Les 34: Reënvalpatrone... 45 Les 35: Verskil tussen weer en klimaat... 45 Les 36: Verskillende klimate in Suid-Afrika... 45 Les 37: Klimaat van eie omgewing... 46 AKTIWITEIT 10... 46 Les 38: Wat is natuurlike plantegroei?... 46 Les 39: Wat is die verband tussen klimaat, natuurlike plantegroei en natuurlewe?.. 46 Les 40: Die Savanna-grasveld... 46 AKTIWITEIT 11... 47 HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 7 8... 49 EENHEID 9: Minerale en mynbou in Suid-Afrika... 51 Les 41: Minerale as n nie-hernieubare hulpbron... 52 Les 42: Die belangrikste minerale wat in Suid-Afrika ontgin word en hul gebruike... 52 Les 43: Hoe steenkool gevorm word... 52 Les 44: Die gebruike van steenkool... 53 Impak 2

Les 45: Ligging van mineraal- en steenkoolmyne... 53 AKTIWITEIT 12... 53 EENHEID 10: Mynbou en mynbou-omgewings... 54 Les 46: Wat is mynbou en maniere van mynbou... 54 Les 47: Oopgroef-/oppervlakmynbou en skag-/diepvlakmynbou... 55 Les 48: Besoedeling, afval en rioolafval... 56 Les 49: Gesondheids- en veiligheidsrisiko s vir mynwerkers... 57 HERSIENINGSOEFENING: EENHEID 9 10... 58 Impak 3

Eenheid 1 EENHEID 1: Wêreldkaart en kompasrigtings LEERDOELWITTE Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen: Verstaan en werk met ʼn verskeidenheid hulpmiddels insluitend kaarte, data en foto s Ken die ligging van die ewenaar asook die Noord- en Suidpool, op ʼn kaart of aardbol Identifiseer en ken die posisies van die sewe kontinente Identifiseer die agt hoofwindstreke op ʼn kompas Gebruik hierdie hoofwindstreke en identifiseer die agt rigtings vanaf ʼn bepaalde punt op ʼn kaart INLEIDING Praat oor die aarde of wêreld en probeer om n atlas in die hande te kry en kyk dan na verskillende lande. Probeer om n aardbol in die hande te kry sodat die leerders kan sien hoe lyk die aarde rond en hoe word dit plat op n kaart voorgestel. Dit sal ook in later jare vir tydsones en ander kaartverwante werk help. Naastenby twee uur moet aan die onderrig van hierdie onderwerp bestee word, met ʼn bietjie ekstra tyd vir aktiwiteite en hersiening. Les 1: Ligging van die ewenaar, Noord- en Suidpool op n aardbol Dit is belangrik dat die leerders aan die aarde in die vorm van ʼn bol dink en nie as ʼn kaart, wat plat is, nie. As jy toegang tot die internet het, is die volgende video s ʼn goeie en opwindende manier om breedte en lengte te onthou. Skakels: https://www.youtube.com/watch?v=5ab-ge8ov4o https://www.youtube.com/watch?v=-0c1idtn3e8 Impak 13

Eenheid 1 AKTIWITEIT 1 Noordpool Noordelike halfrond Ewenaar Suidpool Suidelike halfrond [5 PUNTE] Les 2: Die sewe kontinente Dit is maklik om die sewe kontinente te onthou. Hulle ligging op aarde is egter effens moeiliker. As die leerders enige probleme ervaar, is die volgende ʼn skakel na ʼn liedjie oor die kontinente. Skakel: https://www.youtube.com/watch?v=lf--pqndn7g AKTIWITEIT 2 1. Noord-Amerika 2. Suid-Amerika 3. Antarktika 4. Europa 5. Afrika 6. Asië 7. Australië [7 PUNTE] Impak 14

Eenheid 1 Les 3: Agt punte op n kompas Die agt rigtings en afkortings wat gebruik word is: N Noord NO Noordoos O Oos SO Suidoos S Suid SW Suidwes W Wes NW Noordwes Noord, oos, suid en wes is die vier hoofrigtings en die ander is tussenin-rigtings. Verduidelik dit aan jou leerders en maak seker hulle verstaan dit reg. WENK: ʼn Maklike manier om die vier hoofrigtings te onthou, is met hierdie rympie: Net Ons Sal Weet! Aangesien N en S die belangrikste is, begin die volgende vier punte met hierdie rigtings, gevolg deur die rigting wat die naaste daaraan is, byvoorbeeld NW of SW. Les 4: Agt rigtings vanaf n bepaalde punt op n wêreldkaart Leerders het die agt hoofkompasrigtings in die vorige les geleer. Hulle pas nou hierdie inligting op ʼn situasie in die werklikheid toe, maar op ʼn breër grondslag. Leerders moet vir die aktiwiteit hulle huis op ʼn vaste punt op die kaart vind en kyk wat hulle in die gegewe rigtings sal vind. Dit kan in die klaskamer ook toegepas word. Laat die leerders byvoorbeeld ʼn basiese skets van die leerarea of klaskamer teken, of selfs die oefening mondelings voltooi indien nodig en dan die verskillende voorwerpe verduidelik wat hulle in gegewe rigtings vind. Laat hulle byvoorbeeld by die bord staan en gee vir hulle ʼn rigting waarin hulle moet loop. Hulle moet dan loop en vir jou sê wat hulle vind. Impak 15